# Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2019
                           GRAAD 10

                           EKONOMIE
                          VRAESTEL 2

TYD: 2 uur

PUNTE: 150

13 bladsye

 Kopiereg voorbehou                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          2                             GP/November 2019
                                 Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

         AFDELING A: VERPLIGTEND
         AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
         AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.       Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
         nagesien word NIE.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

4.       Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

5.       Lees die vrae aandagtig deur.

6.       Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.       Laat 2–3 reëls tussen die onderafdelings van vrae oop.

8.       Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
         konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.       Gebruik slegs swart of blou ink.

10.      Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaars gebruik.

11.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                           3                            GP/November 2019
                                   Graad 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1                                                     30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1    Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
       Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
       (1.1.1 tot 1.1.8) in jou ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 D
       1.1.1 Wat noem ons die nut wat die verbruiker verkry van elke addisionele
             produk wat hy / sy verbruik?
              A      Marginale nut
              B      Eienaarskap nut
              C      Totale nut
              D      Prys nut
       1.1.2 … beteken dat al die ekonomie se hulpbronne gebruik word en dat daar
             geen mors van hulpbronne is nie.
              A      Toekenning
              B      Keuse
              C      Ondoeltreffendheid
              D      Doeltreffendheid
       1.1.3 Die bedrag geld wat verbruikers bereid is om op te gee vir ŉ goedere of
             ŉ diens word … genoem.
              A      satisfaksie
              B      waarde
              C      prys
              D      ŉ mark
       1.1.4 Die tabel wat die hoeveelheid van ŉ produk aanwys wat die
             vervaardiger bereid en gewillig is om te lewer vir ŉ spesifieke prys word
             die … genoem.
              A      vraagskedule
              B      prysformasieskedule
              C      aanbodskedule
              D      produksie moontlikheidskurwe
       1.1.5 ŉ Komplimentêre goed vir brood is …
              A      botter.
              B      lekkergoed.
              C      rys.
              D      meel.
       1.1.6 Die arbeidsabsorpsie koers is:
              A      Die hoeveelheid mense wat werkloos is, uitgedruk as ŉ
                     persentasie van die arbeidsmag
              B      Die persentasie van die werkende ouderdom bevolking wat
                     werkloos is
              C      Die totale hoeveelheid mense in die land se arbeidsmag
              D      Geen van die bogenoemde

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                           4                             GP/November 2019
                                   Graad 10

       1.1.7 NEDLAC is ŉ organisasie wat …
              A      daarna streef om KMMO’s te reguleer.
              B      daarna streef om die doelwitte van ekonomiese groei te
                     bevorder.
              C      daarna streef om die Bankvereniging van ŉ land te reguleer en
                     te beheer.
              D      daarna streef om te verseker dat produksie binne ŉ land se
                     grense doeltreffend is.
       1.1.8 Watter instelling is die gesaghebbende liggaam wat die vaardighede en
             ontwikkeling van ŉ spesifieke sektor reguleer?
              A      LRA
              B      ASAA
              C      SADC
              D      SETA                                                  (8 x 2) (16)
1.2    Kies ŉ beskrywing van KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A. pas.
       Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
       ANTWOORDBOEK neer.
                  KOLOM A                                   KOLOM B
       1.2.1 Monopolie                           A Hoe ŉ nasie se totale BBP onder
                                                   die bevolking verdeel word
       1.2.2 Kompementêre goedere
                                                 B ŉ Program wat deur die regering
       1.2.3 Geleentheidskoste                     geloods is om ongelykheid reg te
                                                   stel
       1.2.4 Belasting op toegevoegde
             waarde                              C Sosiale dienste verskaf deur die
                                                   regering om die basiese
       1.2.5 Swart Ekonomiese Bemagtiging          fisiese en materiele welstand van
                                                   mense in nood te verbeter
       1.2.6 Inkomste herverdeling
                                                 D Slegs een verskaffer van ŉ
       1.2.7 Substituut goedere                    produk of diens, daar is geen
                                                   substituut daarvoor nie
       1.2.8 Oligopolie
                                                 E Die verlies van ŉ alternatief
                                                   wanneer ŉ ander alternatief
                                                   gekies word

                                                 F Voorbeelde van hierdie tipe mark
                                                   is Vodacom, Cell C en MTN
                                                 G Belasting wat ons betaal op
                                                   alledaagse huishoudelike
                                                   goedere en dienste
                                                 H Goedere wat saam gebruik word,
                                                   wat die gebruik daarvan deel
                                                 I   Goedere wat in die plek van
                                                     ander goedere gebruik kan word
                                                                           (8 x 1) (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          5                             GP/November 2019
                                  Graad 10

1.3    Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
       langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in jou ANTWOORDBOEK neer.

       Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word nie.

       1.3.1 Die gemiddelde prys vlak in ŉ land verhoog aanhoudend maar daar is
             min of geen ekonomiese groei.

       1.3.2 Geld wat betaal word aan arm mense van ŉ land in die vorm van toelae

       1.3.3 ŉ Program wat armoede verlaag deur tydelike werk vir die werkloses
             aan te bied sodat hul aan sosiale aktiwiteite kan deelneem

       1.3.4 Beleide wat positiewe diskriminasie in indiensneming aanmoedig deur
             teen die effek van diskriminasie van die verlede te gaan.

       1.3.5 Die beweging van mense na ŉ nuwe area of land vir beter
             lewenskonidisies

       1.3.6 Die proses waar die mark die prys regstel totdat die ekwilibriumprys
             bereik word
                                                                            (6 x 1) (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          6                              GP/November 2019
                                  Graad 10

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling.

VRAAG 2: MIKRO EKONOMIE                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1 Noem enige TWEE eienskappe van nut.                             (2 x 1) (2)

       2.1.2 Hoe affekteer die wet van verminderde marginale nut die
             hoeveelheid verbruik?                                           (1 x 2) (2)

2.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     DIE VERANDERING IN PRYS VAN VARS PRODUKTE

                                                               A1

                                                                    A0

              Prys

                                                          V1          V0

                                        H3 H2 H1   H0

                                        Hoeveelheid

       2.2.1 Wat word verteenwoordig by E0?                                           (1)

       2.2.2 Identifiseer die hoeveelheid geproduseer vir P0 en S0.                   (1)

       2.2.3 Beskryf wat gebeur het met die prys en hoeveelheid in die grafiek.       (2)

       2.2.4 Verduidelik die wet van vraag.                                           (2)

       2.2.5 Wat veroorsaak ŉ verskuiwing in die vraagkurwe?                 (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          7                               GP/November 2019
                                  Graad 10

2.3    Bestudeer die strokiesprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     Die goeie nuus is                  Die slegte nuus is
                       mense koop                          mense koop
                     minder sigarette                   minder sigarette

                                             [Bron: https://www.google.com/tax]]

       2.3.1 Identifiseer die bron waarvan die strokiesprent verkry was.               (1)

       2.3.2 Watter tipe belasting word uitgebeeld in die prent hierbo?                (1)

       2.3.3 Verduidelik kortliks die term begroting.                                  (2)

       2.3.4 Hoekom stel die regering die tipe belasting genoem in 2.3.2 in?           (2)

       2.3.5 Verduidelik die impak van belasting op die ekonomie.              (2 x 2) (4)

2.4    Hoekom tree die regering in die mark in?                                (4 x 2) (8)

2.5    Bespreek enige VIER kriteria waaraan ŉ produk of diens moet voldoen om die
       wêreldmark te betree.                                            (4 x 2) (8)
                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                            8                                    GP/November 2019
                                    Graad 10

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1 Noem TWEE doelwitte van die Arbiedsverhoudinge Wet.                      (2 x 1) (2)

       3.1.2 Wat is die doel van die Werkloosheidsversekeringsfonds?                  (1 x 2) (2)

3.2    Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

              Staking oor arbeidsgeskille veroorsaak die staking van vlugte
                              vanaf Kenia se hoof lughawe

         INTERNASIONAAL - 'n Staking oor 'n arbeidsgeskil het vlugte vroeg
         Woensdag op Kenia se hoof internasionale lughawe in Nairobi ontwrig,
         het Kenya se lughawebeheer gesê, hoewel die minister van vervoer
         verwag het om dit gou te hervat.

         'n Reuters-getuie het gesê dat honderde passasiers buite die
         internasionale- en binnelandse terminale gewag het en dat die onluste-
         polisie oproerige grondpersoneel uiteengejaag het. Daar is bygevoeg
         dat drie vliegtuie omstreeks 05:30 GMT ondanks die staking opgestyg
         het.

         James Macharia, die minister van vervoer, het gesê dat tydelike
         personeel is gebruik is om passasiers en bagasie te na te gaan.

         Die staking by die Internasionale Lughawe Jomo Kenyatta volg op 'n
         arbeidsgeskil oor kontrakte en werksekuriteit tussen die Kenya Aviation
         Workers Union (KAWU) en Kenya Airways.

                                               [Bron: https://www.iol.co.za/business-report]

      3.2.1     Identifiseer die stad wat beïnvloed word deur die staking in die
                uitreksel hierbo.                                                              (1)

       3.2.2 Wat is die oorsaak van die geskil in die uittreksel hierbo?                       (1)

       3.2.3 Verduidelik kortliks die term, vakbond.                                           (2)

       3.2.4 Verduidelik die belangrikheid van die Wet op Basiese
             DIensvoorwaarders vir werkers.                                                    (2)

       3.2.5 Hoe kan werkloosheid die ekonomie beïnvloed?                            (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          9                              GP/November 2019
                                  Graad 10

3.3    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                            [Bron: www.statssa.com]

       3.3.1 Identifiseer vanaf die inligting hierbo, die hoeveelheid mense wat
             nie aktief betrokke was in die ekonomie nie.                             (1)

       3.3.2 Wat is die hoofrede vir die hoë werkloosheidsyfer in Suid-Afrika?        (1)

       3.3.3 Verduidelik kortliks die term, werkloosheid.                             (2)

       3.3.4 Hoekom moet die regering bekommerd wees oor die hoë
             werkloosheidsyfer in ons land?                                           (2)

       3.3.5 Hoe kan die regering intree om deelname van gemarginaliseerde
             groepe te verseker in ons land se ekonomie?              (2 x 2) (4)

3.4    Bespreek kortliks die verskillende tipes werkloosheid.                (4 x 2) (8)

3.5    Evalueer die impak wat meganisasie op die vraag na arbeid in ŉ
       Land het.                                                                       (8)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          10                                  GP/November 2019
                                  Graad 10

VRAAG 4: MIKRO EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE KWESSIES
                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1    Beantwoord die vrae wat volg.

       4.1.1 Gee TWEE voorbeelde van openbare goedere en dienste.                 (2 x 1) (2)

       4.1.2 Hoe kan die regering maksimum pryse implementer?                     (1 x 2) (2)

4.2    Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

          Tito Mboweni ken byna R1 miljard toe om duisende te help om hul
                                 eie huise te koop

        Tesourie sal verligting bied vir duisende mense wat te ryk is om te
        kwalifiseer vir staatsondersteunde behuising maar te arm om vir ŉ
        huislening te kwalifiseer.

        In sy begrotingsrede, Woensdag het mnr. Tito Mboweni, minister van
        finansies, gesê die regering sal oor drie jaar R950 miljoen verskaf as deel
        van sy "Help to Buy" -subsidie om eerste huiskopers ŉ huis te help koop.

        In sy begrotingsverklaring het die Tesourie gesê die subsidieskema sal
        verseker dat 18 185 huishoudings gesubsidieer sal word om toegang tot
        verbande kan verseker.

        "Daar is nie genoegsame voorsiening vir behuisingsfinansiering vir
        individue wat te veel verdien om te kwalifiseer vir ŉ ten volle
        gesubsidieerde huis nie, maar te min om vir ŉ huislening te kwalifiseer,"
        het die tesourie Woensdag in die begrotingsverklaring gesê.

                                                   [Bron: www.timeslive.co.za/politics]

       4.2.1 Oor hoeveel jaar sal die subsidieskema plaasvind?                            (1)

       4.2.2 In watter maand is ons Nasionale Begrotingstoespraak gelewer?                (1)

       4.2.3 Verduidelik die konsep, prysplafon.                                          (2)

       4.2.4 Gee ŉ rede hoekom die regering besluit het om 'n minimum lone te
             implementeer.                                                    (2)

       4.2.5 Hoe sal indirekte belasting die ekonomie negatief beïnvloed?                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                           11                             GP/November 2019
                                   Graad 10

4.3    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        VERBRUIKER INDIFFERENSIEKURWE VIR KLERE EN VOEDSEL

                      KLERE

                                              KOS

                              Verbruikersindifferensiekurwe

       4.3.1 Identifiseer die vorm van die kurwe in Fig. 1.                           (1)

       4.3.2 Wat is die hoofrede vir die verskuiwing van ŉ verbruiker se
             indifferensiekurwe?                                                      (1)

       4.3.3 Wat is die verskil tussen ŉ indifferensiekurwe en ŉ
             produksiemoontlikheidskurwe?                                             (2)

       4.3.4 Wat word geanaliseer deur ŉ indifferensiekurwe?                          (2)

       4.3.5 Verduidelik die wet van substitusie.                                     (4)

4.4    Bespreek VIER faktore wat die vraag na arbeid bepaal.                 (4 x 2) (8)

4.5    Suid-Afrika se arbeidswetgewing stem ooreen met internasionale
       wette. Verduidelik VIER arbeidsregte.                                 (4 x 2) (8)
                                                                                    [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                            12                              GP/November 2019
                                    Graad 10

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

Maak seker dat jou antwoord die struktuur volg soos aangewys hieronder om
maksimum punte te behaal.

                                                                              PUNTE
                     STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
                                                                            TOEKENNING

Inleiding
Die inleiding is ŉ laer orde reaksie.
     ŉ Goeie beginpunt sal wees die definisie van die hoofkonsep
       rakende die vraagonderwerp                                             Maks. 2
     Moet nie enige deel van die vraag in jou inleiding gebruik nie.
     Moet nie die inleiding herhaal in jou res van jou opstel nie
     Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die res van jou
       opstel gaan bespreek

Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail / in-diepte bespreking /
Ondersoek / Bespreek / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei
/ Onderskei / Verduidelik                                                    Maks. 26

Addisionele gedeelte: Gee eie opinie / krities bespreek / evalueer
/ krities evalueer / teken ŉ grafiek en verduidelik / gebruik die grafiek
wat gegee is en verduidelik / voltooi die gegewe grafiek / Bereken /
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Bespreek kortliks /
Hoe? / Stel voor                                                             Maks. 10

Slot
Enige hoë-orde gevolgtrekking moet insluit:
    ŉ Kort opsomming van wat bespreek is sonder om alreeds
      genoemde feite te herhaal
    Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek
      word                                                                    Maks. 2
    Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking /
      analise te versterk
    ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
    Aanbevelings

                                                               TOTAAL            40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                          13                             GP/November 2019
                                  Graad 10

VRAAG 5: MIKRO EKONOMIE                                      40 PUNTE – 40 MINUTE

"Alhoewel geen mark perfekte mededinging het nie, word alle reële markte as
onvolmaak geklassifiseer. Daar word gesê dat ŉ volmaakte mark gebruik word as ŉ
standaard waardeur die effektiwiteit en doeltreffendheid van werklike markte gemeet
kan word."

    Bespreek volledig die eienskappe van volmaakte en onvolmaakte
     markte.                                                               (26 punte)

      Watter stappe kan die regering neem om markmislukking te
       voorkom?                                                            (10 punte)
                                                                                 [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES
                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

"Die regering het ŉ aantal veranderinge aangaande die wyse waarop natuurlike
hulpbronne aangewend moet word, gemaak."

      Verduidelik hoe die regstelling plaasgevind het ten opsigte van grond,
       minerale en energie in Suid-Afrika.                                 (26 punte)

      Wat is die uitdagings vir die mynbou industrieë in Suid-Afrika?     (10 punte)
                                                                                 [40]

                                                         TOTAAL AFDELING C: 40

                                                              GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2017-question-paper/f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/c7e63747-49c0-49c8-bb42-1b241254a29e) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/9de6b3a6-46fe-40a4-8283-c5aa0d0b1912) — Economics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/282c24f0-129e-4969-9ba5-fcf69dca9ca7) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
