# Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/1e0f9470-73da-451a-8cab-77b687d11fc6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/1e0f9470-73da-451a-8cab-77b687d11fc6)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-question-paper/209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2017
                          GRAAD 10

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 2

                       MEMORANDUM

11 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)              GRAAD 10

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN
                                                                   EKONOMIE
                                                                   (Vraestel 2)

                                                                   MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1 B Globale

      1.1.2   A Begroting

      1.1.3 D Inkomstebelasting

      1.1.4 A  Subsidies

      1.1.5 D Nut
                                                                              (5 x 2)   (10)

1.2   PASITEMS

      1.2.1 D ŉ Enkele verskaffer van goedere en dienste aan die mark

      1.2.2 E Die maksimum bedrag wat ŉ verbruiker bereid is om te betaal vir
               goedere en dienste

      1.2.3 A Kompromis tussen twee produkte

      1.2.4 C ŉ Situasie waar huidige kombinasie goedere en dienste nie
               maksimum bevrediging verskaf nie

      1.2.5 B ŉ Indirekte belasting wat regering hef op produkte wat nadelig is vir
               die verbruiker

      1.2.6 G ŉ Paar verskaffers van ŉ goed of diens aan die mark            (6 x 1)    (6)

1.3   KONSEPTE

      1.3.1 Onverskilligheidskurwe/Vraagkurwe

      1.3.2 Substituutgoedere

      1.3.3 Vloerpryse

      1.3.4 Produksiemoontlikheidskurwe
                                                                              (4 x 1)    (4)

                                                             TOTAAL AFDELING A:          20

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                         (Vraestel 2)             GRAAD 10

AFDELING B

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MIKROEKONOMIE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem enige TWEE beleide wat die staat kan gebruik om markte te
            reguleer.

            •    Reguleer pryse
            •    Moedig kompetisie aan
            •    Reguleer groei van markkragte
                                                                        Enige (2 x 1)    (2)

      2.1.2 Wat is die effek van skaars hulpbronne op produsente?

            •    Verplig produsente om besluite te neem oor hoe om produksiefaktore
                 spaarsamig te gebruik. 
                                                                             (1 x 2)     (2)

2.2   Datarespons

      2.2.1 Verduidelik die konsep maksimum prys.

            Wanneer die staat ingryp in die markte en wette daarstel wat verskaffer
            verhoed om pryse meer as die maksimum prys te vra                          (2)

      2.2.2 Gee TWEE voorbeelde van metodes wat die Suid-Afrikaanse
            regering gebruik word om markpryse te beinvloed.

            •    Direkte metode
            •    Indirekte metode
            •    Minimum pryse
            •    Maksimum pryse
            •    Minimum lone 
                                                                               (2 x 1)   (2)

      2.2.3 Wat is die impak van maksimumpryse op sekere goedere en dienste?

             •   Ontwikkeling van Swartmark vir die verkope van dieselfde produkte
             •   Die aanbod van die produk sal afneem / Tekort aan produkte
                 aangebied                                                             (2)

      2.2.4 Differensieer tussen hoeveelheid gevra en hoeveelheid aangebied.

                 •   Hoeveelheid aangebied is die hoeveelheid produkte wat te koop
                     aangebied word teen ŉ sekere prys.
                 •   Hoeveelheid gevra is die totale produkte wat gekoop gaan word
                     teen ŉ spesifieke prys.                                           (4)

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                     (Vraestel 2)              GRAAD 10

2.3     Datarespons

        2.3.1   Verduidelik die konsep ‘ekwilibriumprys.’

                Prys waar hoeveelheid gevra en hoeveelheid aangebied dieselfde (gelyk)
                is.                                                           (1 x 2)              (2)

        2.3.2 Bepaal die ekwilibriumprys vanaf die tabel.

                Equilibriumprys is R400.00                                                          (1)

        2.3.3 Watter markstruktuur word deur die bogenoemde tabel uitgebeeld?

                Perfekte (volmaakte) mark                                                          (2)

        2.3.4 Gebruik die bogenoemde tabel en teken Vraag en Aanbodkurwes op
              dieselfde grafiek en dui ekwilibriumpunt duidelik aan.

                               Vraag en Aanbod van Bande

Prys             800
                            Vraag√
                  700        kurwe
                                                                                    Aanbod√
                  600                     600
                  500                                500
                  400                                           E√
                  300                                                         300
                  200                                                                    200
                  100
                    0
                          10         20         30         40            50         60

                          Hoeveelheid gevra en aangebied

                                PUNTETOEKENNING VIR GRAFIEK
                               • Hoofopskrif 1 punt
                               • Benoeming van asse 1 punt
                               • Ewewigspunt 1 punt
                               • Vraagkurwe 1 punt
                               • Aanbodkurwe 1 punt
                                      TOTALE PUNTE: 5

                                                      4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                           (Vraestel 2)             GRAAD 10

2.4   Bespreek kortliks vier eienskappe wat kenmerke van ŉ onvolmaakte mark is.

      •   Daar is min verkopers                                                               •
      •   Hierdie produsente het ŉ direkte invloed op die prys van die produk. 
      •   Hulle word nie deur mededingers teruggehou nie en is in staat om die prys            •
          te beinvloed. 
      •   Die produsente van die goedere en dienste kan die pryse vasstel en die               •
          kopers is nie in staat om die pryse op enige beduidende manier te beding of
          te beinvloed nie. 

          Heterogene produkte
      •   Die produkte in die mark verskil aansienlik van mekaar en verbruikers soek           •
          ŉ spesifieke gehalte van elke produk. 
      •   Die verkoper verskaf goedere of dienste wat nie soortgelyke                          •
          plaasvervangers het nie. 

          Onvolmaakte inligting
      •   Dit is moeilik, en soms self onmoontlik, vir kopers om te vind wat al die pryse      •
          van daardie produk binne die mark is. 

          Ander verkopers word verhoed om die mark te betree
      •   Die verkoper word dus teen mededinging beskerm deur middel van patente,              •
          die beheer van hulpbronne en regeringsbeperkings. 
      •   Daar is baie onvolmaakte markte waarmee ons elke dag te doen kry bv.                 •
          Telkom, Eskom, rekenaarvervaardigers en selfoonmaatskappye. 
                                                                     Enige (4 x 2) (8)

2.5   Motiveer waarom die regering minimum pryse in die mark implimenteer.

      •   Die regering meng in die mark om pryse van goedere of dienste vas te
          stel. 
      •   Deur ŉ minimum prys of vloer prys vas te stel. 
      •   Die doel is om konstante aanbod van goedere of dienste te verseker 
      •   Produseerders mag dit moeilik vind om ŉ profyt (wins)te maak. 
      •   Om effektief te wees sal die minimum prys bo die ewewigsprys (markprys)
          gestel word. 
                                                                        Enige ( 4 x 2) (8)
                                                                                       [40]

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                         (Vraestel 2)              GRAAD 10

VRAAG 3 MIKROEKONOMIE

3.1    Beantwoord die volgende vrae

       3.1.1 Noem enige TWEE mikroekonomiese vraagstukke soos geillustreer
             deur die produksiemoontlikheidskurwe.

             •     Skaarsheid
             •     Keuse
             •     Geleentheidskoste
                                                                          (Enige 2 x 1) (2)

       3.1.2 Verduidelik die term marginale nut.

             Die ekstra bevrediging verkry deur ŉ ekstra eenheid van ŉ produk te
             verbruik op ŉ spesifieke tyd                                     (1 x 2)       (2)

3.2.

       3.2.1 Wat is die hoofbron van staatsinkomste?

             Belasting                                                                        (1)

       3.2.2 Noem EEN voorbeeld van ŉ produk waarop die regering nié BTW hef
             nie.

             Groente
             Melk
             Eiers
             Brood                                                                           (1)

       3.2.3 Wat is die effek van belasting op die prys van goedere en dienste?

             Belasting verhoog die prys van goedere en dienste                (1 x 2)       (2)

       3.2.4 Wat is die doelwit met die implementering van ‘sondebelasting’?

             Om die verbruik van sekere produkte te verminder.                (1 x 2)       (2)

       3.2.5 Hoekom dink jy hef die regering indirekte belasting op ingevoerde
             goedere?

             Vermindering van besteding op ingevoerde goedere/
             beskerming van plaaslike besighede 
                                                                                 (2 x 2)      (4)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                         (Vraestel 2)             GRAAD 10

3.3   Datarespons

      3.3.1 Verduidelik die term Indifferensiekurwe.

            Toon alle kombinasies van twee produkte wat gelyke vlakke van
            bevrediging of nut aan die verbruiker sal verskaf                  (1 x 2)   (2)

      3.3.2 Waarom het Indifferensiekurwes ŉ negatiewe helling?

            Die negatiewe helling is die gevolg van keuses tussen twee produkte, ŉ
            toename (styging) in die een produk veroorsaak ŉ afname (daling) in die
            ander.                                                           (1 x 2)     (2)

      3.3.3 Verduidelik die wet van substitusieprodukte?

            Hoe skaarser ŉ produk hoe hoër is sy substitusiewaarde / Hoe minder
            ŉ sekere produk beskikbaar is hoe groter is sy substitusiewaarde. (1 x 2)      (2)

      3.3.4 Waarom maak die verbruiker keuses tussen alternatiewe produkte?

            Die hulpbronne wat verbruikers het is beperk, daarom kan verbruikers nie
            alles wat hulle nodig het bekostig nie.                          (1 x 2)     (2)

      3.3.5 Wat dui steil helling in die indifferensiekurwe aan?

            Dit dui op ŉ groter gewilligheid om een produk op te gee vir ŉ ander
            produk                                                             (1 x 2)   (2)

3.4   Bespreek kortliks die samestelling van markte.

      Markte bestaan uit
      • Deelnemers:  Daar is kopers en verkopers 
      • Kommunikasie wat direk- persoon tot persoon- of indirek- telefoonoproep,
         e-pos kan wees
      • Kommoditeite- produkte wat op ŉ mark verhandel kan word                                   •
      • Ligging- kan plaaslik, streek, nasionaal of internasionaal wees   (4 x 2)       (8)

3.5   Na jou mening, wat word deur die produksiemoontlikheidskurwe voorgestel?

      Produksiemoontlikheidskurwe wys op die volgende
      • Dui maksimum moontlike uitsetkombinasies tussen twee produkte, indien alle
         hulpbronne optimaal benut word.
      • Dui verband tussen skaarsheid en keuse aan                                             •
      • Die produksiemoontlikheidskurwe toon geleentheidskoste
      • Dui aan dat sekere kombinasies nie bereik kan word met die beskikbare
         bronne nie                                                                            •
      • Toon ondoeltreffendheid van hulpbron gebruik                (Enige 4 x 2)        (8)

                                                               TOTAAL AFDELING B:          40

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                           (Vraestel 2)              GRAAD 10

AFDELING C

Beantwoord slegs een van die volgende twee vrae in hierdie afdeling in jou
ANTWOORDBOEK. Jou antwoorde sal soos volg nagesien word

    STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL:                                                  PUNTE-
                                                                             TOEGEWYS
    INLEIDING

    Die inleiding is ̓n laer-orde respons.
    •  ̓n Goeie uitgangspunt sou wees om die hoofkonsep te bepaal
        wat verband hou met die onderwerp van die vraag.                      Maks. 2
    • Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
    • Moenie enige deel van die inleiding in die hoofgedeelte van jou
        opstel insluit nie.
    • Waak daarteen om in die inleiding te sê wat in die
        hoofgedeelte bespreek gaan word.
    HOOFGEDEELTE
    Bespreek in detail / Indiepte bespreking / Vergelyk / Ontleed /
    Kritiese bespreking / Evalueer / Onderskei / Verduidelik /               Maks. 26
    Assesseer / Debatteer.

    Addisionele gedeelte
    Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer krities /
    Teken grafieke / Verduidelik / Gebruik grafiek en Verduidelik /          Maks. 10
    Voltooi gegewe grafiek / Bereken / Lei af / vergelyk / Verduidelik /
    Ontleed / Debateer kortliks / argumenteer / Debateer / Hoe?
    Slot
    Enige relevante hoërorde gevolgtrekking
       • Kort samevatting
       • Opinie of waarde oordeel                                             Maks. 2
       • Addisionele ondersteunende inligting
       • Teenstrydige oogpunt
    Aanbeveling
    TOTAAL                                                                      40

                                                8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)              GRAAD 10

VRAAG 4

“Produksie doeltreffendheid is bereik wanneer dit onmoontlik is om deur die
hertoewysing van skaars hulpbronne meer van een produk te produseer sonder
om minder van ŉ ander produk te produseer.”

   •   Na aanleiding van bogenoemde stelling bespreek redes vir produksie
       ondoeltreffendheid.                                                (26)
   •   Na jou mening wat is die gevolge van ondoeltreffendheid?           (10)
                                                                                        [40]

Inleiding

ŉ Ekonomie bereik produktiewe doeltreffendheid wanneer alle hulpbronne effektief en
produktief aangewend om hoogste uitset teen laagste koste te bereik.

HOOFGEDEELTE

Redes vir ondoeltreffendheid

Gebrekkige werksgeleenthede: Indien baie mense werkloos is, word arbeid nie
optimaal benut nie met die gevolg daar is produktiewe ondoeltreffendheid

Stadige ekonomiese ontwikkeling: Kan wees as gevolg van ongebruikte landbou
grond, nie-ontginde minerale

Swak sakebestuur:nie optimale gebruik van masjienkapasiteit,vermorsing van
hulpbronne,Gebruik gekwalifiseerde arbeid onproduktief, ondoeltreffende beheer
oor hulpbronne

Onvoldoende menslike hulpbron ontwikkeling:Gebrek aan opleiding, gebrek aan
motivering lei tot swak produktiwiteit

Onvoldoende navorsing en ontwikkeling in vervaardingsektor:
Nuwe produktiewe tegnologie navorsing

Uitbuiting van verbruikers:
Hoë pryse en swak kwaliteit produkte
/ Ondoeltreffende regeringsbeleid en administrasie
Implimentering van beleid wat nie werk nie

Swak infrastruktuur:
Onvoldoende infrastruktuur en nie instandhouding daarvan
                                                                         (Maks 26)

                                              9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)             GRAAD 10

ADDISIONELE DEEL

Gevolge van ondoeltreffendheid

   •   Produseer minder as die vraag na goedere en nie regte kwaliteit volgens
       verbruikers voorkeure nie
   •   Vermorsing van skaars hulpbronne
   •   Minder produkte aangebied teen laer kwaliteit en hoër pryse
   •   Lewensstandaard daal tot onder land se potensiaal
   •   Gemarginaliseerde groepe kry swaar
                                                                             (Maks 10)

Slot

Doeltreffendheid is belangrik vir welsyn van verbruikers want hulle sal skaars bronne
bestee om hoogste bevrediging te verkry vir hulle besteding
(Aanvaar enige relevante slot.)

VRAAG 5

“Subsidies is ŉ vorm van staatsinmenging in die markte.”

   •   Bespreeek die redes waarom die regering gebruik maak van
       subsidiebetalings.                                                           (26)
   •   In jou opinie, wie moet subsidies ontvang? Verskaf redes vir jou
       antwoord.                                                                    (10)
                                                                                           [40]
Inleiding

Subsidies kan direk betaal word aan produsente bv. rentevrye lening. Dit kan ook
indirek wees bv. korting op huur betaal
(Aanvaar enige ander relevante inleiding.)

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)                GRAAD 10

HOOFGEDEELTE

Hoekom betaal regering subsidies

Dit moedig produsente aan om meer van ŉ spesifieke produk te lewer
Kan die afname in aanbod van ŉ noodsaaklike produk voorkom, bv. Mielies
Help produsente wanneer markpryse laag is
Maak produk meer bekostigbaar vir die verbruiker

Help nuwe nywerhede om meer mededingend te wees en ŉ aandeel in die
mark te kry Verbetering in betalingsbalans Skep meer werksgeleenthede

Werkskepping Indiensnemingssubsidies help met die skepping van
werksgeleenthede en so word werkloosheid verminder, Bv. indiensneming van
mense met gestremdhede , ongekwalifiseerde arbeiders Verskaf
vaardigheidsopleiding en indiensopleiding

Skep inkomste Inkomstesubsidies help om lewensstandaard te verbeter, Bv.
ouderdomspensioen, Werkloosheidsversekering

Verbeter onderwys en opleiding Opleidingssubsidies help met verbetering van
geletterdheid,bv. skole  en universiteite

ADDISIONELE GEDEELTE
• Uitvoerders het subsidies nodig om handelsbalansprobleme op te los
• Werkgewers: verlaag insetkoste
• Bejaardes: handhaaf lewensstandaard
• Kindertoelaag: handhaaf lewensstandaard
• Werklose persone: Minimum vlak van lewensstandaard
  (Aanvaar enige relevante antwoord.)

SLOT

Subsidies verlaag insetkoste en verhoog aanbod van goedere en dienste wat lei tot
laer pryse

                                                           TOTAAL AFDELING C:              40

                                                                         TOTAAL:          100

                                             11

## Related documents

- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-possible-answers/529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answer/b864ceb0-9cd7-4aa7-afdd-955e2171cbd3) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2016-possible-answers/2097fef5-02d5-478c-87c5-6ec360190422) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2017-question-paper/f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a) — Economics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024
- [GR10 S2 ECONOMICS QP P2 S2 AFR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-economics-qp-p2-s2-afr/1ca1c135-8581-4567-b1a0-26446a808bd2) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
