# Accounting Grade 10 Gauteng November 2017 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting question paper from the Gauteng November 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2017-question-paper/ad00d8f7-8721-48c8-8190-486db2680460
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2017-question-paper/ad00d8f7-8721-48c8-8190-486db2680460)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                        NOVEMBER 2017
                           GRAAD 10

                         REKENINGKUNDE

PUNTE: 300

TYD: 180 minute

15 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                   REKENINGKUNDE          GRAAD 10    2

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                              REKENINGKUNDE

                                                              TYD: 180 minute
                                                              PUNTE: 300

INSTRUKSIES

1.   Beantwoord alle vrae in die ANTWOORDBOEK voorsien.

2.   Toon alle berekeninge waar nodig om deelpunte te verdien.

3.   Lees alle instruksies noukeurig.

4.   Probeer ten alle tye om by die voorgestelde tydsindeling te bly.

5.   Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

6.   Skryf netjies en leesbaar.

       VRAAG                      ONDERWERP                       PUNTE         TYD

           1       Transaksie ontleding                             44      26 min
           2       Debiteure versoening                             40      24 min
           3       Inkomstestaat en notas                           88      54 min
           4       Nota ‘Tasbare bates’                             38      22 min
           5       Balansstaat                                      30      18 min
           6       Ontleding en vertolking                          40      24 min
           7       BTW, Vervaardiging en Begroting                  20      12 min

       TOTAAL                                                       300     180 min

                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE         GRAAD 10      3

VRAAG 1                                                                   44 PUNTE

TRANSAKSIE ONTLEDING

GEVRA:

Ontleed die volgende transaksies onder die hoofde voorsien. Dui ŉ vermeerdering met
ŉ ‘+’, ŉ vermindering met ŉ ‘-’ en geen invloed met ŉ ‘0’. Bedrae moet aangetoon word
by die rekeningkundige vergelyking.
Die besigheid het ŉ gunstige banksaldo en gebruik ŉ winsgrens van 80% op kosprys.

TRANSAKSIES:

Voorbeeld: Koop skryfbehoeftes op skuld vanaf ZZ Skryfbehoeftes, R500.

1.    Betaal die weeklikse lone per tjek, R2 400.

2.    Koop handelsvoorraad vir R380 en betaal uit die kleinkas.

3.    Verkoop goedere op skuld aan L Molala, R2 700.

4.    Koop toerusting op rekening vanaf Sally Handelaars vir R10 800 minus 15%
      handelskorting.

5.    Hef rente van 5% per jaar op A Mahlangu se oortrokke rekening van R4 200 vir
      4 maande.

6.    Ontvang R1 800 vanaf M Radue op sy bedrag verskuldig, staan R30 korting toe.

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  REKENINGKUNDE            GRAAD 10      4

VRAAG 2                                                                      40 PUNTE

DEBITEURE VERSOENING

GEVRA:

2.1      Berei ŉ korrekte Debiteure kontrole rekening vir September 2017 voor deur
         inagneming van foute en weglatings. Balanseer die rekening.                     [19]

2.2      Berei ŉ korrekte lys van debiteure voor op 30 September 2017.                   [21]

Nota: Toon alle berekeninge in hakies.

INLIGTING:

                    ALGEMENE GROOTBOEK VAN SOHO HANDELAARS

                           BALANSSTAAT REKENINGE AFDELING

Dt                                   DEBITEUREKONTROLE                                    Kt
Sep 01 Saldo            a/b          21 370 00 Sep 30 Bank en K/T       KOJ          24 380 00
    30 Verkope          DJ           31 920 00        Joernaal krediete AJ              580 00
       Debiteure-afslag DAJ             980 00        Bank (V/T)        KBJ             600 00
       Joernaal debiete AJ              820 00        Saldo             o/d          29 530 00
                                     55 090 00                                       55 090 00
Okt     01 Saldo            a/b      29 530 00

Nota:     Die boekhouer het sekere oorboekingsfoute gemaak na die Debiteurekontrole
          rekening

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE            GRAAD 10      5

Lys van Debiteure op 30 September 2017

     Debiteur                                             Debiet          Krediet
     S Cronje                                             6 500 00
     P Diane                                              7 480 00
     G Tloubatla                                          5 340 00
     M Shumi                                              1 890 00
     R Coetzee                                            6 760 00
     P Moila                                                                800 00
     T Kgaka                                              1 800 00
                                                         29 770 00          800 00

Foute en weglatings

1.     Die saldo van die Debiteurekontrole rekening op 01 September 2017 is foutief.
       Die lys van Debiteure toon ŉ kredietsaldo van R530, wat nie in berekening
       gebring is toe die opening saldo bereken is nie.

2.     ŉ Kwitansie uitgereik aan M Shumi vir R980 vir kontant ontvang was korrek
       geboekstaaf in die hulpjoernaal, maar is na haar rekening as R890 oorgeboek.

3.     Die totaal van die Debiteure-afslagkolom in die Debiteure-afslagjoernaal was
       onderbereken met R160.

4.     ŉ Inskrywing in verband met goedere teruggestuur deur T Kgaka met ŉ waarde
       van R300 was korrek geboekstaaf in die Debiteure-afslagjoernaal maar
       oorgeboek na die verkeerde kant van T Kgaka se rekening.

5.     Die Debiteure grootboek toon ŉ kredietsaldo in die rekening van P Moila, die
       bedrag moet oorgedra word na die Krediteure grootboek.

6.     Op 28 September 2017 is R120 posgeld betaal uit die kleinkas namens ŉ
       debiteur G Tloubatla. Geen inskrywings is in die boeke gedoen nie.

7.     P Diane het R3 800 betaal op haar rekening nadat sy 5% korting ontvang het. Die
       betaling en korting is korrek geboekstaaf in die hulpboek maar die korting is nie
       oorgeboek na haar rekening nie.

                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  REKENINGKUNDE           GRAAD 10     6

VRAAG 3                                                                    PUNTE: 88

INKOMSTESTAAT EN NOTAS

Die onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Samantha Verspreiders.
Die finansiёle jaar eindig op 28 Februarie 2017.

GEVRA:

3.1    Voltooi die Inkomstestaat van Samantha Verspreiders vir die jaar geёindig
                                                                                       [65]
       28 Februarie 2017.

3.2    Voltooi die volgende Notas tot die Finansiёle State:

       3.2.1 Handels- en ander debiteure                                               [11]

       3.2.2 Handels- en ander krediteure                                              [12]

                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE      GRAAD 10   7

INLIGTING:

SAMANTHA VERSPREIDERS
VOOR-AANSUIWERINGSPROEFBALANS OP 28 FEBRUARIE 2017
                                               DEBIET       KREDIET
BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING
Kapitaal                                                      784 490
Onttrekkings                                      58 000
Verbandlening : FBN Bank                                      100 000
Grond en Geboue                                  910 000
Toerusting                                       140 000
Opgelope waardevermindering op toerusting                      52 000
Vaste Deposito : FBN Bank ( 10% p. j. )           20 000
Handelsvoorraad                                   16 300
Debiteurekontrole                                 20 720
Bank                                              55 500
Krediteurekontrole                                             45 000
NOMINALEREKENINGE-AFDELING
Verkope                                                       875 000
Koste van verkope                                500 000
Debiteure-afslag                                  12 600
Korting ontvang                                                 9 280
Huur Inkomste                                                  37 570
Korting Toegestaan                                   800
Salarisse en lone                                 96 750
Oninbare skulde                                    5 200
Bankkoste                                          1 210
Versekering                                        9 800
Telefoon                                          12 560
Skryfbehoeftes                                    10 800
Diverse uitgawes                                   5 400
Water en Elektrisiteit                            14 200
Rente op lening                                   13 500
                                                1 903 340    1 903 340

                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  REKENINGKUNDE               GRAAD 10   8

AANSUIWERINGS

1    ŉ Kredietnota is uitgereik aan M. Shaba, ŉ debiteur vir R1 500, dit was vir
     goedere teruggestuur. Die kosprys van die goedere was R1 200. Geen
     inskrywing is gedoen nie.

2    Donasies van goedere aan ŉ ouetehuis is nog nie geboekstaaf nie, die kosprys
     is R3 000.

3    ŉ Fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2017 toon die volgende:

           Handelsvoorraad      R12 000
           Skryfbehoeftes       R800

4    ŉ Debiteur, C Clutz, is insolvent verklaar. Sy boedel het aangebied om ŉ
     dividend van 40 sent vir elke rand verskuldig te betaal. Die oorspronklike skuld
     was R1 200, en die balans moet afgeskryf word. Geen inskrywings is in die
     boeke gedoen nie.

5    Versekering sluit ŉ bedrag van R1 800 in, dit is vir ŉ jaarlikse betaling vir die
     periode 01 Augustus 2016 tot 31 Julie 2017.

6    Waardevermindering vir die jaar is bereken op R3 400.

7    Voorsien vir die uitstaande rente op Vaste Deposito, die rente word nie
     gekapitaliseer nie.

8    Huur is ontvang tot aan die einde van Maart 2017.

9    ŉ Debiteur, S Fouche, het R850 in die besigheid se bankrekening gedeponeer.
     Die debiteur se rekening is vroeёr afgeskryf as oninbaar.

10   Die bankstaat ontvang vanaf die bank op 28 Februarie 2017 toon die volgende:

           Diensgelde                       R 40
           Konant deposito fooie            R 200
           Rente op lopende rekening        R150
           ŉ Dishonoreerde tjek vanaf B. Lobbie, ŉ debiteur vir R1 200. Hierdie tjek
            was ter vereffening van sy rekening van R1 280.

11   Die telefoonrekening vir Februarie 2017 is ontvang maar sal eers in Maart 2017
     betaal word, R1 000.

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                   REKENINGKUNDE             GRAAD 10        9

12     Een werknemer is weggelaat uit die Salarisjoernaal vir Februarie 2017. Sy
       besonderhede is as volg:

       Bruto salaris        R10 000
       AFTREKKINGS:
       LBS                  R1 800                 Mediese fonds     R 720
                            7.5% van bruto
       Pensioenfonds                               WVF               1% van bruto salaris
                            salaris

Nota: Die werkgewer dra nie by tot enige fonds nie.

VRAAG 4                                                                         PUNTE 38

TASBARE BATES

Die volgende inligting is ŉ uittreksel uit die boeke van Mickey Speelgoed Winkel vir die
finansiёle jaar geëindig 30 Junie 2017.

GEVRA:

4.1    Bereken die waardevermindering op voertuie op 30 Junie 2017.                         [5]

4.2    Bereken die waardevermindering op toerusting op 30 Junie 2017.                       [5]

4.3    Voltooi die nota Tasbare/vaste bates op 30 Junie 2017.                               [20]

4.4    Nadat uitbreidings en herstelwerk aan die geboue gedoen is, is die grond en
       geboue gewaardeer vir R500 000.

       4.4.1      Dui die bedrag aan wat in die finansiёle state op 30 Junie 2017 sal        [2]
                  verskyn.

       4.4.2      Noem die AARP beginsel wat toegepas is in Vraag 4.4.1                      [2]

4.5    Nadat die finansiёle state opgestel is, is daar gevind dat brandstof uitgawes met
       80% verhoog het vanaf die vorige jaar. Die bestuurder wat aflewerings doen,
       neem die voertuig huistoe na werk. Noem TWEE interne kontrole maatreёls wat
       die eienaar in plek kan stel om die misbruik van die voertuig deur die drywer te
       verminder.                                                                            [4]

                                                                                              b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 REKENINGKUNDE            GRAAD 10       10

INLIGTING:

A   Sommige saldo’s op 01 Julie 2016 in die Algemene Grootboek:

                                                          R
        Grond en geboue                                  240 000
        Voertuie                                         190 000
        Toerusting                                        56 000
        Opgelope waardevermindering op voertuie           28 500
        Opgelope waardevermindering op toerusting          5 600

B   Die volgende transaksies met betrekking tot vaste bates het gedurende die jaar
    plaasgevind:

        Uitbreidings is aan die winkel gedoen ter waarde van R50 000 en herstelwerk
         aan die gebou, R15 000. AB Bouers is op 15 Januarie 2017 per tjek betaal en
         die transaksie is opgeskryf in die boeke van die besigheid.

        Die besigheid het rekenaars en drukkers vir kantoorgebruik gekoop ter waarde
         van R28 000 op 01 Maart 2017, installasiekoste van R2 000 is per tjek betaal.

        ŉ Nuwe voertuig is aangekoop op skuld vanaf AA Motors op 1 Oktober 2016 vir
         R160 000 en is geboekstaaf in die boeke.

        Waardevermindering word afgeskryf op voertuie teen 15% per jaar op kosprys
         en toerusting teen 10% per jaar op die verminderde saldo metode.

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE            GRAAD 10     11

VRAAG 5                                                                        PUNTE 30

BALANSSTAAT

Jy word voorsien met die Na-afsluitings Proefbalans en addisionele inligting aangaande
Livingstone Verskaffers vir die finansiёle jaar geёindig 28 Februarie 2017.

GEVRA:

5.1         Voltooi die Balansstaat van Livingstone Verskaffers op 28 Februarie 2017.
            Toon berekeninge om deelpunte te verdien.

INLIGTING:

 LIVINGSTONE VERSKAFFERS
 NA-AFSLUITINGS PROEFBALANS OP 28 FEBRUARIE 2017
                                                               DEBIET       KREDIET
 BALANSSTAATREKENINGE- AFDELING
 Kapitaal                                                                     630 800
 Grond en Geboue                                                 680 000
 Voertuie                                                        340 000
 Toerusting                                                       78 000
 Opgelope waardevermindering op voertuie                                      136 000
 Opgelope waardevermindering op toerusting                                      14 820
 Handelsvoorraad                                                  72 400
 Debiteurekontrole                                                14 800
 Bank                                                             34 100
 Kleinkas                                                           2 500
 Wisselgeld                                                         1 000
 Krediteurekontrole                                                             48 900
 Vaste Deposito: AB Bank                                          60 000
 Lening: SA Lenings                                                           440 000
 Verbruiksgoedere voorhande                                         2 820
 Opgelope inkomste                                                  3 400
 Opgelope uitgawes                                                               4 100
 Vooruitontvangde inkomste                                                       6 000
 Vooruitbetaalde uitgawes                                           3 900
 Krediteure vir salarisse                                                       12 300
                                                               1 292 920    1 292 920

                                                                                          b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   REKENINGKUNDE              GRAAD 10      12

ADDISIONELE INLIGTING:

1.    ŉ Gedeelte van die vaste deposito by AB Bank verval op 30 Junie 2017, R25 000.

2.    R100 800 sal terugbetaal word op die lening vanaf SA Bank in die volgende
      finansiёle jaar. Die lening is gekapitaliseer.

VRAAG 6

KONSEPTE EN ONTLEDING EN VERTOLKING                                              40 PUNTE

6.1     KONSEPTE

        Die onderstaande inligting is foutief, gebruik die voorsiende tabel en her-
        klassifiseer.                                                                        [6]

         Likiditeit                      Winsgewendheid          Opbrengs
         Netto wins op verkope           Vuurproefverhouding     Bedryfsverhouding
         Bedryfsuitgawes op verkope      Opbrengs op ekwiteit    Bruto wins op verkope

6.2     ONTLEDING EN VERTOLKING

        Jy word voorsien van inligting vanaf die finansiёle state van Jeremy Jones, ŉ
        handelsonderneming vir die jaar geёindig 28 Februarie 2017.                         [34]

GEVRA:

        6.2.1   Bereken die winsopslag % vir 2017.                                          [3]

        6.2.2   Lewer kommentaar oor die verandering van die winsopslag
                persentasie.                                                                [2]

        6.2.3   Bereken die % Bedryfsuitgawes op verkope vir 2017.                          [3]

        6.2.4   Behoort die eienaar tevrede te wees met die % bedryfsuitgawes op
                verkope?                                                                    [3]

        6.2.5   Bereken die solvensieverhouding vir 2017.                                   [4]

        6.2.6   Bereken die bedryfsverhouding vir 2017.                                     [3]

        6.2.7   Bereken die vuurproefverhouding vir 2017.                                   [4]

        6.2.8   Lewer kommentaar oor die likiditeit van die besigheid.                      [4]

        6.2.9   Bereken die % Opbrengs op Ekwiteit vir 2017.                                [5]

        6.2.10 Lewer kommentaar oor die opbrengs op ekwiteit. Moet die eienaar
               tevrede wees?                                                                [3]
                                                                                             b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE         GRAAD 10     13

INLIGTING

A UITTREKSEL VANAF INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017
                                                       2017        2016
Verkope                                               1 485 000   1 150 000
Koste van verkope                                     (900 000)    (675 000)
BRUTO WINS                                             585 000      475 000
Ander bedryfsinkomste                                   90 000      100 000
Bedryfsuitgawes                                       (440 000)    (420 000)
Bedryfswins                                            235 000      155 000
Rente uitgawe                                          (36 400)     (45 600)
Netto wins                                             198 600      109 400

B UITTREKSEL VANAF BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017
                                                          2017         2016
Vaste bates                                           1 015 600   1 169 000
Vaste Deposito                                         100 000       60 000
Bedryfsbates                                           237 000      237 000
Handelsvoorraad                                        140 000      160 000
Handels- en ander debiteure                             62 000       35 000
Kontant- en kontantekwivalente                          35 000       42 000
                                                      1 352 600   1 352 600

Eienaarsbelang                                        1 010 600     902 000
Nie-bedryfslaste                                       180 000      380 000
Handels- en ander krediteure                           162 000      184 000
                                                      1 352 600   1 352 600

C Finansiёle aanwysers                                 2017        2016
Persentasie winsopslag                                  ?         70.4%
Persentasie bedryfsuitgawes op verkope                  ?         36.5%
Bedryfsverhouding                                       ?          1.3:1
Vuurproefverhouding                                     ?          0.4:1
Opbrengs op ekwiteit                                    ?         13.2%
Rentekoers op belegging                                11%         10%
Rentekoers op lening                                  13.5%        12%

                                                                               b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                               REKENINGKUNDE              GRAAD 10     14

VRAAG 7                                                                     20 PUNTE

BTW, VERVAARDIGING EN BEGROTINGS

7.1   BTW

      Kies die korrekte woord / bedrag / persentasie om die onderstaande sinne te
      voltooi. Skryf slegs die korrekte antwoord neer en nie die hele sin nie.

       R500 000         Direkte             Uitset               0%
       Indirekte        14%                 SAID                 Nulkoers
       Inset            Vrygestel           R1 000 000

      7.1.1   BTW is ŉ _______________ stelsel van belasting.

      7.1.2   In Suid-Afrika is die standaardkoers vir BTW huidiglik ________ .

      7.1.3   BTW betaalbaar op Verkope word genoem BTW _____________ .

      7.1.4   Bruin brood is ŉ voorbeeld van ŉ item wat ___________ is.

      7.1.5   Items waarop BTW huidiglik nie belas word nie, staan bekend as
              __________ items.

      7.1.6   BTW wat vorderbaar is op aankope word BTW ________ genoem.

      7.1.7   ŉ Besigheid met ŉ omset van ________ of meer per jaar moet
              registreer as a BTW verkoper.

      7.1.8   BTW is betaalbaar aan ________.                                           [8]

                                                                                       b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                REKENINGKUNDE              GRAAD 10   15

7.2   VERVAARDIGING

      Paar Kolom A met Kolom B. Skryf slegs die korrekte letter as jou antwoord.

                 KOLOM A                                  KOLOM B
                                              Koste wat direk geїdentifiseer
       7.2.1 Vaste Koste                A
                                              word met produksie.
                                              Koste wat aangegaan word om
       7.2.2 Werk aan die gang          B
                                              die fabriek te laat funksioneer.
                                              Koste van arbeid van mense wat
       7.2.3 Fabrieksbokoste            C     direk betrokke is in die
                                              vervaardigingsproses.
       7.2.4 Direkte Materiaalkoste     D     Gedeeltelike voltooide produkte.
                                              Koste wat dieselfde bly maak nie
       7.2.5 Veranderlike koste         E     saak hoeveel eenhede
                                              vervaardig word nie.

       7.2.6 Direkte Arbeidskoste       F     Koste wat verander volgens
                                              produksie.                              [6]

7.3   BEGROTINGS

      Lees die volgende sinne noukeurig. Dui aan deur verwysing na die
      onderstreepte inligting of die standpunte WAAR of ONWAAR is.

      7.3.1   ŉ Kapitaalbegroting fokus op vaste bates.

      7.3.2   ŉ Begroting is ŉ plan van aksie vir die huidige periode.

      7.3.3   ŉ Kontantbegroting sluit oninbare skulde in.

      7.3.4   ŉ Begroting wat voorberei word sonder om na vorige syfers te kyk,
              word ŉ nulbasisbegroting genoem genoem.

      7.3.5   Langtermyn begrotings word voltooi vir ŉ periode tussen 3 en 12
              maande.

      7.3.6   ŉ Kontantbegroting bereken die kontant invloei in die besigheid en
              kontant uitvloei uit die besigheid oor ŉ spesifieke periode.            [6]

                                                                             TOTAAL: 300

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-answer-book/ea6f622d-8ae9-42b7-9093-e99568e5bcf2) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2017-possible-answers/90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2017-question-paper/6c5c2b5d-4045-48e5-80ae-f87cfea2eb69) — Accounting · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79) — Accounting · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
