# Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2015 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2015-question-paper/85d4f782-147c-494a-8e6e-f677e427afe6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2015-question-paper/85d4f782-147c-494a-8e6e-f677e427afe6)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2015 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2015-possible-answers/bc38fb6f-6bc5-4040-aa41-5fe7965d342b) — Memo · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                            2015
                          GRAAD 10

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 1

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

13 bladsye

                                                    b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                            EKONOMIE
                                                            VRAESTEL 1               2

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                           EKONOMIE
                                                           VRAESTEL 1

                                                           PUNTE: 150

                                                           TYD: 2 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A:        VERPLIGTEND
      AFDELING B:        Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C:        Beantwoord enige EEN van die twee vrae.

2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

3.    Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

4.    Lees die vrae aandagtig deur en begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

6.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

7.    Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

8.    Gebruik slegs swart of blou ink.

9.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                                          VRAESTEL 1                 3

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                       30 PUNTE – 25 MINUTE

1.1    Verskeie keuses word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
       Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – C) langs die
       vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv 1.1.9 C.

       1.1.1     Ekonometrie handel oor …

                 A    wêreldhandel en sluit die internasionale ooreenkomste wat
                      handel beheer in.
                 B    die toepassing van statistieke in ekonomie.
                 C    beleide van sentrale banke.

       1.1.2     Wanneer ons onvoldoende hulpbronne het om ons behoeftes en
                 begeertes te bevredig.

                 A    Arbeid
                 B    Skaarsheid
                 C    Kapitaal

       1.1.3     Die ekonomiese kringloop wys nie die vloei van … nie.

                 A    goedere.
                 B    verbruik.
                 C    inkomste.

       1.1.4     Die algemene rigting van ekonomiese groei op ŉ sakesiklus word
                 aangedui deur …

                 A    leidende aanwysers.
                 B    die inkrimpingsfase.
                 C    die tendenslyn.

       1.1.5     Die afbreek van hindernisse vir die vrye beweging van goedere,
                 dienste en kapitaal sonder agting vir nasionale grense word …
                 genoem.

                 A    immigrasie.
                 B    globalisering.
                 C    verstedeliking.

                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE
                                                    VRAESTEL 1               4

1.1.6   ŉ Kenmerk van Suid-Afrika se vervaardigingsbedryf is dat dit …

        A    hoogs gekonsentreerd is.
        B    versprei is oor verskillende provinsies.
        C    geïsoleerd is van wêreldmarkte.

1.1.7   Betaling van jou rekeninge oor die internet is bekend as …

        A    werklike geld.
        B    inheemse geld.
        C    moderne geld.

1.1.8   Inligting oor die grootte van die bevolking en arbeidsmag word van
        die … verkry.

        A    IMF
        B    SARB Kwartaallikse Bulletin
        C    sensus
                                                                     (8x2)   (16)

                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                                           VRAESTEL 1                  5

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs
      die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDEBOEK neer.

               KOLOM A                               KOLOM B
      1.2.1   Positiewe stellings   A   Wys vir ons wat het met die ekonomie
                                        gebeur

      1.2.2   Geleentheidskoste     B   Uitbreiding van mag en invloed deur
                                        beheer te neem oor swakker lande, en
                                        sodoende die moederland te verryk

      1.2.3   Lekkasies             C   ŉ Manier van lewe waar mense migreer
                                        met kuddes om beter weiding en
                                        waterbronne te vind

      1.2.4   Sloerende aanwyser D      Stellings wat gebaseer is op feite wat
                                        bewys kan word

      1.2.5   Nomadies              E   Eerste bank wat in die Kaap gestig is

      1.2.6   Imperialisme          F   Van die inkomste verdien deur verbruikers,
                                        sal slegs ŉ deel bestee word op plaaslike
                                        goedere en dienste

      1.2.7   Lombard Bank          G Die waarde van die volgende beste
                                      alternatief wat nie gekies is as ŉ keuse
                                      gemaak is ten gunste van sekere goedere

      1.2.8   Migrant               H   Stellings wat mense se menings uitdruk

                                    I   ŉ Persoon trek na ŉ ander gebied of land
                                        op soek na werk

                                                                                 (8x1) (8)

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                                           VRAESTEL 1                 6

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

      1.3.1     ŉ Studie van die ekonomiese gedrag van individuele verbruikers en
                produsente, die faktore wat hul keuses beïnvloed, en hoe pryse
                bepaal word

      1.3.2     ŉ Ekonomie wat markte gebruik om die probleme van wat, hoe en
                vir wie te produseer op te los

      1.3.3     Betaal deur huishoudings en sake-ondernemings op hul inkomste
                aan regerings

      1.3.4     Die boonste draaipunt van die sakesiklus

      1.3.5     Die beweging van mense om te woon en te werk in stede

      1.3.6     Burgers wat die land verlaat om burgers van ŉ ander land te word
                                                                               (6x1) (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A: 30

                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                EKONOMIE
                                                                VRAESTEL 1                    7

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1     Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1     Noem TWEE voorbeelde van inspuitings in die ekonomiese
                  kringloop.                                                         (2x1)    (2)

        2.1.2     ... is goedere wat gekoop word deur produsente om te verbruik in
                  die produksieproses om meer goedere en dienste te produseer.
                                                                               (1x2)          (2)

2.2     Bestudeer die onderstaande artikel en beantwoord die vrae wat volg.

                          Belangrikheid van die studie van Ekonomie

        In moderne tye is die studie van ekonomie oneindig belangrik. Dit verskaf nie net
        kennis nie, maar help ook om die verskillende probleme in die werklike lewe op te
        los. Die belangrikheid van ekonomie in die verskillende gebiede van die menslike
        bestaan word hieronder bespreek:

        In die korrekte gebruik van hulpbronne: Ons kan leer oor die gebruik van
        hulpbronne met die kennis van ekonomie. Die studie van ekonomie help ons om te
        verstaan hoe om die maksimum uitset te produseer deur die korrekte gebruik van
        beperkte hulpbronne.

        In regeringsbestuur: Die kennis van ekonomie is onontbeerlik vir die ekonomiese
        en ontwikkelingsaktiwiteite van die regering. Vir hierdie rede moet die politici en
        regeringsamptenare behoorlike kennis van die geldstelsel, bankstelsel,
        belastingstelsel, industriële en handelsbeleid, begroting, ens. hê. Die kennis van
        ekonomie help in die bestuur van regeringsake.

        Vir maatskaplike werkers: Ekonomie veroorsaak / lê aan die wortels van die
        maksimum sosiale probleme. Die maatskaplike werkers moet kennis van
        ekonomie hê om die probleme van armoede, werkloosheid, ongeletterdheid,
        oormatige groei van die bevolking, gebrek aan behuising en mediese geriewe, ens.
        op te los.
                                        Bron: http://wikieducator.org/Concepts of Economics

        2.2.1      Noem TWEE ander wetenskappe wat aan Ekonomie gekoppel is.                  (2)

        2.2.2      “Ekonomie veroorsaak / lê aan die wortel van die maksimum
                   sosiale probleme.” Is dit ŉ positiewe of normatiewe stelling? Gee
                   redes vir jou antwoord.                                                    (4)

        2.2.3      Dink jy die verwysing na “beperkte hulpbronne” in die artikel,
                   verwys na die produksiefaktore? Gee redes vir jou antwoord.                (3)

                                                                                               b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                                           VRAESTEL 1                8

2.3   Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.

                                        Skaarsheid is Oral

      2.3.1     Definieer die konsep Ekonomie.                                      (3)

      2.3.2     Skaarsheid dwing ons om …                                           (2)

      2.3.3     “Skaarsheid is oral”. Is dit ook waar vir mense met ŉ hoër
                inkomste? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                              (2)

      2.3.4     Verduidelik die begrip relatiewe skaarsheid.                        (4)

2.4   Verduidelik die verhouding tussen die deelnemers in ŉ vereenvoudige twee-
      sektor ekonomiese kringloop.                                            (4x2) (8)

2.5   Bespreek die verskil en die belangrikheid van BBP en BNI.              (2x4) (8)
                                                                                   [40]

                                                                                     b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                            EKONOMIE
                                                            VRAESTEL 1                 9

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                               40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1     Noem TWEE tipes infrastruktuur in ŉ land.                        (2x1) (2)

      3.1.2     Die oorspronklike doel van die VOIK nedersetting aan die Kaap was
                om …                                                           (2x1) (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande artikel en beantwoord die vrae wat volg.

                            NEIGING: BEGIN ’N STOKVEL

                                                  Julie 1, 2014 deur Fin week Staff

      Nuwe navorsing toon die stokvelmark is ongeveer R44 biljoen werd.
      Die navorsingsgroep African Response berig dat meer as 11.4 miljoen mense
      aan ‘n geskatte 811 830 stokvelle behoort.
      Die term het blykbaar sy oorsprong uit roterende beesveilings (“stock fairs”).
      In die 19de eeu het die Britse settelaars bestuur van geld geroteer t.o.v.
      gereelde beesveilings. Tradisioneel behels ‘n stokvel die bydra van ŉ gelyke
      bedrag elke maand, met ŉ uitbetaling van die maandelikse gesamentlike
      besparings aan een lid op ŉ keer.
      Terwyl tradisionele stokvelle steeds die gewildste is – insluitend besparings
      spaargeld in ŉ gemeenskaplike poel, begrafnisverenigings en
      kruideniersware-stokvelle – is beleggingsgroep-stokvelle besig om gewild te
      raak onder hoër inkomstegroepe.
      Stokvelle is ŉ goedkoper manier om te belê. Die grootste voordeel van die
      aansluiting by ŉ stokvel is dat dit jou sal dwing om gedissiplineerd te spaar.
      Immers, daar is geen druk, soos groepsdruk nie.

      3.2.1     Gee die definisie van geld.                                            (2)

      3.2.2     Na jou mening, is die stokvel ŉ belangrike deel van die finansiële
                stelsel in Suid-Afrika? Gee redes vir jou antwoord deur gebruik te
                maak van die inligting in die artikel.                                 (4)

      3.2.3     Noem TWEE redes om eerder aan ŉ stokvel te behoort as om ŉ
                spaarrekening by ŉ kommersiële bank te hê.                             (4)

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               EKONOMIE
                                                                               VRAESTEL 1                   10

3.3       Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                   SUID-AFRIKA SE BEVOLKING

      SA BEVOLKING (in miljoene)

                                                                                                     2015

                                                     Bron: www.tradingeconomics.com/statistiessouthafrica

      Die bevolking van Suid-Afrika verteenwoordig 0.73 persent van die wêreld se totale bevolking
          wat waarskynlik beteken dat een persoon in elke 138 mense in die wëreld ŉ inwoner
                                           van Suid-Afrika is.

          3.3.1                    Definieer die konsep bevolkingsgroeikoers.                               (2)

          3.3.2                    Bereken die toename in die bevolkingspersentasie van 2006 tot
                                   2015.                                                                    (2)

          3.3.3                    Noem TWEE faktore wat die bevolkingsgroeikoers kan beïnvloed.            (2)

          3.3.4                    Na jou mening waarom is dit belangrik vir die regering om te weet
                                   wat die bevolkingsgroeikoers is?                                         (4)

3.4       Vergelyk ruilhandel teenoor die gebruik van werklike geld in ruil vir goedere.(2x4) (8)

3.5       Beskryf enige TWEE faktore wat ekonomiese ontwikkeling gedurende die
          landbou- en mynboustadium bevorder het.                              (2x4) (8)
                                                                                     [40]

                                                                                                             b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                                         VRAESTEL 1                      11

VRAAG 4:   MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                            40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1    Noem enige TWEE faktore wat jy nodig het om te oorweeg wanneer
               jy ŉ loopbaankeuse uitoefen.                               (2x1) (2)

      4.1.2    Wie teken die banknote in Suid-Afrika?                             (2x1) (2)

4.2   Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                                 AKTIWITEITE                          2014
                    Verbruiksbesteding                                  2 299 426
                    Vergoeding van werknemers                           1 732 809
                    Uitvoere                                            1 186 640
                    Owerheidsbesteding                                    771 641
                    Invoere                                             1 257 292
                    Huur                                                  622 351
                    Winste                                              1 085 940
                    Rente                                                 522 116
                    Investering (Beleggings)                              772 808
                                                  [Bron: SARB Kwartaalikse Bulletin)

      4.2.1     Definieer die term uitvoere.                                            (2)

      4.2.2     Bereken die BBP van 2014 deur die bestedingsmetode te gebruik.
                Toon alle berekeninge.                                                  (6)

      4.2.3     Gee TWEE ander metodes om die BBP te bereken.                           (2)

                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                              EKONOMIE
                                                              VRAESTEL 1                    12

4.3    Bestudeer die onderstaande prente en beantwoord die vrae wat volg.

                  Die Tarief van 1832

                      PRENT A
                                                              Landheer
                                                             Onderdane

                                                                   Kleinboere

                                                                  PRENT B

      PRENT C                                                                   PRENT D

      Jy het twee koeie. Die regering vat
         albei en gee jou bietjie melk.

       4.3.1      Definieer die term Feodalisme.                                           (2)

       4.3.2      Kies een van die onderstaande woorde om Prente A – D te
                  identifiseer. Skryf slegs die woord langs die betrokke letter neer.      (4)

                      Kapitalisme, Merkantilisme, Feodalisme en Kommunisme

       4.3.3      Wie was die vader van Kommunisme?                                        (2)

       4.3.4      Kapitalisme word dikwels gekritiseer. Hoekom?                            (2)

4.4    Ontleed die fundamentele menseregte waaroor Suid-Afrikaanse burgers beskik.
                                                                             (4x2) (8)

4.5    Gebruik die demografiese siklus om te verduidelik waar Suid-Afrika tans is in die
       siklus. (Jy het nie nodig om die siklus te teken nie, verduidelik slegs die fase of
       fases waarin Suid-Afrika is.)                                                  (4x2) (8)
                                                                                            [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B: 80
                                                                                             b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                               EKONOMIE
                                                               VRAESTEL 1                 13

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.

                   STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                            PUNTETOEKENNING:
  Inleiding                                                                   Maks. 2
  Liggaam:
  •    Hoofgedeelte:
       Bespreek/Vergelyk/Differensieer/Verduidelik/Analiseer                 Maks. 26
       /Evalueer/Assesseer
  •    Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek
                                                                             Maks. 10
       krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en
       verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi
       die gegewe grafiek/ Bereken/Lei af/ Vergelyk/ Verduidelik/
       Onderskei/ Interpreteer/Debatteer kortliks
  Gevolgtrekking                                                              Maks. 2
  TOTAAL                                                                         40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 35 MINUTE

Ekonomieë verander voortdurend. Die ekonomie van ŉ land het tydperke van vinnige
ekonomiese groei en tydperke van stadige of geen ekonomiese groei.

   • Bespreek die fases en redes van sakesiklusse.                          (26 punte)
   • Watter effek dink jy het sakesiklusse op die ekonomie?                 (10 punte)
                                                                                          [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                    40 PUNTE – 35 MINUTE

Die druk van mededinging dwing baie banke om te sluit. Vandag bestaan die
banksektor in Suid-Afrika uit ŉ paar groot en finansiële sterk banke.

   •   Bespreek die geskiedenis van bankwese in Suid-Afrika, met die klem op vroeë
       ontwikkeling, private banke en imperiale banke.                       (26 punte)
   •   Na jou mening, hoe het tegnologie die tradisionele bankaktiwiteite van
       kommersiële banke verminder?                                         (10 punte)
                                                                                          [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:          40

                                                                       GROOTTOTAAL:       150

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2015-question-paper/5f93d37f-a2af-44db-9816-ee11166c77f7) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-2023-possible-answers/b747a8a2-04b8-4756-87d1-8eafc722b30b) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/85a08651-2711-4656-ae89-9b5dd7f46278) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/a7a98926-6f8d-44f2-ae7e-4dc7afed3e6c) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/39929933-f231-4d31-8c37-17bb8f7c9306) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/f9eb23e4-959a-4a5b-b2ca-66660d405259) — Economics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
