# Mathematical Literacy Grade 10 P2 2024 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematical-literacy-p2-afr-mr/ae4219cd-8c37-40ee-9c8f-0e80c72b6e49
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 10 P2 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematical-literacy-p2-afr-mr/ae4219cd-8c37-40ee-9c8f-0e80c72b6e49)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 10 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                         GRAAD 10

                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                               NOVEMBER 2024
                              NASIENRIGLYNE

PUNTE: 75

    Simbool          Verduideliking
    M                Metode
    MA               Metode met akkuraatheid
    MCA              Metode met volgehoue akkuraatheid
    CA               Volgehoue akkuraatheid
    A                Akkuraatheid
    C                Herleiding
    S                Vereenvoudiging
    RT               Lees vanaf tabel/grafiek/dokument/diagram
    SF               Korrekte vervanging in 'n formule
    O                Opinie/Verduideliking/Redenering
    P                Penalisering, bv vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
    R                Afronding
    NPR              Geen penalisering vir afronding nie
    AO               Slegs antwoord

                            Hierdie nasienriglyne bestaan uit 5 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskundige Geletterdheid/V2                     2                             NW/November 2024
                                             Graad 10 – Nasienriglyne

        LET WEL:
              As 'n kandidaat 'n vraag TWEE KEER beantwoord, sien slegs die EERSTE poging na.
              As 'n kandidaat 'n antwoord van 'n vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, sien
               die doodgetrekte (gekanselleerde) poging na.
              Volgehoue akkuraatheid (CA) geld in ALLE aspekte van die nasienriglyne; dit stop
               egter by die tweede berekeningsfout.
              LET WEL: volgehoue akkuraatheid (CA) is nie van toepassing in gevalle van 'n
               afbreuk nie.
              Wanneer ‘n kandidaat aflesings vanaf 'n grafiek, tabel, uitlegplan en kaart geneem en
               ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra item.
              Die algemene beginsel van merk as 'n kandidaat een fout maak, word een punt afgetrek.
              Afronding tel as 'n afsonderlike punt.
              ‘n Gevolgtrekkingspunt kan slegs gegee word indien relevante berekeninge dit
               voorafgaan.

            VRAAG 1 [14 PUNTE] Slegs antwoord AO – vol punte
V           Oplossing                                        Verduideliking                                 T/L
1.1.1       C A                                            2A antwoord                                    M
                                                                                                    (2)     L1
1.1.2       D A                                                       2A antwoord                         M
                                                                                                    (2)     L1
1.1.3       B A                                                       2A antwoord                         M
                                                                                                    (2)     L1
1.1.4       A A                                                       2A antwoord                         M
                                                                                                    (2)     L1
1.2.1       09:00 A nm A                                              1A 09:00                            M
                                                                        1A nm                               L1
                                                                                                    (2)
1.2.2       21:00 + 1 uur 45 minute  M = 22:45 A                      1M optel                            M
                                                                        1A antwoord                         L1
                                                                                                  (2)
1.3               M                                                    1M vermenigvuldig met 1 000 M
            94 kg × 1 000                                               1A vereenvoudiging            L1
            = 94 000 g A                                                                         (2)
                                                                                                 [14]

        Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskundige Geletterdheid/V2                    3                                NW/November 2024
                                            Graad 10 – Nasienriglyne

          VRAAG 2 [21 PUNTE]
V         Oplossing                                                    Verduideliking                       T/L
2.1.1     Kamer 05 A                                                 2A antwoord                          LP
                                                                                                        (2) L1
2.1.2                   A                                             1A blok B                            LP
          Kitso bly in blok B kamer 7. A                              1A kamer 7                           L1
                                                                                                        (2)
2.1.3     Van kamer 4, draai links A                                  1A vanaf kamer 4                     LP
          Loop na die einde van die gang A                            1A tot die einde                     L3
          Gaan die kamer binneaan die regterkant. A                   1 'n Regterkant
                                                                                                        (3)
2.1.4     Totale getal = (6×3) + 4 M                                  1M optel en vermenigvuldig               LP
          = 22 mense S                                                1S vereenvoudiging                       L2
          ⸫ 22 × 12 blokke A                                          1A vermenigvuldig met 12
          = 264 CA                                                    1CA anywoord
                                                                                                        (4)
2.1.5     1 eenheid op die kaart verteenwoordig 150 eenhede in                                                  LP
          die werklike lewe.  A                                      2A verduideliking                        L1
                                                                                                        (2)
2.1.6           MA                                                    1MA 3,6 m deel deur 150                  LP
          3,6 m ÷ 150 = 0,024m A                                      1A antwoord                              L3
          Uitleglengte = 0,024 × 1 000 M                              1M vermenigvuldig
          = 24 mm CA                                                  1CA antwoord in mm

          OF
               MA                                                     1MA 3,6 m deel deur 150
          3,6 m ÷ 150 = 0,024 m A                                     1A antwoord
          Uitleglengte = 0,024 × 100 M                                1M vermenigvuldig
          = 24 cm CA                                                  1CA antwoord in cm
                                                                                                        (4)
2.2            24                                                      1A korrekte breuk                        LP
          P = 192 A × 100 M
                                                                       1M vermenigvuldig met 100                L2
          = 12,5% CA
                                                                       1CA antwoord
          ≈ 13 R
                                                                       1R korrekte afronding
                                                                                                        (4)
                                                                                                       [21]

        Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskundige Geletterdheid/V2                 4                                NW/November 2024
                                       Graad 10 – Nasienriglyne

        VRAAG 3 [ 21 PUNTE]
V       Oplossing                                                 Verduideliking                          T/L
3.1      2                                                        1M metode                               M
        13 × 200 ml M
                                                                  1A antwoord                             L1
        = 333,3333333 ml A
                                                                                                  (2)
3.2                        1 500 ml                               1M deel                                 M
        Aantal koppies =         × 1 piesang M
                          550 ml                                  1CA antwoord                            L2
               = 2,727272727 piesangs CA                         1R afronding
               ≈ 3 piesangs R                                                                    (3)
3.3       MA                                                     1MA deel deur 10                        M
        (240 ÷ 10) cm = 24 cm A                                  1A antwoord                             L2
                                                                                                  (2)
3.4     r = 8 cm ÷ 2                                                                                      F
        = 4 cm A                                                 1A radius                               L3
        V = 3,142 × (4 cm)2 × 24 cm SF                           1 SF vervanging
                                                                  1CA vereenvoudiging
        = 1 206,528 CA cm3 A                                    1A eenheid
                                                                                                  (4)
                  3
3.5     1 000 cm = 1 000 ml                                       CA vanaf 3.1.4                          M
                                                                                                          L4
        1 206,528                                                 1C omskakeling.
                      × 1 000 ml C
          1 000
                                                                  1CA vereenvoudiging
        = 1206,528 ml CA
                                                                  1MA deling
        Aantal: 1206,528 ml ÷ 550 ml MA                          1S vereenvoudiging
        = 2,193687273 S                                          1O mening
        Die BEWERING is geldig O

        OF

        550 ml × 2 MA                                            1MA vermenigvuldiging met 2
         = 1 100 ml CA                                           1CA vereenvoudiging
        1 206,528 cm3 =1 206,528 ml C                            1C omskakeling.
        ⸫ 1 206 528 ml is meer as 1 100 ml O                     1 O mening
        2 mengsels sal in een bottel pas.
        Die BEWERING is geldig O                                 1O mening
                                                                                                  (5)
3.6     BO = 3,142 × 4 cm (4 cm + 2 × 24 cm) SF                  1 SF vervanging                         M
        = 653 536 cm3 A                                          1A vereenvoudiging                      L3
        Koste = R0,20/cm3 × 653,536 cm3 MCA                      1MCA vermenigvuldiging
        = R130,7072 CA                                           1CA vereenvoudiging
        = R130,71 R                                              1R korrekte afronding
                                                                                                  (5)
                                                                                                 [21]

      Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskundige Geletterdheid/V2                   5                                NW/November 2024
                                           Graad 10 – Nasienriglyne

          VRAAG 4 [19 PUNTE]
V         Oplossings                                                  Verduideliking                   T/L
4.1.1     Domkrag (Jack) A                                          2A antwoord                      LP
                                                                                                   (2) L1
4.1.2     Stap 2: Skroef die moer met die moersleutel los A          1A skroef los                    LP
          Stap 3: Lig die motor op met 'n domkrag A                  1A lig die motor op              L3
          Stap 4: Verwyder die pap band A                            1A verwyder die pap band
          Stap 5: Sit die noodwiel op. A                             1A noodwiel
                                                                                                   (4)
4.1.3     Stap 6 A                                                  2A korrekte stap                 M
                                                                                                   (2) L2
4.1.4     Die motor kan dalk omrol as die oppervlak nie plat is       2A rede                          M
          nie. A                                                                                 (2) L4
4.2.1     Hulle gee 'n aanduiding van hoe om die boks te                                               M
          hanteer. A                                                2A rede                          L4
          OF
          Hulle wys watter kant na bo moet wys. A                                                (2)
4.2.2     In die lengte = 65 cm ÷ 20 cm MA                           1MA korrekte waardes deel           M
          = 3,25                                                                                          L4
          ≈ 3 R                                                      1R korrekte afronding

          In die breedte = 65 cm ÷ 20 cm
          = 3,25
          ≈ 3 R                                                      1R korrekte afronding

          In die hoogte = 55 cm ÷ 20 cm
          = 2,75
          ≈ 2 R                                                      1R korrekte afronding

          Totaal nr. = 3 × 3 × 2 MCA                                 1MCA vermenigvuldiging
          = 18 CA                                                    1CA antwoord
          Haar BEWERING is ongeldig. O                               1O opinie
                                                                                                (7)
                                                                                               [19]
                                                                                         TOTAAL: 75

        Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATHS LIT P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-qp-nov2018-afrikaans/6927c0d6-4dd7-49f3-825c-bbecbff0ea98) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematical-literacy-2018-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a63e2728-60e2-4f4e-862e-a6453d28eaaa) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [MLIT-P2 GR10 QP-AFR -NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematical-literacy-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/51129578-ab36-4013-982c-b9d8fe02c7ee) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-memo-nov2020-afrikaans/d42d0c75-8e9d-4d32-9d26-c071ad853f36) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/0bebec1b-e938-4af6-bfdf-abe5c914b49a) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematical-literacy-2019-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/d7d91364-2d4a-47e8-a9e9-fa53a5ac7d89) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Mathematical Literacy

- [Gr 10 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-lit-atp-2023-24/92fc8f30-3078-45c6-9017-a138e224b210) — ATP
- [LP Maths Literacy Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-10-june-2025-p1-and-memo/e7f8c3eb-2e73-4c9d-b508-ed762eaa72d4) — QP + Memo · 2025
- [LP Maths Literacy Grade 10 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-10-june-2025-p2-and-memo/95ca14e5-487a-4c97-83d6-6e6e30c152af) — QP + Memo · 2025
- [LP Maths Literacy Grade10 Investigation 2023 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade10-investigation-2023-and-memo/37fef4c0-533b-4ec3-b610-056aec18b472) — Memo · 2023
- [LP Maths Literacy Grade10 Investigation 2023 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade10-investigation-2023-and-memo/4571ed98-7174-46df-9c42-d7f868eaf408) — Memo · 2023
- [Maths Literacy Grade 10 June 2022 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-literacy-grade-10-june-2022-qp-and-memo/4f85eb02-4cf2-422e-9d22-6b0ee1c1aa60) — QP + Memo · 2022

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
