# Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/84e98dff-e134-472f-a0c8-2d0cc3e0b206
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/84e98dff-e134-472f-a0c8-2d0cc3e0b206)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                     PROVINSIALE EKSAMEN
                                        NOVEMBER 2019
                                                  GRAAD 10

                                           REKENINGKUNDE
                                             VRAESTEL 1

                                          NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
8.    'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9.    'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een
      deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel
      korrek, voor die punt toegeken word. As ŉ syfer ŉ metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel
      korrek’.
10.   In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

6 bladsye
Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
      Rekeningkunde/V1                     2                                GP/November 2019
                                      Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1        AARP BEGINSELS

          1.1.1     F       
          1.1.2     E       
          1.1.3     D       
          1.1.4     A       
          1.1.5     C       
                                                                                                5

1.2      REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

                      ALGEMENE GROOTBOEK                    BEDRAG     VERGELYKING
                Rekening              Rekening                 R       B    E    L
                Gedebiteer           Gekrediteer
           Vb.    Onttrekkings     Handelsvoorraad               500   –       –      0
                Krediteurekontrole
          1.2.1                    Bank                     3 000     -✓      0     -✓
                

                                     Debiteure-
          1.2.2 Debiteure-afslag                          1 050✓     –✓    –✓       0
                                     kontrole
                                     Koste van
                  Handelsvorraad ✓                           700      +✓    +✓       0
                                     verkope 

          1.2.3   Handels-                                  19 995     +
                                     Bank                                     0      0
                  voorraad                                          -✓

          1.2.4                      Rente op
                                     agterstallige
                  Krediteure-
                                     rekening                   25    0     –✓      +✓
                  kontrole 
                                     of Rente uitgawe
                                     of Rente betaal

                                                                                                25

                                     TOTALE PUNTE
                                              30

      Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                           3                              GP/November 2019
                                      Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 2

       RAV VERSPREIDERS

       INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2019

        Verkope (875 000 – 13 000)               een deel korrek    862 000*
        Koste van verkope                                             (400 000) 
        Bruto wins                                     berekening
                                                                       462 000*
        5
        Ander inkomste                                 berekening       49 280
           Kommissie-inkomste (8 400 + 4 000)                        12 400*
           Huurinkomste (37 100 – 3 100)                           34 000*
           Korting ontvang                                                 880
           Oninbare skulde verhaal / ingevorder                        2 000
         Bruto bedryfsinkomste                         berekening
        14                                                             511 280
        Bedryfsuitgawes                                berekening    (183 223) 
           Lone                                                         20 300
           Salarisse                                                    95 250
           Water en elektrisiteit                                       11 700
           Diverse uitgawes                                              3 570
           Korting toegestaan (800– 40)                                  760*
           Versekering (9 800 – 720)                                   9 080*
           Bankkoste (1 210 + 183)                                     1 393*
           Oninbare skulde (2 300 + 720)                               3 020*
           Telefoon (12 560+ 1 450)                                  14 010*
           Skryfbehoeftes (10 800– 460)                              10 340*
           Donasies                                                       800
           Handelsvoorraadtekort (16 500– 800–15 500)
                                               Sien donasies              200*
           Waardevermindering (11 600 + 1 200) of
           (5 800 + 7 000)                                            12 800*
        Bedryfswins                               berekening
        29                                                            328 057
           Rente-inkomste                                                480
        Wins voor rente uitgawe                   berekening         328 537
           Rente-uitgawe (235 000 + 85 000 - 270 000)             (50 000)*
        Netto wins vir die jaar                   berekening
        7                                                             278 537
       * bewerking een deel korrek

                                 TOTALE PUNTE
                                            55

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V1                      4                               GP/November 2019
                                   Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1     BEGRIPPE: Dui aan WAAR of ONWAAR

                   3.1.1                  3.1.2                 3.1.3
                 Waar✓                  Onwaar✓               Onwaar ✓
                                                                                           3

3.2     NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT:
3.2.1   VOORRAAD
        Handelsvoorraad (105 000✓ – 2 000✓)                              103 000✓
        Verbruiksgoedere voorhande                                           900✓
                                                                          103 900          4

3.2.2   HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
        Debiteurekontrole ( 80 500 ✓+ 500✓)                               81 000✓
        Vooruitbetaalde Uitgawes                                             950✓
        Opgelope Inkomste                                                  8 700✓
                                                                           90 650          5

3.2.3   EIENAARSBELANG
        Saldo begin van die jaar                                        1 036 470
        Netto wins vir die jaar                                          774 300✓
        Byvoegings gedurende die jaar                                    100 000✓
        Onttrekkings (33 870✓ + 2 000✓)                                  (35 870) ✓
                                                                        1 874 900✓         7

3.2.4   HANDELS- EN ANDER BETAALBARES
        Krediteurekontrole                                                55 000✓
        Vooruitontvange Inkomste                                          20 400✓
        Opgelope Uitgawes                                                   5 500✓
        SAID (LBS)                                                          4 600✓
                                                                          85 500          5

  Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
   Rekeningkunde/V1                      5                             GP/November 2019
                                    Graad 10 – Nasienriglyne

3.2.5   BALANSSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2019

         BATES                                                 Nota      R

         NIE-BEDRYFSBATES                                              2 582 350
             Vaste bates                                               1 933 000
             Vaste Deposito                                              649 350

         BEDRYFSBATES                                                  208 050
         Handels en ander ontvangbares                                  90 650
         Voorraad                                                      103 900
         Kontant en kontant ekwiwalente ( 8 500✓ + 5 000✓)              13 500

         TOTALE BATES                                                 2 790 400

         EKWITEIT EN LASTE
         EIENAARSBELANG                                                 1 874 900
         Kapitaal                                                     1 874 900

         Nie-bedryfslaste                                                100 000
         Lening (120 000✓ - 20 000✓)                                   100 000

         BEDRYFSLASTE                                                  815 500
         Handels en ander betaalbares                                   85 500
         Huidige deel van lening                                         20 000✓
         Oortrokke bank                                                710 000✓

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                     2 790 400
                                                                                           16

                                   TOTALE PUNTE
                                          40

   Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V1                           6                        GP/November 2019
                                        Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1 Bereken verkope as die onderneming ŉ winsopslag van 50% op kosprys
    gebruik.

                    100
    600 000 X       150          = 900 000✓✓                                             2

4.2 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.
      _______130 000_✓_______       100
    ½ ✓ (271 430✓ + 180 000✓)    X 1

    =57.6%✓

    Behoort die eienaar tevrede te wees met die opbrengs? Gee ŉ rede vir jou
    antwoord.
                                                                                         6
    Ja, dit is baie meer as ander beleggings soos die Vaste Deposito 10% ✓

4.3 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2019.

    54 070✓ + 34 700✓ + 1650✓ : 26 654✓
                        90 420 : 26 654
                           3.4 : 1

                                                                                         5

4.4 Bereken die vuurproefverhouding vir 2019.
             (90 420 – 54 070)
    34 700✓ + 1 650 ✓ : 26 654✓
               36 350 : 26 654
                   1.4 : 1 
                                                                                         4

4.5 Bereken die solvensieverhouding op 30 Junie 2019.

    222 664✓ + 45 000✓ + 54 070 ✓+ 34 700 ✓+ 1 650✓ : 60 000 ✓ + 26 654✓
                                            358 084 : 86 654
                                                 4.1 : 1 
                                                                                         8
   Een deel korrek

                                      TOTALE PUNTE
                                               25

  Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-answer-book/8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr 10 Accounting P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
