# Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-question-paper/3b551b23-f43b-4f44-b6ec-88f41ee07ee4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-question-paper/3b551b23-f43b-4f44-b6ec-88f41ee07ee4)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2017
                           GRAAD 10

                           EKONOMIE
                          VRAESTEL 1

TYD: 1½ uur

PUNTE: 100

10 bladsye

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                      2
                                               Vraestel 1                  GRAAD 10

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                    EKONOMIE
                                                    (Vraestel 1)

                                                    TYD: 1½ uur

                                                    PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.
      AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.

2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

3.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

4.    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

5.    Lees AL die vrae aandagtig deur.

6.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.    Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en die uitleg, inhoud en konteks van jou
      antwoorde moet in ooreenstemming met die vereistes van die vrae wees.

9.    Gebruik slegs blou ink.

10.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                            3
                                               Vraestel 1                    GRAAD 10

AFDELING A
(VERLPIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                                   20 PUNTE – 20 MINUTE

      Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Skryf
      slegs die korrekte letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in die
      ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.6 B

      1.1.1 Ekonomie is ŉ sosiale wetenskap wat bestudeer hoe mense hul
            onbeperkte behoeftes en begeertes bevredig met ...

            A.     skaars hulpbronne.
            B.     onbeperkte hulpbronne.
            C.     beperkte bevrediging.
            D.     onbeperkte bevrediging.

      1.1.2 Die situasie wat ontstaan as gevolg van skaars hulpbronne staan bekend
            as ...

            A.     geleentheidskoste.
            B.     keuses.
            C.     skaarsheid.
            D.     onbeskikbaarheid.

      1.1.3 Enige faktor in die kringloopdiagram wat besteding laat afneem, staan
            bekend as ...

            A.     inspuitings.
            B.     nominale vloei.
            C.     lekkasies.
            D.     reële vloei.

      1.1.4 Die laagste draaipunt in die besigheidsiklus, staan bekend as ŉ ...

            A.     resessie.
            B.     depressie.
            C.     piek.
            D.     trog.

      1.1.5 Ekonomie is ŉ sosiale wetenskap wat bestudeer hoe ..., besighede en
            ander organisasies besluit watter hulpbronne aangewend moet word.

            A.     lande
            B.     die wêreld
            C.     individue
            D.     die gemeenskap
                                                                                  (5 x 2)   (10)
                                                                                            b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                          4
                                              Vraestel 1                    GRAAD 10

1.2   PASITEMS

      Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ begrip in KOLOM A pas. Skryf
      slegs die letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.6) in die
      ANTWOORDBOEK neer bv. 1.2.7 H.

               KOLOM A                              KOLOM B
      1.2.1 Ekonomiese effektiwiteit A. Die proses waar produkte vanaf die
                                        produsent na die verbruiker beweeg
      1.2.2 Ruil                     B. Gee ŉ aanduiding van wat in die
                                        toekoms kan gebeur
      1.2.3 Besparings               C. Produseer meer as wat verlang word

      1.2.4 Leidende aanwysers        D. Produksie van goedere en dienste

      1.2.5 Surplus                   E. Die waarde van finale goedere en
                                         dienste geproduseer deur die
                                         permanente inwoners van die land
      1.2.6 Bruto Nasionale Produk    F. Wanneer hulpbronne effektief benut
                                         word vir die produsering van goedere en
                                         dienste
                                      G. Is die verskil tussen inkome en besteding
                                                                               (6 x 1)    (6)

1.3   TERMINOLOGIE

      Gee die korrekte term vir elk van die volgende omskrywings. Skryf slegs die
      begrip langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.3.1 – 1.3.4) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

      1.3.1 Hierdie ekonomiese vertakking konsentreer op die gedrag van firmas,
            huishoudings en individuele verbruikers.

      1.3.2 Hierdie goedere word gebruik om ander goedere en dienste te produseer.

      1.3.3 ŉ Familie wat saamleef en gesamentlik besluite neem

      1.3.4 Eksterne faktore wat die sakesiklus van buite beïnvloed, bv. tegnologiese
            skokke, klimaattoestande en natuurlike rampe
                                                                                (4 x 1)   (4)

                                                              TOTAAL AFDELING A:          20

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE
                                                                                              5
                                                Vraestel 1                      GRAAD 10

AFDELING B

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKROEKONOMIE                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem enige twee studievelde wat verband hou met Ekonomie.               (2 x 1)   (2)

      2.1.2 Hoe kan die skaarsheid van hulpbronne ŉ probleem vir enige gemeenskap
            inhou?
                                                                            (1 x 2)           (2)

2.2   Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                 BBP groeikoers

      2.2.1 Wat, volgens die grafiek, was die hoogste groeikoers wat deur die land
            ervaar was.                                                                       (1)

      2.2.2 Noem die organisasie wat verantwoordelik is vir die publisering van data
            oor Suid-Afrika se ekonomie.                                                      (1)

      2.2.3 Verduidelik TWEE redes waarom die berekening van BBP syfers belangrik
            is.                                                            (2 x 2)            (4)

      2.2.4 Differensieer die verskil tussen die reële vloei en die geldvloei in die
            kringloopdiagram.                                                      (2 x 2)    (4)

                                                                                              b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                          6
                                              Vraestel 1                    GRAAD 10

2.3   Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      DIE GROOT DEPRESSIE

      Die Groot Depressie van 1929 het ŉ sentrale plek in die 20ste eeu se
      ekonomiese geskiedenis. In vergelyking met ander depressies en resessies,
      was die Groot Depressie groter, ongeag die afname in produksie of die lang
      periode van gebrekkige produksie. Alle ander depressies en resessies was
      kleiner in vergelyking, alhoewel die persone wat werkloos of bankrot gelaat was,
      nie die ervaring as kleinlik sou beskou nie. Die Groot Depressie het meegebring
      dat mense die oorlewing van die kapitalistiese ekonomiese stelsel asook die
      politieke orde, betwyfel.

                                              [Bron: www.publicnewshub.com, Junie 2015]

      2.3.1 Na watter depressie word daar in die artikel verwys?                           (1)

      2.3.2 Verduidelik die term depressie.                                                (1)

      2.3.3 Bespreek kortliks TWEE eienskappe van ŉ depressie en ŉ resessie.               (4)

      2.3.4 Bespreek kortliks die eienskappe van die opbloeifase.                          (4)

2.4   Differensieer tussen Mikroekonomie en Makroekonomie.                      (4 x 2)    (8)

2.5   “Ekonomiese ontwikkeling is gebaseer op fundamentele menseregte.”
      Demonstreer hoe die Suid-Afrikaanse regering basiese dienste aan ekonomies
      gemarginaliseerde mense lewer in ŉ poging om hul lewensstandaard te verbeter.
                                                                             (4 x 2)       (8)
                                                                                          [40]

                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE
                                                                                           7
                                             Vraestel 1                   GRAAD 10

VRAAG 3: MAKROEKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1 Noem TWEE deelnemers in ŉ geslote kringloopdiagram.                  (2 x 1)   (2)

      3.1.2 Verduidelik hoe ŉ opswaai die ekonomiese groeikoers van ŉ land
            affekteer.                                                           (1 x 2)   (2)

3.2   Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.

      Komponent                                                  Rand biljoene
      Verbruikersbesteding deur huishoudings                     1 473
      Staatsbesteding                                            505
      Investering                                                468
      Uitvoere                                                   657
      Invoere                                                    (678)
      Bruto Binnelandse Produk (BBP)                             A
      Inkomste verdien deur Suid-Afrikaners in die Buiteland     34
      Inkomste verdien deur Buitelanders in Suid-Afrika          (87)

      3.2.1 Identifiseer die metode wat gebruik is om BBP te bereken.                      (1)

      3.2.2 Noem EEN ander metodes wat gebruik kan word om BBP te bereken.                 (1)

      3.2.3 Definieer die term Bruto Binnelandse Produk.                                   (2)

      3.2.4 Hoe word BBP bereken? Skryf slegs die vergelyking neer.                        (2)

      3.2.5 Bereken die Bruto Binnelandse Produk A.                                        (4)

                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                              8
                                               Vraestel 1                     GRAAD 10

3.3   Bestudeer die prentjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                           [Bron: www.solarpanelphotovoltaic.net]

      3.3.1 Verduidelik die konsep verbruik.                                                   (2)

      3.3.2 Noem TWEE voorbeelde van nie-duursame goedere.                                     (2)

      3.3.3 Waarom word die verbruiker gedwing om keuses te maak?                              (2)

      3.3.4 Verduidelik die verhouding tussen skaarsheid, keuses en
            geleentheidskoste.                                                                 (4)

3.4   Verduidelik die verskil tussen vrye goedere en ekonomiese goedere.            (2 x 4)    (8)

3.5   Hoe word werksgeleenthede deur fluktuasies (skommelinge) in die sakesiklus
      beïnvloed?                                                              (4 x 2)          (8)
                                                                                              [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              40

                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE
                                                                                       9
                                                Vraestel 1                  GRAAD 10

AFDELING C
OPSTELVRAE

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou antwoordboek.

Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

    STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL:                                                PUNTE-
                                                                           TOEGEWYS
    INLEIDING

    Die inleiding is ̓n laer-orde respons.

    •  ̓n Goeie uitgangspunt sou wees om die hoofkonsep te bepaal
        wat verband hou met die onderwerp van die vraag.                    Maks. 2
    • Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
    • Moenie enige deel van die inleiding in die hoofgedeelte van jou
        opstel insluit nie.
    • Waak daarteen om in die inleiding te sê wat in die
        hoofgedeelte bespreek gaan word.
    HOOFGEDEELTE
    Bespreek in detail / Indiepte bespreking / Vergelyk / Ontleed /
    Kritiese bespreking / Evalueer / Onderskei / Verduidelik /              Maks. 26
    Assesseer / Debatteer.

    Addisionele gedeelte
    Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer krities /
    Teken grafieke / Verduidelik / Gebruik grafiek en Verduidelik /         Maks. 10
    Voltooi gegewe grafiek / Bereken / Lei af / vergelyk / Verduidelik /
    Ontleed / Debateer kortliks / argumenteer / Debateer / Hoe?
    Slot
    Enige relevante hoërorde gevolgtrekking
       • Kort samevatting
       • Opinie of waarde oordeel                                           Maks. 2
       • Addisionele ondersteunende inligting
       • Teenstrydige oogpunt
    Aanbeveling
    TOTAAL                                                                    40

                                                                                       b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                            10
                                               Vraestel 1                    GRAAD 10

VRAAG 4: MAKROEKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

“Wanneer jy inkopies doen, word jy deel van die sirkulêre kringloop in die ekonomie.”

•   Bespreek die hoofdeelnemers in ŉ oop-ekonomiese kringloopdiagram.               (26)
•   Verduidelik die verhouding tussen Besparings en Beleggings.                     (10) [40]

                                          OF

VRAAG 5: MAKROEKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

Produksie en verbruik is basiese ekonomiese prosesse wat deur markte verbind word.”

•   Bespreek die verskillende tipe markte waar handel plaasvind.                    (26)
•   Verduidelik kortliks die verskillende maniere wat gebruik kan word om
    omgewingsprobleme te verminder.                                                 (10) [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C:         40

                                                                              TOTAAL:      100

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-question-paper/209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/a7a98926-6f8d-44f2-ae7e-4dc7afed3e6c) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/39929933-f231-4d31-8c37-17bb8f7c9306) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/85a08651-2711-4656-ae89-9b5dd7f46278) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/f9eb23e4-959a-4a5b-b2ca-66660d405259) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/1e0f9470-73da-451a-8cab-77b687d11fc6) — Economics · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
