# Accounting Grade 10 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 10 Accounting question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2018-question-paper/ec008388-d4d3-4d5c-b092-6dd855e22a6f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2018-question-paper/ec008388-d4d3-4d5c-b092-6dd855e22a6f)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2018
                          GRAAD 10

                       REKENINGKUNDE

TYD: 2 uur
PUNTE: 200

11 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                 2
                                                                   GRAAD 10

                          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMENS

                                                        REKENINGKUNDE

                                                        PUNTE: 200
                                                        TYD: 2 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Beantwoord ALLE vrae.

2.     Beantwoord alle vrae in die antwoordboek wat voorsien word.

3.     Toon alle berekenige om deelpunte te verdien.

4.     Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

5.     Jy mag ŉ blou of swart ink pen gebruik om die vrae te beantwoord.

6.     Veranderinge moet netjies gedoen word. ONLEESBARE syfers sal nie gemerk
       word nie.

7.     Gebruik die inligting in die onderstaande tabel wanneer vrae beantwoord word.

8.     Probeer om nie van die tydsindeling per vraag af te wyk nie.

                                                                           Tydsduur in
     Vraag                  Besonderhede                       Punte
                                                                             minute
       1      Transaksie-ontleding                               46             28
       2      Salarisse                                          20             12
       3      Kontantjoernale                                    36             22
              Algemene Joernaal en Algemene
       4                                                         56             34
              Grootboek
       5      Debiteure Rekonsiliasie                            42             24
     Totaal                                                     200             120

                                                                                       b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                    3
                                                                   GRAAD 10

VRAAG 1: TRANSAKSIE-ONTLEDING                                    (46 punte; 28 minute)

       INLIGTING

       Soca Pillay is die eienaar van Sokker Verskaffers. Die besigheid gebruik ŉ
       winsgrens van 25% op kosprys.

       GEVRA
       Ontleed die transaksies wat plaasgevind het in April 2018 volgens die
       antwoordboek voorsien. Die eerste transaksie is vir jou gedoen om te dien as
       voorbeeld:

       Veronderstel Bank ŉ voordelige saldo ten alle tye het.

       TRANSAKSIES

Bv. Betaal die water en elektrisiteitsrekening per tjek, R450.
01     Sokker Verskaffers koop handelsware kontant, R10 000.
03     Verkoop goedere op skuld aan B. Naidoo vir R5 200.
10     B. Naidoo stuur beskadigde goedere met ŉ kosprys van R2 400 terug, reik
       kredietnota uit.
20     B. Naidoo vereffen sy rekening ten volle minus 10% kontantkorting.
24     Betaal vir seëls uit die kleinkas, R45.
       ŉ Vaste Deposito by ADD Bank vir R18 000 verval vandag. Ontvang ŉ tjek vir
       die bedrag.
31     Belas B. Smith se agterstallige rekening van R900 met rente teen 12% per jaar
       vir 3 maande.

VRAAG 2: SALARISSKALE, BEREKENINGE EN INTERNE KONTROLE
                                                                (20 punte; 12 minute)

2.1     Die volgende salarisskaal was voorberei vir Salmon Nkonde, ŉ
        administratiewe klerk wat in diens is van Greenwich Verskaffers. Hy is in diens
        geneem op 1 Januarie 2010.

      48 000 x 4 800         57 600 x 5 200        68 000 x 5 500         84 500

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE                 4
                                                              GRAAD 10

Voltooi die tabel in jou antwoordboek en beantwoord die volgende vrae.

2.1   2.1.1    Wat is Salmon se maandelikse beginsalaris?                         (2)

      2.1.2    In watter jaar sal Salmon R57 600 verdien?                         (1)

      2.1.3    Met watter persentasie sal Salmon se salaris verhoog aan die
               einde van die eerste jaar?                                         (2)

      2.1.4    Hoeveel jaar sal Salmon moet werk voordat hy ŉ jaarlikse salaris
               van R84 500 verdien?                                               (2)

2.2   Gebruik die onderstaande inligting en bereken die NETTO SALARIS vir die
      werknemer (Dorothy Sibande) vir Maart 2017.                                 (7)

      INLIGTING

        Bruto salaris                 R6 700
        LBS                           15% van die bruto salaris
        Mediesefonds                  R4 200 per jaar
        Pensioenfonds                 8% van die bruto salaris
        WVF                           1% van die bruto salaris

2.3   Die eienaar van Greenwich Verskaffers is ontevrede met die
      produksievlakke van sy werknemers, hy het hulle gedreig om hul salarisse
      te verminder.
      2.3.1    Is die aksie wat Greenwich Verskaffers wil neem aanvaarbaar?
               Motiveer jou antwoord deur EEN punt te noem.                       (2)
      2.3.2    Watter maatreëls / aksies moet die werkgewer aanwend om die
               produksievlakke te verhoog? Noem TWEE punte.                       (4)

                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE                   5
                                                                 GRAAD 10

VRAAG 3: KONTANTJOERNALE                                      (36 punte; 22 minute)

Die volgende inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van KORTH
Handelaars vir die maand April 2018.

GEVRA

3.1    Boekstaaf die onderstaande transaksies in die Kontantjoernale van KORTH
       Handelaars vir April 2018. [Moenie die joernale optel nie.]                    (36)

INLIGTING

Datum Transaksies vir April 2018
  01     Inligting soos per Kasregister Rol (KRR) no. 42:
         Verkope, R10 752 (Koste van verkope, R7 168).
  04     Reik kwitansie no. 81 uit aan K. Sayed vir R1 520, ter vereffening van haar skuld
         van R1 600.

  07     Koop handelsware vir R2 400 minus 5% handelskorting vanaf R. Vania en betaal
         per tjek no. 113.
         Betaal Vinnige Aflewerings R260 per tjek om die bostaande handelsware by die
         besigheid af te lewer.
  09     Reik ŉ tjek uit aan Crazy Bank vir R580 vir die maandelikse terugbetaling op die
         lening.
  10     Betaal R3 120 aan Zwane Handelaars per tjek op rekening en ontvang R180
         korting.
  18     Ontvang tjek no. 687 vir R1 700 vanaf Nkosi Verskaffers, ŉ krediteur as ŉ
         terugbetaling vir ŉ oorbetaling wat gemaak is in Maart 2018.
  20     ŉ Tjek getrek deur N. Van Niekerk vir R2 760 ter vereffening van haar rekening
         van R2 800 is teruggestuur deur die bank as nie-betaal as gevolg van
         onvoldoende fondse.
  22     Totale kredietkaartverkope tot op datum, R20 600. Koste van verkope, R13 733.

  26     Stuur ŉ tjek vir R10 400 aan Beauty Versekeraars Kie ter betaling van die eienaar
         se jaarlikse versekeringspremie op haar persoonlike voertuig.

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                 REKENINGKUNDE                  6
                                                           GRAAD 10

28   ŉ Debiteur, IM Wise, betaal R300 op ŉ rekening wat vroëer gedurende Desember
     2017 afgeskryf is as oninbaar.
     Ontvang R6 700 vanaf Crazy Bank om die lening te verhoog.

30   Die bankstaat ontvang vanaf Wêreld Bank toon die volgende wat steeds
     geboekstaaf moet word in die Kontantjoernale:

          Diensgeld, R220                   Kredietkaartfooie , R50
          Kontanthanteringsheffing,         Rente op ŉ oortrokke banksaldo,
           R190                               R160.

                                                                                b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                   7
                                                                GRAAD 10

VRAAG 4: ALGEMENE JOERNAAL EN ALGEMENE GROOTBOEK
                                            (56 punte; 34 minute)
4.1 ALGEMENE JOERNAAL

Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Prowler Skryfbehoeftes.

Neem kennis van die volgende punte tydens boekstawing:

        Wys die oorsprong van die transaksies deur gebruik te maak van folio-
         verwysings.
        Die besigheid gebruik ŉ winsgrens van 100% op kosprys.
        Datums moet duidelik aangedui word.
        Balanseer of totaliseer alle Algemene Grootboek-rekeninge.
        Moenie omskrywings doen by die Algemene Joernaal nie.

GEVRA
Boekstaaf die onderstaande transaksies in die Algemene Joernaal op 31 Julie 2017.
Voorlopige totale is vir jou gegee.                                               (31)

                      Algemene Joernaal
          Debiteurekontrole        Krediteurekontrole
           Dt           Kt          Dt            Kt
          350          270         120           160

Transaksies op 31 Julie 2017

1    Die eienaar het voorraad uit die besigheid geneem vir ŉ persoonlike geskenk,
     wat R400 gemerk was.
2    C. Spender skuld R200.Haar insolvente bedoel betaal 20c in die rand. Hierdie
     bedrag is geboekstaaf. Die res van haar skuld moet nog afgeskryf word.
3    Die dishonoreerde tjek van R140 was ontvang van M. Baartman. Hierdie
     bedrag is geboekstaaf. Korting van R30 moet nog gekanselleer word.
4    Skryfbehoeftes aangekoop vanaf Walter Skryfbehoeftes, R390 was foutief
     geboekstaaf as Handelsvoorraad.
5    ŉ Kredietnota uitgereik aan ŉ debiteur M. Mthembu vir R280 was foutief
     oorgeboek na die rekening van ŉ krediteur, Mthembu Verskaffers.
6    Die eienaar het ŉ afleweringsvoertuig ter waarde van R170 000 as
     kapitaalbydrae in die besigheid gesit.
7    Die dak is herstel teen ŉ koste van R5 300. Die bedrag is foutief oorgeboek na
     die Grond en geboue-rekening.
8    Die vaste deposito van R100 000 het verval. Ontvang ŉ tjek vir R120 000
     vanaf Engel Bank. Die rekenmeester het die totale bedrag oorgeboek na die
     Vaste Deposito-rekening.
                                                                                      b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                  8
                                                                  GRAAD 10

4.2 ALGEMENE GROOTBOEK

Die onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Cele Handelaars vir die
maand geëindig 31 Julie 2017.

GEVRA

4.2.1    Gebruik die gegewe inligting en voltooi die Grootboek-rekeninge. Balanseer
         SLEGS die Handelsvoorraad rekening aan die einde van die maand.
               Handelsvoorraad                                                        (17)
               Verkope                                                                (6)
4.2.2    Cele Handelaars maak staat op die rekeningkundige rekords om die
         eindsaldo van voorraad te bereken. Volgens jou opinie, beskryf kortliks hoe
         die saldo van voorraad geverifieer kan word.                                  (2)

INLIGTING

        Saldo’s op 1 Julie 2017:                                R
        Handelsvoorraad voorhande                             20 600
        Verkope                                               44 400

        Kontantontvangstejoernaal
                             Koste van          Korting      Debiteure    Lopende
         Bank     Verkope     verkope         toegestaan      kontrole    inkomste
        57 830       ?         7 000             270            3 380      40 720

        Kontantbetalingsjoernaal
                  Handels     Korting         Krediteure    Debiteure     Skryfbe-
         Bank     voorraad    ontvang          kontrole      kontrole     hoeftes
          ?        17 900        620            6 510          140         1 620

        Debiteurejoernaal
          Verkope        Koste van
                          verkope
            8 800          4 400

        Debiteure-afslagjoernaal
          Debiteure-afslag           Koste van
                                      verkope
                 440                    220

                                                                                        b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE            9
                                                     GRAAD 10

Krediteurejoernaal
 Krediteure     Handels       Skryfbe-    Verpakkings    Diverse
  kontrole      voorraad      hoeftes      materiaal    rekeninge
   18 400        5 990         1 500         2 300        8 610

Krediteure-afslagjoernaal
  Krediteure      Handels      Skryfbe-   Verpakking     Diverse
   kontrole       voorraad     hoeftes    smateriaal    rekeninge
    1 900            ?           175          -           1 155

Kleinkasjoernaal
                   Handels    Debiteure     Skryfbe-     Diverse
   Kleinkas        voorraad    kontrole     hoeftes     rekeninge
       ?             280         30           150           -

                                                                    b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                   10
                                                                   GRAAD 10

VRAAG 5: DEBITEURE REKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE
                                             (42 punte; 24 minute)

Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Disney Winkeliers vir Junie 2017.

Aan die einde van die maand kon die Debiteure kontrole rekening en die
Debiteurelys nie rekonsilieer nie. As die interne ouditeur van Disney Winkeliers is jy
gevra om te help met die rekonsiliasie proses.

GEVRA

5.1   Voltooi die korrekte Debiteurekontrole-rekening.                                   (18)

5.2   Voltooi die korrekte Debiteurelys op 30 Junie 2017.                                (16)

5.3   Deur gebruik te maak van transaksie 1, noem TWEE kontrole maatreëls wat
      die besigheid kan implementeer voordat hulle krediet aan kliënte toestaan.         (4)

5.4   Noem TWEE maniere hoe debiteure aangemoedig kan word om hul
      rekeninge betyds te betaal.                                                        (4)

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE                  11
                                                                    GRAAD 10

INLIGTING

                      Algemene Grootboek van Disney Winkeliers
 DT                              Debiteurekontrole                    B5          KT
 Jun     1    Saldo        a/b     13 460 Jun      30   Bank en    KOJ        36 690
                                                        korting
                                                        toegestaan
         30 Verkope        DJ      51 560               Debiteure   DAJ       13 520
                                                        afslag
              Bank         KBJ      7 500               Joernaal    AJ         1 290
                                                        krediete
              Joernaal     AJ           0               Saldo       o/d       21 020
              debiete
                                   72 520                                     72 520
 Jul     1    Saldo        a/b     21 020

                             DEBITEURELYS OP 30 JUNIE 2017
          M. Minnie                                                           3 810
          P. Pluto                                                            4 790
          G. Goofy                                                            8 340
          D. Donald                                                           2 690
                                                                             19 630

Die volgende foute en weglatings is ontdek:

1      P. Pluto se rekening moet afgeskryf word omdat hy nie gevind kan word nie.
2      ŉ Tjek ontvang vanaf M. Minnie vir R1 500 is korrek geboekstaaf in die joernaal en
       Algemene Grootboek maar was nie na haar persoonlike rekening oorgeboek nie.
3      Die totaal-kolom van die Debiteurejoernaal is met R2 210 te veel opgetel terwyl die
       Debiteure-afslag-kolom in die Debiteure-afslagjoernaal met R280 te min opgetel is.

4      D. Donald het goedere ter waarde van R1 110 teruggebring maar die boekhouer het
       dit foutief as kredietverkope geboekstaaf en oorgeboek.
5      Goedere is op krediet verkoop aan G. Goofy vir R2 440. Hierdie bedrag is korrek
       geboekstaaaf in die joernaal en Algemene Grootboek maar is oorgeboek na sy
       rekening as R2 040.
6      ŉ Tjek vir R600 ontvang vanaf D. Donald is gedishonoreer. R30 korting is
       toegestaan op hierdie betaling. Geen inskrywings is nog gedoen nie.
                                     TOTALE PUNTE
                                             200

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-answer-book/5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2017-question-paper/6c5c2b5d-4045-48e5-80ae-f87cfea2eb69) — Accounting · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
