# Mathematics Grade 10 P1 National November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the National November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-november-2019-question-paper/0d4d9826-94f5-4222-86b6-ad102faa4f5f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: National November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 National November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-november-2019-question-paper/0d4d9826-94f5-4222-86b6-ad102faa4f5f)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · National November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

al basic education
War Department:
\ Sd REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 10

ie ey: WISKUNDEVI :
C NOVEMBER 2019 ; |
eee errr errr rrr rrr TTT
PUNTE: 100
TYD: 2 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

* xX MATA 1X

{ANMDU OMI I Hl Il IMM HI Blaai om asseblief
EASTERN CAPE
cas

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 2 DBE/November 2019

KABV - Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

i.

2.

3.

Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
die antwoorde te bepaal.

Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

Jy mag ‘'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Skryf netjies en leesbaar.

Koviwe vortshon LL ie
EASTERN CAPE

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3

KABV - Graad 10

DBE/November 2019

VRAAG 1
1.1 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:
1.1.1 3y’ +y
1.1.2 x? —10x-24
1.1.3 9x? — y? +10y—25
1.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig:
1.2.1 [++4]2-2)
x x
1.2.2 5-5
5x
igxel +3*
123 730"
VRAAG 2
2.1 Los op vir x:
2.1.1 2x’ -10x =0
2.1.2 px—-kx=k-p
2.1.3 is
128
x+5
2.2 Gegee: , >-2
2.2.1 Los op vir x.
2.2.2 As x€R, stel die oplossing vir VRAAG 2.2.1 op 'n getallelyn voor.
2.3 Los gelyktydig vir x en y op indien:
x(x -3)+ y(3-x)=0
2.4

Kopiereg voorbehou

Slegs R10-, R20- en R50-note is tydens 'n fondsinsamelingsgeleentheid ingesamel.
Tydens die finale tel van die geld was daar twee keer soveel R20-note as R50-note, en

15 meer R10-note as R50-note.

Indien R10 150 in totaal ingesamel is, bepaal die getal R10-, R20- en R50-note wat

ingesamel is.

EASTERN CAPE

Blaai om asseblief

()

(2)

(3)

(2)

(2)

(3)

[13]

(2)
(3)

(3)

(2)
(1)

(4)

(4)
[19]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4 DBE/November 2019
KABV - Graad 10

VRAAG 3
3.1 Gegee die lineére patroon: 2x+1; 3x+3 3; 4x+5;...
3.1.1 Skryf die volgende term in die patroon neer.
3.1.2 Skryf, in terme van x, die formule van T,, die algemene term van die
patroon.
3.1.3 Indien die waarde van die 13“ term van die patroon 95 is, bereken die
waarde van x.
3.1.4 Indien x = 5, bepaal die grootste waarde van n waarvoor T, < 158.
3.2 'n Lugverkeerbeheertoring word by 'n lughawe gebou. Die vooraansig van die toring

word in die diagram hieronder getoon. AB, die eerste horisontale steunstuk van onder
af is 7,9 m lank en aan die grond bevestig. Bykomende horisontale steunstukke word
parallel aan AB bevestig en is 50 cm uit mekaar. Elke bykomende steunstuk bo-op is
10 cm korter as die een daaronder. CD is die 45“ horisontale steunstuk. AD en BC is
laterale steunstukke waarop die horisontale steunstukke bevestig word.

D. Cc —_

| \
soem] |
A

7,9m
3.2.1 Bereken die hoogte (H), in cm, van die toring.
3.2.2 Bereken die lengte, in meter, van die 45° horisontale steunstuk.
3.2.3 Bereken die oppervlakte, in vierkante meter, wat deur steunstukke AB,

BC, CDen AD ingesluit word.

Kovire voorshou UN Yao aset
EASTERN CAPE

qd)

(3)

(2)
(3)

q)
(3)

(3)
[16]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 5 DBE/November 2019
KABV - Graad 10

VRAAG 4

4.1 Peter wil 'n rekenaar, wat R7 950 kos, volgens 'n huurkoopooreenkoms koop.
Die voorwaardes van die ooreenkoms is:

¢ Peter moet 'n deposito van 25% van die koopprys betaal.
e Rente van 15% per jaar, eenvoudige rente op die balans, word gevra.
e Hy moet ook 'n verpligte maandelikse versekeringspremie van R70,75 betaal.
e Die balans moet in maandelikse paaiemente afbetaal word.
4.1.1 Bereken die balans nadat Peter die deposito betaal.
4.1.2 Indien die balans binne 24 maande afbetaal moet word, bereken Peter se
totale maandelikse paaiement.
42 Die tabel hieronder toon die koste van een Britse pond en een Amerikaanse dollar in

Suid-A frikaanse rand.

LAND EENHEID WISSELKOERS
Engeland Pond (£) R23,43
VSA Dollar ($) R14,58

4.2.1 Dit kos £55 om in Engeland 80 liter petrol in jou motor te gooi. Hoeveel
sal dit kos om dieselfde hoeveelheid petrol in te gooi as jy met Suid-
Afrikaanse rand betaal?

4.2.2 ‘'n Engelse besoeker aan die VSA sien 'n motor wat vir $5 500 te koop is.

'n Soortgelyke voertuig kos £3 500 in Engeland. In watter land is die
motor die duurste? Regverdig jou antwoord met relevante berekeninge.

Kopieres voorbehou UN |Past
EASTERN CAPE

(2)

(4)

qd)

(3)
[10]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 6 DBE/November 2019
KABV - Graad 10

VRAAG 5

Die grafieke van f(x) = k +q en g(x)=x+2 is hieronder geteken.
x

e Die vergelyking van die horisontale asimptoot van f is y=1.

e Grafiek g sny die x-as by B.
e Grafieke f en g sny by A en B.

f
5.1 Skryf neer die:
5.1.1 Waarde van q (1)
5.1.2 Definisieversameling van f (2)
5.2 Bepaal die:
5.2.1 Vergelyking van die simmetrielyn f wat 'n negatiewe gradiént het (2)
5.2.2 Vergelyking van f (4)
5.2.3 Koérdinate van A, 'n snypunt van f en g (5)

[14]

eves noe (ANA
EASTERN CAPE

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/November 2019
KABV - Graad 10

VRAAG 6

Die grafieke as g(x) = ax’ +q en f(x)=k*—4 gedefinieer, gaan beide deur (-2 ; 0) op die
x-as. Die y-afsnit van g is (0 ; —S).

6.1 Skryf neer die:
6.1.1 Vergelyking van die asimptoot van f qd)
6.1.2 Waarde van q (1)
6.1.3 Koérdinate van die ander x-afsnit van g qd)
6.2 Bepaal die vergelyking van:
6.2.1 g (2)
622 f (3)
6.3 Bereken die y-afsnit van f- (2)
6.4 Op dieselfde assestelsel, skets die grafieke van g en f: Toon AL die afsnitte met die
asse en asimptoot (asimptote). (6)
[16]
VRAAG 7
7A Vir twee gebeure A en B word dit gegee dat
P(A) = 0,30 ; P(B) = 0,65 en P(A of B) = 0,74.
TAA Bereken P(A enB). (2)
71.2 Verteenwoordig vervolgens die inligting hierbo in 'n Venn-diagram. (4)
71.3 Is die gebeure A en B onderling uitsluitend? Gee 'n rede. (2)
7.2 ‘'n Sirkelvormige spinner is in 12 gelyke sektore verdeel. Elke sektor is van 1 tot 12
genommer. Wanneer dit gedraai (gespin) word, het die spinner 'n gelyke kans om by
enige van die nommers van | tot 12 te stop.
7.21 Vir enige willekeurig spin, wat is die waarskynlikheid dat die spinner by
'n kwadraatgetal sal stop? qd)
7.2.2 Die nommer waarby die spinner na die eerste spin gestop het, is
aangeteken. Die nommer waarby die spinner na die tweede spin gestop
het, is ook aangeteken. Bereken die waarskynlikheid dat die som van die
twee nommers waarby die spinner gestop het, groter as 2 is. (3)
[12]

TOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou

IN CAPE

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS P1 GR10 QP NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/969c7357-5434-467e-aa82-216231dbc75a) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans and English) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-and-english-june-2019-possible-answers/ce0cbf93-1614-4c22-8b6e-72953c486036) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P1 (English and Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-english-and-afrikaans-november-2017-possible-answers/c6757aea-7cc5-4e44-a7ce-0ebf13b83f78) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 Math P1 (ENG AFR) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-eng-afr-november-2019-possible-answers/573cc001-10bc-4b72-b4d9-1054c8866836) — Mathematics · Memo · 2019 · Eng
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/263631af-e143-4e33-ac4f-f9901208b72e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
