# Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/969c7357-5434-467e-aa82-216231dbc75a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: National November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/969c7357-5434-467e-aa82-216231dbc75a)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · National November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

We

y y Department: -

(Gh) Basic Education

RN LE, REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10

iH WISKUNDE V1 t
" NOVEMBER 2016 "

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

UL

we ey
Kopiereg vorbehou CII OU AN IAA A Blaai om assclie

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 2 DBE/November 2016
KABV - Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om jou

antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

9. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3

VRAAG 1
11 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:
11.1 x =x
1.1.2 3x? +3 px —2mx—2mp
1.1.3 2p? —2p-12
1.2 Vereenvoudig die volgende:
atl a-l
1.2.1 ue
74
122 x? x41 2x
~ x4] 2x42
VRAAG 2
2.1 Los op vir x:
2.1.1 x(x—1) =20
2.1.2 3x? Lay
1
2.2 Gegee: ~4s-ym<s waar meER
2.2.1 Los op vir m.
2.2.2 Skryf die antwoord op VRAAG 2.2.1 in intervalnotasie.
2.3 Gegee: 4x? -y? =171 en 2x-y=9
2.3.1 Bereken die waarde van 2x+y.
2.3.2 Los gelyktydig op vir x en y.

KABV - Graad 10

GAUTENG

DBE/November 2016

Blaai om asseblief

(1)
(3)

(3)

(3)

(4)
[14]

(4)

(3)

(3)
(1)

(2)

(3)
[16]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4 DBE/November 2016
KABV - Graad 10

VRAAG 3

Donker teéls (D) en ligte teéls (L) word gebruik om patrone op 'n vloer te skep. Die eerste vier
patrone word hieronder getoon. Vir die patrone wat volg, word die teéls op dieselfde wyse
gerangskik.

ses a

Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 Patroon 4
3.1 Hoeveel donker teéls is in patroon 5 gebruik? qd)
3.2 Hoeveel ligte teéls is in patroon 6 gebruik? dd)
3.3 Skryf die algemene term (D,) neer vir die getal donker vloerteéls wat in elke patroon

gebruik word. (2)
3.4 Skryf die algemene term (L,) neer vir die getal ligte teéls wat in elke patroon gebruik

word. (2)
3.5 Watter patroon sal presies 64 ligte teéls hé? (3)
3.6 Elke donker teél is 0,3 m breed en 0,6m_ lank. Bereken die totale oppervlakte wat

deur al die donker teéls in die eerste 100 patrone gedek word. (3)

[12]

Kopiees voorohow FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii
oe

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5 DBE/November 2016

KABV - Graad 10

VRAAG 4

4.1

4.2

43

Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii

Mary wil 'n yskas koop wat R15 550 kos. Sy moet 'n deposito van 15% van die
kosprys betaal en die balans deur middel van 'n huurkoopooreenkoms. Die rentekoers
op die lening is 16,25% p.j., enkelvoudige rente. Die terugbetalingstydperk van die
lening is 54 maande. Buiten die huurkoopooreenkoms moet '‘n jaarlikse
versekeringspremie van 1,5% van die totale koste van die yskas bygetel word.
Die jaarlikse versekeringspremie moet in maandelikse paaiemente betaal word.

4.1.1 Bereken die waarde van die lening wat Mary sal uitneem.

4.1.2 Bereken die totale bedrag wat op die huurkoopooreenkoms terugbetaal
moet word.

4.1.3 Bereken die maandelikse terugbetaling, wat die maandelikse

versekeringspremie insluit.

Die tabel hieronder toon die randekwivalent van een Britse pond en een Amerikaanse
dollar.

LAND GELDEENHEID | WISSELKOERS VAN DIE
RAND

Pond (£) 21,41

Brittanje (Verenigde
Koninkryk)
Verenigde State
van Amerika

Doller ($) 13,45

'n Suid-A frikaanse verpleegster werk in die Verenigde State van Amerika.

4.2.1 Die verpleegster spaar maandeliks die ekwivalent van R4 800. Bereken
die bedrag wat sy maandeliks in Amerikaanse dollar spaar.

4.2.2 Sy het 'n boek in die Verenigde Koninkryk (Brittanje) bestel en $85
daarvoor betaal. Bereken die prys van die boek in pond (£).

‘n Bedrag geld verdubbel in 5 jaar as rente jaarliks saamgestel word. Bereken die
rentekoers.

(2)

G)

(3)

(2)

(3)

(3)
[16]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 6 DBE/November 2016
KABV - Graad 10

VRAAG 5

Die grafieke van f(x)=x?-4 en g(x)=—x+2 is hieronder geskets. A en B_ is die

x-afsnitte van f/ C en D is die y-afsnitte van f en g onderskeidelik. K is'n punt op g
sodat BK || x-as. fen g sny by A en E.

x
Cc

5.1 Skryf die kodrdinate van C neer. qd)
5.2 Skryf die koérdinate van D_ neer. qd)
5.3 Bepaal die lengte van CD. qd)
5.4 Bereken die koérdinate van B. (3)
5.5 Bepaal die koérdinate van E, 'n snypunt van f en g. (4)
5.6 Vir watter waardes van x sal:

5.6.1 f(x)<g(x) Q)

5.6.2 SF (x).g(x) 20 (2)
5.7 Bereken die lengte van AK. (4)

[18]

Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/November 2016
KABV - Graad 10

VRAAG 6

Die grafiek van g(x)=-2*+8 is hieronder geskets. A en B_ is die y- en x-afsnitte
onderskeidelik van g.

g
Oo ‘\

6.1 Skryf die waardeversameling van g neer. qd)
6.2 Bepaal die koérdinate van B. (3)
63 Indien g oor die x-as gereflekteer word om 'n nuwe grafick A te vorm, bepaal die

vergelyking van /h. (2)
6.4 Verduidelik hoekom die x-afsnitte van g en h beide by B is. (2)

[8]

VRAAG 7
'n Hiperbool, h, word met die volgende eienskappe beskryf:
e Die vergelyking van die vertikale asimptoot is x=0
e Die waardeversameling van /h is (20 ; 3)UG ; oo)
e §©Diex-afsnit van A is (2; 0)
Bepaal die vergelyking van h. [4]

Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 8 DBE/November 2016
KABV - Graad 10

VRAAG 8
8.1 In 'n sekere klas van 42 seuns speel:
e 27 hokkie (H)
e 32 sokker (S)
¢ 7 nie hokkie of sokker nie
e 'n Onbekende getal (x) beide hokkie en sokker

Die inligting word in die Venn-diagram hieronder voorgestel.

H S
7
8.1.1 Bereken die waarde van x. (2)
8.1.2 Indien 'n seun in die klas ewekansig gekies word, bereken die
waarskynlikheid dat hy:
(a) Nie hokkie of sokker speel nie qd)
(b) Slegs sokker speel (2)
8.2 'n Sak bevat 3 blou balle en x geel balle.
8.2.1 Skryf die totale getal balle in die sak neer. qd)
8.2.2 Indien 'n bal uit die sak gehaal word, skryf die waarskynlikheid neer dat
die bal blou is. (2)
8.3 8.3.1 Voltooi die volgende stelling:
As A en B twee onderling uitsluitende gebeurtenisse is, dan
P(AenB)=... qd)
8.3.2 Gegee dat A en B onderling uitsluitende gebeurtenisse is. Die

waarskynlikheid dat gebeurtenis A plaasvind, is 0,55. Die
waarskynlikheid dat gebeurtenis B nie plaasvind nie, is 0,7.

Bereken P (A of B). G3)
[12]

TOTAAL: 100

GAUTENG

## Related documents

- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8510a1e4-a4d0-46c1-8b6b-bb9e31e93e91) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-june-2016-possible-answers/137f30ce-23ec-4e03-a749-7c6b6defb0b9) — Mathematics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr10 Math P1 (English and Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-english-and-afrikaans-november-2017-possible-answers/c6757aea-7cc5-4e44-a7ce-0ebf13b83f78) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-november-2017-question-paper/6ab3b1e8-0a22-45fc-958d-028713083a2a) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
