# Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/e1527389-947c-4f1e-a1ed-6ad2e8f6889e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/e1527389-947c-4f1e-a1ed-6ad2e8f6889e)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          PROVINSIALE EKSAMEN
                           NOVEMBER 2019
                               GRAAD 10

                               EKONOMIE
                              VRAESTEL 1

                              NASIENRIGLYNE

13 bladsye

 Kopiereg voorbehou                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                              2                                GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

AFDELING A [VERPLIGTEND]

VRAAG 1

1.1.   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1.1 A- Beperkte hulpbronne
1.1.2 C- Skaarsheid
1.1.3 D- Huishoudings
1.1.4 B- Resessie
1.1.5 C-Selfversorgend
1.1.6 A- Khoisan
1.1.7 B- E-elektronies
1.1.8 D-Sensus                                                            (8 x 2) (16)

1.2.   PAS KOLOMME

1.2.1 F       ŉ Stelling gebaseer op feite wat bewys kan word.
1.2.2 A       Waar goedere en dienste gekoop en verkoop word.
1.2.3 D       Gelyke geleenthede vir alle mense in die werksplek.
1.2.4 C       Rou material of natuurlike hulpbronne word onttrek, gekweek en
               geoes.
1.2.5 I       ŉ Toename in reële BBP.
1.2.6 E       Die periode van baie hoë ekonomiese aktiwiteite, voordat die
               ekonomie afneem

1.2.7 G       ŉ Proses van ruiling van goedere en dienste sonder geld.

1.2.8 H       Dit is die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit mense tussen
               die ouderdom van 15 en 64 wat aktief na werk soek.          (8 x 1) (8)

1.3.   EEN TERM

1.3.1 Arbeid
1.3.2 Absolute skaarsheid
1.3.3 Makro 
1.3.4 Migrasie
1.3.5 Trog
1.3.6 Sekondêre                                                              (6 x 1) (6)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                              3                               GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE

2.1.1 Noem enige TWEE menseregte.

          •   Onderwys
          •   Toegang tot ŉ basiese lewenstandaard
          •   Regverdige arbeidspraktyke
          •   Toegang tot gesondheidsorg                             (enige 2 x 1) (2)

2.1.2 Hoekom vorder die regering belasting vanaf sakeondernemings en
      huishoudings in?

          •   Belasting is die regering se inkomste
          •   Die regering sal in ŉ posisie wees om openbare goedere en dienste te
              voorsien aan huishoudings en sakeondernemings.  (enige 1 x 2) (2)

2.2    DATARESPONS

       2.2.1 Watter produksiefaktor word uitgebeeld in die bostaande
             spotprent?

          •   Arbeid                                                               (1)

       2.2.2 Watter vergoeding sal ontvang word by die uitgebeelde
             produksiefaktor?

          •   Lone / Salarisse                                                     (1)

       2.2.3 Verduidelik kortliks die term produksie.

          •   Dit is die proses waartydens die entrepreneur al die produksiefaktore
              kombineer en dit verander in ŉ bruikbare produk                     (2)

       2.2.4 Wat is die belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie?

          •   Hulle dra by tot die BBP (toename in produksie van goedere en dienste) 
          •   Hulle dra by tot werksgeleenthede
          •   Verhoog regerinsinkome                                             (4)

       2.2.5 Hoe kan ekonomiese groei lei tot ekonomiese ontwikkeling?

          •   ŉ Toename in die bruto binnelandse produk beteken meer goedere en dienste
              is beskikbaar vir die bevolking
          •   Meer mense sal indiens geneem word en dit sal lei tot ŉ toename in die
              lewenstandaard  (aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
                                                                            (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  4                              GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

2.3       DATARESPONS

          2.3.1 Watter soort ekonomie word uitgebeeld deur die bostaande
                diagram?

             •   Geslote ekonomie.                                                   (1)

          2.3.2 Watter deelnemers in die ekonomie sal intermediêre goedere
                gebruik?

             •   Sakeondernemings / Firmas.                                           (1)

          2.3.3 Beskryf die term ekonomiese kringloop.

             •   Dit dui die vloei van goedere en dienste, geld, inkomste, produksie en
                 besteding in die ekonomie                                          (2)

          2.3.4 Hoekom is dit belangrik dat die regering mense aanmoedig om
                plaaslike goedere te koop?

             •   Om plaaslike produseerders te ondersteun. 
             •   Vir die ekonomie om te kan groei (produksie verhoog) 
             •   Vir werkskepping.                                                  (2)

          2.3.5 Beskryf kortliks die rol van die huishoudings in die bostaande
                diagram.

             • Voorsien aan die regering en sakeondernemings produksiefaktore
             • Voorbeelde: Natuurlike hulpbronne, kapitaal en arbeid
             •   Huishoudings verdien ŉ inkomste deur die voorsiening van
                 produksiefaktore
             •   Hulle spandeer hul inkomste in sakeondernemings 
             •   Huishoudings betaal belasting aan die regering.                    (4)

2.4       Onderskei tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie

          Makro-ekonomie

      •   Dit bestudeer die ekonomie as ŉ geheel. 
      •   Dit fokus op die ekonomiese gedrag van ŉ samelewing. 
      •   Voorbeeld: makro-ekonomie sal wees om inflasie, werkloosheid, of ŉ land se
          ekonomiese prestasie te bestudeer.                      Enige(2 x 2) (4)

          Mikro-ekonomie

      •   Dit is die studie van individuele verbruikers, huishoudings, firmas en ander
          organisasies. 
      •   Fokus op die aanbod en vraag besluite van die individue. 
      •   Mikro-ekonomie oorweeg die individuele vraag vir ŉ sekere produk teen ŉ sekere
          prys, of hoe individue besluit wat om te koop en wanneer om dit te koop. 
                                                                            Enige(2 x 2) (4)

          LW: As leerders se respons in tabelvorm is moet dit ook nagesien word.
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                5                             GP/November 2019
                                          Nasienriglyne

2.5      Evalueer die effek van die sakesiklus op die ekonomie het.

      1. Verandering in totale aanbod en vraag. 
         • In ŉ herstelfase sal vraag toeneem
         • Dit kan lei tot ŉ tekort aan goedere en dienste as gevolg van die toenemende
            vraag, sakeondernemings sal meer moet produseer vir die hoeveelheid
            vraag. 
         • In ŉ resessie sal die vraag na goedere en dienste afneem as gevolg van die hoë
            werkloosheidskoers, besighede sal hul produksie verlaag.

      2. Verandering in ekonomiese groei 
         • In ŉ afswaai in ŉ sakesiklus sal ekonomiese groei verminder, sakeondernemings
            sal minder produseer 
         • Gedurende die opswaaifase van die sakesiklus, sal sakeondernemings meer
            goedere en dienste produseer en indiensnemings sal styg omdat meer mense in
            diens word. 

      3. Verandering in indiensneming 
         • Gedurende die afswaaifase van die sakesiklus, sal sakeondernemings minder
            produseer wat sal lei tot werksverliese vir mense, werkloosheid sal verhoog. 
         • In ŉ opswaaifase van die sakesiklus, sal sakeondernemings meer goedere
            en dienste produseer en meer mense indiens neem, indiensnemings sal
            verhoog. 

      4. Verandering in pryse 
         • In ŉ afswaai in die ekonomie, is pryse gewoonlik aansienlik hoër en mag verder
            toeneem. 
         • Mense sal nie die goedere en dienste kan bekostig nie en sal minder goedere en
            dienste koop.

      5. Verandering in die wisselkoers 
         • In ŉ afswaai is daar ŉ afname in die vraag van ŉ land se goedere en dienste en ŉ
            afname in uitvoere. 
         • Die vraag na die land se geldeenheid sal afneem en dit lei na die koopkrag wat sy
            waarde verloor
         • In ŉ opswaai is daar ŉ toename van ŉ land se geldeenheid. Meer mense koop die
            land se goedere en dienste. Die koopkrag verhoog dan weer sy waarde. 
                                                                              (8)
                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  6                              GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES

3.1 Beantwoord die volgende vrae.
      3.1.1       Noem enige TWEE bank instellings in Suid-Afrika.

              •   FNB (Eerste nasionale bank.) 
              •   ABSA Bank
              •   Capitec Bank
              •   Standard bank
              •   Nedbank                                                      (2 x 1) (2)
   3.1.2 Hoe kan ŉ toename in inkomste lei tot die ontwikkeling van nywerhede?

              • ŉ Toename in inkomste sal lei tot ŉ uitbreiding van ekonomiese aktiwiteite,
                want dit is beter salarisse en lone vir werknemers in die fabrieke. 
              ● ŉ Toename in beide vraag en aanbod na goedere en dienste sal lei
                tot ŉ toename in BBP, wat ekonomiese groei tot gevolg het. 
                                                                               (1 x 2) (2)
3.2      DATARESPONS
         3.2.1 Watter negatiewe effek sal migrasie op die ekonomie hê?

              •   Misdaadkoerse verhoog 
              •   Hoë werkloosheid lei tot armoede 
              •   Hoë afhanklikheid vanaf die regering                                 (1)
                  (enige ander relevante negatiewe effek)
         3.2.2 Hoekom migreer mense na stedelike gebiede?

              •   Mense is op soek na beter ekonomiese geleenthede.
              •   Op soek na ŉ beter lewenstandaard. 
              •   Op soek na indiensneming.                                           (1)
         3.2.3 Beskryf kortliks die begrip stedelike migrasie.
                  Dit is die beweging van mense van plattelandse na stedelike
                  gebiede.                                                           (2)
         3.2.4 Hoe sal die netto migrasie die Suid-Afrikaanse ekonomie
               beïnvloed?

              •   Werkers wat werkloos is sal na ander plekke trek op soek na werk
              •   Suid-Afrika sal ŉ tekort aan geskoolde werkers hê omdat hulle na
                  ander lande sal immigreer.                                     (2)
         3.2.5 Volgens jou mening hoekom is dit vir die regering belangrik
               te weet wat die bevolkingsgroeikoers van die land is?

              •   Sodat die regering kan beplan watter hulpbronne die burgers gaan
                  benodig in die toekoms. 
              •   Sodat die toewysing van hulpbronne doeltreffend sal wees. 
              •   Hulpbronne soos infrastruktuur, onderwys en gesondheidsprojekte 
                  (enige ander korrekte relevante respons)                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                 7                              GP/November 2019
                                           Nasienriglyne

 3.3 DATARESPONS

          3.3.1 Watter stadium van ekonomiese ontwikkeling word uitgebeeld in
                die bostaande inligting?

            •    Die self-onderhoudende fase.                                       (1)

          3.3.2 Noem EEN aktiwiteit wat deur hierdie mense beoefen is.

            •    jagter versamelaars
            •    jagters
            •    versamelaars                                        (enige 1 x 1) (1)

          3.3.3 Wat maak die tradisionele gemeenskappe so self-onderhoudend?

             •   Hulle produseer genoeg vir gebruik en nie vir die mark nie.       (2)

          3.3.4 Beskryf kortliks die term nomadiese leefstyl.

             •   ŉ Leefwyse waar mense met hul diere beweeg na ander gebiede soos
                 hulpbronne uitgeput word.                                   (2)

          3.3.5 Hoe was vaardighede aangeleer gedurende hierdie fase?

             •   Vaardighede word aangeleer by die werk.
             •   Ervare persone het vaardighede geleer aan die jonger generasie.
             •   Voorbeelde: Steenwerk, Metaalwerk, Veeteelt, ens.              (4)

 3.4 Lys en verduidelik TWEE faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het in
     Suid-Afrika gedurende die landbou en mynbou fase.

      •   Tekort aan infrastruktuur.  Ontoereikende beskikbaarheid van paaie en spoorweë
          het ontwikkeling aan bande gelê.
      •   Tekort aan kapitaal. Suid-Afrika was ŉ arm land met ŉ ekonomie wat op lanbou
          gebaseer was, en wat deur die beleid van kolonialisme uitgebuit is 
      •   Tekort aan geskoolde werkers.  Daar was ŉ algemene tekort aan opgeleide mense
          met tegniese vaardighede om in die fabrieke en myne te werk. 
      •   Tekort aan mynwerkers.  In die gebiede in die omgewing van die myne was daar nie
          genoeg mense wat in die myne wou werk nie. Lone was uiters laag
                                                                             (2 x 4) (8)

3.5       Evalueer die impak van MIV/VIGS op die Suid-Afrikaanse ekonomie.

      •   MIV/VIGS het ŉ negatiewe impak op die grootte en samestelling van die Suid-
          Afrikaanse bevolking, ekonomiese groei en ontwikkeling.
      •   Die koers van afwesigheid as gevolg van mediese afsprale sal produksie verhoog en
          verlaag. 
      •   Hierdie faktore sal die produksie kapasiteit van die land verlaag
      •   Die ekonomie sal minder produseer (geen ekonomiese groei) 
      •   Die tekort aan geskoolde werkers verhoog 
      •   Die ekonomie sal sukkel met in tekort aangeskoolde werkers             (8)
                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                               8                              GP/November 2019
                                         Nasienriglyne

VRAAG 4        MAKRO EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES

4.1    Beantwoord die volgende vrae

       4.1.1 Noem TWEE tipes skaarsheid.

          •    Absolute Skaarsheid.
          •    Relatiewe Skaarsheid.                                       (2 x 1 ) (2)

       4.1.2 Hoekom is die verbruik van goedere en dienste so belangrik in die
             ekonomie?

          •    Dit lei tot ekonomiese groei – produksie van goedere en dienste / produksie
               skep werksgeleenthede- ekonomiese ontwikkeling.            (1 x 2 ) (2)

4.2    DATARESPONS

       4.2.1    Watter metode word gebruik om die BBP in die bostaande tabel
                te bereken?

          •    Produksiemetode.                                                    (1)

       4.2.2 Identifiseer die sektor wat die minste bygedra het tot BBP in die
             bostaande tabel.

          •    Pimêre sektor                                                      (1)

       4.2.3 Beskryf kortliks die term Bruto Binnelandse Produk.

          •    Die totale waarde van goedere en dienste geproduseer binne die grense van
               die land binne ŉ gegewe tydperk.                               (2)

       4.2.4 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering belasting gebruik om die
             ekonomie te stimuleer?

          •    Die regering kan belasting verminder
          •    Verbruikers sal meer geld hê       om te spandeer
          •    Die vraag na goedere en dienste sal toeneem 
          •    Meer goedere en dienste sal geproduseer word.                      (2)

       4.2.5 Bereken die BBP teen markpryse by punt A. (Wys alle berekininge)

               Bruto waarde toegevoeg@ basiese pryse.         1 639 485
               +Belasting op produkte.                          312 863
               - Subsidies op produkte.                          19 106
               =Bruto binnelandse produk @ markpryse.         1 933 242            (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  9                                GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

4.3       DATARESPONS
          4.3.1 Wat is ŉ voorbeeld van inheemse boerdery metode van Afrika
                in die bostaande bostaande uittreksel?
              •   Gemengde oesstelsel.                                                   (1)
          4.3.2 Identifiseer die inheemse metode wat in Chad gebruik is vir die
                produksie van suksesvolle oeste.
              •   ŉ Reën-gevoede besproeiingstelsel.                                     (1)
          4.3.3 Beskryf kortliks die begrip inheemse kennisstelsels.
              •   Kennis wat uniek is aan ŉ gegewe kultuur of gemeenskap .
              •   Kennis van die omgewing saamgestel deur inheemse mense
                  deur ervarings.                                                       (2)
          4.3.4 Waarom is inheemse kennis belangrik in ons lewens?
              •   DIt vorm die grondslag van gelowe en tradisionele praktyke.
              •   Dit vorm die basis vir probleemoplossings vir die plaaslike
                  gemeenskappe, veral die armes                                          (2)

          4.3.5 Verduidelik waarom boerdery ŉ belangrike ekonomiese aktiwiteit is.
              •Dit voorsien goedere en dienste aan die verbruiker.
              •Dit sal lei tot ŉ toename in die produksie van goedere en dienste / lei tot
               ekonomiese groei.
            • Die omskep werksgeleenthede wat lei tot ekonomiese ontwikkeling.
                                                                                      (4)
4.4       Onderskei tussen vrye en ekonomiese goedere.
                         Vrye goedere                          Ekonomiese goedere
          o   Dit is volop.                          o    Dit is skaars. 
          o   Dit het nut                            o    Het waarde en nut. 
          o   Dit het geen ruilwaarde nie.           o    Het beperkte aanbod. 
          o   Voorbeelde: seewater, sonlig, lug,       o    Het ruilwaarde (het ŉ prys) 
              reënwater ens.                          o    Voorbeelde: diamante, meubels,
                                                            enige ander geproduseerde
                                                            goedere 
                                                                                 (2 x 4) (8)
4.5       Bespreek die impak van stakings in die mynbou en industrieë in die
          ekonomie?
      •   Baie mense sal hul werk verloor / afdankings
      •   Winsverliese wat sal lei tot lae produksie wat die ekonomiese groei
          affekteer. 
      •   Afname in BBP en BNI
      •   Dit kan lei tot ŉ toename in inflasie
      •   Beleggers sal hul vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie verloor en hul beleggings
          onttrek of stop om te investeer.
      •   Die openbare beeld sal negatief geaffekteer word. 
                                                                                      (8)
                                                                                    [40]
                                                              TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                             10                                GP/November 2019
                                       Nasienriglyne

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou antwoordboek.

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE

Elke land ervaar sikliese patrone in die ekonomie:
    • Met behulp van ŉ diagram, bespreek volledig die fases van ŉ
       sakesiklus.                                                                (26)
    • Verduidelik die endogene redes (Keynesiaanse teorie) vir die sakesiklus?
                                                                                  (10)
INLEIDING
   • Sakesiklusse is die opeenvolgende periodes van opswaaie en afswaaie van
       ekonomiese aktiwiteite. 
   • Veranderinge in die vlak van ekonomiese aktiwiteite het ŉ herhalende patroon van
       uitbreiding en inkrimping in produksie, inkomste en verbruik oor ŉ paar jaar. 
 (Aanvaar enige ander relevante inleiding / definisie.) (Maks. 2)

LIGGAAM: HOOFGEDEELTE
                              SAKESIKLUS
 Grafiek 1                                                                 Tendenslyn

                                                           piek

                            piek
                                                                             resessie
                                       resessie
                                                         uitbreiding
              Uitbreiding
  Reële                                                       d

   BBP                                                                     trog

                                             trog

                                                                             tyd

                                                       • Opskrif= 1 punt
                                                       • Tendenslyn= 1 punt
                                                       • Piek= 1 punt
                                                       • Trog=    1 punt
                                                       • Benoeming van asse= 2 punte
                                                       TOTALE PUNT: (6)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                              11                             GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

1. Voorspoed fase 

   •    Daar is ŉ toename in reële BBP. 
   •    Firmas maak hoë winste en nuwe besighede betree die mark.
   •    Hoe meer besighede open, hoe meer produksiefaktore word in diens geneem. 
   •    Die toename in inkomste veroorsaak ŉ toename in die totale vraag wat dan
        produseerders sal forseer om uitset te verhoog. 
   •    Verhoogde uitset veroorsaak ŉ toename in investeringsbesteding as produseerders
        hul besighede uitbrei en hul voorraad verhoog. 
        (Aanvaar enige relevante antwoord)

2. Resessie fase

    •   Hierdie fase volg ontmiddelik na die piek.
    •   Dit is die fase waar ekonomiese groei afplat.
    •   Dit word die ekonomiese afswaai genoem.
    •   Dit ontstaan wanneer daar ŉ afname in ekonomiese aktiwiteit vir ŉ periode van ses
        opeenvolgende maande of twee kwartale is.
    •   Indiensnemingsvlakke daal.
    •   Totale vraag daal.
    •   Die waarde van geld depresieer.
    •   Inflasie verhoog.
    •   Rentekoerse verhoog, die vraag na krediet daal.
        (Aanvaar enige relevante antwoord)

3. Depressie fase

    •   Gedurende hierdie fase sluit baie besighede hul deure gevolg as gevolg van lae
        uitset.
    •   Totale vraag verlaag as gevolg van baie mense wat ŉ lae of geen inkomste ontvang
        nie.
    •   Wanneer ekonomiese groei ŉ laagtepunt behaal en ŉ trog bereik word. 
    •   Besigheids sentiment is laag. 
    •   Lae vraag na krediet.
    •   Aandeel pryse neem toe.
        (Aanvaar enige relevante antwoord)

4. Herstel fase

    •    Hierdie fase volg onmiddelik na die trog. 
    •    Dit dui ekonomiese groei aan na die inkrimping. 
    •    Die herstel is stadig, maar neem toe totdat dit die voorspoed fase bereik. 
    •    Produksie verhoog en indiensneming verhoog. .
    •    Toename in uitvoere en die waarde van geld vermeerder.
        (NB: Aanvaar die verduideliking van die piek, trog, inkrimping, uitbreiding)
        ŉ Minimum van 20 punte word toegeken vir die verskillende fases van die sakesiklus
        en 6 punte vir die diagram.                                    (Maks 26)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                              12                             GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

ADDISIONELE GEDEELTE

Verduidelik die endogene redes( Keynesiaanse teorie) vir sakesiklusse

   •   Die Keynesiaanse teorie dui daarop dat markte inherent onstabiel is. 
   •   Die vlak van ekonomiese aktiwiteite is voortdurend en onregmatig besig om die
       ekonomiese potensiaal te oorskiet. 
   •   Die prysmeganisme versuim om vraag en aanbod van goedere en dienste te
       koördineer. 
   •   Pryse is nie buigbaar genoeg om afwaards aan te pas nie. 
   •   Hierdie wanverhoudinge veroorsaak sakesiklusse. 
   •   Die regeringsinmenging is daar om ŉ piek of trog glad te stryk soos dit ontstaan. 
                                                                                   (10)

       Gevolgtrekking
   •   Sakesiklusse kan gebruik word om ekonomiese aktiwiteite te bepaal
   •   Sakesiklusse kan deur ekonome sowel as enige anders persoon, gebruik word om
       die toestand van die ekonomie te verstaan 
       (Enige relevante gevolgtrekking)                                    (Maks 2)
                                                                               [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWE
Bespreek Fase 4: Vervaardiging en dienste fase (1994 tot hede) in die geskiedenis van die
Suid-Afrikaanse ontwikkeling onder die volgende sub- opskrifte:

HOOFGEDEELTE: Eienskappe van vervaardiging en dienste.                                    (8)
                    Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling                   (9)
                    Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase.             (9)
ADDISIONELE GEDEELTE: Bespreek kortliks die faktore wat ekonmiese
ontwikkeling en dienste bemoeilik het.                                                (10)

Inleiding
Vanaf 1994 het globalisering Suid-Afrika bevoordeel as gevolg van die toeganklikheid tot die
internasionale markte .(Enige relevante antwoord maks 2 punte)

Hoofgedeelte

Eienskappe van die vervaardiging en dienste

   •  Vervaardiging het ontstaan as gevolg van die Werêld Oorlog en baie items wat eers
      ingevoer was moes nou plaaslik geproduseer word, na die einde van die oorlog. 
    • Vervaardiging het meer gesofistikeerd geword en uitvoere het wegbeweeg van
      tradisionele rou material met uitvoer bevordering na 1990. 
    • Regeringsinisiatiewe se doelwit was om groei te deel en industralisasie te versprei
      oor die land (desentralisasie). 
    • Wisselkoerse was onstabiel, met ŉ sterk rand wat uitvoere bemoeilik het deur
      uitvoere duur te maak. 
                                                                    (Maks 8 punte)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                               13                               GP/November 2019
                                         Nasienriglyne

Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling

   •   Demokratiese regering- vanaf 1994 was daar ŉ toename in die vertroue van Suid-
       Afrikaanse markte en meer investering in die land het gelei tot ŉ toename in uitset.
       
   •   Die depresiërende rand- invoere deur ryk Suid-Afrikaners het die rand verswak en
       uitvoere bevorder. 
   •   Arbeidproduktiwiteit- beter bestuursvaardighede, toename in investering in arbeid-
       besparingstoerusting en vaardigheidsontwikkeling het arbeidsproduktiwiteit verbeter.
       
   •   Invloei van kapitaal- vertroue in die ekonomie en die stabiele lae inflasie sowel as
       die stabiliteit gedurende die globale finansiële krisis, het investering in Suid-Afrika
       verhoog.                                                         (Maks 9 punte)

Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase

   •   Uitkontraktering - Suid-Afrika het een van die hoof uitkontrakterende lande
       geword, bv. personeeladministrasie. 
   •   Dienste - as gevolg van die groei in internasionale handel, het produksie en
       verkope toegeneem wat ŉ verhoging in hoeveelhede van insetdienste soos vervoer,
       versekering, kommunikasie en bemarking tot gevolg gehad het 
   •   Toerisme-maak ŉ substantiewe bydrae tot indiensneming 
                                                                       (Maks 9 punte)
                                                                       Maks 26 punte

ADDISIONELE GEDEELTE

Bespreek kortliks die faktore wat ekonomiese groei bemoeilik het tydens ekonomiese
ontwikkeling van vervaardiging en dienste.
   • Tekort aan geskoolde werkers - lae vlakke van onderwys en volwasse geletterdheid
      bemoeilik vaardigheids ontwikkeling.       
   • Tekort aan investerings kapitaal- Suid-Afrika is ŉ lae besparings nasie en
      wisselkoers beheer is verlaag en dit lei tot uitvloeie. 
   • Kragtekorte - Eskom ervaar moeilikheid met sy kapasiteit, en dit affekteer
      vervaardigingsuitset. 
   • Misdaad en korrupsie- politieke onsekerheid en die regeringskorrupsie verlaag
      beleggers se vertroue.                                      (Maks 10 punte)

Gevolgtrekking

ŉ Kenmerk van ŉ ontwikkelende nasie is die toename in investering in die tersiêre sektor.
Suid-Afrika se ekonomie fokus op hierdie sektore om die BBP (ekonomiese groei ) te
verbeter.
(Aanvaar enige relevante gevolgrekking maks 2 punte)                (Maks 2 punte)

                                                           TOTAAL AFDELING C:40
                                                              GROOTTOTAAL:150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECONOMICS P1 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/2f110dad-04a5-4bf3-b05d-d881f351d4c0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/f835a910-23ef-45b9-a14c-b4e387285b04) — Economics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/d0af2238-7266-42e1-af23-c2f342a3e8b4) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-possible-answers/b54f0492-1636-4e58-9a76-cc59ba0ce92e) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/a7a98926-6f8d-44f2-ae7e-4dc7afed3e6c) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024
- [GR10 S2 ECONOMICS QP P2 S2 AFR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-economics-qp-p2-s2-afr/1ca1c135-8581-4567-b1a0-26446a808bd2) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
