# Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 nnnnNNNNNNNNNN

                    PROVINSIALE EKSAMEN
                             JUNIE 2024
                             GRAAD 9

                         NATUURWETENSKAPPE

 TYD:       2 uur

 PUNTE:     100

 14 bladsye

 NAAM EN VAN:

 GRAAD 9:

VRAAG                1   2   3      4   5    6    7    8    9    TOTAAL
LEERDER SE PUNT
PUNTE                7   7   6     15   20   8    16   10   11    100

                                                                          b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                     2
                                                                 GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord AL die vrae op die lyne of spasies wat in hierdie vraestel voorsien
     word.

2.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS A en B gebaseer op die
     voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument.

3.   Toekenning van punte:

     AFDELING A: 20
     AFDELING B: 80

4.   Hierdie eksamenvraestel bestaan uit NEGE vrae.

5.   Alle tekeninge moet in potlood gemaak word en byskrifte slegs met blou ink
     benoem word.

6.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                   3
                                                                    GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte opsie en skryf die korrekte letter (A – D) in die blokkies wat voorsien is.

1.1    Die elemente in die periodieke tabel is gerangskik in:

       A   Toenemende orde van hul atoommassa
       B   Toenemende volgorde van hul atoomgetal
       C   Afnemende volgorde van hul atoomgetal
       D   'n Ewekansige manier wat deur wetenskaplikes gekies word                        (1)

1.2    Hoekom is die elemente Li en K in dieselfde groep op die periodieke tabel:

       A   Hulle atoomgetalle is dieselfde.
       B   Hulle het soortgelyke chemiese eienskappe.
       C   Albei is nie-metale.
       D   Hulle reageer nie met suurstof nie.                                             (1)

1.3    In die diagram hieronder word waterstofatome deur wit sirkels voorgestel, en
       suurstofatome word deur swart sirkels voorgestel.

       Watter van die diagramme stel water die beste voor?

             A                B             C              D                               (1)

1.4    Watter van die volgende dui 'n chemiese reaksie aan?

       A   Oplossing van ŉ stof
       B   Filtrasie van ŉ stof
       C   ŉ Kleurverandering of vorming van borrels in ŉ stof
       D   Smelt of vries van ŉ stof                                                       (1)

1.5    Watter van die volgende stellings is waar met betrekking tot ŉ gebalanseerde
       chemiese vergelyking?

       A   Die aantal atome van elke element is dieselfde aan beide kante van die
           vergelyking.
       B   Die koëffisiënte verteenwoordig die massa van die stowwe in die reaksie.
       C   Die onderskrifte kan verander word om die vergelyking te balanseer.
       D   Balansering is nie nodig vir chemiese vergelykings nie.                         (1)

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                    4
                                                                    GRAAD 9

1.6   Watter van die volgende stowwe word as suur op die pH-skaal beskou?

      A    Suurlemoensap (pH 2)
      B    Koeksoda (pH 8)
      C    Tafelsout (pH 7)
      D    Suiwer water (pH 7)                                                              (1)

1.7   Wat is NIE ŉ bewys dat ŉ chemiese reaksie plaasgevind het NIE?

      A    Melk wat suur smaak
      B    Stoom wat op ŉ koue venster kondenseer
      C    ŉ Sterk reuk afkomstig van ŉ gebreekte eier
      D    ŉ Sny rou aartappel wat verkleur                                                 (1)
                                                                                            [7]

VRAAG 2: TERMINOLOGIE

Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die term in die spasies wat voorsien word.

2.1     Die klassifikasiestelsel vir die elemente waaruit materie en materiale in die
        wêreld bestaan

                                                                                            (1)

2.2     Items aan die linkerkant van ŉ chemiese vergelyking

                                                                                            (1)

2.3     Die stof wat gevorm word wanneer koolstof heeltemal in die teenwoordigheid
        van suurstof verbrand word

                                                                                            (1)

2.4     Die naam van die proses waar die blootgestelde oppervlak van ŉ metaal met
        suurstof reageer

                                                                                            (1)

2.5     Wanneer fosfor met suurstof reageer, watter produk word algemeen
        vervaardig en in vuurhoutjies gebruik?

                                                                                            (1)

2.6     ŉ Chemiese reaksie waar ŉ sterk suur met ŉ sterk basis reageer om ŉ sout te
        produseer

                                                                                            (1)

                                                                                        b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                     5
                                                                  GRAAD 9

2.7     ŉ Reaksie wat plaasvind in die teenwoordigheid van suurstof om hitte te
        produseer.

                                                                                           (1)
                                                                                           [7]

VRAAG 3: PASITEMS

Kies ŉ item uit KOLOM B wat by ŉ stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
(A – I) langs die vraagnommers (3.1 tot 3.6) in die spasie wat voorsien word.

                         KOLOM A                                  KOLOM B
 3.1 Diatomiese molekule                            A    Roes                3.1

 3.2   Proses wat ŉ metaal verswak                  B    7
                                                                             3.2
 3.3   Wanneer jy ŉ gelyke volume suurlemoensap C        Vastestof
       (pH van 2) met ŉ oplossing van
       natriumhidroksied (pH van 12) meng die      D     Gas                 3.3
       verwagte pH sal ... wees.
                                                   E     CaCO3
 3.4   Die stof wat in die landbou gebruik word om
                                                                             3.4
       die grond minder suur te maak               F     Chloor

 3.5   Die toestand van materie van nie-            G    Koolstof
       metaaloksiede by kamertemperatuur                                     3.5
                                                    H    14
 3.6 ŉ Nie-metaal wat noodsaaklik is vir die
     asemhaling van lewende organismes en           I    Produk              3.6
     CO2 vorm wanneer dit met suurstof reageer

                                                                                       [6]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:       20

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                         6
                                                                  GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 4: VERBINDINGS

4.1   Vul die ontbrekende woorde in

       Chemiese       Name van elemente          Naam van             Vaste verhouding
        formule          in die stof             verbinding             van elemente
      NaCl            Natrium en Chloor      Natriumchloried         1 Natrium: 1 Chloor
      Li₂O            4.1.1                  4.1.3                   4.1.4

                      4.1.2

      NH3             4.1.5                  Ammoniak                4.1.7

                      4.1.6
                                                                                                (7)

4.2   Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                        A                    B                   C

      4.2.1 Watter diagram, A, B of C, verteenwoordig ŉ diatomiese molekuul?
            Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                                                                                                (2)

4.3   Skryf die gebalanseerde vergelykings vir die volgende reaksies neer:

      4.3.1   Na + Cl2→NaCl

                                                                                                (2)

      4.3.2   H2+ Br2→HBr

                                                                                                (2)

      4.3.3   N2 + O2→NO

                                                                                                (2)
                                                                                               [15]

                                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                     NATUURWETENSKAPPE                     7
                                                                      GRAAD 9

VRAAG 5: REAKSIE VAN METALE MET SUURSTOF

5.1   'n Groep leerders stel 'n eksperiment op om die reaksie van suurstof met metale te
      ondersoek, soos in die figuur hieronder getoon.

       deflagrasie
             lepel                           gasfles

              suurstof
                                            metaal

      Hulle het hul waarneming aangeteken deur die tabel hieronder te gebruik:
      Voltooi die tabel deur jou kennis te gebruik.

                                                     Natrium                 Yster
                Voorkoms van reaktante       5.1.1                   5.1.2

                Beskrywing van die produk    5.1.3                   5.1.4

                Kleur van vlam               5.1.5                   5.1.6

                Hoe word dit in die          5.1.7
                laboratorium gestoor?                                                          (7)

5.2   5.2.1     Skryf die gebalanseerde prentvergelyking vir die reaksie van yster en
                suurstof neer.

                Prentvergelyking:
                Sleutel vir suurstof

                Sleutel vir yster:
                                                                                               (4)

                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                          8
                                                                  GRAAD 9

      5.2.2   Skryf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie van yster en
              suurstof neer

                                                                                                   (3)

5.3   Definieer die term roes.

                                                                                                   (2)

5.4   Bestudeer die volgende prente, A – D, en illustreer watter tegniek toegepas word om
      roes te voorkom.

      A   Palisades (metaal B    Motordeur        C   Aluminium       D   Wieldoppe
          heining)               handvatsel           emmer

      A

      B

      C

      D                                                                                          (4)
                                                                                                [20]

                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                       9
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 6: REAKSIE VAN NIE-METALE MET SUURSTOF

Swael brand maklik. Dit is 'n bestanddeel van buskruit en vuurwerke.

                       [Bron: hppts://image.app.goo.gl/xFVY3sk]

6.1    Wat is die natuurlike kleur van swael?

                                                                                               (1)

6.2    Watter kleur vlam produseer swael wanneer dit brand?

                                                                                               (1)

6.3    Die produk van die reaksie is 'n kleurlose gas met 'n skerp en verstikkende reuk.
       Benoem hierdie produk.

                                                                                               (1)

6.4    Die produk van die reaksie kan kommersieel as 'n preserveermiddel gebruik word.
       Noem TWEE voedselprodukte wat hierdie produk as 'n preserveermiddel kan
       bevat.

                                                                                               (2)

6.5    Skryf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die bogenoemde reaksie neer.

                                                                                               (3)
                                                                                               [8]

                                                                                           b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                               10
                                                                 GRAAD 9

VRAAG 7: SURE, BASISSE EN pH-WAARDE

7.1   Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat volg.

      Met die onlangse vloede in KwaZulu-Natal in 2022, is die meeste van die dorpe
      deur vloede vernietig. Die munisipale infrastruktuur wat water aan die gemeenskap
      verskaf, is heeltemal oorstroom. Hierdie gemeenskappe het geen varswatertoevoer
      gehad nie as gevolg van die ontwortelde pype. Die enigste waterbron wat
      beskikbaar was, was 'n erg oorstroomde put. Die put was vol sand omdat dit vir 'n
      geruime tyd nie in gebruik was nie. Die mense van sommige van die omliggende
      gebiede het geen ander bron van skoon drinkbare water gehad nie en was verplig
      om die water uit die put wat vol sand, klippe en afvalmateriaal was, te gebruik.
      Hulle moes hierdie besoedelde water vir 'n kort rukkie gebruik, want die brûe is
      heeltemal deur vloede vernietig. Sommige van die graad 9-leerders het voorgestel
      om die pH van die watermonster wat uit dieselfde put geneem is, te toets deur
      verskillende aanwysers te gebruik. Hulle het gelyke hoeveelhede van die
      watermonster in drie verskillende bottels gegooi soos hieronder aangedui. Groep A
      het rooikoolwater in Bottel A bygevoeg, Groep B het fenolftaleïen in Bottel B
      gevoeg, en groep C het broomtimolblou in Bottel C bygevoeg.

               Bottel A                   Bottel B                       Bottel C
                                            [Bron: https://freepnging.com/thumb/water-bottle]

      7.1.1   Definieer 'n indikator.

                                                                                                     (2)

      7.1.2   Formuleer 'n ondersoekende vraag vir hierdie eksperiment.

                                                                                                     (2)

                                                                                                b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                        11
                                                                  GRAAD 9

      7.1.3   Identifiseer die volgende:

              (a)    Een beheerde veranderlike

                                                                                               (1)

              (b)    Afhanklike veranderlike

                                                                                               (1)

7.2   Die tabel hieronder toon hul waarnemings nadat die verskillende aanwysers by die
      water in elke proefbuis gevoeg is.

      Proefbuis Wat is die kleur van die aanwyser in     Wat is die kleur van die
                die monster as die water suur is?        aanwyser in die monster as die
                                                         water basies is?
      A             7.2.1                                Blou, groen, geel
      B             Kleurloos                            7.2.2
      C             7.2.3                                7.2.4                                 (4)

7.3   Stel die stowwe voor wat die leerders by die water kan voeg indien bevind word
      dat die monster suur is, om dit veilig te maak vir verbruik. Gee 'n rede vir jou
      keuse.

                                                                                               (4)

7.4   Noem TWEE moontlike watergedraagde siektes waaraan die mense in
      KwaZulu-Natal mag ly as gevolg van besmette water.

                                                                                            (2)
                                                                                           [16]

                                                                                          b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                        12
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 8: REAKSIE VAN SURE EN BASISSE

8.1   Dit was Vrydag die 13de en Vincent het 'n ongelukkige dag gehad. Hy is twee
      keer deur insekte gesteek. Eers is hy deur 'n wesp gesteek, dus het hy 'n bietjie
      asyn op die steekwond gesit. Later is hy deur 'n by gesteek. Hy het koeksoda met
      'n bietjie water gemeng en dit op die steekplek gesit. Die gelukkige deel van die
      storie is dat Vincent 'n oplettende chemiestudent was, so hy het geweet hoe om
      die steekplekke te neutraliseer.

                              BY                      WESP/PERDEBY

      Bepaal watter inseksteek suur is en watter inseksteek basies is.

                                                                                           (2)

8.2   Die prent hieronder toon 'n voorbeeld van 'n situasies in die alledaagse lewe
      waar neutralisasiereaksies nuttig is. Die persoon in die prent het probleme met
      spysvertering.

      8.2.1 Wat, dink jy, het die spysverteringsprobleme veroorsaak?

                                                                                           (2)

                                                                                          b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                             13
                                                                   GRAAD 9

      8.2.2   Stel EEN manier voor waarop sy spysverteringsongerief behandel kan
              word.

                                                                                                 (2)

      8.2.3   Verduidelik hoekom hy nie 'n gaskoeldrank gegee moet word nie.

                                                                                                 (2)

      8.2.4   Noem EEN manier waarop spysverteringsprobleme voorkom kan word.

                                                                                                 (2)
                                                                                                [10]
VRAAG 9: REAKSIE VAN SURE MET BASISSE

Die verbranding van hout en fossielbrandstowwe stel koolstofdioksied, stikstofoksied en
swaeldioksied in die atmosfeer vry.

Bestudeer die diagram hieronder en lei die NAME af van watter produkte in die wolke
gevorm word as gevolg hiervan.

Gebruik die spasie hieronder om die sin wat in die diagram hieronder getoon word, te
voltooi.

                                 Chemiese reaksies in die wolke wat 9.1 _____
         Sulfaat dioksied
         Stikstofoksied
                                 suur en 9.2 _____ suur vorm
         Koolwaterstowwe

                       Giftige
                       chemikalieë
                                          Chemikalieë keer terug
                       uitgelaat
                                          Aarde toe in reën, mis,
                                          sneeu, hael, ens.

                                                    [Bron: https://image.app.goo.gl/9RKSaQk9]

9.1                                                                                             (1)

                                                                                                b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                       14
                                                                 GRAAD 9

9.2                                                                                     (1)

9.3   Skryf die chemiese formules van die twee sure wat in VRAAG 9.1 en 9.2 gevorm
      word, neer.

                                                                                        (2)

9.4   Noem TWEE negatiewe impakte van suurreën op die omgewing.

                                                                                        (2)

9.5   Onderstreep die korrekte woord.

      Wanneer 'n suur met die metaaloksied reageer, is die tipe sout wat gevorm word:

      SUUR/BASIES/NEUTRAAL                                                              (1)

      Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie van:

      Soutsuur + magnesiumoksied → magnesiumchloried + water

                                                                                        (4)
                                                                                        [11]

                                                              TOTAAL AFDELING B:         80

                                                                           TOTAAL:      100

                                          EINDE

## Related documents

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-possible-answers/2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41) — Natural Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-question-paper/370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1) — Natural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-possible-answers/f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans NS Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-ns-test/a36f5835-c4cc-498c-94fd-08df58a57ff5) — Natural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Grade 9 Provincial Exam Natural Sciences P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2019-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/53ee5d90-b7ba-4a28-8c9d-33eaca5c069d) — Natural Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [10 JUNE S2 NW 9 NS MG JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/bb46aadd-6c45-4f2b-83a0-0045170e2105) — Memo · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f) — Memo · 2023 · Afr
- [NS Memo Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456) — Memo · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-marking-guideline/ad19a31e-ae37-44b8-af25-eb02f25de83e) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
