# Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 QP (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  nnnnNNNNNNNNNN

                  PROVINSIALE EKSAMEN
                              JUNIE 2023
                                  GRAAD 9

                          NATUURWETENSKAPPE

TYD:      2 uur

PUNTE:    100

17 bladsye + 1 datablad

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________

GRAAD 9: ________

VRAAG               1     2   3    4   5        6   7   8   9   10   TOTAAL
LEERDER SE PUNT
PUNTE               7     7   6    8   12       15 16   9   10 10     100

                                       P.T.O.                                 P.T.O.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               NATUURWETENSKAPPE                    2
                                                                GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op die vraestel voorsien word.

3.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS, A en B, gebaseer op die
     voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument en Jaarlikse onderrigplan.

4.   Puntetoekenning:

     AFDELING A: 20
     AFDELING B: 80

5.   Jy word aangeraai om die aangehegte DATABLAD te gebruik om VRAAG 2 te
     beantwoord.

6.   Hierdie eksamenvraestel bestaan uit TIEN vrae.

7.   ALLE tekeninge moet met potlood gedoen word en byskrifte slegs met blou ink
     gemerk word.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                      3
                                                                 GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte opsie deur die korrekte letter (A – D) in die voorsiende blokkies te skryf.

1.1   Die wet van behoud van materie word toegepas wanneer vergelykings
      gebalanseer word en stel dat …

      A    geen stof kan in ŉ chemiese reaksie verkry of verlore gaan nie.
      B    die formules kan verander word wanneer ons die reaksie balanseer.
      C    al die simbole verander tydens die reaksie.
      D    ander elemente is moeilik om te balanseer.                                      (1)

1.2   Die simbool vir swael is:

      A    Su
      B    Sa
      C    S
      D    Se                                                                              (1)

1.3   Hoeveel atome is in 4CuSO4?

      A    24
      B    18
      C    8
      D    4                                                                               (1)

1.4   Watter van die volgende is gerangskik volgens die pH-skaal van die minste tot
      die mees basiese.

      A    10 : 9 : 8 : 7
      B    10 : 11 : 12 : 14
      C    6:2:1:4
      D    9:8:7:6                                                                         (1)

1.5   Watter aanwyser is blou in ŉ neutrale oplossing?

      A    Rooi lakmoespapier
      B    Universele indikator
      C    Blou lakmoespapier
      D    Metiel oranje                                                                   (1)

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                     4
                                                                   GRAAD 9

1.6   Watter chemiese vergelyking is korrek wanneer fosfor met suurstof reageer?

      A    2P + O2 → PO
      B    P + O2 → 3PO
      C    P + 2O2 →PO5
      D    4P + 5O2 → 2P2O5                                                                 (1)

1.7   Watter naam gee ons aan die sout wat gevorm word wanneer die element
      natrium met chloor reageer?

      A    Chloried sout
      B    Natrium sout
      C    Chloor natrium sout
      D    Natriumchloried                                                                  (1)
                                                                                            [7]

VRAAG 2: TERMINOLOGIE

Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die term in die spasies wat voorsien word.

2.1     Die kleinste moontlike bousteen van ŉ verbinding wat al die eienskappe van ŉ
        verbinding het

                                                                                            (1)

2.2     Metaal wat nie met suurstof reageer nie

                                                                                            (1)

2.3     Die krag wat atome bymekaar hou

                                                                                            (1)

2.4     Die proses wat plaasvind wanneer bier gebrou word

                                                                                            (1)

2.5     ŉ Gas wat as ŉ preserveermiddel in die meeste voedselprodukte gebruik word

                                                                                            (1)

                                                                                        b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                    5
                                                                   GRAAD 9

2.6     ŉ Baie reaktiewe nie-metaal wat onder water gestoor word

                                                                                           (1)

2.7     ŉ Veranderlike wat tydens ŉ ondersoek gemeet of getoets word

                                                                                           (1)
                                                                                           [7]

VRAAG 3: PASSENDE ITEMS

Kies ŉ item uit KOLOM B wat by ŉ stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
(A – H) langs die vraagnommer (3.1 tot 3.6) in die spasies wat voorsien word.

                         KOLOM A                                   KOLOM B
3.1   ŉ Produk wat gevorm word wanneer ŉ stof       A    Chemiese reaksie 3.1
      met swael reageer

3.2   ŉ Basis wat in water oplosbaar is             B    Verbranding         3.2

3.3   ŉ Tipe reaksie waar ŉ stof in die          C       Formule             3.3
      teenwoordigheid van suurstof verbrand word

3.4   Nuwe stowwe wat tydens ŉ reaksie vorm         D    Produkte            3.4

3.5   ŉ Proses wat plaasvind wanneer twee           E    Alkali              3.5
      stowwe kombineer om ŉ nuwe stof te vorm

3.6   Die verhouding van elemente en die aantal     F    Reaktante           3.6
      atome vir elke simbool in ŉ verbinding

                                                    G    Periodieke tabel

                                                    H    Sulfied

                                                                                       [6]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:       20

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE                      6
                                                                     GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 4: PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

Beantwoord die volgende vrae deur na die periodieke tabel van elemente te verwys.

4.1   Identifiseer EEN ander element met eienskappe soortgelyk aan swael.

                                                                                               (1)

4.2   Dui die aantal protone in die kern van ŉ berilliumatoom aan.

                                                                                               (1)

4.3   Vir ŉ chlooratoom, skryf die volgende neer:

      (a)   Atoomgetal                                                                         (1)

      (b)   Massagetal                                                                         (1)

4.4   Identifiseer ŉ semi metaal wat in dieselfde tydperk as a berilliumatoom is.

                                                                                               (1)

4.5   ŉ Sekere element het ŉ atoomgetal wat dubbel dié van stikstof is. Identifiseer die
      groepnommer waarin dit op die periodieke tabel voorkom.

                                                                                               (1)

4.6   As een eenheid waterstof (H) deur Δ voorgestel word, een eenheid suurstof (O)
      deur 〇 en een eenheid swael (S) deur ☐ voorgestel word, skryf die chemiese
      formule neer vir die verbinding wat as ΔΔ☐〇〇〇〇 voorgestel word.

                                                                                               (2)
                                                                                               [8]

                                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                     7
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 5: CHEMIESE REAKSIES

5.1   Hieronder is die reaksie wanneer ŉ helder vloeistof (Proefbuis A) met ŉ gas
      reageer om ŉ melkerige oplossing (Proefbuis C) te vorm. Daar is twee produkte
      wat uit hierdie reaksies gevorm word.

                                A                               C

      Die vergelyking vir die bostaande reaksie is soos volg:

      Ca (OH)2 + CO2 → CaCO3 + H2O

      5.1.1   Noem die reaktante.

                                                                                       (2)

      5.1.2   Noem die produkte.

                                                                                       (2)

      5.1.3   Verduidelik waarom die vergelyking vir die reaksie hierbo gebalanseerd
              is.

                                                                                       (1)

5.2   Skryf die gebalanseerde chemiese vergelykings vir die volgende:

      5.2.1   Waterstofchloried reageer met kalsiumoksied om kalsiumchloried en
              water te produseer.

                                                                                       (2)

      5.2.2   Natriumhidroksied reageer met soutsuur om natriumchloried en water te
              produseer.

                                                                                       (2)

                                                                                       b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                             8
                                                                 GRAAD 9

      5.2.3   Skryf die prentvergelyking, om die vergelyking vir die reaksie te
              balanseer wanneer waterstof -     reageer met suurstof -      om water te
              produseer.

                                                                                               (3)
                                                                                              [12]

VRAAG 6

6.1   As yster (Fe) voorgestel word deur ⚫ en suurstof (O) word voorgestel deur           ,
      bestudeer die volgende prentvoorstelling van ŉ chemiese reaksie tussen
      suurstofgas en yster en beantwoord die vrae wat volg.

      6.1.1   Skryf die woordvergelyking vir die bogenoemde reaksie neer.

                                                                                               (2)

      6.1.2   Gebruik die korrekte chemiese formules om die gebalanseerde
              chemiese vergelyking wat deur die reaksie hierbo voorgestel word, neer
              te skryf.

                                                                                               (3)

                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                               NATUURWETENSKAPPE                        9
                                                                GRAAD 9

6.2   Magnesium reageer met suurstof in die reaksie wat deur die volgende
      ongebalanseerde vergelyking voorgestel word:

      Mg + O2 → MgO

                                        Tang
                                                           Magnesium lint

                                                                   Horlosieglas
              Brander
                                                                   Magnesiumoksied

      6.2.1   Herskryf en balanseer die vergelyking vir die bogenoemde chemiese
              reaksie.

                                                                                        (2)

      6.2.2   Beskryf die waarnemings wat tydens hierdie reaksie gemaak sal word
              (verwys na die kleur van die vlam wanneer die metaal brand en die kleur
              van die produk wat gevorm word).

                                                                                        (2)

      6.2.3   Noem EEN voorsorgmaatreël wat jy tydens hierdie eksperiment moet tref.

                                                                                        (1)

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                       10
                                                                    GRAAD 9

6.3   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Tumelo is ŉ intelligente seun in die graad 9-klas. Op pad skool toe gaan hy by die
      skrootwerf verby. Tumelo het eendag die skrootwerf besoek om te ondersoek wat
      veroorsaak dat die motors hulle verskillende kleure na bruin verander nadat hulle
      vir baie jare verwaarloos was. Hy het die eienaar van die skrootwerf, mnr. Tlale,
      gevra wat die moontlike oorsake van hierdie agteruitgang is. Mnr. Tlale het vir
      hom gesê dat dit weens langdurige blootstelling aan water was.

      Op skool het sy onderwyser hom geleer van die reaksie van metale en suurstof,
      en een van die metale was yster. Hy is ook oor koper, magnesium en kalsium
      geleer. Die onderwyser het hom vertel van maniere om metale te beskerm om
      roes (skade) te vermy.

      6.3.1   Roes is ŉ vorm van korrosie. Wat is korrosie?

                                                                                            (1)

      6.3.2   Watter metaal is by roes betrokke?

                                                                                            (1)

      6.3.3   Gee TWEE maniere oor hoe ŉ mens ŉ metaal teen roes kan beskerm.

                                                                                            (2)

      6.3.4   Gee die chemiese formule vir roes.

                                                                                            (1)
                                                                                           [15]

                                                                                           b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                         11
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 7: REAKSIE VAN NIE-METALE MET SUURSTOF

7.1   Koolstofpoeier word met ŉ Bunsen-brander verhit totdat dit begin brand. Die
      koolstof word dan in ŉ gassilinder laat sak wat met suiwer suurstofgas gevul is. ŉ
      Klein hoeveelheid water is aan die onderkant van die silinder teenwoordig,

                                                      Suurstofgas (O2)

                      Koolstof (C)

                                                      Produk opgelos in water
              Gassilinder

      7.1.1   Noem EEN waarneming wat gemaak kan word terwyl koolstof in suurstof
              verbrand.

                                                                                                (1)

      7.1.2   Gee die naam van die gas wat tydens hierdie verbrandingsreaksie as ŉ
              produk vrygestel word.

                                                                                                (1)

      7.1.3   Die gas genoem in VRAAG 7.1.2 los op in die gedistilleerde water aan die
              onderkant van die silinder. Beskryf hoe dit die pH van die gedistilleerde
              water sal beïnvloed.

                                                                                                (2)

                                                                                           b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                     NATUURWETENSKAPPE                      12
                                                                      GRAAD 9

      7.1.4    Gee die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie van
               koolstofverbranding in suurstof.

                                                                                                 (2)

      7.1.5    Gebruik die volgende sleutel om dieselfde chemiese vergelyking in die vorm
               van ŉ prentvergelyking in die blok hieronder uit te druk.

               Sleutel vir elke element wat deel vorm van die chemiese reaksie:
               Element:                  Koolstof Suurstof

               Deeltjie voorstelling:

                                                                                                 (2)

7.2   Die verbranding van swael word deur die volgende chemiese vergelyking voorgestel:

      S + O2                     SO2

      7.2.1    Noem die produk in hierdie reaksie.

                                                                                                 (1)

      7.2.2    Beskryf die:

               (a) Ruik van die produk

                                                                                                 (1)

               (b) Voorkoms van die produk:

                                                                                                 (1)

      7.2.3    Wat is die kleur van die vlam wanneer swael brand?

                                                                                                 (1)

                                                                                            b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                        13
                                                                    GRAAD 9

7.3    Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae hieronder.

                               Gasse wat deur           Gasse kombineer
                               die wind opwaarts        met waterdruppels
                               gedra word               om 'n suur te vorm

                                                               Suurreën
 Suur gasse word in die
 atmosfeer vrygestel

                                                               Suurreën vernietig plante,
                                                               besoedel waterbronne en
                                                               grond en erodeer geboue.

       7.3.1 Steenkool wat in Suid-Afrika ontgin word, het ŉ hoë swaelinhoud. Lei af hoe
             dit die waarskynlikheid van suurreën verhoog.

                                                                                                 (3)

       7.3.2 Vul die ontbrekende woord in:

               Nie-metaaloksiede word ook na verwys as _________ oksiede.                     (1)
                                                                                             [16]

                                                                                            b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     NATUURWETENSKAPPE                                      14
                                                                                      GRAAD 9

VRAAG 8: DIE pH SKAAL

                                    Die pH Skaal
                          Gas                                                      Maag     Ammoniak
              Maag Suur   Koeldrank                  Melk   Water                                       Bleikmiddel
                                                                    Bloed          tablette Oplossing               Dreineer
  Battery     Suur Lemoen
                                  Tamatie   Koffie                       Eierwit                                    Skoonmaker
                                                                                                   Seep

8.1         Gebruik die pH-skaal hierbo om te identifiseer:

            8.1.1    Watter stof sal meer basies wees, drein skoonmaker of seep?

                                                                                                                                 (1)

            8.1.2    Watter stof sal suurder wees, koffie of suurlemoen?

                                                                                                                                 (1)

8.2         Watter stof word gebruik om die sterkte van sure en basisse te bepaal?

                                                                                                                                 (1)

8.3         Dui die pH-reeks van die stof wat jy in VRAAG 6.2.1 genoem het in die volgende
            aan:

            (a)     Sterk suur

                                                                                                                                 (1)

            (b)     Sterk basis

                                                                                                                                 (1)

            (c)     Neutrale stof

                                                                                                                                 (1)

                                                                                                                                 b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                     NATUURWETENSKAPPE                    15
                                                                      GRAAD 9

8.4      Tshepo het aan spysvertering gely as gevolg van te veel soutsuur in sy maag en
         dit het hom baie ongemaklik laat voel. Watter van die stowwe wat in die prent
         hierbo gelys word, kan hy vir verligting gebruik? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                                                                                           (3)
                                                                                           [9]

VRAAG 9: SURE EN BASISSE

DEEL I

Wanneer ŉ suur met ŉ basis reageer, verander die pH-waarde van die oplossing. ŉ
Groep graad 9-leerlinge het ŉ ondersoek gedoen om uit te vind hoe die pH verander. In
die eksperiment het hulle natriumhidroksiedoplossing (basis) by die buret gevoeg en dit
stadig by 25 cm3 verdunde soutsuur gevoeg wat met ŉ paar druppels broomtimolblou
(aanwyser) gemeng is.

                                                        Buret

                                                       Natriumhidroksied

                                  Keel
                                  vormige              10 ml, 0,1 moldim3
                                  fles                 soutsuur

                                                                Wit teël

9.1      Stel ŉ geskikte hipotese vir hierdie ondersoek voor.

                                                                                           (2)

9.2      Identifiseer die afhanklike veranderlike.

                                                                                           (1)

                                                                                          b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                  16
                                                                   GRAAD 9

9.3   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

                                         A       B

                                                               C

                                                                   D

      Verskaf ŉ gepaste opskrif vir die grafiek hierbo.

                                                                                      (1)

9.4   Antwoord die volgende vrae.

      9.4.1   Wat is die kleur van broomtimolblou in:

              (a)   soutsuur?

                                                                                      (1)

              (b)   natriumhidroksied?

                                                                                      (1)

      9.4.2   Op watter punt, A, B, C of D, is die mengsel presies neutraal?

                                                                                      (1)

9.5   Beskryf hoe die pH verander wanneer natriumhidroksied stadig by die verdunde
      soutsuur gevoeg word.

                                                                                      (1)

                                                                                     b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                       17
                                                                 GRAAD 9

9.6    Wanneer weet jy dat jy genoeg natriumhidroksied bygevoeg het om die soutsuur
       te neutraliseer?

                                                                                         (2)
                                                                                        [10]

VRAAG 10: SURE EN BASISSE

DEEL II

Oorweeg die reaksie van ŉ suur en magnesiumoksied en beantwoord die volgende vrae.

10.1   Gee die algemene vergelyking vir die reaksie tussen ŉ suur en ŉ metaaloksied.

                                                                                         (4)

10.2   Watter tipe oplossing sal gevorm word wanneer die metaaloksied met ŉ suur
       reageer?

                                                                                         (1)

10.3   Gee ŉ kort verduideliking oor hoe die produk wat gevorm word uit die reaksie
       tussen ŉ metaaloksied en ŉ suur ŉ positiewe impak op die omgewing kan hê.

                                                                                         (2)

10.4   Wat is die toestand van materie van metaaloksied by kamertemperatuur?

                                                                                         (1)

10.5   Daar is baie alledaagse toepassings van die suur-basis-reaksies waarvan jy tot
       dusver geleer het. Noem TWEE voorbeelde van sulke toepassings.

                                                                                         (2)
                                                                                        [10]

                                                              TOTAAL AFDELING B:         80

                                                                            TOTAAL:     100

                                          EINDE

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                           NATUURWETENSKAPPE                         18
                                                                            GRAAD 9

1     2      3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13      14     15    16     17      18
(I)   (II)                                              (III)   (IV)   (V)   (VI)   (VII)   (VIII)

## Related documents

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-possible-answers/f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-question-paper/370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1) — Natural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [NS Memo Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-marking-guideline/ad19a31e-ae37-44b8-af25-eb02f25de83e) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-possible-answers/2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41) — Natural Sciences · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [10 JUNE S2 NW 9 NS MG JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/bb46aadd-6c45-4f2b-83a0-0045170e2105) — Memo · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-possible-answers/b80749bd-4989-4d9b-bb09-e1cd1de31b1d) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr9 NS (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans NS Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-ns-test/a36f5835-c4cc-498c-94fd-08df58a57ff5) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
