# Accounting Grade 10 Gauteng June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                            JUNIE 2019
                             GRAAD 10

                          REKENINGKUNDE

                          NASIENRIGLYNE

                    VRAAG               PUNTE
                      1                   26

                      2                   44

                      3                   40

                      4                   18

                      5                   72

                   TOTAAL                200

13 bladsye

                                1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE
                                NASIENRIGLYNE
                                                                             GRAAD 10

VRAAG 1: BEGRIPPE EN KONTANTJOERNALE

1.1     BEGRIPPE

Pas die inligting in KOLOM A by die begrip in KOLOM B. Skryf slegs die letter neer.

KOLOM A        KOLOM B
                                    
1.1.1                G
                                    
1.1.2                D
                                    
1.1.3                E
                                    
1.1.4                A
                                    
1.1.5                B                            5

                                           2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                          REKENINGKUNDE
                                                                                     NASIENRIGLYNE
                                                                                                                                    GRAAD 10

1.2                              KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN WATERKLOOF HANDELAARS VIR SEPTEMBER 2018
                                             Ontleding
 Dok    Dag      Besonderhede        Fol       van        Bank      Verkope   Koste van   Debiteure  Korting              Diverse rekeninge
                                            ontvangste                         verkope    kontrole toegestaan   Bedrag     Fol       Besonderhede
 BS     01    L. Lally                                    80 000                                               80 000        Kapitaal

 92           K. Siwedi                             152    152                               160        8

 93     03    Knysna Bank Bpk                    16 600   16 600                                               16 000        Vaste deposito:
                                                                                                                               Knysna Bank Bpk
                                                                                                                  600         Rente op vaste
                                                                                                                               deposito
KRR     04    Verkope                             3 900              3 900 1 950

 BS     06    I. Patel                                                                       650

KRR     28    Verkope                             1 520              1 520     760

 #           #*

                                                                                                                                           20
* aanvaar Rente Inkomste
# 1 punt vir ten minste 4 uit 6 dokumentnommers korrek
#*1 punt vir ten minste 4 besonderhede korrek

                                                                         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                             REKENINGKUNDE
                                                                                          NASIENRIGLYNE
                                                                                                                                     GRAAD 10

                        KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN WATERKLOOF HANDELAARS VIR SEPTEMBER 2018

Dok    Dag          Begunstigde          Fol     Bank   Debiteure-    Handels-   Krediteure-   Korting    Lone             Diverse Rekeninge
                                                         kontrole     voorraad    kontrole     ontvang            Bedrag   Fol        Besonderhede
115    04     Gugu Groothandelaar                                                   2 500        120
BS     05     B. Brown (V/T)                            111001
                                                        110
116    10     Dada Handelaar                                           4 140
117           Go-Go Karweiers                                            300
118    20     Munisipaliteit                                                                                        870        Water en Elektr.

119    22     Natal Bank                                                                                          7 000        Lening: Natal Bank

                                                                                                                    350        Rente op lening

120    27     Kontant                                                                                    1 980     520        Wisselgeld

BS     30     Knysna Bank Bpk                                                                                       360        Rente op oortrekking

BS            Knysna Bank Bpk                                                                                     564         Bankkoste

*
  *1 punt vir ten minste 6 besonderhede korrek

                                                                                                                                         20

                                                           Totale Punte

                                                                 45

                                                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                                      GRAAD 10

 VRAAG 2: ALGEMENE JOERNAAL

2.1         ALGEMENE JOERNAAL VAN DEVAAN WINKELS (Omskrywings nie verlang)

                                                            Debiteurekontrole      Krediteurekontrole
Datum       Besonderhede        F         Dt         Kt       Dt          Kt         Dt         Kt

 31       Totale                a/b                          624         316        702        454

          Oninbare Skulde       N          840

           A. Pondor            DL                   840               840

          J. Klop               DL             30            30

           Korting toegestaan   N                    30

          Handelsvoorraad       B          170

           Onttrekkings         B                    170

          Handelsvoorraad       B          640

           Verbruiksgoedere     N                    640

          M. Mokwena            DL         210               210

           M. Mawema            DL                   210                 210

          T. Smith              CL         550                                      550

           B. Smith             DL                   550                 550

Ken een punt vir besonderhede en bedrag                         864       1 916     1 252            454
                                                               Vir beide totale      Vir beide totale

                                    Totale Punte

                                          22

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE      6
                                                                 MERK RIGLYNE

  VRAAG 3: ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE

3.1   Voltooi die ontbrekende inligting

        A   Debiteurekontrole

        B   KOJ

        C   Handelsvoorraad

        D   R57 500

        E   Koste van verkope

        F   R50 000

        G   KBJ

        H   Krediteurekontrole

        I   Krediteurekontrole moenie krediteure-afslag aanvaar nie

        J   KKJ

        K   Koste van verkope

        L   R6 000

        M   AJ

        N
            R267 000 – R7 000 – R5 000 – R2 000 – R50 000 – R57 500 = R145 500 
                                                                                        15

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE   7
                                                            MERK RIGLYNE

3.2.1   Die eienaar het goedere vir eie gebruik geneem. Wat is die
        verkoopsprys van die goedere geneem?

        R5 000 x 1.6 = R8 000
                                                                                2

3.2.2   Wat sal die brondokument wees vir die bedrag L, geboekstaaf in
        DAJ?
        Duplikaat kredietnota.

                                                                                1

3.3     Lys TWEE interne kontroles om voorraad te beveilig.

        Enige aanvaarbare antwoord   (2 x 2)

           Verdeling van pligte.
           Alle aankope moet behoorlike goedgekeur word.
           Behoorlike goedkeuring van voorraad uitgereik vanaf stoor.
           Gereelde fisiese voorraadopname.
           Installeer sekuriteitskameras in die stoorkamer en winkel.
           Huur veiligheidswagte om die stoor te monitor.
           Voorraad moet in ŉ veilige plek gestoor word.

        Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord                              4

                                           Totale Punte

                                                  22

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           REKENINGKUNDE       8
                                                                           MERK RIGLYNE

VRAAG 4: DEBITEURE REKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE

4.1 DEBITEUREKONTROLEREKENING

                   ALGEMENE GROOTBOEK VAN SCHUMANN GROOTHANDELAARS

                                         BALANSSTAAT-REKENINGE AFDELING

 Dt                                            DEBITEUREKONTROLE                                       Kt
 Mrt     1  Saldo                  a/b     83 560   00       Mrt   31 Bank en       KOJ   266 040    00
            [89 560 -                                                 korting
            6 000]                                                    toegestaan
         30 Verkope                DJ     270 000   00                Debiteure-    DAJ    1 930     00
                                                                       afslag
                                                                       [1 200 +
                                                                       210+ 520]
               Bank (V/T)          KB        300    00                Joernaal-     AJ      1 950    00
                                   J                                   krediete
               Joernaal-           AJ      1 020    00                Saldo         o/d     84 960    00
               debiete
               [720 +
               300]
                                           354 880   00                                     354 880    00

 Apr     1     Saldo               a/b     84 960   00

1 punt vir alle folios ingevoeg

                                                                                                      14
 4.2 LYS VAN DEBITEURE OP 31 MAART 2019
   NAAM                                                                         Debiet
    Cooper (17 900 – 520)                                                    17 380

    Baloyi (16 380 + 2 900 + 300)                      Een gedeelte        19 580
                                                          korrek
    Hope (14 400 – 400)                                                      14 000

    Smith (21 900 – 2 900)                              Een gedeelte        19 000
                                                          korrek
    Williams (18 200– 1 600 – 1 600)                   Een gedeelte        15 000
                                                          korrek
                                                          Een gedeelte        84 960
                                                          korrek                              16

                                                          8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE      9
                                                             MERK RIGLYNE

4.3     Voorsien EEN rede hoekom jy dink die saldo van die Debiteure-
        kontrole rekening moet ooreenstem met die Debiteurelys.
        Enige aanvaarbare antwoord 

           Die debiteurekontrole is ŉ opsomming van die debiteurelys en die
            debiteurelys is ŉ opsomming van die debiteuregrootboek.
           Beide word voorberei vanaf dieselfde brondokumente (transaksies).
                                                                                    2

4.4     Die eienaar Paul Schumann is bekommerd dat debiteure nie betyds sal
        betaal nie. Noem DRIE maatreëls wat in plek gestel kan word om te
        verseker dat debiteure betyds betaal.

        Enige DRIE aanvaarbare antwoorde    (3 x 2)

           Bied korting aan vir vroeë vereffenings.
           Belas agterstallige rekeninge met rente.
           Stuur aanmaningsbriewe.
           Stuur SMS’e.
           Handig rekeninge oor aan skuld invorderaars.
                                                                                    6

4.5.1   Indien die korting toegestaan R35 720 is, hoeveel is vanaf debiteure
        ontvang gedurende Maart?

        R266 040 – R35 720 = R230 320
                                                                                    2

4.5.2   Behalwe vir rente gehef, wat anders kan voorkom as joernaaldebiete?
        Voorsien EEN item of antwoord.

        Enige aanvaarbare antwoord 

           Oordragte tussen debiteure en krediteure
           Herstel van foute
                                                                                    2

4.5.3   Voorsien TWEE moontlike redes vir die debiet van R300 in die
        Debiteurekontrolerekening.
        Enige TWEE aanvaarbare antwoorde  

           Terugbetaling aan ŉ debiteur wat oorbetaal het
           ŉ Gedishonoreerde tjek                                                  4

                                          Totale Punte
                                                46

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE     10
                                                             MERK RIGLYNE

VRAAG 5: TRANSAKSIE-ONTLEDING

5.1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

              ALGEMENE GROOTBOEK                   BEDRAG      VERGELYKING
       Rekening            Rekening                   R        B   E     L
       gedebiteer         gekrediteer
                                                                     +
Bv.    Donasies              Skryfbehoeftes          540       0          0
                                                                     –
  1    Rente uitgawe        Krediteurekontrole    36       0     -   +

  7    Bank                 Debiteurekontrole     1 400            0    0
                                                              
                                                              +/-
       Oninbare skulde      Debiteurekontrole     2 600     -    -   0

 16    Bank                 Rente-inkomste*        130       +    +   0

 19    Debiteurekontrole    Bank                  1 260            0    0
                                                              
                                                              +/-
       Debiteurekontrole     Korting toegestaan    40       +    +   0

 25    Kleinkas             Bank                   480             0    0
                                                              
                                                               +/-
 31    Handelsvoorraad      Krediteurekontrole   1 530     +    0    +

                                                                                    38

* Aanvaar rente op lopende rekening

                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     REKENINGKUNDE           11
                                                                     MERK RIGLYNE

5.2.1   Wat is die betekenis van V/T? (Verwys na transaksie op die 19de)

        Wanneer betaling nie deur die bank gemagtig is nie en die tjek is teruggestuur aan
        die begunstigde.
                                                                                                  2

5.2.2   Voorsien TWEE redes waarom ŉ bank ŉ tjek mag weier.

        Enige twee aanvaarbare antwoorde  

           Die bedrag in woorde en syfers verskil.
           Die tjek is nie geteken nie.
           Die tjek is ouer as 6 maande.
           Die tjek is vooruitgedateer.
           Daar is ŉ fout op die tjek gemaak.
           Die trekker het nie voldoende fondse in die bank nie.
           Die trekker is oorlede en daar kan nie toegang tot sy rekening verkry word
            nie.
                                                                                                  4

                                           Totale Punte

                                                 44

                                                 11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE   12
                                                                 MERK RIGLYNE

VRAAG 6: BEGRIPPE EN SALARISSE EN LONE

6.1 Dui aan of die volgende bewerings WAAR of ONWAAR is

      6.1.1   Waar         
      6.1.2   Onwaar       
      6.1.3   Onwaar       
      6.1.4   Waar         
                                                         05
      6.1.5   Onwaar       

6.2   Bereken die ontbrekende bedrae in die Loonjoernaal en Salarisjoernaal
      vir Mei 2018.

      6.2.1   160 + 240 + 28.74 + 809 = R1 237.74

      6.2.2   2 874 – 1 237.74* = R1 636.26      *sien 6.1.1

      6.2.3   R28.74

      6.2.4   13 261 – 1 480 – 1 450 – 2 111 = R8 220 2 gedeeltes korrek

      6.2.5   21 110 – 13 261 = R7 849
      6.2.6   R211,10
              
                                                                                      10

                                             12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE           13
                                                               MERK RIGLYNE

6.3.1   Voorsien die dubbelinskrywing vir die Pensioenfondsbydrae in die
        Loonjoernaal.

        DEBITEER: Pensioenfondsbydrae OF LoneAanvaar enige een van twee

        KREDITEER: Pensioenfonds
                                                                                            2

6.3.2   Die netto salaris bereken in 6.2.5 in die Salarisjoernaal sal oorgeboek word
        na die Salarisrekening en watter ander rekening?

        Krediteure vir salarisse 

                                                                                            1

6.4     Die eienaar Mr Thomas Ndebele het besluit om nie hierdie maand die LBS
        bedrag oor te betaal nie omdat hy kontant nodig het, hy sal volgende
        maand ŉ dubbele oorbetaling maak. Hoekom is jy teen hierdie besluit
        gekant wat hy gemaak het. Voorsien EEN konsekwensie (gevolg) vir
        hierdie aksie.

        Oneties / Bedrog geld behoort aan SAID.

        Konsekwensie
        Laat betalingsboete / heffing sal deur SAID gehef word 

                                                                                            3

                                            Totale Punte

                                                   21

                                              13

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-answer-book/d991f335-91bf-4dff-81aa-ee577f9e42be) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-answer-book/8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-answer-book/5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
