# Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 QP (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                nnnnNNNNNNNNNN

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                        NOVEMBER 2023
                                GRAAD 9

                        NATUURWETENSKAPPE

TYD:     2 uur

PUNTE:   100

19 bladsye

LEERDER SE NAAM EN VAN: ___________________________________________

GRAAD 9: ________

VRAAG               1   2   3    4    5    6    7    8    9   10   TOTAAL
LEERDER SE PUNT
PUNTE               9   6   5    16   14   14   15   10   7   4     100

                                                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               NATUURWETENSKAPPE                     2
                                                                GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou naam, van en klas op hierdie vraestel wat as antwoordblad dien.

2.   Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat op die vraestel verskaf word.

3.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B, gebaseer op die
     voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument.

4.   Toekenning van punte:

     AFDELING A: 20
     AFDELING B: 80

5.   Hierdie eksamenvraestel bestaan uit NEGE vrae.

6.   ALLE tekeninge moet in potlood gemaak word en slegs met blou ink benoem word.

7.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                       3
                                                                    GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte opsie deur die korrekte letter (A – D) in die blokkie wat voorsien is te skryf.

1.1    Wat gebeur met die gietklei wanneer ŉ krag daarop toegepas word?

                                        Gietklei

       A   Die klei bly onveranderd.
       B   Die klei word sagter.
       C   Die klei word harder.
       D   Die klei kan maklik gevorm en herskep word.                                         (1)

1.2    Die elektrostatiese krag tussen twee gelaaide voorwerpe is F. Die afstand
       tussen hulle word vermeerder. Hoe verander die elektrostatiese krag?

       A   Dit neem toe.
       B   Dit neem af.
       C   Dit bly dieselfde.
       D   Daar word nie genoeg inligting verskaf nie.                                         (1)

1.3    Watter van die volgende is ŉ manier om die wrywingskrag tussen twee
       oppervlaktes in kontak te verminder?

       A   Verhoog die gewig van ŉ voorwerp
       B   Smeer die oppervlaktes
       C   Gebruik materiale wat ŉ growwe oppervlak het
       D   Hou die voorwerpe lank in kontak                                                    (1)

1.4    Watter tipe energie word na elektriese energie in ŉ sel omgeskakel?

       A   Meganiese energie
       B   Chemiese energie
       C   Kinetiese energie
       D   Hitte-energie                                                                       (1)

                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE                    4
                                                                     GRAAD 9

1.5 Watter van die volgende stroombaandiagramme verteenwoordig ŉ parallelle
    stroombaan?

            A                      B                 C                     D

                                                                                             (1)

1.6 Hoe meer selle in parallel verbind hoe …

     A    groter die stroom in die stroombaan.
     B    groter die ammeterlesing in die stroombaan.
     C    groter die voltmeterlesing.
     D    die voltmeterlesing oor hulle is dieselfde as vir een sel.                         (1)

1.7 Die opwekking van elektrisiteit deur middel van stralingsenergie word ... genoem.

     A    kernkrag
     B    termiese elektrisiteit
     C    sonkrag
     D    hidro-elektrisiteit                                                                (1)

1.8 Watter van die volgende is ŉ kenmerk van die litosfeer?

     A    Dit beweeg as een vaste stof.
     B    Dit is ŉ swak laag.
     C    Dit is saamgestel uit gesmelte rots.
     D    Dit is die dikste laag van die aarde.                                              (1)

1.9 Sterre kan volgens hul kleur of spektrale klas geklassifiseer word. Watter van die
    volgende kenmerke definieer die jonger ster?

     A    Blou is warmer
     B    Blou en koud
     C    Rooi en warm
     D    Rooi en koud                                                                       (1)
                                                                                             [9]

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                       5
                                                                   GRAAD 9

VRAAG 2: TERMINOLOGIE

Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die term in die spasies wat voorsien word.

2.1 ŉ Geleier wat die vloei van elektriese lading teenstaan.

                                                                                              (1)

2.2 ŉ Voorbeeld van ŉ nie-kontakkrag wat loodreg op die oppervlak van ŉ voorwerp
    inwerk.

                                                                                              (1)

2.3 Die draad wat aan die metaalomhulsel van ŉ toestel gekoppel is.

                                                                                              (1)

2.4 Gevorm wanneer magma uit die mantel opwel, afkoel en verhard.

                                                                                              (1)

2.5 ŉ Massiewe ontlading of vrystelling van elektrone tussen ŉ donderwolk en die grond.

                                                                                              (1)

2.6 ŉ Mengsel van gasse wat deur swaartekrag om die Aarde gehou word.

                                                                                              (1)
                                                                                              [6]

                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                 6
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 3: PASITEMS

Kies ŉ item uit KOLOM B wat by ŉ stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
(A – G) langs die vraagnommers (3.1 tot 3.5) in die spasies wat voorsien word.

                         KOLOM A                                 KOLOM B
3.1 Sfere van materie wat so dig is dat nie eens    A    Spanning            3.1
    lig hul swaartekrag kan ontsnap nie

3.2   ŉ Veiligheidstoestel in ŉ elektriese          B    Swart gat           3.2
      stroombaan wat smelt as die stroom die
      veiligheidsvlak oorskry

3.3   Tipe krag wat verantwoordelik is om           C    Planetȇre nebulae 3.3
      voorwerpe bymekaar te hou

3.4   Die buitenste gasse van ŉ wit dwerg wat in die D   Rots siklus         3.4
      ruimte uitgewerp word en ŉ groeiende wolk
      vorm

3.5   ŉ Siklus waarin gesteentes van een vorm na ŉ E     Smeltdraad          3.5
      ander verander deur verskeie geologiese
      prosesse

                                                    F    Mynbou

                                                    G    Wrywing

                                                                                     [5]

                                                                TOTAAL AFDELING A:       20

                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                    7
                                                                   GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 4: KRAGTE

4.1 Bestudeer die prente hieronder en beskryf watter sigbare effek ŉ krag op elke
    geïllustreerde voorwerp kan hê.

     A                                                                                     (1)

     B                                                                                     (1)

4.2 Studente voer ŉ ondersoek uit om waar te neem wat met twee gelaaide voorwerpe
    gebeur voor kontak, tydens kontak en na kontak soos hieronder getoon. Een is
    positief gelaai en die ander het geen lading nie.

                                                                       Ver weg

                 Voor kontak          Gedurende kontak                Na kontak

     4.2.1 Wat is die naam van die krag wat tussen die gelaaide voorwerpe bestaan?

                                                                                           (1)

     4.2.2 Wat is die afhanklike veranderlike in die ondersoek?

                                                                                           (1)

     4.2.3 Watter deeltjies sal van een sfeer na ŉ ander sfeer oorgedra word wanneer
           hulle kontak maak? Skryf slegs PROTONE, NEUTRONE of ELEKTRONE.

                                                                                           (1)

     4.2.4 Sfeer B was neutraal voor kontak. Het dit gelaaide deëltjies gehad? Skryf
           slegs JA of NEE neer.

                                                                                           (1)

                                                                                       b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                     8
                                                                  GRAAD 9

      4.2.5 Let op hoe die posisie van die sfere na kontak verander het. Stel ŉ rede
            voor waarom die afstand tussen die sfere soveel groter is as voorheen.

                                                                                           (2)

4.3   Twee magnete word so geplaas dat hulle noordpole na mekaar toe wys.

      4.3.1   Is die krag wat die twee magnete op mekaar uitoefen, ŉ VELDKRAG of ŉ
              KONTAKKRAG?

                                                                                           (1)

      4.3.2   Teken die magneetveldlynpatroon wat tussen die twee noordpole van
              hierdie magnete waargeneem kan word in die blok hieronder.

                                                                                           (2)

                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                               NATUURWETENSKAPPE                        9
                                                                GRAAD 9

4.4 Die grafiek hieronder wys hoe die magnetiese krag verander met die afstand tussen
    twee magnete.

                  Krag (N)

                                           Afstand (cm)

    4.4.1   Wat is die grootte van die magnetiese krag wat een magneet op ŉ ander
            uitoefen wanneer die afstand tussen die magnete 4 cm is?

                                                                                            (1)

    4.4.2   Watter gevolgtrekking kan gemaak word op grond van die resultate op die
            grafiek?

                                                                                            (2)

4.5 Definieer gewig.

                                                                                         (2)
                                                                                        [16]

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                    10
                                                                   GRAAD 9

VRAAG 5: SELLE EN ENERGIE, WEERSTAND

5.1 Die Graad 9-leerders ondersoek die effek van die lengte van ŉ geleier op sy
    weerstand. Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

    Die Graad 9-leerders het die volgende eksperiment uitgevoer. Hulle wou die effek
    van die lengte van ŉ geleier op sy weerstand ondersoek. Hulle het ŉ sel, ŉ
    gloeilamp, ŉ ammeter en vier stukke koperdraad van dieselfde dikte, maar van
    verskillende lengtes (0,1 m, 0,2 m, 0,3 m en 0,4 m en 0,5 m) gebruik.

    Prosedure: • Stel bogenoemde komponente in ŉ stroombaan op deur een geleier op
    ŉ slag te gebruik. • Maak die skakelaar toe. • Gebruik die ammeter om die stroom
    vir elke gekoppelde geleier te meet.

    Die volgende tabel toon die resultate van hulle ondersoek:

                 Lengte van ŉ geleier (m)               Stroom sterkte (A)
           0,1                                   0,43
           0,2                                   0,36
           0,3                                   0,30
           0,4                                   0,24
           0,5                                   0,18

    5.1.1 Skryf die ondersoekende vraag vir die bostaande eksperiment neer.

                                                                                        (2)

    5.1.2 Skryf die hipotese neer vir die ondersoek hierbo.

                                                                                        (2)

    5.1.3 Identifiseer die afhanklike veranderlike.

                                                                                        (1)

                                                                                       b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                        11
                                                                   GRAAD 9

    5.1.4 Gebruik die grafiekpapier hieronder en teken die grafiek van die stroomsterkte
          teen die lengte van die geleier.

           Onthou om A: ŉ geskikte opskrif vir jou grafiek te verskaf,
                     B: benoem die y-as;
                     C: benoem die x-as;

                                                                                            (5)

5.2 Bestudeer die stroombaan hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

    5.2.1 Wat is die doel van die komponent wat in die diagram hierbo omkring is?

                                                                                            (1)

    5.2.2 Wat is die waarde van die spanning van elke sel in die stroombaan?

                                                                                            (2)

                                                                                           b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE                  12
                                                                     GRAAD 9

    5.2.3 Noem ŉ voorbeeld van ŉ veiligheidstoestel wat in ons huise gebruik kan
          word in die geval van ŉ elektriese oorlading.

                                                                                        (1)
                                                                                       [14]

VRAAG 6: STROOMELEKTRISITEIT

6.1 Bestudeer die stroombaandiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Elke
    sel het ŉ potensiaalverskil van 1,5 V. Die weerstand van gloeilamp S is R en die
    weerstandsgloeilamp T is 4R.

                                               V1

                                                                     A1
                                               V2

                                                             A2
                                                    S

                                                    T        A3

                                               V3

    6.1.1 Op watter manier is gloeilampe S en T verbind?

                                                                                        (1)

    6.1.2 Wat is die lesing op voltmeter V1?

                                                                                        (2)

    6.1.3 Wat is die lesing op voltmeter V3?

                                                                                        (1)

    6.1.4 Watter gloeilamp sal die helderste gloei? S of T

                                                                                        (1)

                                                                                       b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                      13
                                                                 GRAAD 9

    6.1.5 Wat sal met die lesing op ammeter A1 gebeur as gloeilamp T afgeskakel is?

                                                                                        (1)

    6.1.6 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.1.5.

                                                                                        (2)

    6.1.7 Wat word die toestel wat gebruik word om stroom sterkte te meet, genoem?

                                                                                        (1)

6.2 Teken ŉ diagram van ŉ seriestroombaan wat twee gloeilampe en 2 selle insluit wat
    in serie verbind is, en ŉ voltmeter wat aan die battery gekoppel is. Benoem die
    komponente en dui die rigting van stroomvloei aan.

    Komponente:

    •      2 selle
    •      2 gloeilampe
    •      Drade wat aan die komponente verbind
    •      ŉ Skakelaar
    •      ŉ Voltmeter

                                                                                        (5)
                                                                                       [14]

                                                                                       b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                       14
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 7: KOSTE VAN KRAGVERBRUIK, ENERGIE EN DIE ELEKTRISITEITSNET-
         WERK

7.1 Gebruik die inligting in die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.
    Gebruik die koste per eenheid elektrisiteit van 90 sent/kWh in AL jou berekeninge.

     Onthou: Koste = Krag x Tyd x Eenheid prys

     Toestel Kraggradering:

     Stofsuier   Fluoresserende Gloeilamp     Geiser     Konvensionele Mikrogolf-oond
                 gloeilamp                               oond
     1 600 W     40 W            100 W        4 800 W    6 000 W          1 360 W

    7.1.1 Jou gesin het hierdie maand 320 kWh elektrisiteit gebruik. Bereken die koste
          van 320 kWh elektrisiteit.

                                                                                              (3)

    7.1.2 ŉ Heel hoender neem ongeveer 1 uur om in ŉ konvensionele oond gaar te
          word. In ŉ mikrogolfoond neem dit ongeveer 12 minute. Toon deur
          berekeninge watter toestel goedkoper is om te gebruik.

                                                                                              (7)

                                                                                         b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                           15
                                                                 GRAAD 9

7.2 Bestudeer Eskom se kragwaarskuwingsadvertensie hieronder.

                             KRAGWAARSKUWING
                       Waarskuwing: Elektrisiteitsverbruik is te hoog.
                         Verminder jou elektrisiteitsverbruik nou.

                                                        [https://blog.sap.com/2013/07/28]

    7.2.1 Wat blyk die probleem in die nasionale elektrisiteitsnetwerk te wees wanneer
          hierdie waarskuwing gewys word?

                                                                                                 (1)

    7.2.2 Wat sal Eskom doen as gebruikers nie na die waarskuwing luister nie?

                                                                                                 (1)

    7.2.3 Noem EEN manier waarop verbruikers hulle elektrisiteitsrekening kan
          verminder.

                                                                                                 (1)

    7.2.4 Noem EEN voordeel van sonkrag.

                                                                                                 (1)

    7.2.5 Noem EEN nadeel van sonkrag.

                                                                                              (1)
                                                                                             [15]

                                                                                            b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE                       16
                                                                     GRAAD 9

VRAAG 8: SFERE VAN DIE AARDE

Die diagram hieronder illustreer die interaksie tussen die sfere van die Aarde as ŉ
komplekse stelsel.

                 Litosfeer                                    Atmosfeer

                  Hidrosfeer                                   Biosfeer

                                                        [https://image.app.goo.gl/hD9Co]

8.1 Beskryf die interaksie tussen die verskillende sfere van die Aarde betrokke by elk
    van die interaksies wat hieronder beskryf word.

     8.1.1   Grotte vorm in kalksteenrots wanneer die rots opgelos word deur reënwater
             wat ŉ swak suur geword het.

                                                                                             (1)

     8.1.2   Reënwater word ŉ swak suur wanneer dit koolstofdioksied uit die lug
             absorbeer terwyl dit daardeur val.

                                                                                             (1)

     8.1.3   Plante groei slegs in die lig naby die grot-ingang.

                                                                                             (1)

                                                                                            b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                   17
                                                                   GRAAD 9

8.2 Hoe beïnvloed die lae van die Aarde en hul samestelling die voorkoms van
    natuurlike hulpbronne soos minerale, olie en gas?

                                                                                       (3)

8.3 Rotse op die oppervlak van die Aarde word verweer om kleiner deeltjies te vorm.
    Noem enige TWEE belangrike faktore wat die verweringsproses beïnvloed.

                                                                                       (2)

8.4 Watter natuurlike proses produseer die gas wat in die atmosfeer voorkom wat die
    energie wat deur die son uitgestraal word absorbeer en weer uitstraal?

                                                                                       (1)

8.5 Wat is die voordeel van hierdie natuurlike proses vir die lewe op die Aarde?

                                                                                       (1)
                                                                                      [10]

                                                                                      b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                               18
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 9: MYNBOU EN MINERALE HULPBRONNE

Lees die berig van die IOL koerant na aanleiding van die voorval waar agt vroue wat ŉ
musiekvideo by ŉ mynhoop geskiet het, na bewering deur onwettige mynwerkers verkrag
is.

     “Vir mynmaatskappye om verantwoordelikheid te neem en vir ons as die regering,
     moet al daardie verlate myne nou onteien word. Onteien daardie grond sonder
     vergoeding tot voordeel van die publiek. Maak seker dat dit (die grond) herleef word
     en werk skep vir ons gemeenskappe,” het die voormalige premier van Gauteng
     gesê.

     “Die afwesige myneienaars het hierdie werkers, die onwettige immigrante, daar
     gelaat sonder om hulle terug te neem na hul lande van herkoms. Dit is die uitbuiting
     wat hier aan die gang is. Ons is hier om te sê ons kan nie onder ŉ skrikbewind leef
     nie.”

     Die ANC het vroeër gesê lede gaan Woensdagoggend buite die Krugersdorp-
     landdroshof betoog terwyl die, in hegtenis genome, onwettige mynwerkers voor die
     hof verskyn.
                                         [https:// ww.iol.co.za (Gepubliseer: Augustus 3, 2022)]

9.1 Waar vind mynbou in ŉ oopgroefmyn plaas?

                                                                                                    (1)

9.2 Bespreek enige TWEE gevolge van onwettige mynbou.

                                                                                                    (2)

9.3 Wat moedig onwettige mynbou in Suid-Afrika aan?

                                                                                                    (2)

9.4 In watter opsigte is onwettige mynbou gevaarlik in Suid-Afrika?

                                                                                                    (2)
                                                                                                    [7]

                                                                                                   b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE                 19
                                                                     GRAAD 9

VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE

10.1 Hoe produseer die proses van kernfusie in sterre energie?

                                                                                       (2)

10.2 Verduidelik die siklus van hoe ŉ stêr sterf?

                                                                                       (2)
                                                                                       [4]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:    80

                                                                           TOTAAL:    100

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215) — Natural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-question-paper/a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-possible-answers/f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [NS Memo Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-marking-guideline/ad19a31e-ae37-44b8-af25-eb02f25de83e) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-possible-answers/2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41) — Memo · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS MG JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/bb46aadd-6c45-4f2b-83a0-0045170e2105) — Memo · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-possible-answers/b80749bd-4989-4d9b-bb09-e1cd1de31b1d) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr9 NS (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
