# Accounting Grade 10 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afr-june-2022-possible-answers/1560e15b-6c60-4b9f-bc10-e974572f3385
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afr-june-2022-possible-answers/1560e15b-6c60-4b9f-bc10-e974572f3385)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June · 2022. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      PROVINSIALE EKSAMEN
                                            JUNIE 2022
                                             GRAAD 10
                                            REKENINGKUNDE

11 bladsye

                                  NASIENRIGLYNE
  NASIENBEGINSELS:

  1.     Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag
         vir daardie item verloor het nie. (geen vreemde-item-stafpunte vir misplaaste items nie.) Geen
         dubbelpenalisering toegepas nie.

  2.     Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
         vir die bedrae vir daardie item verdien het.

  3.     Ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings.

  4.     Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie
         die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra
         hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.

  5.     Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
         te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.

  6.     Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.

  7.     Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
         getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die
         bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.

  8.     ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel:
         kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.

  9.     'Een deel korrek' beteken ‘bewerking en een deel korrek’. Wanneer metode punte toegeken word vir een deel
         korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en een deel moet korrek wees alvorens
         punte toegeken kan word. Indien ŉ syfer ŉ metode punt verdien het, word dit as ‘een deel korrek’ beskou.

  10.    In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking nie as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van
         toepassing op verhoudings.

  11.    Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie,
         ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .

  12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyne verskaf.
  Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                        NASIENRIGLYNE                   REKENINGKUNDE                GRAAD 10

VRAAG 1: KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

1.1   KONSEPTE

      1.1.1       D ✓
      1.1.2       A ✓
      1.1.3       B ✓
      1.1.4       E ✓
      1.1.5       C ✓
                                                                                                            5

1.2   ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

                    ALGEMENE GROOTBOEK                                       VERGELYKING
               Rekening           Rekening                               B        E      L
               Gedebiteer        Gekrediteer
      Bv.      Lone           Bank                                     - 500         - 500         0
                                                                      +9 720                     +9 720
      1.2.1    Handelsvoorraad✓          Krediteurekontrole✓                           0
                                                                       *✓✓                         
                                                                      +450✓
      1.2.2    Debiteurekontrole✓ Kleinkas                                             0            0
                                                                      -450✓
                                                                      +4 500
      1.2.3    Debiteurekontrole Verkope✓                                          +4 500✓          0
                                                                         ✓
               Koste van                                              -2 500        -2 500
                                         Handelsvoorraad✓                                           0
               Verkope✓                                                 ✓           ✓
               Krediteure-
      1.2.4                              Toerusting✓                 -2 400✓           0        -2 400✓
               kontrole
                                                                     +3 400✓
      1.2.5    Bank                      Debiteurekontrole✓                            0            0
                                                                     -3 400✓
               Korting
                                         Debiteurekontrole✓           -100✓         -100✓           0
               Toegestaan✓
                                                                     -40 000                    -40 000
      1.2.6    Lening: Perm ✓            Bank                                    0
                                                                       ✓✓                         *
                                                                    -4 000   -4 000
               Rente op lening✓          Bank✓                                                      0
                                                                       ✓        *                               35
       *Indien bates foutief is, ken punte toe vir korrekte inskrywing by laste. (1.2.6 – dieselfde prosedure)

                                            TOTAAL
                                                40

                                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                  NASIENRIGLYNE             REKENINGKUNDE          GRAAD 10

VRAAG 2: SALARISSE EN LONE

2.1     LONE

2.1.1   Noem TWEE verskille tussen salarisse en lone.
        Aanvaar enige geldige antwoorde ✓ ✓ ✓ ✓ (1 x 4)

                   SALARISSE                                 LONE

         Betaal maandeliks                    Betaal weekliks
         Verdien teen ŉ vaste bedrag per      Verdien teen ŉ uurlikse tarief/
         maand                                eenhede geproduseer
         Gewoonlik geen oortyd nie,
         ontvang soms bonusse,                Verdien ŉ basies en oortyd
         aansporings en kommissie.
                                                                                       4

2.1.2   Aan watter organisasie word LBS betaal? Skryf jou antwoord volledig uit.

        Suid Afrikaanse Inkomstediens ✓
                                                                                       1

2.1.3   Wat is die verskil tussen aftrekkings en bydraes?
        Aanvaar enige geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ (2 x 2)

                  AFTREKKINGS                             BYDRAES

         Bedrae afgetrek van ŉ persoon        Addisionele bedrae wat namens
         se bruto loon/salaris en oorbetaal   die werknemer deur die werkgewer
         aan die spesifieke institute. ✓✓     betaal word. ✓✓

        Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde                                    4

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                          NASIENRIGLYNE        REKENINGKUNDE        GRAAD 10

2.1.4   Bereken die totale oortydure wat Jonas vir die week gewerk het.
         32 ure x     13,50       = R432 ✓

         R675 ✓          –       R432      = R243
         243 
        20,25 ✓
        = 12 ure  Een deel korrek
                                                                                        6

2.1.5   Noem die statutêre of wetlike aftrekking wat NIE afgetrek is van Jonas se
        loon NIE. Moenie jou antwoord afkort nie.

        Werkloosheidsversekeringsfonds ✓
                                                                                        1

2.1.6   Verwys na VRAAG 2.1.5. Hoeveel moes van Jonas se loon afgetrek
        geword het.?

        R432     x       1%       = R4.32 ✓ Een deel korrek
        Sien 2.1.4

                                                                                        2

2.1.7   Verwys na VRAE 2.1.5 en 2.1.6. Hoeveel is verskuldig aan die
        Departement van Arbeid aan die einde van die maand? (Aanvaar daar is
        vier weke in die maand)

        R4.32        x    =  2R8,64 ✓
        Sien 2.1.5         OF
        (R432 x 2) x 1% = R8,64✓  Een deel korrek
         R864                                                                           2
        Sien 2.1.4

                                                                                        20

                                                     4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               NASIENRIGLYNE            REKENINGKUNDE GRAAD 10

2.2 SALARISJOERNAAL

Salarisjoernaal van Rapid Realtors vir Maart 2022                                                                      SJ 0

                                                                                        Totale      Netto
                  VERDIENSTE                        AFTREKKINGS                                                     BYDRAES
                                                                                     Aftrekkings   Salaris
Werknemer
              Basiese                               Mediese   Pensioen                                       Mediese Pensioen
                          Kommissie     LBS                                  WVF                                                WVF
              Salaris                                Fonds     Fonds                                          fonds   Fonds

J. Smith         17 000    ✓✓ 2 500        2 750     ✓✓ 900        ✓1 275    ✓170         5 095   14 405    1 800   1 275   170

H. Sonum      ✓ 17 000          *✓ 0 ✓✓ 1 250        ✓✓ 900        ✓1 275    ✓170         3 595   13 405    1 800   1 275   170

TOTAAL         ✓34 000       ✓ 2 500       4 000     1 800         2 550    340         8 690   27 810     3 600    2 550        340

                                                                                                                                30

                                                         TOTAAL

                                                              50

                                                                      5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                               NASIENRIGLYNE                     REKENINGKUNDE GRAAD 10

VRAAG 3: ALGEMENE JOERNAAL

3.1    ALGEMENE JOERNAAL VAN JEVON WINKELS (Joernaalbeskrywings/redes
                                            word nie verlang nie)

                                                                         Debiteure-      Krediteure-
                                                                          kontrole        kontrole
Dat.        Besonderhede               F           Dt           Kt       Dt      Kt      Dt      Kt
31     Totale                          a/b                               825     116     268    384

 1     Oninbare skuld                              1 440
                                                     ✓✓
         G. Molefe                                            1 440✓✓               
                                                                                 1 440
 2     M. Naude (Krediteur)                        ✓280                                  ✓280

         M. Naude (Debiteur)                                     ✓280            ✓280

 3     Onttrekkings                              ✓1 200

         Handelsvoorraad                                       ✓1 200

 4     Vaste deposito: RSA                       ✓3 000

       Rente op vaste                                          ✓3 000
       deposito

 5     G. Levy                                     ✓280                  ✓280

         G. Chetty                                               ✓280            ✓280

 6     M. Smith                                  ✓✓102                   102

         Rente op agterstallige                                ✓✓102
         debiteure
       Een punt vir korrekte besonderhede en   Een punt vir             1 207   2 116    548    384
       bedrae                                  totale

                                                              TOTAAL

                                                                23

                                                     6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                              NASIENRIGLYNE           REKENINGKUNDE GRAAD 10

VRAAG 4: KREDITEURE VERSOENING EN INTERNE KONTROLE

 4.1.1             ALGEMENE GROOTBOEK VAN BLUE WATER HANDELAARS

                              BALANSSTAAT REKENING AFDELING
                               KREDITEUREKONTROLE
Mrt     31 Bank en korting KBJ   ✓34 250 Mrt 1 Saldo                              a/b              ✓4 380
           ontvang

           Totale Terug-   KAJ        ✓2 108          31    Totale Aankope        KJ              43 900
           sendings                                         (44 800✓ – 900✓✓)
           Joernaaldebiete AJ         3 930                Joernaalkrediete AJ                   1 550
           (3 290✓ + 640✓✓)                                 (1 290✓ + 260✓✓)
           Saldo               o/b    9 542

                                      49 830                                                       49 830

                                               Apr    1     Saldo                 a/b              9 542

                                                                                             17

           KREDITEURELYS VAN BLUE WATER HANDELAARS SOOS OP
4.1.2
           31 MAART 2022

 NAAM                                                                          Krediet
 PE Handelaars (3 890✓ – 900✓✓ – 640✓)               Een deel korrek             2 350
 Together Winkels (1 300✓ + 1 480✓)                  Een deel korrek             2 780
 Lindiwe Handelaars (4 512✓ – 1 480✓)                Een deel korrek             3 032
 Nommer Een Motors (3 100✓ – 860✓ – 860✓)            Een deel korrek             1 380
 Frans Verspreiders (-260✓ + 260✓)                                                       0
                                                     Een deel korrek             9 542

                                                                                         18

                                         7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                         NASIENRIGLYNE            REKENINGKUNDE GRAAD 10

4.2     INTERNE KONTROLE

4.2.1   Verskaf TWEE interne kontrole maatreëls wat deur Lindiwe
        Handelaars geïmplementeer kan word om voorraad effektief te
        bestuur.

        Enige twee aanvaarbare antwoorde ✓✓ ✓✓
        (Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde.)
        • Verpakkingsmateriaal moet van ŉ goeie kwaliteit wees.
        • Kontroleer of die voorraad in ŉ goeie toestand is voor
            aflewering aan die klant.
                                                                        4
        • Kontroleer dat die voorraad verpak ooreenstem met die
            bestelling wat deur die klant geplaas is.

4.2.2   Stel aksies voor wat geneem behoort te word deur Lindiwe
        Handelaars om sy klante te behou. Verskaf TWEE punte.

        Enige twee aanvaarbare antwoorde✓✓ ✓✓
        (Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde.)
        • Staan ŉ handelskorting toe aan Blue Water Handelaars of
            korting vir vroeë betalings.
        • Hou die klant op hoogte indien daar enige uitdagings ervaar   4
            word ten opsigte van die aflewering van goedere.

                                     TOTAAL

                                        43

                                        8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                    NASIENRIGLYNE           REKENINGKUNDE GRAAD 10

  VRAAG 5: KONSEPTE, ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE

  5.1         KONSEPTE

             5.1.1     Waar ✓
             5.1.2     Vals     ✓
             5.1.3     Waar ✓
             5.1.4     Waar ✓                                                        4

  5.2.1       ALGEMENE GROOTBOEK REKENINGE

                ALGEMENE GROOTBOEK VAN SOLLY GROOTHANDELAARS

 Dt                                      DEBITEUREKONTROLE                                      Kt
Mei     1      Saldo       a/b         24 200 00 Mei   31    Joernaal          AJ         1 210 00
                                                             krediete
        31     Joernaal    AJ           1 460 00             Bank en korting   KOJ       ✓4 280 00
               debiete                                       toegestaan ✓
               Verkope✓    DJ         ✓12 800 00             Debiteure         DAJ       ✓1 200 00
                                                             afslag✓
               Kleinkas✓   KKJ          ✓280 00              Saldo             o/b    32 050 00
                                       38 740 00                                         38 740 00

Jun     1      Saldo       a/b      32 050   00

                                                                                      10

                                                   9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                 NASIENRIGLYNE            REKENINGKUNDE GRAAD 10

Dt                                    HANDELSVOORRAAD                                   Kt
Mei 1       Saldo          a/b     28 300   00    Mei 31 Donasies       AJ      2 400   00
      31 Bank✓             KBJ    ✓27 900   00            Koste van     DJ     ✓6 400   00
                                                          Verkope✓
            Krediteure-    KJ     ✓25 990   00            Koste van     KOJ   ✓22 000   00
            kontrole✓                                     Verkope✓
            Koste van      DAJ      ✓600    00            Krediteure-   KAJ    ✓4 800   00
            Verkope✓                                      kontrole✓
            Kleinkas✓      KKJ      ✓380    00            Saldo         o/b   47 570   00
                                   83 170   00                                 83 170   00

Jun 1       Saldo          a/b    47 570   00

                                                                                 16

 Dt                                    SKRYFBEHOEFTES                                   Kt
Mei     1    Totaal       a/b       4 800   00    Mei 31 Krediteure-    KAJ     ✓175    00
                                                         kontrole✓
        31 Bank✓          KBJ      ✓1 620   00           Totale         o/b   7 745    00
             Krediteure- KJ        ✓1 500   00
             kontrole✓
                                    7 920   00                                  7 920   00

Jun     1    Totaal       a/b     7 745 00

                                                                                 8

                                                 10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                             NASIENRIGLYNE               REKENINGKUNDE GRAAD 10

5.2.2     INTERNE KONTROLE

(a)     Verduidelik die betekenis van die konsep kredietterme.

        Enige EEN geldige punt ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrekte
        antwoorde.)

        Die tydsduur toegelaat om te betaal vir goedere en dienste, wat op
        krediet gekoop is, wat die aantal paaiemente, rente ens. sal insluit.         2

(b)     Verskaf TWEE maatreëls wat deur die besigheid geïmplementeer kan
        word om vroeë betalings aan te moedig.

        Enige TWEE geldige punte ✓✓ ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik
        korrekte antwoorde.)
        • Evalueer debiteure voor goedere op krediet aan hul verkoop
            word.
        • Stel herinneringe op, byvoorbeeld stuur SMS/maandelikse state.
        • Hef rente op agterstallige debiteure rekeninge.
        • Gee kortings vir vroeë betalings.                                           4

                                          TOTAAL
                                             44

                                                                                TOTAAL: 200

                                             11

## Related documents

- [Gr10 ACC P1 (ENG) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-eng-june-2022-answer-book/12b7b012-cbb3-4fbb-9dae-80ef64cd70a8) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [Gr10 ACC P1 (AFR) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afr-june-2022-answer-book-1/bf1239c7-529d-4af5-b10c-5a3797615abc) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr10 ACC P1 (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afr-june-2022-question-paper/5e38a9cb-1476-48bb-896e-0ea618a4603c) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr 10 Accounting P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/ef9180cb-c7f4-4c7b-8dde-c99843279d44) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472) — Accounting · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Accounting P1 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-1/3312807c-6e7e-4245-94b1-2ab99c2d85b9) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/5e4e6d3c-6636-4866-91a5-260e70a7da2d) — Addendum · 2026 · Eng
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
