# Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-possible-answers/b318a9c2-3ddb-42e5-9874-9531d31f672f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-possible-answers/b318a9c2-3ddb-42e5-9874-9531d31f672f)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579) — QP · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                   PROVINSIALE EKSAMEN
                    NOVEMBER 2016
                        GRAAD 10

                        EKONOMIE
                       VRAESTEL 1

                      MEMORANDUM

17 pages

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

                        GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                          EKONOMIE
                                                          (VRAESTEL 1)

                                                          MEMORANDUM

AFDELING A: VERPLIGTEND
VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

      1.1.1   B √√    (die prys van keuse)
      1.1.2   A √√    (beperkte hulpbronne)
      1.1.3   C √√    (feudalisme)
      1.1.4   A √√    (kommoditeit)
      1.1.5   C √√    (sanksies)
      1.1.6   B √√    (goud standaard)
      1.1.7   C √√    (arbeidsverdeling)
      1.1.8   C √√    (rentekoers)                                               (8x2)    (16)

1.2   KOLOMME

      1.2.1 E √       (ŉ Besigheid wat gedeeltelik of ten volle bestuur word deur die
                      staat)
      1.2.2 F √       (ŉ Groep mense wat saamleef en saam ekonomiese besluite
                      neem)
      1.2.3 A √       (Alle mense het ŉ basiese reg om beskerm te word teen
                      armoede, ongeletterdheid en eienaarskap deur ander)
      1.2.4 H √       (Hierdie is die vrye ruil van goedere en dienste)
      1.2.5 B √       (Die gebruik van gereedskap en metodes om goedere en
                      dienste te produseer)
      1.2.6 G √       (Die bestaan van die modern ekonomie met selfversorgende
                      aktiwiteite)
      1.2.7 C √       (Goedere wat deur die plaaslike gemeenskap geproduseer word
                      en deur die buitelandse sektor gekoop word)
      1.2.8 I √       (Hierdie is die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit
                      mense tussen die ouderdom van 15 en 64 wat werk of aktief
                      besig is om ŉ werk te soek.)                                (8x1)   (8)

1.3   KONSEPTE
      1.3.1 Aardverwarming/ Kweekhuis effek √
      1.3.2 Besparing√
      1.3.3 Handel√
      1.3.4 Gemeenskaplik√
      1.3.5 Kolonialisme√
      1.3.6 Werkloosheid√                                                        (6x1)    (6)

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

                                                        TOTAAL AFDELING A [30]

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling

VRAAG 2 MAKROEKONOMIE                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   2.1.1 Noem TWEE vertakkinge van ekonomie.
              • Mikroekonomie√
              • Makroekonomie√
              • Ontwikkelingsekonomie√
              • Ekonometrie√
              • Ekonomiese beleid en stelsels√
              • Ekonomiese Geskiedenis√
              • Omgewingsekonomie√
              • Internasionale ekonomie√
              • Arbeidsekonomie√
              • Monotêre ekonomie√
              • Openbaresektor ekonomie√
              • Streeksekonomie√
              • Natuurlike hulpbronne ekonomie√                         Enige (2x1)    (2)

      2.1.2 Waarom maak ekonome gebruik van ekonomiese modelle?                (1x2)   (2)
              • Ekonome gebruik modelle om komplekse ekonomiese begrippe te
                 illustreer en te bestudeer. √√
              • Hierdie modelle sluit in diagramme, grafieke, illustrasies
                 diagramme en vergelykings. √√
              • Baie fyner besonderhede word uitgelaat om te fokus op dit wat
                 meer belangrik is. √√
              • Om komplekse ekonomiese begrippe te vergemaklik sodat ons dit
                 beter kan verstaan. √√                                    (Any 1x2)   (2)

2.2   DATA:

      2.2.1 Watter metode word hierbo gebruik om BBP te bereken?                       (1)
              • Produksie metode√

      2.2.2 Noem enige ander metode wat gebruik kan word om BBP te bereken.
              • Inkomste metode√
              • Bestedingsmetode√                                  Enige (1x1)         (1)

                                             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM              EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

      2.2.3 Bereken BBP teen mark pryse (A) (Toon alle berekeninge)

      Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse            1 639 485       √
      + Belasting op produkte                                312 863       √
      - (minus) Subsidies op produkte                         19 106       √
                                                           1 933 242       √

(Items moet genoem word om ŉ punt te verdien, met die korrekte simbool voor
belasting en subsidies)                                                             (4x1)   (4)

2.2.4 Vergelyk die Bruto binnelandse produk met die Bruto nasionale produk.

              Bruto binnelandse produk                    Bruto nasionale produk
        Die totale waarde van finale goedere       Die totale waarde van goedere en
        geproduseer binne die grense van die       dienste geproduseer deur die
        land√ oor ŉ spesifieke tydperk bv. ŉ       permanente inwoners van die land√
        jaar. √                                    oor ŉ spesifieke tydperk bv. ŉ jaar. √
                                                                                   (2x2)    (4)

2.3   Data

      2.3.1 Identifiseer twee soorte verbruikersgoedere wat deur die prentjies
            uitgebeeld word.

              •   prentjie 1 / Motor – duursame goedere√
              •   prentjie 2 / Voedsel – nie-duursame goedere√                      (2x1)   (2)

      2.3.2 Watter deelnemer in die ekonomie sal intermediêre goedere gebruik?

              •   Intermediêre goedere word gebruik deur die produseerders om
                  ander goedere te maak. √√ / firma’s√√ / besighede√√        (2x1)          (2)

      2.3.3    Veduidelik kortliks wat “kapitaalgoedere” is.
              • Produseerders gebruik kapitaal goedere om goedere en dienste te
                 maak bv. masjinerie. √√
              • Hierdie goedere word gebruik om huishoudelike goedere en dienste
                 te maak. √√                                                (2x1)           (2)

      2.3.4 Waarom dink jy is daar ŉ opwaartse trend in die gebruik van prentjie 2?

              •   Mense gebruik deesdae al hoe meer vervangbare goedere soos
                  baba doeke, plastiek bottles en plastieksakkies ens. √√
              •   Daar is ŉ toename in persoonlike besteebare inkomste wat dit
                  moontlik maak om meer goedere te bekostig. √√
              •   Die bevolking neem toe en meer mense nodig voedsel om te eet. √√
                                                                               (2x2) (4)
                  (Accept any other relevant answer)
                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                       MEMORANDUM         EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

2.4      Verduidelik kortliks die verskil tussen ekonomiese goedere en vrye
         goedere.

                      Vrye goedere                        Ekonomiese goedere
         Is volop en het geen prys√√              Goedere word geproduseer uit skaars
                                                  hulpbronne teen ŉ koste√√
         Vrye goedere het geen ruilwaarde         Ekonomiese goedere het ruilwaarde√√
         nie√√
         Almal het toegang tot hierdie goedere    Ekonomiese goedere het nutwaarde√√
         het geen nutwaarde√√
         Bv. reënwater, woestyn sand ens. √       Bv. motors, huise, ens. √

                                 Enige (2x2)(4)                               Enige (2x2)(4)

                                                                                    (4x2) (8)

2.5      Hoe kan makroekonomie verskil van mikroekonomie?

                  Makroekonomie                                Mikroekonomie
      Makroekonomie is ŉ studie van die          Mikroekonomie is die studie van
      ekonomie as ŉ geheel√√                     individuele besluitneming van verbruikers,
                                                 firmas en ander organisasies√√
  Dit fokus op die ekonomiese gedrag van die Dit fokus op die vraag en aanbod besluite
  gemeenskap√√                                   wat geneem word deur hierdie individue√√
  Makroekonomie fokus op dinge soos              Mikroekonomie fokus op individuele vraag
  inflasie, werkloosheid, die land se            en pryse oor ŉ spesifieke tydperk, of hoe
  ekonomiese prestasie ens. √√                   individue besluite neem oor wat om te
                                                 koop en wanneer om te koop √√
                                  (Enige 2x2)(4)                             (Enige 2x2) 4)
NOTA: Die punte moet pas by mekaar vir die leerder om punte te kan bekom.               [40]

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES

3.1      Beantwoord die volgende vrae

         3.1.1 Noem enige TWEE vakbonde in Suid Afrika.

               •      NEHAWU (Nasionale Onderwys, Gesondheid en Werkers Unie) √
               •      NUMSA (Nasionale Unie vir Metaalwerkers in Suid Afrika) √
               •      NUM (Nasionale Unie vir Mynwerkers) √
               •      COSATU (Kongres vir Suid Afrikaanse Handels Unie) √
               •      FEDUSA (Federasie van Handels Unies in Suid Afrika) √
               •      NACTU (Nasionale committee vir Handel Unies) √
               •      AMCU (Assosiasie vir Konstruksie en Mynwerkers Unie) √
                      (Aanvaar enige relevante antwoord)                        (2x1) (2)

                                                  5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

      3.1.2 Hoe kan ŉ toename in inkome tot die ontwikkeling van industries lei?

            •   ŉ Toename in inkomste veroorsaak ŉ toename in ekonomiese
                aktiwiteite omdat fabriekswerkers ŉ beter loon ontvang, √√ dit lei tot
                ŉ toename in vraag en aanbod na goedere en dienste. √√ Die
                toename in aanbod veroorsaak ŉ styging in produksie wat die BBP
                laat toeneem en so ook ekonomiese groei. √√                     (1x2)    (2)

3.2   DATA:

      3.2.1 Wat is stedelike migrasie?

            •   Die beweging/migrasie vanaf plattelandse gebiede na stedelike
                gebiede. √                                                               (1)

      3.2.2 Verskaf ŉ rede vir hierdie tipe migrasie.

            •   Mense is opsoek na beter ekonomiese geleenthede / ŉ verbeterde
                lewensstandaard soos indiensneming, onderwys, gesondheidsorg
                ens. √                                                                   (1)

      3.2.3 Verduidelik kortliks die staat se plan om stedelike migrasie te voorkom.

            •   Die staat rig landbou-parke in wat plaaslike gemeenskappe instaat
                stel om dit te verander in industries deur hulle landbouprodukte. √√
            •   Mense kan ŉ selfversorgende lewe hieruit maak in hul plaaslike
                omgewing deur die plaaslike omgewings so aantreklik soos
                stedelike areas te maak. √√                                     (1x2)    (2)

      3.3.4 Waarom is stedelike migrasie ŉ probleem vir die staat?

            •   Migrasie lei tot oorbevolkte informele plakkerskampe wat lei tot ŉ
                massiewe vraag na behuising en infrastruktuur bv. paaie, klinieke,
                land √√ens en ŉ groter vraag na water en sanitasie in stedelike
                gebiede. √√
                (Aanvaar enige relevante antwoord)                             (1x2)     (2)

      3.2.5 Minister Lindiwe Sisulu sê “ die staat het besef dat daar hoegenaamd
            niks is wat hulle kan doen om migrasie na stedelike gebiede te stop nie”
            Evalueer hierdie stelling.

            •   Mense het meer vryheid om na stedelike gebiede te trek as voor
                1994 toe daar apartheid wette teen onwettige migrasie was. √√
            •   Geen ander wet was geimplementeer om die toevloed van mense te
                stop nie. √√ Mense besef natuurlik dat hulle beter geleenthede in
                stedelike gebiede sal kry en sodoende ook ŉ verbeterde
                lewensstandaard. √√                                      Enige (2x2)     (4)
                (Aanvaar enige ander relevante antwoord)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

3.3   DATA

      3.3.1 Watter fase van ekonomiese ontwikkeling word deur die spotprent
            uitgebeeld?
             •    Die selfvoorsienende fase√                                            (1)

      3.3.2 Haal een aktiwiteit aan wat deur hierdie fase gekenmerk word.

                  “jagter-versamelaars” √                                Enige (1x1) (1)

      3.3.3 Landbou is een van die karaktereienskappe van hierdie fase.
            Verduidelik twee ander karaktereienskappe van hierdie fase.

             •    Die afwesigheid van markte√

                  Markte het nie bestaan nie, oeste wat op die landhere se grond
                  gekweek was, was gebruik om landhere mee te betaal, √√ om
                  lone aan werkers mee te betaal en handel te dryf. √√

             •    Min of geen arbeidspesialisasie√

                  Niks was op grootskaal geproduseer nie, want daar was geen
                  markte om voor te produseer nie. √√ Daar was geen plek waar
                  goedere verkoop of geruil kon word nie. √√

             •    Beperkte vryheid tot keuses√

                  Daar was geen keuse in beroepe nie, dit was afhanklik van familie
                  tradisie. Diegene wat vir ŉ landheer gewerk het, was gesien as
                  die eiendom van die landheer en kon nie maklik weggaan nie.

             •    Rykdom en Mag√

                  Surplusse van oeste was aan landhere betaal deur diegene wat
                  as kleinboere op die landgoed van die leenheer (eienaar) gewerk
                  het in ruil vir sy beskerming. √√ Die eienaarsklas het groot winste
                  gemaak en kon sodoende in weelde lewe in teenstelling met die
                  werkersklasse. √√

             •    Beperkte gereedskap√

                  Steentydperk gereedskap was gebruik vir jag en veiligheid. √√
                  Meer gevorderde gereedskap was later ontwikkel om landbou te
                  kultiveer en vir persoonlike beskerming. √√

             •    In Afrika√
                  In Noordelike gedeeltes van Afrika het sommige kulturele groepe
                  herders van veekuddes geword en ook landbouprodukte begin
                  ontwikkel. √√
                  (Aanvaar enige ander relevante antwoorde)                   (2x2) (4)

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

      3.3.4 Hoe affekteer globalisering die Suid Afrikaanse ekonomie?

            •      Globalisering is die vrye vloei van goedere en dienste tussen
                   lande wat gelei het tot ŉ groot groei in internasionale handel en
                   buitelandse beleggings in lande. √√
            •      In ŉ meer moderne ekonomiese fase is grootskaalse handeldryf
                   moontlik gemaak op ŉ wêreldwye mark. √√
                   (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                       (2x2) (4)

3.4   Verduidelik verstedeliking gedurende die volwasse tydperk van die
      selfvoorsienende fase.

            •      Industrialisasie het gelei tot die skepping van werksgeleenthede
                   in fabrieke. √√
            •      Mense het getrek vanaf plattelandse streke na stedelike fabrieke
                   vir werk. √√
            •      Die beweging van mense van plaaslike gebiede na stedelike
                   gebiede staan bekend as verstedeliking. √√
            •      Meer mense het getrek na stedelike gebiede, fabrieke, dorpe en
                   stede het ontstaan. √√
            •      Johannesburg het gegroei van ŉ klein handelsdorpie na ŉ stad
                   na die ontstaan van myne in die omgewing. √√
            •      Mense het begin trek vanuit oral in Suid Afrika, en oral in die
                   wêreld, na Johannesburg. √√
            •      Mense het enige soorte werk aanvaar want daar was nie genoeg
                   werksgeleenthede beskikbaar nie. √√
            •      Mense het in slegte omstandighede gewerk vir baie min geld. √√
                   (Aanvaar enige relevante antwoorde)                            (4x2)   (8)

3.5   Die twee mees belangrikste gevolge van industrialisasie is die ontwikkeling
      van vervoer en kommunikasie. Ontleed hierdie stelling.

      Vervoer
      •    Spoorweë lyne was gebou√√
      •    Paaie was opgeknap√√
      •    Groot volume goedere kon vinniger vervoer en afgelewer word. √√
      •    Dokke was gebou. √√
      •    Invoere en uitvoere was moontlik gemaak. √√
      •    Verskeping van goedere was ontwikkel. √√
      •    Ontwikkeling is slegs moontlik indien vervoer dit moontlik maak om
           goedere te vervoer van een plek na ŉ ander √√                Enige (2x2) (4)

                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

      Kommunikasie
          •    Gevorderde kommunikasie netwerke het gelei tot gevorderde
               distribusie van informasie. √√
          •    Besighede en huishoudings kon maklik gekontak was vir
               uitverkopings. √√
          •    Uitvoere en invoere-besighede het gegroei as gevolg van
               internasionale kommunikasie. √√
          •    Geld kon maklik oorgedra word as gevolg van die internet. √√
          •    Assuransie en Beleggings het toegeneem. √√
          •    Die bogenoemde het kommunikasie tussen die konstruksie sektor /
               besighede/ en internasionale besighede moontlik gemaak. √√
               (Aanvaar enige ander relevante antwoord)             Enige (2x2)           (4)
                                                                                          [40]

VRAAG 4: MAKROEKONOMIE & EKONOMIESE STREWES

4.1   4.1.1 Noem TWEE produksie faktore.

             •     Arbeid√
             •     Kapitaal√
             •     Entrepreneurskap√
             •     Natuurlike hulpbronne (land) √
             •     Tegnologie√                                          Enige (2x1)       (2)

      4.1.2 Waarna verwys positiewe ekonomie as ŉ metode van ekonomie?
            Positiewe ekonomie bestudeer die hoofdoelwitte of wetenskaplike
            verduidelikings oor hoe die ekonomie funksioneer. √√     (1x2)                (2)

4.2   DATA

      4.2.1 Noem die organisasie wat hierdie inligting publiseer.

             S.A.R.B – Suid Afrikaanse Reserwe Bank√                                      (1)

      4.2.2 Verskaf ŉ voorbeeld van ŉ industrie of bedrywigheid wat onder
            “ander” geklassifiseer kan word.

             Tersiêre sektor / Dienste nywerheid√                                         (1)

      4.2.3 Verduidelik volledig die primêre- en sekondêre industrieë.

             Primêre sektor is die ontginning van rou material√√ bv. bosbou, vissery,
             mynbou’√
             Sekondêre sektor is die vervaardiging of prosessering van goedere√√
             Bv. vervaardiging, gas, konstruksie√ ens.                            (2x2)   (4)

                                              9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

      4.2.4 Waarom is daar ŉ aansienlike afname in die bydrae van landbou tot
            die BBP oor die afgelope jare?

             •     Bydrae tot die BBP het afgeneem want meer en meer land word
                   benodig vir konstruksie / produksie / fabrieke / huise√√
             •     Aardeverwarming / verandering in klimaatpatrone√√
             •     Sekondêre en Tersiêre sektore is meer dominerende sektore√√
             •     Groter vraag na goedere ander dan landbougoedere want mense
                   word meer modern √√
                   (Aanvaar enige ander relevante antwoorde)                Enige (2x2)    (4)

4.3   DATA

      4.3.1 Noem EEN voorbeeld van ŉ Inheemse boerdery metode soos in die
            artikel genoem.

             Gemengde oeste stelsel√√                                                      (1)

      4.3.2 Definieër die konsep (IKS) inheemse kennis stelsels.

             IKS is plaaslike kennis wat uniek is aan ŉ kultuur of gemeenskap. √√
             Kennis oor die omgewing wat oor die jare deur plaaslike inwoners gebruik
             word. √√                                                                      (2)

      4.3.3 In jou opinie, hou inheemse kennis stelsels enige ekonomiese voordeel
            in vir die inheemse goepe in ŉ land? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

             Ja√ Hierdie kennis kan gedeel word met ander belanghebbendes teen ŉ
             prys en ŉ inkomste kan hierdeur verdien word. √√
             Voordele van die produk kan geadverteer word bv. rooibos tee. √               (3)

      4.3.4 Volgens die artikel, waarom is dit belangrik om die Westerse
            navorsings tegnieke met Inheemse kennis stelsels te integreer en
            watter voordeel hou dit vir die breër gemeenskap in?

             Volgens die artikel is dit uiters belangrik om lewensbelangrike Inheemse
             kennis vir verskillende menslike gebruik aan te moedig√√ Om verbeterde
             innovering en kreatiwiteit regoor die kontinent te bewerkstellig. √√  (2x2)   (4)

4.4   Bespreek die faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling asook
      die faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het gedurende die
      veeteelt en landbou-fase in Suid Afrika.

      Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling

      Infrastruktuur√

      Paaie, spoorweë en hawens was gebou. √√ Pos dienste en telegram
      kommunikasie was gebruik. Uitvoer van goedere na uitvoermarkte. √√
                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                             MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

Handel√

Meer vryhandel het onder die Britte vorendag gekom. √√Dit het handel op
nasionale en internasionale vlak moontlik gemaak. √√

Ingevoerde vaardighede kennis√

Setlaars van buite die land het met verbeterde boerdery metodes gekom wat die
landbousektor bevorder het. √√ Hulle het kommersiële boerdery moontlik
gemaak en die geld was gebruik om die ruilhandelstelsel te vervang. √√

Ingevoerde arbeid√

Europese setlaars het slawe ingevoer om aan arbeidvereistes te voldoen.
Spesialisasie werkers soos bv. kwalifiserende suikerriet werkers was uit Indië
ingevoer vir suiker produksie. √√
(Aanvaar enige ander relevante rede wat bygedra het tot ekonomiese
ontwikkeling)                                                                (2x2) (4)

Faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het

Merkantalistiese Beleide√

Belasting wat ontvang was, was gebruik deur staats amptenare om hulself te
verryk en nie vir ontwikkeling van die plaaslike gemeenskap nie. √√

Onvriendelike Omgewing√

Ongunstige omstandighede, afstand, tekort aan water en vervoer, ens. √√

Kwaliteit van die Graslande

Primitiewe gereedskap en tegnieke was gebruik deur plaaslike boere.
Grondbewerking vir latere oeste het nie plaasgevind nie en dit het gelei tot grond
erosie. √√

Verarmde Handel√

Plaaslike markte was ongereeld en plaaslike mense het geen toegang gehad tot
buitelandse markte nie as gevolg van handelbeperkings. √√

Geen tegnologiese ontwikkeling√

Plaaslike gemeenskappe was ongeletterd op die gebied van wetenskap en
algemene kennis. √√                                              Enige (2x4) (8)
                                                                             (8)

                                        11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                           MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

4.5   Hoe kan inspuitings die Suid Afrikaanse ekonomie bevoordeel?
      •    Inspuitings verwys na geld wat in die ekonomiese kringloop gespuit
           word. √√
      •    Hierdie inspuitings bestaan uit uitvoere inkomste, staatsbesteding
           en beleggings.
      •    Beleggings sluit in die koop van kapitaalgoedere, gereedskap en
           masjinerie. √√
      •    Uitvoere is die verkoop van plaaslik geproduseerde goedere aan
           internasionale markte. √√
      •    Beide uitvoere en beleggings lei to meer geld wat in die Suid
           Afrikaanse ekonomie vloei of meer produksie in SA daarom
           bevoordeel inspuitings die Suid Afrikaanse ekonomie. √√
           (Aanvaar enige relevante antwoord)                              (4x2) (8)
                                                                                 [40]

                                                       TOTAAL AFDELING B: 80

                                      12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM             EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou antwoordboek.

Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                                         PUNTE-
                                                                                 TOEKENNING
Inleiding                                                                          Maks. (2)
Liggaam
Hoofgedeelte
Bespreek in besonderhede / in-dieptebespreking / ondersoek /                      Maks. (26)
bespreekkrities / ontleed / analiseer / vergelyk / evalueer / onderskei /
verduidelik / assesseer / debatteer.

Addisionele gedeelte: Gee eiemening / bespreekkrities / evalueer /
evalueerkrities / teken ŉ grafiekenverduidelik / gebruik die gegewe grafiek en    Maks. (10)
verduidelik / voltooi die gegewe grafiek / bereken / lei af/ vergelyk /
verduidelik / onderskei / interpreteer / debatteerkortliks / hoe / voorstelle
Slot/samevatting:
Enigehoër-ordesamevattingbehoort die volgende te bevat:
* n Kortopsomming van watbespreek is, sonder
Omenigegenoemdefeiteteherhaal.
* Enigeopinie of waarde-skattingomtrent die
Bespreektefeit.                                                                    Maks. (2)
* Addisioneleondersteunendeinligtingom die
bespreking/analiseteversterk.
* n Weersprekendestandpunt met motivering,
Indienvereis.
* Aanbevelings/voorstelle.
TOTAAL                                                                             40 Punte

                                                13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

VRAAG 5: MAKROEKONOMIE

Die ekonomie van alle lande ondergaan sikliese patrone

•     Bespreek breedvoerig die verskillende fases in die sakesiklus met
      behulp van ŉ diagram.                                                        (26)
•     Ten slotte, evalueer die faktore wat buite die markstelsel voorkom
      wat verantwoordelik is vir verandering in die besigheid siklus.              (10) [40]

INLEIDING

Sakesiklusse kan gedefinieër word as die opeenvolgende periods van inkrimping en
uitbreiding van ekonomiese aktiwiteite. √√

Continuous change in the level of economic activities that has a repetitive pattern of
expansion and contraction in production, income and consumption over a number of
years. ✓✓

(Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                    (Maks. 2)

LIGGAAM

Die opbloeifase √

Dit kom voor wanneer ŉ ekonomie werklik groei en vinnig verbeter. √√
Meer sakeondernemings word oopgemaak. √√
Meer werkers word aangestel. √√
Winste en salarisse styg. √√
Meer kapitaaltoerusting word aangekoop. √√
Die heel hoogste punt van die opswaai in die ekonomie word die piek genoem. √√
(Aanvaar enige ander relevante antwoorde)

Die resessiefase

Dit is die eerste aanwyser van ŉ afswaai in die ekonomie. √√
In hierdie fase is daar ŉ verlangsaming in die ekonomiese aktiwiteit van ŉ land. √√
Daar is toenemende werkloosheid. √√
Sakeondernemings begin minder goedere en dienste produseer. √√
Verbruik deur huishoudings neem af. √√
Die ekonomie is besig om in te krimp of kleiner te word. √√
(Aanvaar enige ander relevante antwoorde)

                                               14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

Die depressiefase√

•     ŉ Ekonomie sal dikwels baie vinnig uit ŉ resessie beweeg, veral as die
      regering slim monetêre beleide volg. √√
 • Maar die afswaai van die ekonomie kan langer voortduur en dan gaan die
   ekonomie ŉ depressie binne. √√
 • As dit gebeur, is daar selfs nog meer werkloosheid. √√
 • Sakeondernemings maak nie wins. √√
 • Huishoudings bestee minder. √√
 • Die landsburgers is dan gewoonlik baie negatief oor die land se ekonomie. √√
 • Daar word na die laagste punt van die siklus as die trog verwys. √√
(Aanvaar enige ander relevante antwoorde)

Die herstelfase√

•   Die fase dui die begin van die opswaai in die ekonomie aan. √√
•   By ŉ spesifieke punt in die depressive begin sakeondernemings besef dat, as
    gevolg van goeie regeringsbeleid, beter tegnologie of verbeterde landbou-oeste,
    die ekonomie gaan verbeter en begin hulle voorberei daarvoor. √√
•   Nuwe werkers word aangestel. √√
•   Meer grondstowwe word aangekoop. √√
•   Meer lenings word by finansiële instelligs aangegaan. √√
•   Die landsburgers raak heel optimisties oor die ekonomie. √√
•   Dit beteken dat die ekonomiese aktiwiteite in die land stadig begin toeneem. √√    •
    (Aanvaar enige ander relevante antwoorde)

                                              15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

                                        Business Cycle

                                                         

       
                                                                       

                                                         

                                                   

                                                             • Heading = 1 Mark
                                                             • Trend line (G) = 1 Mark
                                                             • Peak = 1 Mark
                                                             • Trough = 1 Mark
                                                             • Labelling of the axis = 1 Mark
                                                                                 Max = 4 marks
                                                                                       8+18 = 26

NOTA: Aanvaar ŉ verduideliking van uitreiking of inkrimping, piek en trog 8 punte
      maksimum vir hoofopskrifte en die grafiek

LIGGAAM: ADDISIONELE GEDEELTE

Ten slotte, evalueer die faktore wat buite die markstelsel voorkom wat
verantwoordelik is vir verandering in die sakesiklus.
 •   Dit is redes wat buite die markekonomie of buite die ekonomiese aktiwiteite van
     ŉ land hul oorpsrong het. √√
 •   Veranderinge in weerspatrone affekteer die produksievlakke van die
     landbousektor asook die toerisme sektor en dit beinvloed die totale
     ekonomiese aktiwiteite in ŉ land se ekonomie. √√
 •   Dit is goed soos oorloë, √ droogte, hongersnood en ander natuurrampe wat nie
     maklik voorspel kan word nie en ook nie vermy kan word nie. √√
 •   Dit beïnvloed die produksie en die verbruik binne die ekonomie en kan lei tot ŉ
     opswaai of afswaai in ŉ ekonomie. √√
 •   Veranderinge in geldvoorraad veroorsaak ook sakesiklusse. √√
 •   Algemene skokke soos ŉ skielike toename in die petrolpryse veroorsaak ook
     sakesiklusse. √√
(Verander enige ander relevante antwoorde)                               (Maks.10)

                                              16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

SLOT

Ekonomiese aanwysers soos leidende, samevallende en volg-aanwysers kan gebruik
word om sakesiklusse te meet. √√
(Aanvaar enige relevante hoër orde slot)                              (Maks. 2) [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES

Early banking was set up to make more currency available and lend money and
grant loans. Banks had to have a bookkeeper, who lived in the building to make
sure that the money & valuables were safe

•   Bespreek die geskiedenis van bankwese in die Suid Afrikaanse
    ekonomie.                                                              (26)
•   Die Suid Afrikaanse Reserwe Bank (SARB) is die monetêre toesighouer
    oor alle geldverwante kwessies van die land. Evalueer hierdie stelling
    aan die hand van die funksies wat deur die Suid Afrikaanse Reserwe
    Bank vervul word.                                                      (10) [40]

INLEIDING:

Geld het sedert die vroegste tye ŉ sentrale rol in die ekonomiese ontwikkeling van
mense gespeel. Geld het ontwikkel van die gebruik van verskillende voorwerpe tot die
modern elektroniese stelsels van vandag. Suid Afrika was deel van hierdie
geskiedenis. √√

LIGGAAM

Vroeë ontwikkeling√

•   In vroeër eras het mense surplusgeld en goud by goudsmede bewaar. √√
•   Hierdie goudsmede het die ryk deposante ŉ klein fooi vir die diens gevra. √√
•   Hulle het papiernote begin uitreik wat op dieselfde manier gesirkuleer is as wat die
    geldeenhede wat deur regerings uitgereik word vandag sirkuleer. √√
•   Daarna verskyn privaat banke wat ŉ bewaarplek vir geld aanbied asook ŉ diens
    om geld uit te leen – waarop rente gehef is. √√
•   Vandag het elke land sy eie geld. Die geld word die geldeenheid genoem. √√

Private Banke

•   Die fase in die Suid Afrikaanse bankwesehet gelei tot die stigting van ŉ groot
    aantal private banke, dikwels vir spesifieke gebiede of distrikte. √√
•   Die banke het almal die reg gehad om banknote uit te reik. √√
•   Uiteindelik kon baie banke nie meer sake doen nie en die meeste het met ander
    banke saamgesmelt. √√

                                               17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

Imperiale Banke

•   ŉ bank wat sy hoofkantoor in Londen gehad het met takke in Suid Afrika. √√
•   Hierdie banke (Die Londen Bank van SA) en die (Standard Bank) was beter in
    staat as die plaaslike banke om terugslae te oorkom. √√
•   Hierdie banke het baie van die oorblywende privaatbanke oorgeneem.
•   Hierdie banke het ook hul eie papiergeld uitgereik. √√
•   Met groot bedrae tot hul beskikking, het hulle take regoor die kolonie oopgemaak
    en baie van die oorblywende privaatbanke oorgeneem. √√
•   Hierdie banke het die winsmotief nagestreef. √√

Doelwitte van die bankwet (1965)

•   Om die bankbedrywighede in Suid Afrika te konsolideer en te koördineer. √√
•   Om reëls in te stel om mense wat hulle geld by hierdie banke deponeer, te
    beskerm. √√
•   Om mededinging tussen banke te reguleer. √√
•   Om die regering te help om sy monetêre beleid te implementeer. √√

Die belangrikste funksies van kommersiële banke is om

•   Deposito’s waarop rente betaal word, te aanvaar en in bewaring te hou; √√
•   Buitelandse valuta te hou; √√
•   Dit moontlik te maak dat fondse van een rekening na ŉ ander oorgedra kan word’√√
•   Effektetrusts as ŉ beleggingsmiddel te verkoop; √√
•   Boedels van gestorwe mense te hanteer; √√
•   Krediet toe te staan. √√

Suid Afrikaanse geld√

•   Algemeen aanvaarbaar as ruilmiddel: Geld maak dit moontlik om goedere en
    dienste te verkry sonder dat ons iets daarvoor ruil. √√
•   ŉ standaard van waarde: ŉ algemene eenheid is nodig as ons die waarde van
    goedere wil bepaal, met ander woorde, pryse moet vas te stel word. √√
•   Behoud van waarde: Geld het waarde en kan sy waarde oor ŉ lang tyd behou. Dit
    kan dus bewaar of gespaar word vir latere gebruik. √√
•   ŉ Standaard van toekomstige betaling: Mens kan op krediet koop en die skuld in
    die toekoms vereffen. √√
                                                     (Maks 8 hoofopskrifte + 18 inhoud)
                                                                      (Maks 26 punte)

                                              18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 1 GRAAD 10

Die Suid Afrikaanse Reserwe Bank (SARB) is die monetêre toesighouer oor alle
geldverwante kwessies van die land.

    Evalueer hierdie stelling aan die hand van die funksies van die SARB.
•   Die SARB hou toesig oor die kommersiële banke terwyl die Finansiële Diensteraad
    oor ander finansiële instellings toesig hou, insluitende versekerings- en
    beleggingsmaatskappy√√
•   Die SARB is in 1920 gestig. √√
•   Dit het die alleenreg om banknote en muntgeld uit te reik. √√
•   Ander banke leen geld by die SARB√√
•   Hierdie bank is staan ook bekend as die Regeringsbank. √√
•   Hierdie bank beheer en monitor die algemene bankstelsel. √√
•   Die SARB is verantwoordelik vir die monetêre beleid bv. inflasie beheer. √√
•   Die SARB is verantwoordelik vir die geldvoorraad in die ekonomie. √√
•   Die bank is verantwoordelik vir die effektiewe funksionering van die (NBS) die
    nasionale betaling stelsel. √√
    (Aanvaar enige ander relevante antwoorde)
    (Maks.10 punte)

    SLOT

•   Deur die internet is globalisering moontlik gemaak / Internasionale handel word
    deur geld moontlik gemaak. √√
•   Die waarde van ons geld word nie meer deur goudreserwes bepaal nie, maar deur
    die hoeveelheid goedere en dienste wat op ons markte gekoop word, dit sal die
    waarde van ons geld beïnvloed. √√                                (Maks. 2 punte)
                                                                                       [40]

                                                                   TOTAL SECTION C: [40]

                                                                                TOTAL: 150

                                             19

## Related documents

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2016-possible-answers/c11eb02e-b838-4030-9738-f917869bfa57) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/f835a910-23ef-45b9-a14c-b4e387285b04) — Economics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/d0af2238-7266-42e1-af23-c2f342a3e8b4) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-possible-answers/b54f0492-1636-4e58-9a76-cc59ba0ce92e) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/c7e63747-49c0-49c8-bb42-1b241254a29e) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/f9eb23e4-959a-4a5b-b2ca-66660d405259) — Economics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024
- [GR10 S2 ECONOMICS QP P2 S2 AFR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-economics-qp-p2-s2-afr/1ca1c135-8581-4567-b1a0-26446a808bd2) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
