# Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/f9eb23e4-959a-4a5b-b2ca-66660d405259
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/f9eb23e4-959a-4a5b-b2ca-66660d405259)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         PROVINSIALE EKSAMEN
                             JUNIE 2016
                              GRAAD 10

                              EKONOMIE

                             (VRAESTEL 1)

TYD:        1½ uur

PUNTE:      100

9 bladsye

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                    GRAAD 10
                                             (VRAESTEL 1)                            2

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                PROVINSIALE JUNIE EKSAMEN

                                                EKONOMIE
                                                (VRAESTEL 1)

                                                TYD: 1½ uur

                                                PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.    Beantwoord DRIE vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A:         VERPLIGTEND
      AFDELING B:         Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.
      AFDELING C:         Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.

2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

3.    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

4.    Lees die vrae aandagtig deur en begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

6.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

7.    Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

8.    Gebruik slegs blou ink.

9.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                      GRAAD 10
                                             (VRAESTEL 1)                                 3

AFDELING A

(VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGE KEUSE VRAE                                  20 PUNTE – 15 MINUTE

      Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
      die antwoord en skryf slegs die letter (A – C) langs die vraagnommer
      (1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

      1.1.1 Ekonomie is ŉ sosiale wetenskap wat bestudeer hoe …

            A.     mense hul onbeperkte behoeftes en begeertes bevredig met
                   beperkte middele.
            B.     mense hulle beperkte behoeftes en begeertes bevredig met
                   onbeperkte middele.
            C.     mense hulle onbeperkte behoeftes en begeertes bevredig met
                   onbeperkte middele.

      1.1.2 Die skaarsheidsprobleem in Ekonomie word aangespreek deur …

            A.     seker te maak dat ons alles wat ons wil hê produseer en verbruik.
            B.     almal se behoeftes en begeertes te bevredig met die beskikbare
                   hulpbronne.
            C.     die samelewing te forseer om keuses te maak tussen gegewe
                   alternatiewe.

      1.1.3 Wat sal lei tot ŉ toename in besteding van huishoudings?

            A.     ŉ Afname in die inkomstebelastingkoers.
            B.     ŉ Toename in die werkloosheidskoers.
            C.     ŉ Toename in die rentekoers.

      1.1.4 Die Bruto Nasionale Inkomste gee ons ŉ maatstaf van die …

            A.     inkomste verdien deur die buitelanders wat in Suid-Afrika en in die           B
                   buiteland werk.
            B.     inkomste verdien deur Suid-Afrikaanse burgers in Suid-Afrika.
            C.     inkomste verdien deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika en elders in             D
                   die wêreld.

      1.1.5 Die laagste draaipunt van die sakesiklus is ŉ …

            A.     resessie.
            B.     trog.
            C.     depressie.
                                                                                 (5x2) (10)

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                       GRAAD 10
                                             (VRAESTEL 1)                                  4

1.2   PAARITEMS

      Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
      letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.6) in die ANTWOORDEBOEK
      neer.

       KOLOM A                                KOLOM B
1.2.1 Hulpbronne             A.   Groep mense wat saam woon en
                                  ekonomiese besluite neem.
1.2.2 Sekondêre
                             B.   Verwys na die periode van dalende
1.2.3 Lekkasies                   ekonomiese aktiwiteite met ŉ toename in
                                  werkloosheid.
1.2.4 Leidende
                             C.   Besparings en invoere.
1.2.5 Resessie
                             D.   Dinge wat gebruik kan word om ŉ sekere
1.2.6 Huishoudings                doel te bereik.

                             E.   Vervaardig en verwerk grondstowwe, sodat
                                  dit in ŉ geskikte vorm vir verbruik kan
                                  wees.

                             F.   Wys vir ons wat kan gebeur met
                                  ekonomiese aktiwiteite in die toekoms.

                             G.   Al die kragte wat ontstaan binne die
                                  ekonomie wat die sakesiklus beïnvloed.
                                                                               (6x1) (6)

1.3   TERMINOLOGIE

      Gee die korrekte term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
      term langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.

      1.3.1 Die proses waardeur die entrepreneur beskikbare hulpbrone kombineer

      1.3.2 Waar alle ander faktore dieselfde bly

      1.3.3 Goedere wat gratis is en geen prys het nie

      1.3.4 Tye wanneer daar geen groei is nie
                                                                               (4x1) (4)

                                                             TOTAAL AFDELING A: 20

                                                                                           b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                       GRAAD 10
                                              (VRAESTEL 1)                                       5

AFDELING B

Beantwoord EEN van die twee vrae in die afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem enige TWEE produksiefaktore.                                        (2x1) (2)

      2.1.2 Verduidelik die term ekonomiese goedere                                  (1x2) (2)

2.2   Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die volgende vrae:

          SA BBP Jaar-tot-jaar 1%                              1995 – 2015

          IMF Globale Ekonomiese Vooruitsigte vir 2015

          (Vooruitsigte in jongste beskikbare persentasies)     %

          Nigerië                                               4
          Angola                                                3.5
          Demokratiese Republiek van die Kongo                  7
          Ghana                                                 3.5
          Zambië                                                7
                      Bron: The Star, Business Report, Woensdag, 10 Februarie 2016

      2.2.1 Noem die land met die laagste BBP persentasie in 2015.                         (1)

      2.2.2 Suid-Afrika se BBP is op ŉ baie swak groeitempo van 0.7% vir die jaar
            2015. Gee EEN rede vir hierdie swak groei.                                     (1)

      2.2.3 Skryf enige TWEE redes waarom die IMF se BBP berekeninge belangrik
            is.                                                                            (4)

      2.2.4 Onderskei tussen die BBP en Ekonomiese Groei.                            (2x2) (4)

                                                                                                 b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                       GRAAD 10
                                              (VRAESTEL 1)                                     6

2.3   Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.

                     Bron: http://manpowersolutions.in/wp-content/uploads/
                                                  2015/11/manufacture.jpg

      2.3.1 Watter tipe ekonomiese proses word voorgestel deur die prent?                (1)

      2.3.2 Verduidelik wat bedoel word met die term spesialisasie van arbeid.           (1)

      2.3.3 Verduidelik kortliks wat die klassifikasie van die ekonomiese proses
            geïdentifiseer in VRAAG 2.3.1 is.                                            (4)

      2.3.4 Bespreek die toestande wat nodig is in markte vir ruil om te kan
            plaasvind.                                                                   (4)

2.4   Differensieer tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie.                       (2x4) (8)

2.5   “Ekonomiese ontwikkeling gaan nie net oor die produksie van goedere en
      dienste nie.”
      Evalueer hierdie stelling deur te verwys na hoe ekonomiese kwessies
      menseregte beïnvloed.                                                  (4x2) (8)
                                                                                   [40]

                                                                                               b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                      GRAAD 10
                                              (VRAESTEL 1)                                    7

VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van monetêre vloei in die ekonomiese
            kringloop model.                                              (2x1) (2)

      3.1.2 Hoe word sakesiklusse gemeet?                                         (1x2) (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                        Lot van die mensdom rus op Ekonomie

       Thabo Mbeki, wat ŉ graad in Ekonomie het, het die oproep van Fidel Castro
       vir politici om Ekonomie te studeer aangehaal. Hy het gesê dat politieke
       leiers Ekonomie moet studeer ten einde die probleem van gelykheid,
       volhoubare ontwikkeling en menslike beveiliging op te los.
       Ekonomie is die basis waarop die lot van die mensdom rus. Dit is ook die
       basis waaruit ons stryd om gelykheid begin. Mbeki het gesê dat politici wat
       nie Ekonomie wil verstaan of wil ken nie, nie waardig is om hul pligte uit te
       oefen in bestuur nie.

                                                                 Bron: Sunday Argus

      3.2.1 Definieer die term Ekonomie.                                                (2)

      3.2.2 Na aanleiding van die uittreksel, hoekom moet politieke leiers Ekonomie
            bestudeer?                                                                  (1)

      3.2.3 Noem EEN loopbaan in die gebied van Ekonomie.                               (1)

      3.2.4 Waarom gebruik ekonome teorieë en modelle?                                  (2)

      3.2.5 Verduidelik die probleme waarmee die sosiale wetenskappe
            gekonfronteer word.                                                         (4)

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                       GRAAD 10
                                              (VRAESTEL 1)                                        8

3.3   Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                  Relatiewe Prystendense
                                             Dienste

                                                       Nie-duursame Goedere

                                                        Duursame Goedere

                           Bron: Buro vir Ekonomiese Ontleding, scottgrannis.blogspot.com

      3.3.1 Noem TWEE voorbeelde van nie-duursame goedere                          (2x1)    (2)

      3.3.2 Hoekom dui die kurwe van nie-duursame goedere ŉ opwaartse neiging
            van 1995 – 2013?                                                                (2)

      3.3.3 Na jou mening, wat kan deur die regering gedoen word om die probleem
            van voortdurende styging in prysvlakke te verlig?                               (2)

      3.3.4 Vergelyk semi-duursame goedere en duursame goedere as deel van
            besteding deur verbruikers/huishoudings.                      (2x2) (4)

3.4   Verduidelik lekkasies en inspuitings in die ekonomiese kringloop.            (2x4) (8)

3.5   Verduidelik die impak van veranderinge in prysvlakke en veranderinge in
      indiensneming as gevolge van sakesiklusse.                                   (2x4) (8)
                                                                                         [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B: 40

                                                                                                  b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                        GRAAD 10
                                              (VRAESTEL 1)                                  9

AFDELING C

Beantwoord enige EEN vraag van hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.

                                                                                 PUNTE-
                        STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                               TOEKENNING
 Introduction                                                                    Maks 2
 Inleiding
 ● Hoofgedeelte: Bv. Bespreek in besonderhede / Diepgaande
     bespreking / Ondersoek / Bespreek krities / Ontleed (Analiseer) /
     Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Verduidelik / Assesseer / Debatteer
                                                                                 Maks 26
 ● Addisionele gedeelte: Bv. Gee eie mening / Bespreek krities /
     Evalueer / Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik / Gebruik
     die gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek /
                                                                                 Maks 10
     Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer /
     Debatteer kortliks / Hoe? / Stel voor
 Gevolgtrekking
 Enige hoër-orde gevolgtrekking moet insluit:

  ŉ Kort samevatting van wat bespreek is sonder om feite te herhaal wat
   alreeds genoem is in die inhoud.
  Enige opinie of waardevolle mening oor die feite bespreek                      Maks 2
  Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / analise te
   versterk
  ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien dit vereis word.
  Aanbevelings
 TOTAAL                                                                             40

VRAAG 4:           MAKRO-EKONOMIE                                40 PUNTE – 40 MINUTE

Wanneer jy inkopies doen word jy deel van die ekonomiese kringloop.

     Bespreek die VIER hoof ekonomiese deelnemers in die Ekonomiese Kringloop
      Model.                                                                         (26)
     Verduidelik kortliks die BNI as ŉ maatstaf vir die prestasie van die ekonomie. (10)
                                                                                            [40]
                                           OF

VRAAG 5:           MAKRO-EKONOMIE                               40 PUNTE – 40 MINUTE

Elke land ervaar sikliese patrone in sy ekonomie.

     Bespreek volledig die fases van ŉ sakesiklus met behulp van ŉ diagram.        (26)
     Evalueer die endogene redes vir veranderinge in ŉ sakesiklus.                 (10)
                                                                                            [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                                TOTAAL: 100

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2016-question-papers/7c12cdd0-6d92-4fb6-95d4-f2a8ae4ac330) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/85a08651-2711-4656-ae89-9b5dd7f46278) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2016-possible-answers/2097fef5-02d5-478c-87c5-6ec360190422) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/c7e63747-49c0-49c8-bb42-1b241254a29e) — Economics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
