# Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-question-paper/209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-question-paper/209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/1e0f9470-73da-451a-8cab-77b687d11fc6) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2017
                           GRAAD 10

                           EKONOMIE
                          VRAESTEL 2

TYD: 1½ uur

PUNTE: 100

10 bladsye

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                        2
                                              Vraestel 2                  GRAAD 10

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                    PROVINSIALE EKSAMEN

                                                    EKONOMIE
                                                    Vraestel 2

                                                    TYD: 1½ uur

                                                    PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord DRIE vrae soos volg in ANTWOORDBOEK.

      AFDELING A:          VERPLIGTEND
      AFDELING B:          Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.
      AFDELING C:          Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.

2.    Beantwoord slegs die regte aantal vrae. Addisionele vrae sal nie gemerk word
      nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie vraestel.

4.    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.

5.    Lees die vrae deeglik deur.

6.    Begin ELKE vraag op ̓n NUWE bladsy.

7.    Los 2 – 3 lyne oop tussen onderafdelings van elke vraag.

8.    Antwoord in volsinne en maak seker dat jou antwoorde voldoen aan die
      vereistes van elke vraag.

9.    Gebruik slegs blou of swart ink.

10.   Gebruik van nieprogrameerbare sakrekenaar is toelaatbaar.

11.   Skryf netjies, duidelik en leesbaar.

                                                                                      P.T.O.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                           3
                                               Vraestel 2                    GRAAD 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                       20 PUNTE – 15 MINUTE

1.1.   Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Kies
       die korrekte opsie en skryf slegs die letter (A – D) langs die korrekte
       vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in jou ANTWOORDBOEK byvoorbeeld 1.1.6 D.

       1.1.1 Wêreldmarkte is ook bekend as … markte.                                              1.1.2

             A      kollektiewe
             B      globale
             C      perfekte
             D      plaaslik

       1.1.2 Die kurwe wat die verskillende kombinasies van goedere aan dui wat
             gekoop kan word deur die verbruiker is bekend as die … kurwe.

             A      begroting
             B      produksie
             C      verkope
             D      aanbodkurwe

       1.1.3 Wat van die volgende is NIE ŉ voorbeeld van indirekte belasting NIE?

             A      Doeanebelasting
             B      Belasting op toegevoegde waarde
             C      Aksynsbelasting
             D      Inkomstebelasting

       1.1.4 ... is ŉ voorbeeld van openbare sektor betrokkenheid.

             A      Subsidies
             B      Private goedere
             C      Uitvoere
             D      Invoere

       1.1.5 ... is die mate waarin ŉ produk jou persoonlikie behoeftes en begeertes
             kan bekostig

             A      Hulpbronne
             B      Prys
             C      Waarde
             D      Nut
                                                                                 (5 x 2) (10)

                                                                                         P.T.O.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                            4
                                              Vraestel 2                    GRAAD 10

1.2   Pas die konsep in KOLOM B met die omskrywing in KOLOM A, deur slegs die
      letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.1.6) in die ANTWOORDBOEK te
      skryf.bv. 1.2.8 F

              KOLOM A                                 KOLOM B
      1.2.1 Monopolie                 A    Kompromis tussen twee produkte

      1.2.2 Waarde                    B    ŉ Indirekte belasting wat die regering hef
                                           op nadelige produkte vir verbruikers
      1.2.3 Geleentheidskoste
                                      C    ŉ Situasie waar huidige kombinasie
      1.2.4 Toewysings
                                           goedere en dienste nie maksimum
            ondoeltreffendheid
                                           bevrediging verskaf nie
      1.2.5 Aksynsbelasting
                                      D    ŉ Enkele verskaffer van goedere en
                                           dienste aan die mark
      1.2.6 Oligopolie
                                      E    Die maksimum bedrag wat ŉ verbruiker
                                           bereid is om te betaal vir goedere en
                                           dienste

                                      F    Goedere wat deur die staat aan die
                                           gemeenskap verskaf word

                                      G    ŉ Paar verskaffers van ŉ goed of diens
                                           aan die mark
                                                                              (6 x 1) (6)

1.3   Verskaf EEN term vir die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
      vraagnommer neer bv (1.3.1 – 1.3.4) in jou ANTWOORDBOEK.

      1.3.1 ŉ Kurwe met ŉ negatiewe helling

      1.3.2 ŉ Produk wat in die plek van ŉ ander produk gebruik kan word

      1.3.3 Die minimum prys wat vasgestel is bo die mark ekwilibrium prys of mark
            prys

      1.3.4 Produkte wat deur die gemeenskap as belangrik geag word, wat deur
            almal bekom moet word, ongeag of ŉ persoon dit wil hê of nie
                                                                           (4 x 1) (4)

                                                             TOTAAL AFDELING A: 20

                                                                                        P.T.O.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE
                                                                                                      5
                                                  Vraestel 2                      GRAAD 10

AFDELING B

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK

VRAAG 2: MIKROEKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1       Noem enige TWEE beleide wat die staat kan gebruik om markte
                  te reguleer.                                                (2 x 1)           (2)

      2.1.2       Wat is die effek van skaars hulpbronne op produsente?             (1 x 2)     (2)

2.2   Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                         Maksimum Prys

                                D                                             S

                    P

          Price
         Prys
                                                                    Maksimum   Prys
                                                                    Maximum Price

                   P1

                                                  shortage
                                              Tekort                      D
                                 S

                        0
                                         Q1           Q        Q2
                                           Quantity
                                          Hoeveelheid

      2.2.1       Verduidelik die konsep maksimum prys.                                          (2)

      2.2.2       Gee TWEE voorbeelde van metodes wat deur die Suid-Afrikaanse
                  regering gebruik word om markpryse te beinvloed.             (2 x 1)           (2)

      2.2.3       Wat is die impak van maksimum pryse op sekere goedere en
                  dienste?                                                            (1 x 2)    (2)

      2.2.4       Differensieër tussen hoeveelheid gevra en hoeveelheid aangebied. (2 x 2) (4)

                                                                                                 P.T.O.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                        6
                                               Vraestel 2                  GRAAD 10

2.3    Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

      PRYS PER BAND       HOEVEELHEID GEVRA             HOEVEELHEID AANGEBIED
            100                   70                             10
            200                   60                             20
            300                   50                             30
            400                   40                             40
            500                   30                             50
            600                   20                             60
            700                   10                             70

       2.3.1 Verduidelik die konsep ekwilibrium prys.                                 (2)

       2.3.2 Bepaal die ekwilibriumprys vanaf die tabel.                              (1)

       2.3.3 Watter markstruktuur word deur bogenoemde tabel uitgebeeld?              (2)

       2.3.4 Gebruik die bogenoemde tabel en teken Vraag en Aanbod-kurwes op
             dieselfde grafiek en dui die ekwilibriumpunt duidelik aan.               (5)

2.4    Bespreek kortliks VIER kenmerke van ŉ onvolmaakte mark.                (4 x 2) (8)

2.5    Motiveer waarom die regering minimumpryse in die mark implementeer.    (4 x 2) (8)
                                                                                      [40]

                                                                                      P.T.O.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE
                                                                                               7
                                              Vraestel 2                      GRAAD 10

VRAAG 3: MIKROEKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1 Noem enige TWEE mikroekonomiese vraagstukke soos geillustreer deur
            die produksiemoontlikheidskurwe.                               (2 x 1) (2)

      3.1.2 Verduidelik die term marginale nut.                                     (1 x 2) (2)

3.2   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                  “Jammer maar onder-die-tafel-
                                                  skenkings is nie belasbaar nie”
                                                          belasbaar nie

                                                              [Bron: www.cartoonstock.com]

      3.2.1 Wat is die hoofbron van staatsinkomste?                                          (1)

      3.2.2 Noem EEN voorbeeld van ŉ produk waarop die regering nié BTW hef nie.             (1)

      3.2.3 Wat is die effek van belasting op die prys van goedere en dienste?               (2)

      3.2.4 Wat is die doelwit met die implementering van ‘sondebelasting’?                  (2)

      3.2.5 Hoekom dink jy hef die regering belasting op ingevoerde goedere?                 (4)

                                                                                             P.T.O.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE
                                                                                                8
                                                Vraestel 2                 GRAAD 10

3.3   Bestudeer die grafiek en antwoord die vrae wat volg.

                                        Indifferensiekurwe

                   Q

        Produk A

               3                a

                                        b
               2
                                                      c
                   1

                   0       1        2             3                                       Q
                                    Produk B

      3.3.1 Verduidelik die term indifferensiekurwe.                                      (2)

      3.3.2 Waarom het indifferensiekurwes ŉ negatiewe helling?                           (2)

      3.3.3 Verduidelik die wet van substituut produkte.                                  (2)

      3.3.4 Waarom maak die verbruiker keuses tussen alternatiewe produkte?               (2)

      3.3.5 Wat word deur die styl helling van die indifferensiekurwe aangedui?           (2)

3.4   Bespreek kortliks die samestelling van markte.                              (4 x 2) (8)

3.5   Na jou mening, wat word deur die produksiemoontlikheidskurwe
      voorgestel?                                                                 (4 x 2) (8)
                                                                                          [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B: 40

                                                                                           P.T.O.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE
                                                                                         9
                                                Vraestel 2                  GRAAD 10

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.
Jou antwoorde sal soos volg nagesien word

    STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL:                                                PUNTE-
                                                                           TOEGEWYS
    INLEIDING

    Die inleiding is ̓n laer-orde respons.

    •  ̓n Goeie uitgangspunt sou wees om die hoofkonsep te bepaal
        wat verband hou met die onderwerp van die vraag.                    Maks. 2
    • Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
    • Moenie enige deel van die inleiding in die hoofgedeelte van jou
        opstel insluit nie.
    • Waak daarteen om in die inleiding te sê wat in die
        hoofgedeelte bespreek gaan word.
    HOOFGEDEELTE
    Bespreek in detail / Indiepte bespreking / Vergelyk / Ontleed /
    Kritiese bespreking / Evalueer / Onderskei / Verduidelik /              Maks. 26
    Assesseer / Debatteer.

    Addisionele gedeelte
    Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer krities /
    Teken grafieke / Verduidelik / Gebruik grafiek en Verduidelik /         Maks. 10
    Voltooi gegewe grafiek / Bereken / Lei af / vergelyk / Verduidelik /
    Ontleed / Debateer kortliks / argumenteer / Debateer / Hoe?
    Slot
    Enige relevante hoërorde gevolgtrekking
       • Kort samevatting
       • Opinie of waarde oordeel                                           Maks. 2
       • Addisionele ondersteunende inligting
       • Teenstrydige oogpunt
    Aanbeveling
    TOTAAL                                                                    40

                                                                                       P.T.O.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE
                                                                                        10
                                               Vraestel 2                 GRAAD 10

VRAAG 4: MIKROEKONOMIE                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

“Produksiedoeltreffendheid is bereik wanneer dit onmoontlik is om deur die
hertoewysing van skaars hulpbronne meer van een produk te produseer sonder om
minder van ŉ ander te produkte produseer”

•   Na aanleiding van bogenoemde stelling, bespreek redes vir produksie
    ondoeltreffendheid.                                                         (26)
•   Na jou mening, wat is die gevolge van ondoeltreffendheid?                   (10) (40)

VRAAG 5: MIKROEKONOMIE                                      40 PUNTE – 40 MINUTES

“Subsidies is ŉ vorm van staatsinmenging in die markte.”

•   Bespreek die redes waarom die regering gebruik maak van subsidie betalings. (26)
•   Na jou mening, gee redes hoekom verskillende rolspelers in die ekonomie,
    subsidies ontvang.                                                          (10) (40)

                                                             TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                          TOTAAL: 100

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2017-question-paper/f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2016-question-papers/7c12cdd0-6d92-4fb6-95d4-f2a8ae4ac330) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-possible-answers/529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answer/b864ceb0-9cd7-4aa7-afdd-955e2171cbd3) — Economics · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
