# Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/822f9041-1e23-4021-91b2-dc5fcdb87352
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/822f9041-1e23-4021-91b2-dc5fcdb87352)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                     NOVEMBER 2020
                         GRAAD 10

                      REKENINGKUNDE
                        VRAESTEL 1

                       NASIENRIGLYNE

8 bladsye

                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                  GRAAD 10

NASIENBEGINSELS:

1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
    vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.  Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
4.  Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
    toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers
    aangedui is in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt
    van die finale antwoord ook nie.
5.  Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie,
    aanvaar dat die syfer positief is.
6.  Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate
    te differensieer.
7.  Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as
    ŉ negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking,
    moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken
    word.
8.  'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en
    een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9.  'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken
    word vir een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord
    ondersoek en ten minste een deel korrek, voor die punt toegeken word. As ŉ syfer ŉ
    metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel korrek’.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil
    is nie – hierdie is ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum
    verskaf.
     Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     REKENINGKUNDE
                                                 MEMORANDUM VRAESTEL 1                          GRAAD 10

VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN TRANSAKSIE ONTLEDING

 1.1 KONSEPTE

         1.1.1     Waar                                                 
         1.1.2     Waar                                                 
         1.1.3     Onwaar                                               
         1.1.4     Waar                                                                                   4

1.2     TRANSAKSIE ONTLEDING
            BRON             ALGEMENE GROOTBOEK                                          VERGELYKING
         DOKUMENT Rekening DT            Rekening KT                             B            E        L
1.2.1   Tjek teenblad Toerusting     Bank                                     0         -1 000  + 1 000

1.2.2   Duplikaat         Bankkontrole                Debiteurekontrole    - 4 950         0       - 4 950
        kwitansie
                           Korting toegestaan  Debiteurekontrole             - 50         - 50          0

1.2.3    Kas-             Bank                       Verkope                  0        +3 200     kyk ekwiteit

        registerrol                                                                                    - 3 200
                           Koste van verkope Handelsvoorraad                -2 000       - 2 000
                                                                                                            0

1.2.4    Tjek-            Onttrekkings               Bank                     0           - 650     + 650
        teenblad
         Joernaal-         Onttrekkings              Handelsvoorraad        - 950        - 950         0
        bewys
1.2.5   * Duplikaat       Krediteurekontrole Handelsvoorraad                - 460          0        - 460
        debietnota

Alternatiewe allokering van punte vir die transaksie            B      E             L
metodepunte toegeken                                            0
                                                                    +3 200     - 3 200

                                                                                                                (39)

 *Of: Oorspronklike kredietnota

                                                           Totaal

                                                             43

                                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        REKENINGKUNDE
                                        MEMORANDUM VRAESTEL 1                      GRAAD 10

VRAAG 2: INKOMSTESTAAT

INKOMSTESTAAT VAN VEELEE VERSAMELAARS VIR DIE JAAR EINDIG 31 DESEMBER
2020

Verkope (400 380– 1 980)                                                          398 400
Koste van verkope                                                                  (240 000)

Bruto wins                                          Kyk berekeninge        4       158 400
Ander Bedryfsinkomste:                             Kyk berekeninge                  39 200

Huurinkomste (20 800 – 1 600)                                                      19 200
Kommissie inkomste (19 000 + 1 000)                                                20 000

Bruto Bedryfsinkomste                                                              197 600

Bedryfsuitgawes                                      Kyk berekeninge       7      (140 790)

Lone & salarisse                                                                      65 000
Telefoon                                                                               4 050

Donasies                                                                               4 000

Water & elektrisiteit (4 950 + 450)                                                 5 400

Advertensies (5 900– 700)                      Een gedeelte korrek                5 200

Versekering (3 890 – 800)                                                           3 090

Voertuig herstelwerk (3 300 + 11 800)                                              15 100

Skryfbehoeftes (4 520 – 950)                                                        3 570

Verpakkingsmateriaal (2 110 – 340)                                                  1 770

Handelsvoorraadtekort (6 580 – 670 – 4 300)                                      1 610

Waardevermindering (20 000 + 12 000)          Een gedeelte korrek                32 000

Bedryfswins                                          Kyk berekeninge      25        56 810
Rente inkomste (2 000 + 2 000)                                                      4 000

Wins voor rente uitgawe                              Kyk berekeninge                60 810
Rente uitgawe                                                                     (15 000)

Netto wins/verlies vir die jaar                     Kyk berekeninge        6         45 810

                                              42

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                   GRAAD 10

VRAAG 3: BALANSSTAAT EN ETIEK

3.1   NOTA: HANDELS- EN ANDER KREDITEURE

  Krediteurekontrole (8 500 + 650)                                     39 150 
  Opgelope uitgawes                                                     4 200 
  Vooruitontvange inkomste                                              3 600 
  Krediteure vir salarisse                                             12 300 
  SAID: LBS                                                             5 300 
  Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)                                  4 800 
                                                                       69 350         8

3.2   EGOLI VERSKAFFERS
      EKWITEITE EN LASTE OP 30 JUNIE 2020

EKWITEITE EN LASTE
                                                    Een gedeelte
Eienaarsbelang                                      korrek                 594 000
(409 000 + 80 000 + 245 000 – 140 000)
NIE-BEDRYFSLASTE                                                            340 000
Verbandlening: Bank van Suid-Afrika
                                                    Een gedeelte
400 000 – 60 000                                 korrek                 340 000

BEDRYFSLASTE                                        Berekening             130 850
Handels- en ander krediteure
                                                     sien 3.1
                                                    Een gedeelte
                                                                           69 350 
                                                    korrek
Oortrokke Bank (3 200 – 1 700)                                              1 500
Huidige gedeelte van lening/Korttermyn lening                               60 000

TOTALE EKWITEITE EN LASTE                            Berekeninge          1 064 850   13

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     REKENINGKUNDE
                                         MEMORANDUM VRAESTEL 1                  GRAAD 10

3.3       ETIEK
 3.3.1 Watter advies sal jy vir Wendy gee? Voorsien TWEE punte.
 Enige twee aanvaarbare punte   Deelpunte vir onvoltooide antwoorde

         Nader Menslike Hulpbrondepartement om die probleem op te los.
         Verwys die saak na die naaste Departement van Arbeid – hulle sal ŉ ondersoek
          doen van die besigheid.
         Verwys die saak na die naaste SAID tak, die betaalstrokies wat die WVF
          aftrekkings weerspieël sal getoon moet word.                                   4

 3.3.2  Verduidelik die stap wat jy sal neem teen die werkgewer wat nie die WVF
        van die werknemer oorbetaal het nie. Voorsien EEN punt.
 Enige een aanvaarbare punt  Deelpunte vir onvoltooide antwoorde

         Daar sal van die werkgewer verwag word om WVF wat nie betaal is nie, oor te
          betaal aan SAID.
         SAID sal ŉ boete en rente teen die werkgewer hef.
         Bedrog – aftrekking vanaf werknemers maar betaal nie oor aan die fonds nie.
                                                                                         2

                                                27

                                                 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 1       GRAAD 10

VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE

4.1.1 Bruto wins op omset

55 000  X 100 = 44.4%  Een gedeelte korrek
124 000    1

                                                                     3

4.1.2 Bruto wins op koste van verkope

55 000  x 100 = 79.7%  Een gedeelte korrek
69 000    1

                                                                     4

4.1.3 Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang

20 000 x 100          = 9.9% Een gedeelte korrek
½  (206 000 + 200 000)
203 000

                                                                     5

4.1.4 Bedryfsverhouding

40 000 : 10 000
(18 000 + 19 000 + 3 000) : 10 000
= 4:1     Een gedeelte korrek

                                                                     4

                                          7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  REKENINGKUNDE
                                       MEMORANDUM VRAESTEL 1                 GRAAD 10

4.1.5 Vuurproefverhouding

22 000: 10 000
(19 000 + 3 000) : 10 000
= 2,2: 1  Een gedeelte moet korrek wees

                                                                                       4

4.1.6    Beantwoord die volgende vrae:
A        Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van Mabena Winkel vir
         2019. Kwoteer TWEE finansiële aanwysers.
       Bedryfsverhoudingverhoog vanaf 3,6 : 1 in 2018 tot 4 : 1 in 2019 kyk
        4.1.5
    Vuurproefverhouding verhoog vanaf 2,1 : 1 tot 2,2 : 1 in 2019 Kyk 4.1.5
    Die besigheid is in ŉ goeie finansiële posisie en sal sy korttermyn
     verpligtinge kan nakom                                                          6
B     Die besigheid het nie sy voorgenome winsgrens van 100% op kosprys
      gehandhaaf nie. Verduidelik in TWEE punte waarom die beoogde
      winsgrens nie bereik is nie.
  Enige twee aanvaarbare punte  
   Goedere se winsgrens is verkeerd bereken
   Die besigheid het te veel korting toegestaan
   Tekorte aan voorraad kon die verkope bedrae beïnvloed het
   Afname in voorraad as gevolg van swak kontrole                                     4
C     Gee TWEE redes en verduidelik waarom handelsvoorraad afgetrek
      word om Vuurproefverhouding te bereken.
   Enige twee aanvaarbare redes  
   Voorraad is minder likied
   Dit is moeilik om voorraad in kontant te omskep binne ŉ kort periode               4
D        Moet Mabena tevrede wees met die opbrengs op haar belegging?
         Verduidelik en kwoteer relevante finansiële aanwysers.
Ja
Opbrengs op eienaarsbelang verhoog vanaf 7.8% tot 9.9%, of met 2.1%. Kyk 4.1.3
Die opbrengs op eienaarsbelang is hoër as die 7% rente op alternatiewe
beleggings.                                                                          4

                                              38
                                                                                 TOTAAL: 150

                                               8

## Related documents

- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr 10 Accounting P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2017-possible-answers/90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211) — Accounting · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
