# Mathematics Grade 9 Gauteng June 2019 Question Paper

> Grade 9 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2019, 19 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-wisk-gauteng-junie-2019/0f4c4cce-8905-4a82-a29c-8d704ee9d8cd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 Gauteng June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-wisk-gauteng-junie-2019/0f4c4cce-8905-4a82-a29c-8d704ee9d8cd)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2019. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                   testpapers.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

[ WiskuNDE | 4

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
‘WISIKUNDE
TYD: 2 nur

PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig dewr, voordat vrac beantwoord word.

is

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae en 19 bladsye.
Beantwoord AL die vrae.
‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word tensy andersinds gevra.

Wys alle berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te kry.
Slegs antwoorde alleen sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

Rond antwoorde af tot 2 desimale plekke waar nodig, tensy ander gevra.

Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, Redes MOET ten alle tye gegee
word wanneer jy meetkundige berekeninge doen.

Nommer antwoorde korrek in ooreenstemming met die nommeringstelsel wat gebruik word in
die vraestel.

Antwoord vrae 1 tot 10 in Afdeling B in die spasies wat voorsien is.

Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

| WISKUNDE 5 |

AEDELING A

VRAAG t

Antwoord die volgende vrae deur die korrekte antwoord te kies. Omkring die LETTER van
die korrekte antwoord.

I! Watter getal is ‘n priemgetal?

A 25

B 42

Cc 27

DD -23 3)
2 Voltooi: Die jaarlikse toename in die prys van goedere en dienste, gebaseer op die vorige

jaar se pryse, word ... genoem,

A ’n lening

B inflasie

Cc die rentekoers

D waardevermindering (1)

3 Voltooi: 2V49 — (—5)? + Y=125 =...

A 34
B -]
Cc -6
D ~~ -I6 (1)
4 i tytding

Voltooi: sab igx =.

1
A =

25%

2
B 35%

al
Cc aye

7
D ag* ()

5 Voltooi: Die volgende getal in die getalry 1; 4;9;..., is... :

A 12,
B 16.
Cc 24,
D 36, (1)

bo,

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

[wisxunpe ; | 4 |

Voltooi: Die prys van mielics verminder van R1 280 tot R1 275 per ton.

Die persentasie vermindering in die prys = ...

A 10%.

B 0,31%.

C 0,39%.

D  —0,48%. (1)

Voltooi: Die som van die binnehoeke van ‘n vierhoek = ...

A 90°.

B 360°.

Cc 180°.

D 540°, Q)

Voltooi: Die stelling van Pythagoras bepaal dat ... i
A

A c= a? + b?.

B b= a? —c?.

Co aati

D Beatee (1)
Voltooi: As A = 70° en B = 110° dan word A+ B.... hocke genoem.

A komplimentére

B supplemetére

Cc skerp

D stomp (h)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

10. In APTM, PT = PM en T = x.

Bereken die grootte van P in terme van x,

t uM
A x°
B 180° — 2x°
Cc 180° — x°
D 3x° (1)

(10)

bc.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

| er estate

APBELING B
VRAAG 1
1.1 Evalieer:

(1,34 x 10°) x (2,3 x 10%)

. ¢3)
12 Asa=~—i,b= ~5 .c = 4, bereken die waarde van a? — b? + c?,
QB)
13. Vereenvoudig:
13.1 -2(~ + 2)(x + 3)
2)
13.2 3x+2 10x-3
2 7 3
(3)

b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

[ wiskcunDE -

13.3 (-6x3y°z”) x 23 x7

Jf 36x%y*

(4)
{13}
VRAAG 2
Los die volgende vergelykings op:
1
21 2% ea
8
(2)
22 ax+*2=-t
2
4)
230 (x«+4)(x*-4) =90
2)

bo.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE | 8 |

24 2(ax-4) = 33x44)

(4)
{12}
VRAAG 3
Faktoriseer volledig:
3.1 8m? —12m®— 20m?
(2)
32 a®(2x—y) ~ b?(2x — y)
4
[6]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 5

VRAAG 4

4.1 Vier pakkies koekies kos R74,00. Wat sal ses pakkies van dieselfde koekies kos?

4.2 R6 000 word belé vir 3,5 jaar.
Bereken die waarde van die belegging as:

4.2.1 dit belé word teen 12 % per jaar enkelvoudige rente.

(2)

3)

4.2.2 dit bel word teen 12 % per jaar saamgestelde rente.

@)

4.2.3 Watter is die beste opsie tussen die twee beleggings?

GQ)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

43 n Motor ry teen ’n gemiddelde spoed van 90 kin per uur.

4.3.1 Hoe ver sal die motor ry in 35 ure?

(2)
43.2 Hoe lank sal dit die motor neem om 390 km te ty teen dieselfde spoed?
(2)
113]
VRAAG 5
5.1 Die tabel hieronder gee die verhouding tussen die ouderdomme van ‘n ma en haar
seun.
| Ouderdom van die ma in jare 25 30 40 b 70
| Ouderdom van die seun in jare 1 a 15 26 c
5.1.1 Bepaal die waardes van a,b enc.
_ @)
5.1.2 Hoe oud gaan die seun wees as dic ma 92 jaar oud is?
Q)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

| wiskunDE Hi

5.2 Beskoudie getalpatroon: 4; 9; 14; 19;..

5.2.1 Skryf die algemene term neer vir die getalpatroon indie vorm T, =...

. _ - senswacoen )
5.2.2 Watter term in die getalpatroon is gelyk aan 64?
(3)
19]
VRAAG 6
6.1 Uit die gegewe lys van 2-D vorms hieronder, identifiseer al die vierhoeke wat
voldoen aan die volgende eienskappe.
vlieér rhombus trapesium heksagoon parallelogram vierkant —_ reghoek
61,1 Die hoeklyne halveer mekaar loodreg,
3)
6.1.2 Die hoeklyne is ongelyk in lengte, maar is loodreg op melcaar.
_ G)

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

62 Die som van die binnehoeke van ’n n-sydige poligoon kan bereken word met die
formule: Som van die binnehoeke = (n — 2) « 180°.

Gebruik die formule om die som van die binnchoeke van die digram hieronder te
bereken,

2)
63 Die diagram hieronder is ‘n reélmatige poligoon ABCDE met ‘r middelpunt F.
AF=BF=CF=DF=HFenf, =f, =f, =f, =f.
A
B E
4
co D
Bereken die grootte van dic hocke met hoekpunt F.
_ pene - en _. 8
[7]

bo,

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

| wiskUNDE “

VRAAG 7

7.1 ABCis nreguit lyn. ABE = 5x — 30° en CBE = 90° ~ x.

7.1.4 Bepaal die waarde van x

Bewering Rede

5x ~ 30° + 90° — x =

G)

7.1.2 Vervolgens bereken die grootte van ABE.

Bewering Rede

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

[ visors —_ | 14 |

7.2 Indie diagram hieronder AC Il DF en DG II CE.
ABG = 110° en CEF = x°.

Bepaal dic waarde van x.

Bewering Rede

(4)
(I

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

| WISKUNDE is |
VRAAG 8
8.1 Indie diagram hieronder, AABC |] ADEF.
D
FA y
70° 30°
E F
10
Bepaal die waarde van x.
Bewering Rede
ABO
DE ~

(3)

boo.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

8.2 In APQR, PQ =32 cm, OR = 24emen PR = 40 cm.
a
24cm
32cm
P R
40 ein
Bepaal of APQR ‘n reghoekige drichoek is, of nie.
. G)
[6]

boo.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

jw TSKUNDE

VRAAG 9

9.1 Die diagram hieronder gee reghoek PQRS met PQ {| SR en Q = 8.

a —— $
2
x
Ss
2 1
QO R
Bewys dat APQR = APSR.

Bewering Rede

In A PQR en APSR.

6)

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

| WISKUNDE

92 TK is die middellyn van die groot half-sirkel met middelpunt P. TP en PE is die
middellyne van die twee Kleiner sirkels, TK. = 2TP = 24 om. m = 3,14.

Voltooi en bereken die omtrek van die geskakeerde gedeelte.

: 5 1
; Omtrek van die groot sirkel => x

2x ; Omtrek van die kleiner sirkels =

-. Omtrek van die geskakeerde gedeelte =
= (6)
[id]

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE

VRAAG 10

Konstrueer drichoek KLM met & = 120°, KL = 8 omen MK = 6 cm.

(2)
(2]

TOTAAL: 166

EINDE,

## Related documents

- [Gr 9 Wisk Gauteng Junie 2019 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-wisk-gauteng-junie-2019-memo/9a390359-57b1-4642-a71b-fa11bfa0a2ad) — Mathematics · Memo · 2019
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2019-gauteng-november-exam-question-paper-afrikaans/0ef621dd-6804-4cf9-92b9-d8816c80afc9) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr9 Math (English) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2019-gauteng-november-exam-question-paper-english/9785fe8a-9f2e-491d-a7d3-a45de7c67b35) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [MATHS QP GR9 NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2019-engd/c0f3caac-f681-4ede-8844-1f50c9eb56c4) — Mathematics · QP · 2019
- [Gr 9 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-afrikaans-june-2023-question-paper/135ff87d-7467-4a76-ad0b-5d9d4f8b5bce) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Math (English) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-english-june-2023-question-paper/baac3b6d-f51a-4f38-844d-80e66aeb1faf) — Mathematics · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
