# Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting question paper from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-answers-book/b61ef1af-f766-4801-ac70-b996a2c50e47
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-answers-book/b61ef1af-f766-4801-ac70-b996a2c50e47)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

NOVEMBER 2016
GRAAD 10

REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK

NAAM:

GRAAD 10:

MAKS. LEERDER SE

PUNTE PUNTE
60
30
30
110
40
30

TOTAAL 300

VRAAG PARAAF

OD} O/B) o}rp|—

PUNTE: 300
TYD: 3 uur

15 bladsye

I) I

*KA1*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 2
ANTWOORDBOEK ~~ GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK

PUNTE: 300
TYD: 3 uuR

VRAAG 1: Joernaalinskrywings, etiek en kontrolerekeninge (60 punte; 35 minute)

1.1 | Verduidelik EEN voordeel van die Deurlopende Voorraadstelsel.
2
1.2 | Hoe kan die onderneming bevestig dat die balans in die
Handelsvoorraadrekening dieselfde is as die Handelsvoorraad
voorhande?
2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 3

ANTWOORDBOEK ~~ GRAAD 10
1.3

Algemene Joernaal van Manchester Traders vir Mei 2016
Algemene Debiteure Krediteure
Dag Besonderhede Fol. Grootboek Grootboek Grootboek
Dt Kt Dt Kt Dt Kt

31 | Totale alb 275 120 207 320

(a)

(b)

(f)

27

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 4
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10
Algemene Grootboek van Manchester Traders
1.4.1 Debiteurekontrole-Rekening
Mei |1 | Saldo alb 43 270
13
Algemene Grootboek van Manchester Traders
1.4.2 Handelsvoorraadrekening
Mei |1 | Saldo alb 57 290 | Mei | 31 | Koste van DJ 23 580
Verkope
16
60

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE

ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 .
VRAAG 2: Debiteuregrootboek en Interne Beheer (30 punte; 17 minute)
2.1 Debiteuregrootboek van Kalahari Handelaars
J. Monty
Datum Besonderhede Fol Dt Kt Saldo
Junie | 1 Saldo alb 12 520

18

2.2 | Verduidelik hoekom die totaal van die Debieteurelys dieselfde moet wees
as die saldo in die Debieteurekontrolerekening?

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 6
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10

2.3 | Het Kalahari Handelaars voldoende beheer oor hulle Krediettermebeleid?
Noem TWEE punte en verwys na relevante finansiéle aanwysers. Haal
toepaslike syfers aan om jou mening te ondersteun.

5

2.4 | Verskaf TWEE punte van advies aan Kalahari Handelaars in terme van
J. Monty se rekening.

4

30

### Page 7

VRAAG 3: Ontleding van Transaksies

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK

GRAAD 10

(30 Punte; 18 minute)

Voltooi die volgende tabel. (Die bankrekening is ten alle tye oortrokke.)

Bron Hulp Rekening in Algemene Rekeningkundige vergelyking
Nr. Dokument Joernaal Grootboek
. Debiet Krediet Bates Eienaars Laste
belang
1 KOJ Debiteure -96
kontrole
Oninbare -224
skulde
2 |K/N -180 0
Handels- +120 0
voorraad
3 AJ Rente op +900
vaste
deposito
(gekapita-
liseer)
4 KJ Handels- +1 440
voorraad
5 KBJ | Krediteure -1053
Kontrole
Korting -27
ontvang
6 Bankkoste -270
7 | Duplikaat Skryfbe- -171
D/N hoeftes
8 Wins en 0
verlies
(bruto wins)

30

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4.1: Finansiéle state en Notas

REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK

GRAAD 10

(70 punte; 40 minute)

4.1.1 Inkomstestaat vir die jaar geéindig 29 Februarie 2016

Verkope

Koste van Verkope

Bruto wins

Ander BedryfsInkomste

Huurinkomste

Handelsvoorraad surplus

Korting ontvang

Bruto Bedryfsinkomste

Bedryfsuitgawes

Nutsdienste (35 020

Korting toegestaan (5 200

Bemarking (11 700

Versekering

Skryfbehoeftes

Verpakkingsmateriaal (7 620

Oninbare skulde (510

Salarisse en lone
(57 830

Bankkoste (2 340

Waardevermindering

Bedryfswins vir die jaar

Rente inkomste

Wins voor Rente-uitgawe

Rente-uitgawe

Netto wins vir die jaar

50

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 9
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10

4.1.2 (a) Vastebate nota Grond en Voertuie Toerusting

geboue

Drawaarde aan die begin van die 240 000 24 000

finansiéle jaar.

Kosprys 240 000 40 000

Opgehoopte waardevermindering (3 200)

Bewegings

Drawaarde aan die einde van die jaar

Kosprys

Opgehoopte waardevermindering

13

4.1.2 (b) Handels- en ander debiteure

Handelsdebiteure

(3 180

Totaal

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 10
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10

VRAAG 4.2: Konsepte, Balansstaat en Notas. (40 Punte; 25 minute)

4.

Ny

-1 | Verskaf die korrekte beskrywing

m) Oo}; Oo; WB >

5
4.2.2 Eienaarsbelang
Saldo aan die begin van die jaar
Saldo aan die einde van die jaar

5

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 11
ANTWOORDBOEK

GRAAD 10

4.2.3 Balansstaat van Tex Winkels soos op 29 Februarie 2016

Bates

Nie-bedryfsbates

Vaste Bates

Finansiéle Bates

Bedryfsbates

TOTALE BATES

Ekwiteit en Laste

Eienaarsbelang

Kapitaal

Nie-bedryfslaste

Verbandlening

Bedryfslaste

Handels- en ander krediteure

30

TOTALE EKWITEIT EN LASTE |
4.1.1 4.1.2 4.2 Totaal
50 20 40 110

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 12
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10

VRAAG 5: Ontleding en vertolking van finansiéle state (40 punte; 25 minute)
5.1_| Bereken die werklike winsopslag van die onderneming.
4
5.2 | Verskaf TWEE redes vir die verskil in die twee winsopslag
persentasies. Sien Inligting C.
4
5.3 | Bereken die persentasie bruto wins op verkope.
4
5.4 | Bereken die persentasie netto wins op verkope.
4
5.5 | Gee EEN rede vir die daling in persentasie tussen die berekeninge
in Vrae 5.3 en 5.4.
2
5.6 | Bereken die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang.
5

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 13
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10
5.7 | Kan die eienaar gelukkig wees met die persentasie opbrengs op sy
kapitaal? Verduidelik. Haal gepaste syfers aan om jou mening te
ondersteun.
4
5.8 | Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2016.
5
5.9 | Bereken die vuurproefverhouding vir 2016.
4
5.10 | Verduidelik hoekom handelsvoorraad nie in berekening gebring
word in die berekening van die vuurproefverhouding nie.
4
40

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 14
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10

VRAAG 6: BTW, Koste, Begrotings (30 Punte; 20 minute)

61 BTW
Pas die item in KOLOM A met die beskrywing in KOLOM B.
Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord neer.

6.1.1

6.1.2

6.1.3

6.1.4

6.1.5

10

6.2

6.2.1 Koste

In elk van die volgende gevalle kies die korrekte woord(e) in hakies. Moenie die hele
sin oorskryf nie.

m DO] O| ©

6.2.2 Toon aan of die volgende kostes VASTE of VERANDERLIKE koste is.
Maak ’n regmerkie ( v ) in die regte kolom.

Vervaardigingskoste Vaste Verander-
like

Direkte materiaalkoste

Direkte arbeidskoste

Fabrieksbokoste

Primére koste

mM oO] O| BD >

Huur betaal vir die fabriek

10

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

REKENINGKUNDE 15
ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10
6.3. Kontantbegroting
6.3.1 | Watse begroting word beskryf in elk van die volgende stellings
(a)
2
(b)
6.3.2 | Noem TWEE partye wat ’n begroting sal gebruik.
2
6.3.3 | Noem TWEE redes hoekom’n kontantbegroting opgestel word.
2
6.3.4 | Die eienaar van ’n onderneming het ’n bedrag van R30 000 by die
diverse uitgawes vir Desember 2016 ingesluit. Hy beplan om saam
met sy gesin Kaap toe te gaan vir die Desember 2016 vakansie.
Lewer kommentaar oor die aksie.
4

30

300

EINDE

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-question-paper/f3e0d42c-73f8-4c83-9901-d3bb4d25ebd4) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-possible-answers/fe6b6d8f-dc85-46a7-8287-5886f9accf2a) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79) — Accounting · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
