# Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/ee079a86-2309-4997-b222-492c9b903690
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/ee079a86-2309-4997-b222-492c9b903690)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-possible-answers/b54f0492-1636-4e58-9a76-cc59ba0ce92e) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                           NOVEMBER 2018
                              GRAAD 10

                              EKONOMIE

                              VRAESTEL 1

TYD:         2 uur

PUNTE:       150

14 bladsye

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                       2
                                              (Vraestel 1)                  GRAAD 10

                   GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                    EKONOMIE
                                                    (Vraestel 1)

                                                    TYD: 2 uur

                                                    PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
      nagesien word nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie
      vraestel.

4.    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

5.    Lees ALLE vrae noukeurig deur.

6.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.    Laat 2 – 3 reëls tussen die onderafdelings van vrae oop.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoord ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die
      vrae.

9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

10.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                       b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                       3
                                               (Vraestel 1)                 GRAAD 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                  30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1 Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde op die volgende vrae.
    Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
    (1.1.1 – 1.1.8) op die ANTWOORDBOEK neer, Bv 1.1.9 D.

      1.1.1 Ekonomie is ŉ sosiale wetenskap wat ŉ studie doen van hoe mense
            hulle behoeftes en begeertes deur … bevredig.

            A      onbeperkte middele
            B      beperkte middele
            C      onbeperkte hulpbronne
            D      onbeperkte behoeftes

      1.1.2 Ekonomie is daar om die probleme van … op te los.

            A      skaarsheid van hulpbronne
            B      menseregte
            C      vry verkiesings
            D      skaarsheid

      1.1.3 Die primêre ekonomiese deelnemers in die kringloop.

            A      Unies
            B      Werkgewers
            C      Produsente
            D      Huishoudings

      1.1.4 ŉ Ekonomiese aanwyser wat ŉ aanduiding gee van ŉ gebeurtenis wat
            alreeds gebeur het, is ŉ …

            A      leidende aanwyser.
            B      samevallende aanwyser.
            C      sloerende aanwyser.
            D      saamgestelde aanwyser.

      1.1.5 Enigiets wat algemeen aanvaar word as betaling vir goedere en
            dienste of ŉ vorm om welvaart te stoor staan bekend as …

            A      kommoditeitsgeld.
            B      moderne geld.
            C      primitiewe geld.
            D      ruilgeld.

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                         EKONOMIE
                                                                                   4
                                         (Vraestel 1)               GRAAD 10

1.1.6 ŉ Faktor wat ekonomiese ontwikkeling bevorder is …

      A      gebrek aan kapitaal.
      B      finansiële onstabiliteit.
      C      politieke probleme.
      D      geskoolde arbeid.

1.1.7 Een van die belangrikste kenmerke van geld is dat dit … moet wees.

      A      privaat
      B      bekend
      C      hanteerbaar
      D      onbeperk beskikbaar

1.1.8 Mense van ander lande wat hulle in Suid-Afrika kom vestig, doen dit
      deur ŉ proses wat … genoem word.

      A      immigrasie
      B      emigrasie
      C      netto migrasie
      D      sensus
                                                                     (8 x 1) (8)

                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                            EKONOMIE
                                                                                         5
                                            (Vraestel 1)                 GRAAD 10

1.2   Pas ŉ beskrywing in KOLOM B by ŉ term in KOLOM A. Skryf slegs die letter
      (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

                      KOLOM A                              KOLOM B

      1.2.1 Skaarsheid                      A   Alle mense het ŉ basiese
                                                mensereg om vry van armoede,
      1.2.2 Huishoudings                        onkunde en eienaarskap deur ŉ
                                                ander persoon te wees.
      1.2.3 Vryheid
                                            B   Die beweging van mense oor
      1.2.4 Resessie                            internasionale grense van een
                                                land na ŉ ander
      1.2.5 Tegnologie
                                            C   Die kombinasie van twee
      1.2.6 Produksiemoontlikheidskromme        verskillende produkte, wat
                                                moontlik geproduseer kan word,
      1.2.7 Prys                                indien alle beskikbare hulpbronne
                                                ten volle en maksimaal gebruik
      1.2.8 Migrasie                            word

                                            D   Die gebruik van gereedskap en
                                                gevorderde metodes om goedere
                                                en dienste in die ekonomie te
                                                produseer

                                            E   Dit bestaan want daar is beperkte
                                                hulpbronne wat in onbeperkte
                                                behoeftes en begeertes moet
                                                voorsien

                                            F   ŉ Groep mense wat saam woon
                                                en gesamentlike ekonomiese
                                                besluite neem

                                            G   ŉ Tydperk wanneer daar ŉ afname
                                                in ekonomiese aktiwiteite is
                                                tesame met ŉ styging in
                                                werkloosheid

                                            H   Enigiets wat algemeen aanvaar
                                                word as ŉ middel om vir goedere
                                                en dienste te betaal

                                            I   Is die bedrag geld wat aangebied
                                                of gevra word vir iets wat gekoop
                                                of verkoop word
                                                                          (8 x 2) (16)

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE
                                                                                        6
                                             (Vraestel 1)                   GRAAD 10

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
      Akronieme en afkortings word nie aanvaar nie.

      1.3.1 Dit is ŉ ekonomiese vertakking wat na die owerheid se bydrae in die
            ekonomie kyk

      1.3.2 Die gedeelte van verbruikers se inkomste wat by finansiële
            instansies gehou word in plaas daarvan gebruik te word

      1.3.3 ŉ Manier om handel te dryf, voordat moderne geld gebruik was, om
            een kommoditeit vir ŉ ander kommoditeit met dieselfde waarde, te
            verruil

      1.3.4 Wanneer iets deur al die lede van die groep of deur die
            gemeenskap besit word

      1.3.5 Finansiële instellings wat as die skakel, tussen mense, wat ŉ
            deposito maak en mense wat lenings verkry, optree

      1.3.6 Mense wat gewillig en in staat is om te werk maar nie werk kan kry
            nie
                                                                        (6 x 1)   (6)

                                                        TOTAAL AFDELING A: 30

                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                            EKONOMIE
                                                                                          7
                                            (Vraestel 1)                    GRAAD 10

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling van die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                               40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem enige TWEE produksiefaktore.                             (2 x 1)   (2)

      2.1.2 Waarom is dit nodig vir verbruikers om ŉ keuse te doen ten opsigte
            van wat hulle koop?                                         (1 x 2)     (2)

2.2   Bestudeer die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat volg.

              EKONOMIESE KRINGLOOPMODEL
                                 HUIS-
                               HOUDING
                                   S
          FAKTO       INKOMS   HUIS-               BESTEDI      GOEDE
            RE           TE  HOUDINGS                NG          RE

      FAKTORE      INKOMSTE                    BESTEDING     GOEDERE

                                                                 MAT
                                                            SKOONMAAKDIENS
                                ONDERNEMINGS

      2.2.1 Gee voorbeelde van reële vloei uit bogenoemde diagram.        (2 x 1)   (2)

      2.2.2 Gee ŉ kort verduideliking van die term ekonomiese kringloop.            (2)

      2.2.3 Beskryf die rol van die produksiefaktormark in die ekonomiese
            kringloop.                                                              (2)

      2.2.4 Wat is die probleme wanneer internasionale syfers vergelyk word?
                                                                        (2 x 2) (4)

                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                                                                           8
                                                         (Vraestel 1)       GRAAD 10

2.3   Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

         Besigheidsaktiwiteitsvlakke
                                             A
                                                                        E

                                                         D
                                                 B
                                                     C

                                       O                 Tyd

      2.3.1 Voorsien die bostaande diagram van ŉ gepaste opskrif.                   (1)

      2.3.2 Benoem die laagste punt, C, in die bostaande diagram.                   (1)

      2.3.3 Gee ŉ kort verduideliking van die term tendenslyn.                      (2)

      2.3.4 Beskryf die invloed van depressie op indiensnemingsvlakke.              (2)

      2.3.5 Hoe word die ekonomie beïnvloed tydens die voorspoedfase?
                                                                            (2 x 2) (4)

2.4   Onderskei tussen ekonomiese goedere en vry goedere.                   (2 x 4) (8)

2.5   Hoe dra die regering by tot ekonomiese groei?                                 (8)
                                                                                    [40]

                                                                                           b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE
                                                                                                         9
                                                   (Vraestel 1)                        GRAAD 10

VRAAG 3: EKONOMIESE KWESSIES                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1     Beantwoord die volgende vrae:

        3.1.1 Noem enige TWEE tipes belasting wat aan die staat betaal word.
                                                                         (2 x 1) (2)

        3.1.2 Hoe lei ekonomiese groei tot ekonomiese ontwikkeling?                   (1 x 2) (2)

3.2     Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                    GESKATTE BEVOLKINGSGROOTTE, 2010

                                                                  Jaarlikse
                                Verstedelikings- Verstedelikte
       Land       Bevolking                                    verstedelikings-
                                      vlak        bevolking
                                                                    koers
      Algerië     34 586 184                92%    31 819 289              2,4%
      Angola      13 068 161                57%     7 448 852              4.4%
      Botswana     2 029 307                60%     1 217 584              2.5%
      Ethiopië    88 013 491                17%    14 962 293              5.4%
      Ghana       24 339 838                50%    12 169 919              3.5%
      Lesotho      1 919 552                25%       479 888              3.5%
      Uganda      33 398 682                13%     4 341 829              4.4%
      Zimbabwe    11 651 858                37%     4 311 187              2.2%
                                  [Bron: Die Wêreld feiteboek (CIA) in Verk en Ek onomie, p.192]

        3.2.1 Watter Afrika-land, in die tabel, het die laagste verstedelikingsvlak in
              2010 gehad?                                                                          (1)

        3.2.2 Wie is verantwoordelik vir die publikasie van die inligting wat in die
              tabel gegee is?                                                                      (1)

        3.2.3 Gee ŉ kort verduideliking van die term verstedeliking.                               (2)

        3.2.4 Wat is die verwantskap tussen armoede en migrasie?                                   (2)

        3.2.5 Waarom is verstedeliking ŉ groot problem, veral vir die regering?
                                                                              (2 x 2) (4)

                                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                                 10
                                              (Vraestel 1)                       GRAAD 10

3.3   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

        Hulle is ŉ toenemend gefrustreerde weermag waaroor die Adjunk
        President slapelose nagte het. Hulle is die grootste groep (80%) van die
        Suid-Afrikaanse werklose bevolking. Hulle is bekwaam en jonk en
        tussen die ouderdom van 18 en 35 jaar. Baie het nog nooit gewerk nie
        meeste van hulle het minder as 12 jaar skoolopleiding. Hulle het werk
        nodig.
                                                         [Bron: Finweek , 5 April 2017]

      3.3.1 Na watter deel van die arbeidsmag verwys die leesstuk?                        (1)

      3.3.2 Na watter persentasie van die bevolking verwys die leesstuk?                  (1)

      3.3.3 Gee ŉ kort verduideliking van die term arbeidsmag.                            (2)

      3.3.4 Beskryf enige sosiale invloed van wekloosheid.                                (2)

      3.3.5 Gee moontlike oplossings vir werkloosheid.                         (2 x 2)    (4)

3.4   Bespreek die hoofkenmerke van geld as ŉ betaalmiddel.                    (4 x 2)    (8)

3.5   Hoe het industrialisasie tot die ontwikkeling van ŉ vervoer- en
      kommunikasie-netwerk gelei?                                                         (8)
                                                                                          [40]

                                                                                                 b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE
                                                                                             11
                                                 (Vraestel 1)               GRAAD 10

VRAAG 4:    MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE KWESSIES
                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1 Noem enige TWEE benaderings om die ekonomie te bestudeer.
                                                                    (1 x 2) (2)

      4.1.2 Hoe is nomadiese gemeenskappe saamgestel?                                  (2)

4.2   Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                     Primêresektor
                                                                     Sekondêresektor
                                                                     or sektor
                                                                     Tersiêresektor

               Lae inkomste    Middel inkomste       Hoë inkomste

      4.2.1 Identifiseer die sektor wat die grootste persentasie bydrae tot die BBP
            gemaak het.                                                             (1)

      4.2.2 Lewer kommentaar oor die neiging van die tersiëre sektor se bydrae.        (1)

      4.2.3 Gee ŉ kort verduideliking van die term primêre sektor.                     (2)

      4.2.4 Wat kan die oorsaak van die daling in die primêre sektor se bydrae
            wees?                                                                      (2)

      4.2.5 Hoe kan ekonomiese menseregte, in Suid-Afrika, aangespreek word?           (4)

                                                                                             b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                             12
                                              (Vraestel 1)                     GRAAD 10

4.3   Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg.

                    Duisende
                     hektaar
                     mielies

                                          Ons
                                       produseer
                                          melk

                                                      [Bron: www.google.com]

      4.3.1 Identifiseer watter voedselitems verbou word in die bostaande prent.
                                                                           (2 x 1) (2)

      4.3.1 Watter stadium van ekonomiese ontwikkeling word deur die
            bostaande prent uitgebeeld? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                  (2)

      4.3.2 Watter faktore het tot die ontwikkeling van mynbouaktiwiteite in Suid-
            Afrika bygedra?                                                 (2 x 2)   (4)

      4.3.3 Gee ŉ kort beskrywing van die sekondêre sektor.                           (2)

      4.3.4 Watter faktore het die ontwikkeling van mynbou aangemoedig in
            Suid-Afrika?                                                (2 x 2)       (4)

4.4   Onderskei tussen Bruto Binnelandse Produk en Bruto Nasionale Inkomste.
                                                                        (2 x 4) (8)

4.5   Hoe dra ŉ stokvel by tot ŉ beter manier van spaar vir lede?                     (8)
                                                                                      [40]

                                                          TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                             b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE
                                                                                   13
                                                (Vraestel 1)            GRAAD 10

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

                                                                        PUNTE
                    STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
                                                                      TOEKENNING
   Inleiding
   Die inleiding is ŉ lae-orde antwoord.
    ŉ Goeie beginpunt is om die hoofkonsep wat verband hou met
       die vraag te bepaal.                                             Maks. 2
    Moenie enige deel van die vraag in die inleiding insluit nie.
    Moenie enige deel van die inleiding in die inhoud herhaal nie.
    Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy gaan bespreek.
   Inhoud:
   Hoofdeel: Bespreek volledig / In-diepte bespreking / Ondersoek /
                                                                       Maks. 26
   Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei /
   Differenseër / Verduidelik

   Addisionele deel: Gee jou eie mening / Bespreek krities /
   Evalueer/ Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik /
   Bereken / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer /       Maks. 10
   Debatteer kortliks / Hoe? / Stel voor

   Gevolgtrekking
   Enige hoë-orde gevolgtrekking behoort die volgende te bevat:
    ŉ Kort opsomming van wat bespreek is, sonder om enige
      genoemde feite te herhaal.
    Enige opinie of waardeskatting omtrent die bespreekte feite.       Maks. 2
    Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking /
      analise te versterk
    ŉ Weersprekende standpunt met motivering, indien vereis
    Aanbevelings
   TOTAAL                                                                 40

                                                                                   b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                           14
                                               (Vraestel 1)                GRAAD 10

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

   Gee ŉ volledige bespreking van die rolle en funksies van die VIER hoofdeelnemers
    in die ekonomie en die verhouding tussen hulle.                         (26 punte)

   Gee ŉ kort bespreking van die verskillende metodes hoe om die Bruto Binnelandse
    Produk te bereken.                                                     (10 punte)
                                                                                          [40]

                                          OF

VRAAG 6: EKONOMIESE KWESSIES                            40 PUNTE – 40 MINUTE

     Bespreek volledig die rol en funksies van Handelsbanke in die ontwikkeling van
      die ekonomie in Suid-Afrika.                                          (26 punte)

     Gee ŉ kritiese evaluering van die belangrikheid van die Suid-Arikaanse
      Reserwebank (SARB) as die monetêre owerheid wat al die geld-verwante sake in
      ons land beheer.                                                       (10 punte)
                                                                                          [40]

                                                              TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                             TOTAAL: 150

                                           EINDE

## Related documents

- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/85a08651-2711-4656-ae89-9b5dd7f46278) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/a7a98926-6f8d-44f2-ae7e-4dc7afed3e6c) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2018-possible-answers/943f82a1-ceca-4d87-ada2-c09c3fab4751) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/f835a910-23ef-45b9-a14c-b4e387285b04) — Economics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/d0af2238-7266-42e1-af23-c2f342a3e8b4) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
