# Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Fm GAUTENG PROVINCE
oN EDUCATION

2 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

NOVEMBER 2016
GRAAD 10

EKONOMIE
VRAESTEL 1

PUNTE: 150
TYD: 2 uur

13 bladsye

II)

*K3*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE
(VRAESTEL 1) GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

EKONOMIE
(VRAESTEL 1)

PUNTE: 150
TYD: 2 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

10.

11.

Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND

AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.

Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien
word NIE.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.
Lees AL die vrae aandagtig deur.

Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy.

Laat 2 — 3 reéls tussen onderafdelings oop.

Beantwoord die vrae in volsinne enverseker dat die uitleg, inhoud en konteks van jou
antwoorde in ooreenstemming met die vereistes van die vrae is.

Gebruik slegs swart of blou ink.
Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE
(VRAESTEL 1) GRAAD 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1 30 PUNTE — 20 MINUTE

1.1

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A — C) langs die vraagnommer
(1.1.1 — 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 C

1.1.1 Die konsep geleentheidskoste illustreer die .... tussen goedere

A skaarsheid
B prys van keuse
Cc kombinasie

1.1.2 Ekonomie is ‘’n sosiale wetenskap wat bestudeer hoe mense hulle
veelvoudige behoeftes bevredig met ...

A beperkte middele.
B onbeperkte middele.
Cc beperkte tevredenhied.

1.1.3 'n Stelsel waaronder mense land en beskerming van die landeienaar
ontvang, staan as... bekend.

A guldes
B verstedeliking
Cc feudalisme

1.1.4 Dit word algemeen aanvaar as betaling vir goedere en dienste en dien
as waardedraer van ... geld.

A kommoditeits
B moderne
c primitiewe

1.1.5 ‘n Soort straf wat deur lande uitgevoer word op ’n land waar
onaanvaarbare beleide en praktyke toegepas word.

A Apartheid
B Tariewe
Cc Sanksies

1.1.6 Die stelsel wat die waarde van die geldeenheid in terme van goud meet,
staan bekend as die ...

A swewende geldeenheid.
B goudstandaard.
Cc goudreserwe.

### Page 4

1.2

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE

(VRAESTEL 1) GRAAD 10 4
1.1.7 Die verdeling van sekere werksaktiwiteite in die produksieproses staan
bekend as ...
A produktiwiteit.
B spesialisasie.
Cc verdeling van arbeid.
1.1.8 Die koste verbonde aan die leen van geld word ... genoem.
A lening
B inflasiekoers
Cc rentekoers
(8x2) (16)
Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by ’n begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A — 1) langs die vraagnommer (1.2.1 — 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK
neer bv. 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Parastataal Alle mense het 'n basiese mensereg om beskerm te
word teen armoede, ongeletterdheid en eienaarskap.
1.2.2 Huishouding
. Die gebruik van gereedskap en metodes om goedere
1.2.3. Vryheid en dienste in die ekonomie te produseer
1.2.4 Handel Goedere geproduseer deur die plaaslike ekonomie en
oo gekoop deur die buitelandse sektor
1.2.5 Meganisasie
1.26 Duo-ekonomie Die beweging van mense vanaf plattelandse gebiede
na stedelike gebiede
1.2.7 Uitvoere
'n Maatskappy wat gedeeltelik of ten volle besit of
1.2.8 Arbeidsmag bestuur word deur die staat
'n Groep mense wat saamleef en saam ekonomiese
besluite neem wat dieselfde inkomste deel
Die naasbestaan van die moderne ekonomie met
selfvoorsienende aktiwiteite
Dit is vrywillige uitruiling van goedere en dienste
Die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit
mense tussen die ouderdomme van 15 en 64 wat werk
of aktief besig is om werk te soek
(8x1) (8)

### Page 5

1.3

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 10

Gee die korrekte term vir elk van die volgende omskrywings. Skryf slegs die
begrip langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.3.1 — 1.3.6) in die
ANTWOORDBOEK neer.

1.3.1

1.3.2

1.3.3

1.3.4

1.3.5

1.3.6

Die volgehoue toename in die wéreldtemperatuur, as gevolg van
menslike aktiwiteite

Die gedeelte van die inkomste van ’n huishouding wat nie spandeer
word nie.

'n Metode van handelsdryf waarby een kommoditeit geruil word vir
‘n ander kommoditeit met dieselfde waarde

Wanneer iets gesamentlik of deur alle lede van 'n groep of deur ’n
gemeenskap besit word

’n Stelsel waardeur ’n land se arbeid en hulpbronne benut en
bestuur word deur ’n ander land om die regerende land in die
proses te verryk

Mense wat gewillig en in staat is om te werk, wat nie ’n werk kan
vind nie (6x1) (6)

TOTAAL AFDELING A: 30

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE
(VRAESTEL 1) GRAAD 10

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKROEKONOMIE 40 PUNTE — 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem TWEE vertakkings van Ekonomie. (2x1) (2)

2.1.2 Waarom maak ekonome gebruik van ekonomiese modelle? (1x2) (2)

2.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Waarde toegevoeg in R Miljoene 2010
Primére sektor 141 906
Sekondére sektor 373 024
Tersiére sektor 1 124 555
Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse 1 639 485
Belasting op produkte 312 863
Subsidies op produkte 19 106
Bruto Binnelandse Produk teen markpryse A

2.2.1 Watter metode word hierbo gebruik om die BBP te bereken?

(1x1) (1)
2.2.2 Noem enige ander metode wat gebruik kan word om die BBP te
bereken. (1x1) (1)

2.2.3 Bereken die BBP teen markpryse A. (Toon alle berekeninge.) (4)

2.2.4 Vergelyk die bruto binnelandse produk met die bruto nasionale
produk. (2x2) (4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
2.3 Bestudeer die prentjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Prentjie 1
Prentjie 2
2.3.1 Identifiseer die twee soorte verbruikersgoedere wat deur die
prentjies uitgebeeld word. (2x1) (2)
2.3.2 Watter deelnemer in die ekonomie sal intermediére goedere
gebruik? (1x2) (2)
2.3.3 Veduidelik kortliks wat 'kapitaalgoedere' is. (2x1) (2)
2.3.4 Waarom dink jy, is daar ’n opwaartse beweging in die gebruik van
die goedere uitgebeeld in prentjie 2? (4)
2.4 Verduidelik kortliks die verskil tussen vrye goedere en ekonomiese
goedere. (2x4) (8)
2.5 Hoe kan makroekonomie verskil van mikroekonomie? (2x4) (8)
[40]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Planne ophande om stedelike migrasie
            te bekamp

### Page 9

3.3

3.4

3.5

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE

(VRAESTEL 1) GRAAD 10

Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

moet jy njagter en 'n versamelaar wees.

| Om aan die lewe te bly vandag,

Search: 12262916

Die heel vroegste gemeenskappe
was nomade. Hulle was bekend
as jagter-versamelaars. Hulle het
'n gebied beset, al die beskikbare
hulpbronne opgebruik en as daar
nie meer voedselbronne oor was
nie aanbeweeg tot die volgende
plek.

3.3.1 Watter fase van ekonomiese ontwikkeling word deur die spotprent

uitgebeeld?

3.3.2 Haal EEN aktiwiteit aan wat deur hierdie fase gekenmerk word.

3.3.3 Landboukunde is een van die karaktereienskappe van hierdie fase.
Verduidelik kortliks TWEE ander kenmerke van hierdie fase.

3.3.4 Hoe affekteer globalisering die Suid Afrikaanse ekonomie?

Verduidelik verstedeliking gedurende die volwassenheid stadium in die

selfvoorsienende fase.

(4x2)

Die twee belangrikste gevolge van industrialisering is die ontwikkeling van ’n
gesofistikeerde vervoer en kommunikasie netwerk. Regverdig hierdie stelling.

(2x4)

(8)
[40]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE
(VRAESTEL 1)

GRAAD 10

10

VRAAG 4: MAKROEKONOMIE & EKONOMIESE STREWES

41

4.2

Beantwoord die volgende vrae.

4.1.1

4.1.2

Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

4.2.1

4.2.2

4.2.3

4.2.4

Noem TWEE produksiefaktore.

40 PUNTE — 30 MINUTE

(2x1)

Waarna verwys positiewe ekonomie as 'n metode van ekonomie?

(1x2)

Jaar
Sektor 2009 | 2010 | 2011 | 2012

Industrie 21.6 18 74 35
Landbou 2.5 1.7 3 3
Konstruksie 7.1 5 1 3
Vervoer en 10.2 6.8 8 32
Kommunikasie

Ander 31.1 35 24 13

[Bron: Sentrale Buro vir Statistiek]

Noem die organisasie wat hierdie informasie gepubliseer het.

Verskaf EEN voorbeeld van 'n industrie of onderneming wat onder

die opskrif “ander” geklassifiseer kan word.

(2)

(2)

(1)

(1)

Verduidelik volledig die terme primére- en sekondére industrieé.(2x2) (4)

Waarom is daar 'n merkbare afname in die relatiewe bydrae van
landbou tot die BBP oor die afgelope jare?

(2x2)

(4)

### Page 11

4.3

44

4.5

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE

(VRAESTEL 1) GRAAD 10

11

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Inheemse kennis kan navorsers help om krisis op te los

Afrika navorsers is aangemoedig om inspirasie vanuit inheemse kennis en
innoveringstelsels te bekom in plaas daarvan om moderne kommersiéle
metodes te gebruik om oplossings te kry vir die kontinent se ontwikkelings
probleme.

‘n Voorbeeld van die suksesvolle implementering van Afrika se inheemse
kennis is die gemengde stelsel wat deur verskillende gemeenskappe in Oos-
Afrika gebruik word. In Chad, gebruik plaaslike boere ‘n inheemse
reénaangedrewe besproeiingstelsel om plantasies en oeste op suksesvolle
wyse in woestyngebiede te kweek, maar hierdie metode was onsuksesvol
vervang deur moderne kommersiéle besproeiingstelsels.

Om suksevolle positiewe navorsings metodes in Afrika te vestig, moet daar
dringend gekyk word na die integrasie van Westerse tegnieke met
lewensveranderende inheemse kennis, en ook om dit op verskillende viakke
te integreer, om sodoende 'n toename in innovering en kreatiwiteit regoor die
kontinent te kweek.

[Aangepas uit Universiteit Wéreld Nuus; Wachira Kigotho 12 Junie 2015
Uitgawe Nr: 371]

4.3.1. Noem EEN voorbeeld van ’n inheemse boerdery metode soos in
die artikel genoem.

4.3.2 Definieér die konsep inheemse kennis stelsels (IKS).

4.3.3 Hou inheemse kennis stelsels enige ekonomiese voordeel in vir die
inheemse goepe in nland, na jou mening? Gee 'n rede vir jou
antwoord.

4.3.4 Volgens die artikel, waarom is dit belangrik om die Westerse
navorsingstegnieke met inheemse kennis stelsels te integreer en
watter voordele hou dit vir die breér gemeenskap in?

Bespreek die faktore wat ekonomiese ontwikkeling bevorder het asook die

faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het gedurende die veeteelt-

en landbou-fase in Suid-Afrika (2x4)

Hoe kan inspuitings die Suid-Afrikaanse ekonomie bevoordeel? (4x2)

TOTAAL AFDELING B:

(1)
(2)

(3)

(4)

(8)

(8)
[40]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE
(VRAESTEL 1)

GRAAD 10

12

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL

PUNTE-
TOEKENNING

Inleiding

Maks. 2

Liggaam

Hoofgedeelte

Bespreek in besonderhede / In-diepte bespreking / Ondersoek /
Bespreek krities / Ontleed / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei /
Verduidelik / Assesseer / Debatteer

Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer /
Evalueer krities / Teken ‘n grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe
grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei

af / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks /
Hoe? / Stel voor

Maks. 26

Maks. 10

Slot / samevatting
Enige hoér-orde samevatting behoort die volgende te bevat:

e ‘nKort opsomming van wat bespreek is, sonder om enige
genoemde feite te herhaal.

e Enige opinie of waarde-skatting omtrent die bespreekte feit.

e Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / analise
te versterk.

e ‘nWeersprekende standpunt met motivering, indien vereis.

e Aanbevelings / voorstelle.

Maks. 2

TOTAAL

40

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

EKONOMIE 13
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 5: MAKROEKONOMIE 40 PUNTE- 40 MINUTE
Elke land se ekonomie ondervind sikliese patrone.
e Bespreek breedvoerig die verskillende fases in die besigheidsiklus, met
behulp van ’n diagram. (26)
e Ten slotte, evalueer die faktore wat buite die markstelsel voorkom wat
verantwoordelik is vir veranderinge in die besigheidsiklus. (10) [40]
OF
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE — 40 MINUTE
Die vroeé bankwese is ontwikkel om meer valuta beskikbaar te stel om geld en
subsidie-lenings toe te ken. Banke moes 'n inwonende boekhouer hé om te verseker
dat die geld en waardevolle items veilig was.
e Bespreek die geskiedenis van die bankwese in die Suid-Afrikaanse ekonomie. (26)
e Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank (SARB) is die monetére toesighouer oor
alle geldverwante kwessies van die land. Evalueer hierdie stelling aan die
hand van die funksies wat deur die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank vervul word.
(10) [40]

TOTAAL AFDELING C: 40

TOTAAL: 150

EINDE

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/c7e63747-49c0-49c8-bb42-1b241254a29e) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/f9eb23e4-959a-4a5b-b2ca-66660d405259) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/a7a98926-6f8d-44f2-ae7e-4dc7afed3e6c) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2016-possible-answers/c11eb02e-b838-4030-9738-f917869bfa57) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/f835a910-23ef-45b9-a14c-b4e387285b04) — Economics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/d0af2238-7266-42e1-af23-c2f342a3e8b4) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
