# Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p1-afr-nov-question-paper/04061547-dad5-4d01-b36c-4712f89ace17
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p1-afr-nov-question-paper/04061547-dad5-4d01-b36c-4712f89ace17)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Gauteng November · 2021. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2021
                          GRAAD 10

                         WISKUNDE

                         VRAESTEL 1

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

7 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                  2
                                                          (VRAESTEL 1)          GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

3.    Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.

4.    Dui ALLE bewerkings, sketse, grafieke ens. duidelik aan, wat gebruik is om jou antwoorde te
      bepaal.

5.    Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

6.    ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
      word, tensy anders vermeld.

7.    Rond antwoorde af, waar nodig, tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

9.    Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                               3
                                                            (VRAESTEL 1)          GRAAD 10

VRAAG 1

1.1   Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:

      1.1.1     x 2 + x − 42                                                                           (2)

      1.1.2     2ab2 − b3 + b2 − 2ab
                                                                                                       (4)

                     27
      1.1.3     3−                                                                                     (2)
                     x2

1.2   Vereenvoudig die volgende volledig:

      1.2.1     (4a 2 − 2ab + b2 )(2a + b)                                                             (2)

                              1
                          −
      1.2.2     (8x )  2 x−4 − x −8
                     12       3                                                                        (3)

                72 n + 2 − 3.72 n +1
      1.2.3                                                                                            (3)
                       49n.4

1.3   Indien 67 = x , bepaal die waarde van 62.53.44.35 in terme van x, sonder die gebruik van ŉ
      sakrekenaar.                                                                                  (3)
                                                                                                   [19]

VRAAG 2

2.1   Los op vir x:

      2.1.1     x
                    16 = 2                                                                             (1)

                  x     x    2 x 2 − 25
      2.1.2          −     = 2
                x − 3 2 − x x − 5x + 6                                                                 (5)

2.2                               x
      Gegee:        0  3−          2
                                  2

      2.2.1     Los die ongelykheid op.                                                                (3)

      2.2.2     Skryf ŉ heelgetal neer wat die vergelyking ongeldig sal maak.                          (1)

2.3   Los vir x en y gelyktydig op:

               2x − 4 y = 6            en   3x − 5 y = 10                                           (5)
                                                                                                   [15]

                                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                          4
                                                          (VRAESTEL 1)      GRAAD 10

VRAAG 3

3.1   Beskou die volgende patroon:
                                         -3 -6 -9
                                           ;  ;   ;…;…
                                         5 9 13

      3.1.1 Skryf die volgende twee terme van die ry neer.                                      (2)

      3.1.2 Skryf 𝑇𝑛 , die algemene term, van die getalpatroon neer.                            (4)

      3.1.3 Bereken die waarde van die 50ste term van die ry.                                   (2)

3.2   Beskou die volgende ry van E’s:

      3.2.1 Hoeveel blokke gaan jy benodig om die 5𝑑𝑒 E te bou?                                 (1)

      3.2.2 Bepaal die formule om te bereken hoeveel blokke benodig sal word om die 𝑛𝑑𝑒 E
            te bou.                                                                             (2)

      3.2.3 125 blokke word benodig om term 𝑟 𝑑𝑒 term te bou.

             Bereken die waarde van 𝑟.                                                          (2)

3.3   Beskou die volgende lineêre patroon:

                                     4𝑥 − 3; 6𝑥 + 4; 3𝑥 − 9; …

      Bepaal die waarde van 𝑥.                                                               (2)
                                                                                            [15]

                                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                         5
                                                               (VRAESTEL 1)          GRAAD 10

VRAAG 4
                                                          𝑏
Die onderstaande skets toon die grafieke van 𝑓(𝑥) = 𝑥 + 1 en            𝑔(𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑞 ,
(2 ; 0) is die x-afsnit van f .

4.1   Skryf neer die:

      4.1.1 Definisieversameling van f                                                              (1)

      4.1.2 Waardeversameling van g                                                                 (2)

4.2   Bepaal die waarde van b.                                                                      (2)

4.3   Bepaal die vergelyking van g indien die x – waarde van die snypunt van die twee
      grafieke ̶ 1 is.                                                                              (4)

4.4   Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer, wat ŉ negatiewe gradiënt het.          (2)

4.5   Skryf die waardes van x neer waarvoor:
      4.5.1   g ( x) afneem                                                                         (1)
      4.5.2    f ( x)  g ( x)                                                                      (2)

4.6   Bereken die y-waarde wanneer die horisontale afstand tussen die arms van die parabool
      6 eenhede is.                                                                                 (2)

4.7   Skryf die vergelyking van k ( x) neer, indien k ( x) = − g ( x) + 3 .                      (2)
                                                                                                [18]

                                                                                                    b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                               6
                                                             (VRAESTEL 1)            GRAAD 10

VRAAG 5

                                  1
Die eksponensieële grafiek h( x) = . 2 x − 1 is gegee.
                                  2

5.1   Skryf die vergelyking van die asimptote van h neer.                                               (1)

5.2   Bereken:

      5.2.1 Die x – afsnit van h                                                                        (2)

      5.2.2 Die y – afsnit van h                                                                        (2)

5.3   Skets die grafiek van h op ŉ assestelsel. Dui alle afsnitte met die asse, asook die
      asimptote, duidelik aan.                                                                          (3)

5.4   Skryf neer die vergelyking van die grafiek wat gevorm word wanneer h oor die asimptote
      gereflekteer word.                                                                             (2)
                                                                                                    [10]

VRAAG 6

Die Nkosi familie van Dobsonville, wat uit drie lede bestaan, wil graag die Sokkerwêreldbeker
in 2022 in Qatar bywoon. Die huidige koste van ŉ kaartjie beloop 2 150 Qatari Riyal per
persoon, per wedstryd. Die familie wil graag die laaste vier wedstryde bywoon.

6.1   Bereken die totale koste van die kaartjies vir die familie, in rand, indien die wisselkoers
      soos volg is:

                                        Een Riyal = R4.012778                                           (3)

6.2   Op 1 Januarie 2019 belê Mnr Nkosi R50 000 teen eenvoudige rente van 13%.
      Bepaal of die waarde van die belegging aan die einde van 2021 die koste van die kaartjies
      sal dek.                                                                                          (3)

6.3   Wanneer die familie die kaartjies koop, sal hulle ŉ sterk rand of ŉ swak rand verkies?
      Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                                      (2)

6.4   Die inflasiekoers oor die laaste vier jaar bly konstant teen 0,5%.
      Bereken die koste van een kaartjie vier jaar gelede in Qatari Riyal.                           (3)
                                                                                                    [11]

                                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                         MATHEMATICS                            7
                                                         (PAPER 1)              GRADE 10

VRAAG 7

7.1   Vir twee gebeurtenisse A en B, wat nie onderling uitsluitend is nie, word die volgende
      inligting gegee:

      •   P(A) = 0,45

      •   P(A) = 0,55

      •   P(A of B) = 0,8

      Gestel die waarde van 𝑃(𝐴 𝑒𝑛 𝐵) is 𝑥.

      7.1.1 Teken ŉ Venn diagram gebaseer op bostaande inligting.                               (4)

      7.1.2 (a)    𝑃(𝐴 𝑒𝑛 𝐵)                                                                    (2)

             (b)   𝑃(𝐴 𝑜𝑓 (𝑛𝑖𝑒 𝐵))                                                              (2)

7.2   In ŉ opname is 80 mense ondervra i.v.m. hul voorkeur tussen ŉ iPhone (A) en ŉ
      Samsung (B) of albei.

      Die resultate toon aan dat 30 mense iPhone verkies terwyl 45 mense Samsung verkies.
      12 Mense verkies nie een van die twee nie.

      Bepaal hoeveel mense albei verkies.                                                       (4)
                                                                                               [12]

                                                                                  TOTAAL:      100

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr10 Mathematics P1 (ENG) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p1-eng-nov-question-paper/2038d8af-3538-429b-bbc4-82949081753e) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr10 Mathematics P1 (ENG AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p1-eng-afr-nov-possible-answers/4ff8a8ad-c7ec-497a-be51-d8f73b56f547) — Mathematics · Memo · 2021 · Eng
- [Gr10 Mathematics P2 (ENG) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p2-eng-nov-question-paper/d59629a1-119a-4dea-b0a1-a15a697817fa) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr10 Mathematics P2 (AFR) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p2-afr-nov-question-paper/bcb4b2d0-d881-43a1-8eb6-18dce2309cda) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/cb90cd4a-f97b-4561-bdc2-4d79045b30bb) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P1 (English) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-english-november-2022-question-paper/9fd7fdac-14c6-44f7-b7d1-0903e3efa9a2) — Mathematics · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 10 Mathematics

- [Grade 10 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/ce3b0a71-94ab-4e5e-8316-cc54779fc61a) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
