# Accounting Grade 10 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2016-possible-answers/5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2016-possible-answers/5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                       1

                                                   testpapers.co.za

                  GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                           PROVINSIALE EKSAMEN
                                  JUNIE 2016
                                  GRAAD 10

                  REKENINGKUNDE MEMORANDUM – 15/6/2016

                       Hierdie memo bestaan uit 8 bladsye

PUNTE:

TYD: 120 minute

                  CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE EKSAMEN MEMO

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                             2

VRAAG 1.1 KONSEPTE
  No     KONSEPTE
 1.1        D 
 1.2        A 
 1.3        E 
 1.4        B                                                                                 10
 1.5        C

VRAAG 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES
1.2    Ontleed die transaksies van Fashion Boutique. Die banksaldo is gunstig.
       Bv. Wissel ‘n tjek om die weeklikse lone van R500 te betaal.
           Bron-        Algemene Grootboek        Hulpgrootboek
  No.                                                               Bedrag A                O    L
         dokument       Rek gedt    Rek gekt Rek dt        Rek kt
 Bv.   Tjekteen-
                      Lone         Bank                                  500 -              -    0
       blad (TT)
 1.2.1 Bankstaat  Bankkoste Bank                                       270 -              -    0
                                                                                          
 1.2.2 Bankstaat  Bank           Lening:                            30000 +               0    +
                                   FBN Bank                                                     
                                   
 1.2.3 Oorspronk-     Handels-     Krediteure-           Atlantic      9 630 +              0    +
       like Faktuur voorraad  kontrole                 Hande-                               
                                                        laars 

1.2.4   Duplikaat      Bank        Debiteure-                 M.             3 150    ±/   0    0
        Kwitansie                  kontrole                  Naidoo                 0
                                                                                       
                       Korting      Debiteure-                 M.               350    -    -    0
                       toegestaan   kontrole                  Naidoo                    
                                                              (moet getoon
                                                               word - geen
                                                               punt)
1.2.5   Tjekteen-      Kleinkas    Bank                                       960    ±/   0    0
        blad                                                                        0
                                                                                       
1.2.6   Duplikaat      Bank        Oninbare                                   1 800   +    +    0
        Kwitansie                  skuld                                                  
                                    verhaal /
                                    ingevorder
1.2.7   Tjekteen-      Vaste        Bank                                     12 000   ±/   0    0
        blad          deposito:                                                       0
                       CB Bank                                                        
1.2.8   Bankstaat /    Debiteure-   Bank         M.                           5 490   ±/   0    0
        (Bank          kontrole                  Sony                                0
        debietnota)                                                                   
        Joernaal-      Debiteure-   Korting       M.                            170    +    +    0
        bewys         kontrole    toegestaan    Sony                                    
                                                 (moet
                                                  getoon
                                                  word –
                                                  geen punt)

                                                                                                     55

                                CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       3

VRAAG 2                     SALARISSE

2.1                                    Salarisse joernaal van Mzansi Plastiek vir Mei 2016
                                                                                                              WERKGEWER
                                                            AFTREKKINGS
                                                                                                               BYDRAES

   WERKNEMER
                  BASIESE                 BRUTO                     MEDIESE                      NETTO             MEDIESE

                               BONUS                                                TOTAAL
                                                            PEN-                                           PEN-
                  SALARIS                 SALARIS    LBS    SIOEN   FONDS     WVF                SALARIS   SIOEN   FONDS     WVF

Omni             14 400        0         14 400     1 400   1 152   1 000     144   3 696        10 704    1 584   1 000     144
                                                                                                            
Musi             12 000        0         12 000     1 000    960      800     120   2 880         9 120    1 320     800     120
                                                                                                     
Sherwin          13 000       6 500      19 500     1 200   1 040     900     130   3 270        16 230    1 430     900     130
                                                                                                                                 10
                                         45 900     3 600   3 152   2 700     394   9 846        36 054    4 334   2 700     394
                                                                                                            

2.2            Dui aan watter bedrag betaal sal word aan die Pensioenfonds vir Mei 2016.
               Pensioenfonds
               3 152  + 4 334  = 7 486  of 7 486                                                                             3
               ( moet syfers volgens SJ wees)

2.3            Dui aan watter bedrae gedebiteer sal word na die salarisse en
               mediesefondsbydrae rekeninge in die algemene grootboek op 31 Mei 2016.

               Salarisse R45 900  ( indien korrekte kolom se totaal gebruik is)
                                                                                                                                   3
               Mediesefondsbydrae R2 700 

2.4.1 Ontleed die salarisskaal van Omni in die kolomme voorsien in die
      antwoordboek.
        Jaar                           Salariskerf       Verhoging
                                    (Jaarlikse salaris)
         1                               135 200          5 200 
         2     2012                      140 400           5 200
         3                               145 600           5 200
         4                               150 800         11 000 
         5                               161 800          11 000
         6     2016 (14 400 x 12)        172 800          11 000
         7                               183 800          11 000
         8                               194 800          11 000
                                                                                 (9 punte)
2.4.2 In watter jaar is Omni indiensgeneem indien hy met ‘n salaris van R140 400 per jaar
      begin het.
      2012 of jaar 2                                                             (1 punt)

2.4.3 Gee EEN moontlike rede waarom Omni nie aangestel is op die begin salaris van die
      skaal nie.
      Vaardighede, Kwalifikasies, Kennis, ervaring (enige een)                (1 punt)

2.4.4 Wat is Omni se jaarlikse salaris vir 2016?
      R172 800                                                                                                         (1 punt)   12

                                                     CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                             4

2.5   Sherwin versoek dat sy bonus kontant aan hom uitbetaal word en nie op sy
      salarisstrokie aangedui word nie. Gee EEN rede waarom daar nie aan sy
      versoek voldoen moet word nie.
      ENIGE 1        
       Dit is oneties om nie die bonus aan te dui nie, want die werknemer moet
         belasting daarop betaal.
       Dit is die verantwoordelikheid van die eienaar om LBS af te trek en aan SAID
         oor te betaal.
       Die eienaar kan vir bedrog aangekla word by SAID.                              2

       Die eienaar moet boekhou van alle gelde ontvang en betaal.

                                           30

                               CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                5

VRAAG 3 JOERNALE EN KONTROLE REKENINGE

3.1    Dui aan watter van die stellings is WAAR of VALS.
3.1.1 Waar               
3.1.2 Vals               
3.1.3 Waar               
3.1.4 Waar               
3.1.5 Vals               
                                                                                                10

3.2             Algemene joernaal van Super Handelaars vir April 2016
                                                       Debiteurekontrole   Krediteurekontrole
Dag       Besonderhede        Fol
                                        Dt      Kt      Dt         Kt        Dt         Kt
 5    *Rente uitgawe        N         255
        Dealer Co           KG                255                                    255

 7    M Moleki              N          85             85
      **Rente inkomste      KG                 85

 9    Herstelwerk           N          7000
          Voertuie          B                  7000

13    Teens Bpk             KG         1300                               1300
         Tiny Tots Bpk      KG                 1300                                  1300

21    Verbruiksgoedere  N              3600
       Handelsvoorraad  B                      3600

25    Oninbare skuld        N        1820
      R Man                 DG                1820           1820

29    Game Ltd              DG          900           900
         Omega Ltd          DG                  900              900

29    Onttrekkings      B               150
        Handelsvoorraad B                       150

                                                       985     2720      1300     1 555     33
*Rente uitgawe / Rente op agterstallige krediteure
**Rente inkomste / Rente op agterstallige debiteure

                                    CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                               6

                              Algemene grootboek van Super Handelaars
3.3.1                                  Debiteurekontrole

                                                                Bank en korting
April   1    Saldo               a/b     24 900 April     30
                                                                toegestaan          KOJ   17 454
        30 Verkope              DJ      12 942                Debiteure-afslag
                                                                                   DAJ        820
                                                                Joernaalkrediete /
             Bank (V/T /
                                 KBJ        747                Diverse rekeninge AJ        2 720
             terugbetaling)
                                                                                 
             Joernaaldebiete /
             Diverse rekeninge AJ           985                Saldo                o/b   18 580
             
                                           39 574                                            39 574
Mei     31 Saldo                 a/b    18580

                                                                                              16

3.3.2                                    Krediteurekontrole

             Bank en korting
April   30                       KBJ     21 990 April     1    Saldo               a/b    21 350
             ontvang 
             Diverse                                            Diverse rekeninge
             rekeninge /         KAJ       1 850               / Totale aankope  KJ       17 700
             Totale afslag                                     
                                                                Joernaal krediete
             Kleinkas           KKJ        350                / Diverse         AJ        1 555
                                                                rekeninge 
             Joernaal debiete
                                          1 300
             / Diverse           AJ
             rekeninge 
             Saldo               o/b     15 115

                                           40 605                                            40 605
                                                    Mei    1    Saldo               a/b    15115

                                                                                              16

                                  CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                        7

3.3.3                            Handelsvoorraad

                                                        Koste van
April   1    Saldo         a/b     38 460 April   30                      KOJ   12 754
                                                        verkope
                                                        Koste van
        30   Bank         KBJ     10 736                                 DJ     8 460
                                                        verkope 
             Krediteure-                                Krediteure-
                           KJ      11 764
             kontrole                                  kontrole          KAJ     984
                                                        Verbruiksgoedere
             Koste van
                           DAJ       260               / -voorraad
             verkope                                                      AJ     3 600
                                                                      
                                                        Onttrekkings      AJ      150

                                                                           o/b
                                                        Saldo                    35 272
                                    61 220                                        61 220
Mei     1    Saldo         a/b   35 272

                                                                                   20

                                        95

                            CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                             8

VRAAG 4 LENINGS EN RENTE

4.1                                      Lening: Star Bank
2016                                              2015
     29     Bank             KBJ       54 000        1     Saldo              a/b   210 000
Feb                                               Mrt
                                                  2016
                                                       29    Rente op lening   AJ     35 700
                                                  Feb
            Saldo             o/b      191 700
                                        245 700                                        245 700
                                                  Mrt   1    Saldo              a/b   191 700
(

                                                                                       7
4.2   Bereken die kapitaalgedeelte van die terugbetaling op die lening.

      54 000  - 35 700  (sien 4.1)
      = R18 300
                                                                                           3
      OF
       (sien 4.1)
      210 000 – 191 700 = R18 300

                                             10

                                CAPS GRAAD 10 REKENINGKUNDE JUNIE 2016 PROVINSIALE MEMO

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-possible-answers/fe6b6d8f-dc85-46a7-8287-5886f9accf2a) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Answers Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-answers-book/b61ef1af-f766-4801-ac70-b996a2c50e47) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-question-paper/f3e0d42c-73f8-4c83-9901-d3bb4d25ebd4) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Accounting · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — Accounting · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Limpopo Accounting Grade 10 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-accounting-grade-10-march-2023-qp-and-memo/8aae01e7-b639-4bce-a381-fdf1d69dd268) — QP + Memo · 2023
- [Gr10 ACC P1 (ENG) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-eng-june-2022-answer-book/12b7b012-cbb3-4fbb-9dae-80ef64cd70a8) — Addendum · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
