# Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/965c0068-0733-4dd1-b3ef-adc0e210022d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/965c0068-0733-4dd1-b3ef-adc0e210022d)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2020
                          GRAAD 10

                       REKENINGKUNDE
                         VRAESTEL 2

                        NASIENRIGLYNE

11 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                       MEMORANDUM VRAESTEL 2                   GRAAD 10

NASIENBEGINSELS:

1.   Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
     ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaaste
     items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.

2.   Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
     indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.

3.   Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
     voorsien is.

4.   Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
     toe vir daardie syfer (nie die metode punt vir die antwoord nie). Let wel: as syfers
     aangedui is in memo vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metode punt
     van die finale antwoord ook nie.

5.   Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
     geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie,
     aanvaar dat die syfer positief is.

6.   Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die verskillende kwaliteit van
     antwoorde van kandidate te differensieer.

7.   Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as
     ŉ negatiewe syfer getoon word nie. Waar metode punte toegeken word vir bewerking,
     moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken
     word.

8.   Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en
     een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.

9.   'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metode punte toegeken
     word vir een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord
     ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees, voor die punt toegeken word. As
     ŉ syfer ŉ metode punt verdien het, word dit beskou as ‘een deel korrek’

10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil
    is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings.

11. Met die toekenning van metode punte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .

12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum
    verskaf.
Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         REKENINGKUNDE
                                           MEMORANDUM VRAESTEL 2                    GRAAD 10

VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN ALGEMENE GROOTBOEKREKENINGE

1.1 KONSEPTE

        1.1.1    inkomste                                     
        1.1.2    kosprys                                      
        1.1.3    uitgawe                                      
        1.1.4    oorspronklike faktuur                        
        1.1.5    duplikaat faktuur                                                        5

1.2                        ALGEMENE GROOTBOEK VAN MOLEFI HANDELAARS

                              BALANSSTAATREKENINGE AFDELING

1.2.1
DT                                   HANDELSVOORRAAD                         B6           KT
                                                             Koste van
Jun     1    Saldo             a/b    87 600     Jun   30                   KOJ    26 250
                                                             verkope
                                                             Koste van
        30   Bank            KBJ        4 600                               DJ   11 500
                                                             verkope
             Krediteure-                                     Krediteure-
             kontrole         KJ     12 800                                KAJ      800
                                                             kontrole
             Koste van
             verkope         DAJ        1 125              Onttrekkings    AJ     1 650

             Kleinkas        KKJ         260               Saldo           o/d     69 385

             Skryf-
                               GJ        3 200
             behoeftes
                                       109 585                                      109 585

 Jul    1    Saldo             a/b     69 385
Allokeer 2 punte vir folio verwysings – minimum van 3 aan elke kant
      Debietkant 
                                                                                     23
      Kredietkant 

                                                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 2                  GRAAD 10

1.2.2
DT                               KREDITEUREKONTROLE                   B7           KT

Jun     30   Bank        KBJ      22 620   Jun    1   Saldo         a/b    38 900
             Korting                               30   Totale
             ontvang     KBJ        980                              KJ   29 200
                                                        aankope
             Totale                                     Joernaal
             afslag      KAJ       2 800                             AJ     1 420
                                                        krediete
             Joernaal
             debiete      AJ        780

             Saldo         o/d      42 340

                                    69 520                                     69 520
                                             Jul    1        Saldo    a/b    42 340

Allokeer 2 punte vir folio verwysings –minimum van 3 aan elke kant
     Debietkant 
     Kredietkant                                                            17

                                             45

                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            REKENINGKUNDE
                                           MEMORANDUM VRAESTEL 2                       GRAAD 10

VRAAG 2: DEBITEURE REKONSILIASIE

2.1.1 Hoekom moet die Debiteurekontrole en Debiteurelys altyd ooreenstem.
      Verduidelik in EEN punt.
Allokeer twee punte vir enige aanvaarbare antwoord   

     Hulle word albei opgestel vanaf dieselfde brondokumente.
     Die Debiteurekontrole is ŉ opsomming van die Debiteurelys.

Allokeer een punt vir gedeeltelike korrekte antwoord

                                                                                             2

2.1.2                       ALGEMENE GROOTBOEK VAN STEPHAN WINKELS
                                BALANSSTAATREKENINGE AFDELING

 DT                                   DEBITEUREKONTROLE                        B6          KT
    Jul   01                                      Jul   31   Bank en
                                                             korting
               Saldo                    211 000              toegestaan               240 000
               [212 080-        a/b                                           KOJ
               1 080]
                                                           [224 550  +
                                                             15 000+
                                                             450]
               Verkope                                       Debiteure
               [277 300 +               310 000              afslag
          30                    DJ                                            DAJ     9 000
               25 000+                                     [8 000 +
                7 700]                                      1 000 ]
               Bank
                                                             Joernaal
               (terug-          KBJ      5 000                                AJ       2 400
                                                             krediete
               betaling)
               Joernaal
               debiete
               [4 700 +
                                GJ       4 800              Saldo             o/d     279 400
               100 *]
               *Sien Stuurman
               onder                    530 800                                        530 800

                                       279 400
    Aug   01   Saldo            a/b
                                       

                                                                                      19

                                                    5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 2                     GRAAD 10

DEBITEURELYS SOOS OP 31 JULIE 2020

 NAAM VAN DEBITEUR                                                      BEDRAG
 C. Botha (20 600 – 5 000)                                               15 600
 H. Dipho                                                                 12 000
 N. Dladla ( 64 000 – 1 000 – 1 000 )                                  62 000
 D. Mkhize ( - 3 200 + 3 200 )                                                *0
 E. Mthimkulu ( 6 500 – 900)                                            5 600
 L. Nkozi                                                                  73 000
 G. Stuurman (13 400 + 100)                                            13 500
 B. Zunaid (90 000 + 7 700)                                               97 700
 TOTAAL                                                                  279 400
*indien bewerkings nie getoon word nie, allokeer 2 punte tot ŉ nul                   21

2.1.3 Lys TWEE maatreëls wat Stephan kan implementeer om geld vroeër vanaf
      debiteure in te vorder.
Allokeer twee punte vir enige aanvaarbare antwoord   

    Hef rente op agterstallige rekeninge.
    Staan korting toe op vroeë vereffeninge van rekeninge.
    Stuur aanmaningsbriewe/herinneringe/sms’e.

                                                                                     4

                                              46

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 2                GRAAD 10

VRAAG 3: VASTE BATES
3.1 KONSEPTE

        3.1.1   Onwaar                                  
        3.1.2   Onwaar                                  
        3.1.3   Waar                                    
        3.1.4   Onwaar                                                                4

3.2 VASTE BATEREGISTER

Bate:           Afleweringsvoertuig   Datum aangekoop:          31 Augustus 2018
Grootboek-
                      Voertuie        Aangekoop vanaf           Falcon Motors
Rekening:
                                      Waardevermindering        20% p.j. op verminderde
Kosprys:              150 000
                                      metode                    saldo

                      BOEKHOUDING VAN WAARDEVERMINDERING
  Datum         Waardevermindering          Opgelope            Drawaarde
                                        waardevermindering

28 Feb
                           15 000                                              135 000
2019                                                 15 000
                                       kyk waardevermindering
29 Feb
                           27 000                   42 000                    108 000
2020

                                                                                   8

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 2                 GRAAD 10

3.3       VASTE BATE NOTA

3.3.1     Bereken die totale waardevermindering op 29 Februarie 2020.

Ou:
          800 000
R2 000 000 – R1 200 000 x 10% = R80 000  een gedeelte korrek

Nuwe:
          115 000 2 punte
R90 000  + R25 000 x 10% x 3/12 

= R 2 875  een gedeelte korrek

Totale waardevermindering:
R80 000 + R2 875 = R82 875  oorgedra na vaste bate nota
                                                                               6

3.3.2     Bereken die prys van EEN voertuig

R1 000 000 = R250 000 
    4

                                                                               2

3.3.3     Bereken die totale waardevermindering op voertuie op 29 Februarie
          2020.
Ou:
            750 000 1 punt 3.3.2
(R1 000 000 – R250 000)  x 25% = R187 500  een gedeelte korrek

Nuwe:
  3.3.2
R250 000  x 25% x 6/12  = R31 250  een gedeelte korrek

Totale waardevermindering:
R187 500 + R 31 250 = R218 750 oorgedra na vaste bate nota
                                                                               5

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                 MEMORANDUM VRAESTEL 2                     GRAAD 10

3.3.4     VASTE BATE NOTA

                          Grond &
                                            Toerusting              Voertuie
                          Geboue
Drawaarde aan die begin
van die jaar               5 500 000            800 000                   375 000

Kosprys                     5 500 000            2 000 000                750 000

Opgelope
                                    0          (1 200 000)                 (375 000)
waardevermindering

Bewegings
                                                 115 000
Toevoegings teen
                             300 000       kyk 3.3.1 nuwe            3.3.2  250 000
kosprys
                                                       bate
Waardevermindering
                                    0       3.3.1   (82 875)        3.3.3 (218 750)
vir die jaar
Drawaarde aan die
einde van die jaar         5 800 000            832 125                 406 250

Kosprys                     5 800 000          2 115 000                 1 000 000

Opgelope
                                    0         (1 282 875)              (593 750)
waardevermindering

                                                                               14

                                        39

                                        9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 2                  GRAAD 10

VRAAG 4: INTERNE KONTROLE EN ETIEK OP VASTE BATES EN VOORRAAD

4.1.1 Verduidelik hoe John se onetiese gedrag die besigheid finansieel sal affekteer.
      Voorsien TWEE punte.

Twee punte vir elke aanvaarbare punt         

      Die misbruik van voertuie sal die onderhoudskoste verhoog.
      Die brandstofkoste sal ook verhoog.
      Die waarde van die bate sal vinniger depresieer/afneem en die besigheid sal die
       voertuie vroeër moet vervang as verwag.

                                                                                         4

4.1.2 Voorsien DRIE interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar van die besigheid
      geïmplementeer kan word om die misbruik van voertuie deur werknemers te
      voorkom.

Twee punte vir elke aanvaarbare punt            

    Installeer opspoor toestelle.
    Bestuurders moet ŉ logbook hê om rekord te hou van alle kilometers gedoen
    Die eienaar moet alle reise goedkeur.
    Aflewerings moet vroeg gedoen word.
   (Enige aanvaarbare antwoord)

                                                                                         6

4.1.3 Voorsien TWEE stappe wat teen John geneem kan word vir onetiese gedrag.

Enige drie aanvaarbare stappe          

    Geskrewe waarskuwing
    Dissiplinêre verhoor
    Open ŉ saak teen John
   (Enige aanvaarbare antwoord)
Nota: moenie punte gee indien ŉ leerder sê dat John afgedank moet word nie

                                                                                         4

                                            10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 2                  GRAAD 10

4.1.4 Verduidelik DRIE interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar
      geïmplementeer kan word om diefstal van voorraad te voorkom.

Twee punte vir elke aanvaarbare punt

    Verdeling van pligte – elke stoorman het ŉ spesifieke taak om te vervul
    Installeer kameras in die stoorkamer
    Stel ŉ sekuriteitswag aan by die hek om voorraad teen aflewering notas te kontroleer
   (Enige drie aanvaarbare antwoorde)   

                                                                                       6

                                      Totale Punte

                                           20

                                                                              TOTAAL: 150

                                           11

## Related documents

- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 AB GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-ab-gr10-nov2020-afrikaans/15c45584-b2bf-411e-8e05-750e5febbb92) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Answer book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-answer-book/8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
