# Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-possible-answers/fe6b6d8f-dc85-46a7-8287-5886f9accf2a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-possible-answers/fe6b6d8f-dc85-46a7-8287-5886f9accf2a)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2016
                          GRAAD 10

                       REKENINGKUNDE

                        MEMORANDUM

14 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM               REKENINGKUNDE                   GRAAD 10

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                    PROVINSIALE EKSAMEN

                                                             REKENINGKUNDE

                                                             MEMORANDUM

Vraag 1 Joernaalinskrywings en Kontrolerekeninge.                 (60 punte; 35 minute)

1.1   Verduidelik een voordeel van die Deurlopende Voorraadstelsel.
      Die voorraadstelsel hou rekord van die handelsvoorraad deur ŉ rekord te
      hou van die koste van verkope van elke transaksie.
                                                                                                  2

1.2   Hoe kan die onderneming bevestig dat die balans in die
      Handelsvoorraad-rekening dieselfde is as die Handelsvoorraad
      voorhande?
      Deur ŉ fisiese voorraadopname te doen en om dit dan met die saldo in die
      handelsvoorraderekening te vergelyk.
                                                                                                  2
1.3
               Algemene Joernaal van Manchester Traders vir Mei 2016
                                        Algemene                Debiteure               Krediteure
Dag      Besonderhede        Fol.       Grootboek              Grootboek                Grootboek
                                       Dt       Kt             Dt       Kt             Dt        Kt
31    Totale                 a/b                                275         120             207    320
(a)   Rente Uitgawe          ✓            ✓9
          Chelsea Ltd        ✓                           9                                            ✓9
(b)   Herstelwerk            ✓        ✓500
          LP Builders        ✓                       500                                          ✓500
(c)   Leeds and Co.          ✓        ✓120                                            ✓120
          Leeds Traders      ✓                       120                                          ✓120
(d)   Everton Ltd            ✓        ✓900                                            ✓900
          Handelsvoorraad    ✓                       900
(e)   S. Charlton            ✓        ✓200                    ✓200
          A. Charlton        ✓                       200                  ✓200
(f)   Sun Traders            ✓        ✓240                                            ✓240
          Handelsvoorraad    ✓                       240
                                    Een punt vir albei          475         320        1467        949
                                    bedrae
                                                              een punt vir al die totale                  27

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                              MEMORANDUM        REKENINGKUNDE       GRAAD 10

                  Algemene Grootboek van Manchester Traders
1.4.1                        Debiteurekontrole-rekening
Mei   1 Saldo           a/b    43 270 Mei 31 Bank en korting       KOJ
                                                  toegestaan
                                                  ✓                      ✓37 580
      31 Verkope        DJ   ✓ 38 160             Debiteure
         ✓                                        afslag✓          DAJ   ✓ 1 920
         Bank           KBJ   ✓ 2 630             Joernaal         AJ     320
         ✓                                        Krediete
         Kleinkas       KKJ      ✓ 35             Saldo            o/b     44 750
         Joernaal       AJ        475
         Debiete
                               84 570                                     84 570
Junie 30 Saldo          a/b 44 750

                                                                           13

                      Algemene Grootboek van Manchester Traders
1.4.2                            Handelsvoorraadrekening
Mei     1 Saldo             a/b     57 290 Mei 31 Koste van       DJ        23 850
                                                     Verkope
        31 Bank             KBJ                      Koste van    KOJ    ✓✓49 450
           ✓                       ✓ 9 480           Verkope✓
           Krediteure       KJ    ✓ 31 320           Krediteure   KAJ
           kontrole ✓                                Kontrole ✓           ✓ 2 100
           Koste van        DAJ    ✓ 1 020           Krediteure   AJ
           Verkope ✓                                 Kontrole ✓           ✓        900
                                                     Krediteure   AJ
                                                     Kontrole ✓           ✓        240

                                                     Saldo        o/b      32 570
                                   109 110                                109 110
Junie 1    Saldo            a/b         
                                    32 570

                                                                              16

                                      60

                                       3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM         REKENINGKUNDE            GRAAD 10

Vraag 2        Debiteuregrootboek en Interne Beheer                 (30 punte; 17 minute)
2.1                              Debiteuregrootboek van Kalahari Handelaars
                                        J. Monty
Datum               Besonderhede            Fol        Dt          Kt         Saldo
Junie     1    Saldo                       a/b                                   12 520
          3    Faktuur nr. 379         ✓ DJ           ✓5 770                   ✓18 290
          7    Kwitansie nr. 1231          KOJ                    ✓1 000        ✓17290
               ✓
          11   K/N nr. 123            ✓    DAJ                     ✓320        ✓16 970
          15   Bank debietnota /           KBJ                                 ✓20 370
               Bankstaat         ✓                    ✓3 400
               Joernaalbewys               AJ                                  ✓20 450
               (Korting gekanseleer) ✓                   ✓80
          21   Joernaalbewys               AJ                                  20 580
               (Rente)              ✓                   ✓130

                                                                                      18

2.2     Verduidelik hoekom die totaal van die Debieteurelys dieselfde moet wees
        as die saldo in die Debieteurekontrolerekening?
        Die debiteurekontrolerekening is ŉ opsomming van die inligting in die Debiteure
        Grootboek. ✓
        Individuele inskrywings word in die individuele rekeninge van die debiteure
        gemaak✓ en die totale is van die joernale na die debiteurekontrolerekening oor
        geboek. ✓

                                                                                          3

                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM           REKENINGKUNDE           GRAAD 10

2.3   Het Kalahari Handelaars voldoende beheer oor hulle Krediettermebeleid?
      Noem TWEE punte en verwys na relevante finansiële aanwysers. Haal
      toepaslike syfers aan om jou mening te ondersteun.
      Nee ✓

      Enige twee punte    ✓✓ ✓✓

      •   Sy kredietlimiet is R8 000 maar hy skuld R12 520 aan die begin van die
          maand.
      •   Die debiteur koop op skuld sonder om sy vorige skuld af te betaal.
      •   Hy hou nie by die krediet terme van 30 dae nie.

                                                                                   5

2.4   Verskaf TWEE punte van advies aan Kalahari Handelaars in terme van
      J. Monty se rekening.
      Enige twee punte ✓✓ ✓✓

      •   Moet hom nie toelaat om verdere goedere op krediet te koop nie.
      •   Maak reëlings met hom om sy rekening af te betaal.
      •   Vat die goedere terug wat aan hom verskaf is.

                                                                                   4

                                           30

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM               REKENINGKUNDE            GRAAD 10

Vraag 3 Ontleding van Transaksies                              (30 punte; 18 minute)

Voltooi die volgende tabel. (Die bankrekening is ten alle tye oortrokke.)

         Bron         Hulp        Rekening in Algemene          Rekeningkundige vergelyking
       Dokument     Joernaal            Grootboek
Nr.
                                  Debiet         Krediet        Bates       Eienaars    Laste
                                                                             belang
 1                  KOJ        Bank✓         Debiteure          -96            0        -96✓
                                             kontrole
                               Oninbare      Debiteure          -224        -224✓        0
                               skulde        kontrole ✓

 2    K/N           DAJ   Debiteure          Debiteure         -180✓         -180        0
                    ✓     afslag✓            kontrole ✓
                          Handels-           Koste van          +120        +120✓        0
                          voorraad           Verkope✓

 3                  AJ    Vaste              Rente op          +900✓         +900        0
                          deposito✓          vaste
                                             deposito
                                             (gekapita-
                                             liseer)

 4    Oorspronk-    KJ    Handels-           Krediteure        +1 440                  +1 440✓
      like                voorraad           Kontrole ✓
      Faktuur✓

 5    Tjekteen-     KBJ   Krediteure         Bank✓               0             0        -1053
      blad✓               Kontrole                                                     +1053✓

                          Krediteure         Korting             0           +27✓        -27
                          kontrole ✓         ontvang

 6    Bankstaat           Bankkoste          Bank✓               0           -270      +270✓
      ✓

 7    Duplikaat     KAJ   Krediteure         Skryfbe-            0          +171✓       -171
      D/N           ✓     Kontrole ✓         hoeftes

 8                  AJ✓   Handels            Wins en             0          -7 000✓      0
                          rekening ✓         verlies (bruto                 +7 000✓
                                             wins)

                                                 30

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM            REKENINGKUNDE              GRAAD 10

Vraag 4.1 Finansiële state en Notas                             (70 punte; 40 minute)

4.1.1   Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016
Verkope (470 800✓ – 1 900✓)                                               ✓       468 900
Koste van Verkope                                                          ✓ (233 250)
Bruto wins                                                                 ✓      235 650
Ander Bedryfsinkomste                                                             73 300
Huurinkomste (56 000✓ + 6 000✓)                                                   62 000
Handelsvoorraad surplus                                                  ✓✓         3 990
Korting ontvang                                                            ✓        7 310
Bruto Bedryfsinkomste                                                            308 950
Bedryfsuitgawes                                                             (159 735)
Nutsdienste (35 020 + 2 480✓)                                                     37 500
Korting toegestaan (5 200 - 20✓)                                                   5 180
Bemarking (11 700 + 1500✓- 500✓)                                                  12 700
Versekering                                                                   ✓     5 930
Skryfbehoeftes                                                              ✓✓      4 150
Verpakkingsmateriaal (7 620 - 1 510) ✓                                             6 110
Oninbare skulde (510 + 165) ✓                                                       675
Salarisse en lone
(57 830 + 9 500✓ + 2 500✓ + 120✓ + 880✓                                           70 830
Bankkoste (2 340 + 170) ✓                                                          2 510
Waardevermindering (2 400✓ + 1850✓ + 9 900✓)                                      14 150
Bedryfswins vir die jaar                                                       149 215
Rente-inkomste (750✓ + 690✓✓)                                                      1 440
Wins voor Rente-uitgawe                                                           150 655
Rente-uitgawe (3 740✓ + 120✓ + 10 710✓)                                         (14 570)
Netto wins vir die jaar                                                     ✓ 136 085            50

Nota: Geen punte sal toegeken word as ŉ syfer op die antwoordblad in die geldkolom geskryf word
nie.

                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM         REKENINGKUNDE          GRAAD 10

4.1.2 (a) Vastebate-nota                   Grond en   Voertuie    Toerusting
                                           geboue
Drawaarde aan die begin van die               240 000      24 000    ✓ 46 300
finansiële jaar

Kosprys                                        240 000       40 000    ✓ 49 500

Opgehoopte waardevermindering                            ✓ (16 000)        (3 200)

Bewegings

Toevoegings teen kosprys                                               ✓ 37 000

Verkope teen drawaarde                          0            0             0

Waardevermindering vir die jaar sien 4.1                  (2 400)     (11 750)

Drawaarde aan die einde van die jaar        ✓ 240 000       21 600       71 550

Kosprys                                        240 000   ✓ 40 000     ✓ 86 500

Opgehoopte waardevermindering                             (18 400)    (14 950)       13

4.1.2 (b) Handels- en ander debiteure

Handelsdebiteure

(3 180 - 220✓ + 280✓ + 20✓)                                                   3 260

Vooruitbetaalde uitgawes                                               ✓        500

Opgelope inkomste                                                      ✓       6 000

Totaal                                                                  9 760         7

                                           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM    REKENINGKUNDE      GRAAD 10

Vraag 4.2 Konsepte, Balansstaat en Notas.              (40 punte; 25 minute)

    4.2.1   Verskaf die korrekte beskrywing
      A     Inkomstestaat              ✓
      B     Lopende saak               ✓
      C     Finansiëringskoste         ✓
      D     Historiese koste           ✓
      E     Balansstaat                ✓

                                                                         5

     4.2.2 Eienaarsbelang
    Saldo aan die begin van die jaar                           ✓ 300 000

    Vermindering in kapitaal                                   ✓ (20 000)

    Netto wins                                                 ✓ 217 860

    Onttrekkings                                               ✓ (154 030)

    Saldo aan die einde van die jaar                            343 830

                                                                         5

                                           9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM      REKENINGKUNDE     GRAAD 10

4.2.3 Balansstaat van Tex Winkels soos op 29 Februarie 2016

Bates
Nie-bedryfsbates                                                 391 820

Vaste Bates                                                   ✓   386 500
Finansiële Bates
   Vaste deposito (10 320✓ - 5 000✓)                          ✓     5 320

Bedryfsbates                                                   148 920

Voorraad (129 630✓ + 3 420✓)                                   133 050
Handels- en ander debiteure (3 180✓ + 2 190✓ + 3 000✓)             8 370
Kontant en kontantekwivalente ( 5 000✓ +1 500✓ + 1 000✓)           7 500

TOTALE BATES                                                   540 740

Ekwiteit en Laste
Eienaarsbelang                                                 343 830

Kapitaal                                                          343 830

Nie-bedryfslaste                                                  126 190

Verbandlening (156 190✓ - 30 000✓)                             126 190

Bedryfslaste                                                      70 720

Handels- en ander krediteure                                      35 000
(18 040✓ + 4 960✓ + 12 000✓)
Oortrokke bankrekening                                        ✓     5 720
Korttermynlening sien verbandlening                           ✓    30 000

TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                       540 740       30

                     4.1.1     4.1.2   4.2   Totaal

                      50        20     40      110

                                        10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM          REKENINGKUNDE          GRAAD 10

Vraag 5 Ontleding en vertolking van finansiële state           (40 Punte; 25 minute)

5.1   Bereken die werklike winsopslag van die onderneming.

      350 000✓ X 100✓
      500 000✓
                                                                                 4
      = 70%

5.2   Verskaf TWEE redes vir die verskil in die twee winsopslag
      persentasies. Sien Inligting C.
      Enige twee ✓✓ ✓✓
      • Korting is toegestaan vir kliënte wat in grootmaat gekoop het.
      • Goedere is teen ŉ laer winsopslag verkoop tydens ŉ uitverkoping.
      • Winsopslag is verkeerd bereken.                                          4

5.3   Bereken die persentasie bruto wins op verkope.

      350 000✓ X 100✓
      850 000✓
                                                                                 4
      = 41%

5.4   Bereken die persentasie netto wins op verkope.

      119 000✓ X 100✓
      850 000✓
                                                                                 4
      = 14%

5.5   Gee EEN rede vir die daling in persentasie tussen die berekeninge
      in Vrae 5.3 en 5.4.

      Bedryfsuitgawes✓✓
                                                                                 2

5.6   Bereken die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang.

              119 000✓                X 100✓
      (350 000✓ + 450 000✓) / 2
             400 000

      = 29,75%
                                                                                 5

                                          11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM           REKENINGKUNDE             GRAAD 10

5.7   Kan die eienaar gelukkig wees met die persentasie opbrengs op sy
      kapitaal? Verduidelik. Haal gepaste syfers aan om jou mening te
      ondersteun.
      Ja✓

      •   Dis beter as wat hy sou kry vir ŉ belegging in die bank. Banke bied
          maksimum 8% rente aan.✓                                                    4
      •   Verbetering✓ in sy opbrengs van 23% in 2015 tot 29,75% in 2016.✓

5.8   Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2016.

      92 000✓ + 24 200✓ + 6 800✓ :          41 000✓
                         123 000 :          41 000
                               3 :          1                                       5

5.9   Bereken die vuurproefverhouding vir 2016.

      24 200✓ + 6 800✓ :       41 000✓
            31 000     :       41 000
             0,76      :       1 
                                                                                     4

5.10 Verduidelik hoekom handelsvoorraad nie in berekening gebring
     word in die berekening van die vuurproefverhouding nie.

      •   Die vuurproefverhouding bepaal of die onderneming hulle kort-termyn
          laste vinnig kan terugbetaal. ✓✓
      •   Handelsvoorraad kan nie vinnig verkoop word nie, en dus word dit nie       4
          in bereken nie. ✓✓

                                                                                    40

                                           12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM       REKENINGKUNDE          GRAAD 10

Vraag 6   BTW, Koste, Begrotings                           (30 Punte; 20 minute)

6.1   BTW
Pas die item in KOLOM A met die beskrywing in KOLOM B.
Skryf slegs die letter van die korekte antwoord neer.

6.1.1 G                                        ✓✓
6.1.2 E                                        ✓✓
6.1.3 B                                        ✓✓
6.1.4 A                                        ✓✓
6.1.5 D                                        ✓✓

                                                                                     10
6.2   Koste

6.2.1 In elk van die volgende gevalle kies die korrekte woord(e) in hakies. Moenie die
      hele sin oorskryf nie.

 A    Onveranderd                                                                    ✓
 B    Vermeerder                                                                     ✓
 C    Verminder                                                                      ✓
 D    Onveranderd                                                                    ✓
 E    Gelykbreekpunt                                                                 ✓

6.2.2 Toon aan of die volgende kostes VASTE of VERANDERLIKE koste is.
      Maak ŉ regmerkie ( ✓ ) in die regte kolom.

      Vervaardigingskoste                                       Vaste       Verander-
                                                                               like
 A    Direkte materiaalkoste                                                     ✓
 B    Direkte arbeidskoste                                                       ✓
 C    Fabrieksbokoste                                             ✓
 D    Primêre koste                                                              ✓
 E    Huur betaal vir die fabriek                                 ✓

                                                                                     10

                                          13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM           REKENINGKUNDE              GRAAD 10

6.3   Kontantbegroting

6.3.1 Watter tipe begroting word in elk van die volgende stellings
      beskryf?
(a)   Kontantbegroting

(b)   Geprojekteerde Inkomstestaat
                                                                                   2

6.3.2 Noem TWEE partye wat ŉ begroting sal gebruik.
      •   Gesinne
      •   Ondernemings
      •   Regering                                                                 2

6.3.3 Noem TWEE redes hoekom ŉ kontantbegroting opgestel word.
      •   Voorkom dat daar te veel op uitgawes spandeer word.
      •   Voorkom oortrokke bankrekening
      •   Help om uitgawes te prioritiseer.
      •   Gee ŉ aanduiding van veranderinge in betalingspatrone.
                                                                                   2
      •   Is ŉ vorm van interne beheer oor geld ontvang en betaal

6.3.4 Die eienaar van ŉ onderneming het ŉ bedrag van R30 000 by die
      diverse uitgawes vir Desember 2016 ingesluit. Hy beplan om saam
      met sy gesin Kaap toe te gaan vir die Desember 2016 vakansie.
      Lewer kommentaar oor die aksie.
      • Die uitgawe moet as ontrekkings in die begroting aangetoon word en
         nie Diverse uitgawes nie .
      • Dit sal daartoe lei dat die onderneming ŉ laer wins toon, want dit
         veroorsaak ŉ verhoging in die bedrysuitgaws. Dit sal tot die gevolg
         hê dat die finansiële state nie ŉ ware refleksie van die onderneming
         se finansiële posisie is nie.                                             4
      • Dit is oneties om dit te doen. Deur dit as ŉ besigheidsuitgawe op te
         teken ontduik hy die belasting wat hy op die inkomste moes betaal.

                                          30

                                          300

                                          14

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Answers Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-answers-book/b61ef1af-f766-4801-ac70-b996a2c50e47) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2016-question-paper/f3e0d42c-73f8-4c83-9901-d3bb4d25ebd4) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2016-possible-answers/5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2017-possible-answers/90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Answer book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
