# Accounting Grade 10 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 10 Accounting question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2017-question-paper/6c5c2b5d-4045-48e5-80ae-f87cfea2eb69
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2017-question-paper/6c5c2b5d-4045-48e5-80ae-f87cfea2eb69)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

                    PROVINSIALE EKSAMEN

                        JUNIE 2017
                          GRAAD 10

                       REKENINGKUNDE

TYD: 2 uur

PUNTE: 200

9 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                           REKENINGKUNDE                    2
                                                                     GRAAD 10

                GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                          REKENINGKUNDE
                                                          PUNTE: 200
                                                          TYD: 2 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Beantwoord ALLE vrae.

2.     Beantwoord alle vrae in die antwoordboek wat voorsien word.

3.     Wys alle bewerkings sodat deelpunte toegeken kan word.

4.     Nie-programeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

5.     Alle antwoorde moet in blou of swart ink geskryf word.

6.     Veranderinge moet netjies gedoen word. ONWETTIGE syfers sal nie nagesien word nie.

7.     Gebruik die inligting in die tabel hier onder gegee as ŉ riglyn om die vraestel te
       beantwoord.

8.     Probeer om nie van bogenoemde tye af te wyk nie.

     Vraag                   Besonderhede                    Punte      Tyd in minute
       1       Rekeningkundige vergelyking                      60        35 minute
       2       Kontrolerekeninge en Algemene Joernaal           80        50 minute
       3       Krediteure grootboek rekeninge                   20        12 minute
       4       Lening en kapitalisering van rente               15         8 minute
       5       Salarisse                                        25        15 minute
     Totaal                                                    200        120 minute

                                                                                            b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                       3
                                                                   GRAAD 10

VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING                            (60 punte; 35 minute)

    INLIGTING

    M Juma het sy eie besigheid, M J Winkels begin. Hy gebruik die
    deurlopendevoorraadstelsel.

    GEVRA:

    Ontleed die transaksie wat plaasgevind het in April 2017 volgens die
    antwoordboek wat verskaf word. Die eerste transaksie is vir jou gedoen as ŉ
    voorbeeld.
    Neem aan dat die Banksaldo ten alle tye gunstig is.

     TRANSAKSIES

Bv. Koop skryfbehoeftes van JB Skryfbehoeftehandelaars vir R300 en betaal per tjek.

1    M Juma onttrek R50 000 uit die besigheid se lopende bankrekening en deponeer
     dit in sy persoonlike om sodoende sy kapitaal bydrae te verminder.

2    Belê R100 000 as ŉ Vaste deposito by NB Bank teen 8% rente per jaar.

3    Koop goedere op krediet van J B Handelaars vir R3 500 min10%
     handelskorting. JB Handelaars hef ook ŉ afleweringsfooi van R420 op die
     faktuur.

4    Verkoop goedere op krediet aan N Costa, R9 100. D i e w i n s g r e n s o p k o s t e
     v a n v e r k o p e i s R2 600.

5    Die kleinkas voorskot bedrag is R1 000. R870 was gedurende die maand uit die
     kleinkas betaal vir verskeie uitgawes. Ontleed die inskrywing van die tjek wat
     uitgereik word om die kleinkas voorskot te herstel.

6    ŉ Afslag van R1 360 word toegestaan aan N Costa vir beskadigde goedere
     aan hom verskaf.

7    Die eienaar neem handelsvoorraad om deur sy seun gebruik te word. Die
     verkoopprys is R2 240 en die koste van verkope is R1 600.

8    Volgens die Bankstaat wat op 30 Mei 2017 ontvang is:

        ▪   Bankkoste gehef vir die maand R380
        ▪   Rente op lopende bankrekening R520

9    Ontvang R800 van NB Bank as rente op Vaste deposito. Rente word nie
     gekapitaliseer nie.

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                    4
                                                                  GRAAD 10

VRAAG 2: KONTROLEREKENINGE                                    (80 punte; 50 minute)

Die inligting verskaf word geneem uit die rekeningkundige rekords van Jalapeno
Handelaars op 31 Maart 2017. Die besigheid gebruik ŉ winsgrens van 50% op
kosprys.

Gevra:
2.1 Teken die transaksies soos verskaf in die INLIGTING aan in die Algemene
    Joernaal.                                                                            (35)

2.2 Berei die volgende rekeninge voor in die Algemene Grootboek van Jalapeno
    Handelaars. Bereken die saldo’s in die rekeninge op 31 Maart 2017.

      Rekening                             Saldo’s op 1 Maart 2017
      Debiteurekontrole                                  R85 200
      Krediteurekontrole                                R100 600
      Handelsvoorraad                                   R190 000                         (45)

INLIGTING

A    Kontantontvangstejoernaal
    Bank       Verkope     Koste van          Korting         Debiteure-      Diverse-
                            verkope         toegestaan         kontrole      rekeninge
                                                             (Ontvangste)
      ?          131 700        ?              1 700            110 000         ?

B    Kontantbetalingsjoernaal
    Bank     Handelsvoorraad     Korting       Krediteure-      Debiteure-       Diverse-
                                 ontvang        kontrole         kontrole       rekeninge
     ?             80 050         1 000         155 600              4 000          ?

C    Debiteurejoernaal                     D   Debiteure-afslagjoernaal
    Verkope       Koste van                    Debiteure-afslag       Koste van
                   Verkope                                              verkope
    135 900           90 600                        1 710                  ?

E Krediteurejoernaal
Krediteurekontrole Handelsvoorraad     Toerusting       Verbruiksgoedere      Diverse
     180 700          160 300                                                    ?

F Krediteure-afslagjoernaal
Krediteurekontrole Handelsvoorraad         Toerusting     Skryfbehoeftes      Diverse
      28 100           16 900                  ?                ?                ?

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                  5
                                                                  GRAAD 10

G    Algemene Joernaal
     Debiteurekontrole            Krediteurekontrole
      Dt           Ct              Dt            Ct
    1 800         970            1 150           70

H Transaksies op 31 Maart 2017:

1   Skryfbehoeftes aangekoop vir R1 200 was verkeerdelik geboekstaaf as
    handelsvoorraad. Herstel die fout.

2   ŉ Kredietnota uitgereik aan J. Chan, ŉ debiteur, vir goedere deur hom teruggestuur vir
    R3 700 was aangeteken in die Debiteurejoernaal. Herstel die fout.

3   Ontvang ŉ tjek vir R520 vanaf ŉ debiteur, I. M. Broke, as ŉ eerste en finale dividend
    van 40 sent in die Rand. Die geld ontvang was behoorlik geboekstaaf in die
    kontantjoernaal. Skryf die balans van die rekening af as oninbaar.

4   Korting ontvang van Mario Winkels R3 000 is verkeerd oorgeboek na die rekening van
    Marion Handelaars.

5   Ontvang R500 van G. Hope, ŉ debiteur wie se rekening van R500 vroeer afgeskryf is
    as oninbaar. Die inskrywing was aangeteken in die Debiteurekontrole in die KOJ en so
    oorgeboek. Verbeter die fout.

6   Plaas ŉ krediet saldo van R1 000 van die rekening van T Pule in die
    debiteuregrootboek oor na sy rekening in die krediteuregrootboek.

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                    6
                                                                GRAAD 10

VRAAG 3: KREDITEUREGROOTBOEK                                 (20 punte; 12 minute)

Die volgende inligting word geneem uit die rekeningkundige rekords van Fast
Handelaars vir die maand van Junie 2017.

Gevra:

Doen die rekening van Kingsgate Bpk, ŉ krediteur, in die krediteuregrootboek van
Fast Handelaars.                                                                       (20)

INLIGTING:

Transaksies van Kingsgate Bpk vir Junie 2017

1    Saldo verskuldig                                                         20 750
3    Ontvang faktuur nr. 231 vir goeder verskaf                                5 940
7    Reik tjek nr. 559 uit                                                     9 500
     Korting ontvang                                                             230
11   Eis handelskorting van 5% op die goeder wat op                       ?
     3 Junie 2017ontvang is. (D/N 53)
15   Goedere aangekoop vanaf King Handelaars gedurende Mei
     2017 was verkeerdelik aangeteken in die rekening van
     Kingsgate Bpk. Verbeter die fout.                                         4 970
25   Kingsgate Bpk. belas die agterstallige rekening met rente                    68

                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                    7
                                                                GRAAD 10

VRAAG 4 LENINGS EN KAPITALISERING VAN RENTE
                                                                      (15 punte; 8 minute)

Die inligting verskaf kom uit die boeke van Rave Handelaars.

GEVRA:

4.1   Doen die volgende rekeninge in die algemene grootboek:

       4.1.1      Lening: ZA Bank (Balanseer die rekening op 28 Februarie 2017)       (9)

       4.1.2      Rente op Lening                                                     (2)

4.2   Bereken die kapitale bedrag wat gedurende die finansiële jaar
      terugbetaal is.                                                                 (4)

INLIGTING

Leningstaat van ZA Bank op 28 Februarie 2017
Saldo verskuldig op1 Maart 2016                                                     380 000
Maandelikse terugbetaling van R6 400 vir 12 maande                              ?
Rente gekapitaliseer deur die bank                                              ?
Saldo op 28 Februarie 2017                                                          315 440

                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                  8
                                                                  GRAAD 10

VRAAG 5: SALARISSE                                             (25 punte; 15 minute)

Die volgende inligting verskaf is in verband met Mary, ŉ werknemer.

5.1 Verduidelik die verskil tussen die terme bruto salaris en netto salaris.                (2)

5.2 Gebruik die inligting om Mary se betalingsadvies vir Maart 2017 voor te
    berei                                                                                  (12)

     INLIGTING:
      Salaris per maand                                            R 7 600
      Aftrekkings
      SAID: LBS                                                       260
      Mediesefonds                                                    900
      WVF                                                    1% van bruto salaris
      Werkgewersbydraes
      Mediesefonds                                                   50%
      Pensioenfonds                                         7.5% van bruto salaris
      WVFF                                                   1% van bruto salaris

5.3 Die volgende is ŉ salaris skaal van ŉ werknemer, K. Bulani.

     R48 000 x R2 400 – R57 600 x R2 900 – R66 300

     Gebruik die boonste skaal en beantwoord die volgende vrae:

     5.3.1      Wat is Mnr K Bulani se maandelikse salaris in die eerste jaar in
                diens?                                                                      (2)

     5.3.2      Wat sal Mnr K Bulani se verhoging wees na die eerste jaar?                  (2)

     5.3.3      Hoeveel jare sal Mnr K Bulani moet werk om die tweede vlak op sy
                salarisskaal te bereik?                                                     (3)

     5.3.4      Wat sal Mnr K Bulani se maandelikse salaris wees wanneer hy sy
                maksimum salaris volgens sy skaal bereik.                                   (2)

                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                REKENINGKUNDE                  9
                                                          GRAAD 10

5.4 Verskaf TWEE redes hoekom persone op verskillende salarisskale aangestel
    word.                                                                          (2)

                             TOTAAL

                               200

                                     EINDE

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2017 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2017-answer-book/426140d3-c9b4-4b1f-a8df-35a5f677c379) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [ACCN GR10 ANSWER BOOK NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr10-answer-book-nov2017-afrikaans/e551c4b7-2f59-449b-bfbc-9e75809f7212) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [ACCN GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr10-memo-nov2017-afrikaans/89af2882-cc98-473e-8ac4-17aea37ad84c) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-answer-book/ea6f622d-8ae9-42b7-9093-e99568e5bcf2) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2017-possible-answers/90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-answer-book/d991f335-91bf-4dff-81aa-ee577f9e42be) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
