# Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p2-afr-nov-question-paper/bcb4b2d0-d881-43a1-8eb6-18dce2309cda
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p2-afr-nov-question-paper/bcb4b2d0-d881-43a1-8eb6-18dce2309cda)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Gauteng November · 2021. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                          NOVEMBER 2021
                              GRAAD 10

                             WISKUNDE
                            (VRAESTEL 2)

TYD:        2 uur

PUNTE:      100

9 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                              2
                                                          (Vraestel 2)        GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy in die beantwoording van die vrae
      gebruik, duidelik aan.

4.    Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.

5.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

6.    Jy kan ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en niegrafies),
      tensy anders vermeld.

7.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.    Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                             3
                                                               (Vraestel 2)       GRAAD 10

VRAAG 1

ŉ Groep leerders aan die Hoërskool Beacon het ŉ opname gedoen van die aantal lekkers in
25 pakkies wat deur Dotito-handelsmerke vervaardig is. Hulle resultate word in die diagram
hieronder getoon.

                           Sleutel: 2 4 beteken 24 lekkers in ŉ pakkie

1.1    Skryf die modale aantal lekkers in ŉ pakkie neer.                                                (1)

1.2    Bepaal die volgende mates van verspreiding:

       1.2.1    Mediaan                                                                                 (1)

       1.2.2    Onderste kwartiel                                                                       (1)

       1.2.3    Boonste kwartiel                                                                        (1)

1.3    Bereken die omvang.                                                                              (2)

1.4    Gee die aantal pakkies lekkers as 'n persentasie, wat lekkers bo die boonste kwartiel het.       (2)
                                                                                                        [8]
VRAAG 2

Die bedrae wat 120 motoriste op ŉ sekere dag aan petrol by die KG-vulstasie bestee het, is
aangeteken in die onderstaande tabel.
                           Bedrag spandeer
                                                   Aantal Motoriste
                           (in 𝒙 Rand)
                               0 < 𝑥 ≤ 50                     12
                             50 < 𝑥 ≤ 100                     38
                             100 < 𝑥 ≤ 150                    42
                             150 < 𝑥 ≤ 200                    20
                             200 < 𝑥 ≤ 250                     8

2.1    Skryf die interval met die minste aantal motoriste neer.                                         (1)

2.2    Teken ŉ histogram om die data voor te stel.                                                      (2)

2.3    Identifiseer in watter interval die dertigste (30ste) persentiel lê.                             (2)

2.4    Bereken die grootte van die hoek wat die modale klas op ŉ sirkelgrafiek sal voorstel.            (2)
                                                                                                        [7]

                                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                             4
                                                           (Vraestel 2)           GRAAD 10

VRAAG 3

In die Cartesiese vlak hieronder is punte A (5; 5), B (–7; 1) en C(1; –7) die hoekpunte van ŉ
driehoek.

Punt S is die middelpunt van BC. Die lyn AS is loodreg op BC.

                                           y

                                                                 A(5;5)

            B(-7;1)

                                                                                       x

                                  S

                                               C(1;-7)

3.1    Bepaal die koördinate van punt S.                                                            (3)

3.2    Bepaal die gradiënt van die lyn AC.                                                          (2)

3.3    Bepaal die afstand van BC.                                                                   (3)

3.4    Bepaal die oppervlakte van ∆ABC .                                                         (5)
                                                                                                [13]

                                                                                                    b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                             5
                                                        (Vraestel 2)          GRAAD 10

VRAAG 4

4.1

                                                2

      Deur gebruik te maak van die diagram hierbo en sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar,
      bepaal die waarde van:

      4.1.1     sin 𝜃                                                                            (3)

      4.1.2     sin 𝜃 cos 𝜃                                                                      (2)

4.2   As 𝑥 = 60° en 𝑦 = 45°, bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ŉ
      sakrekenaar:

      1                       𝑥
          𝑠𝑖𝑛 2𝑦 −[2 𝑡𝑎𝑛2 (2)]cos 𝑥                                                              (6)
      2

4.3   Bepaal die skerphoek 𝛽, tot 2 desimale plekke:

      4.3.1     sin(𝛽 − 17.8°) = 0,215                                                           (3)

      4.3.2     tan 3𝛽 = √3                                                                      (2)

                        𝛽
      4.3.3     3 sin     = 2,012                                                                (3)
                        2

4.4   Bepaal die waarde van die uitdrukking sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.

      𝑡𝑎𝑛30°.𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 60°
      𝑐𝑜𝑡45°.𝑠𝑖𝑛2 45°                                                                         (4)
                                                                                             [23]

                                                                                                 b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                               6
                                                        (Vraestel 2)           GRAAD 10

VRAAG 5

5.1   Die volgende word gegee:
          • 7sin 𝑥 = 4 waar (𝑥 < 90°)
          • tan 𝑦 = 𝑡
          • x en y is komplementêre hoeke.

      Bepaal die waarde van 𝑡 2 , sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar en met behulp van ŉ         (6)
      skets.

5.2   Aanvaar dat 𝑠𝑖𝑛2 𝑥 + 𝑐𝑜𝑠 2 𝑥 = 1 vir alle waardes van 𝑥. Vereenvoudig nou die volgende
      uitdrukkings:

      5.2.1       1 − 𝑐𝑜𝑠 2 𝑥 − 𝑠𝑖𝑛2 𝑥                                                             (3)

      5.2.2       𝑐𝑜𝑠 2 𝑥 +tan 𝑥. 𝑐𝑜𝑡𝑥 + 𝑠𝑖𝑛2 𝑥                                                    (3)

5.3

              E
                      26,2°

                              34,4°

                  S                   M                H

      Vanaf die top van die vuurtoring, 55 m bo seevlak, het twee bote M en H, wat ooswaarts
      vaar, ŉ dieptehoek van 26,2° en 34,4°, soos getoon.

      Bereken die afstand tussen die twee bote.                                                 (5)
                                                                                               [17]

                                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                                  7
                                                             (Vraestel 2)            GRAAD 10

VRAAG 6

Die diagram hieronder stel die grafieke voor van f (x) = a sin x en g (x) = b cos x vir x  [0° ; 360°].

6.1    Skryf die waardes van a en b neer.                                                                  (2)

6.2    Vir watter waarde(s) van x sal g ŉ dalende funksie wees?                                            (2)

6.3    Wat is die amplitude van f ?                                                                        (1)

6.4    Wat is die waardeversameling van g?                                                                 (2)

6.5    Vir watter waarde(s) van x is f (x) – g (x) = 2                                                     (2)
                                                                                                           [9]

                                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                  8
                                                        (Vraestel 2)   GRAAD 10

VRAAG 7

In die skets is RSTQ ŉ parallelogram met RS // QT en QR // TS.

VQ halveer 𝑅𝑄̂ 𝑇 en VT halveer 𝑄𝑇̂𝑆.

Bewys dat :

7.1    ̂2 = 90°
       V                                                                              (5)

7.2    RS = 2RQ                                                                    (6)
                                                                                  [11]

                                                                                      b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE (VRAESTEL 2)       9
                                                                   GRAAD 10

VRAAG 8

8.1   In ∆𝐴𝐵𝐶 is M en N die middelpunte van AB en AC onderskeidelik.

      Bewys die stelling wat beweer dat MN // BC.                                    (6)

8.2   In ∆𝑃𝑄𝑅 is QT = TU = UP. QS = SR en UV = 𝑥 𝑐𝑚.

      Bepaal die lengte van VR in terme van 𝑥.                                    (6)
                                                                                 [12]

                                                                       TOTAAL:   100

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr10 Mathematics P2 (ENG) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p2-eng-nov-question-paper/d59629a1-119a-4dea-b0a1-a15a697817fa) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr10 Mathematics P2 (ENG AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p2-eng-afr-nov-possible-answers/d072580e-848a-447d-9a3b-b14f86133ba1) — Mathematics · Memo · 2021 · Eng
- [Gr10 Mathematics P1 (ENG) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p1-eng-nov-question-paper/2038d8af-3538-429b-bbc4-82949081753e) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr10 Mathematics P1 (AFR) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematics-p1-afr-nov-question-paper/04061547-dad5-4d01-b36c-4712f89ace17) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/81787b29-ec95-4d70-86d9-07a67237a7e1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P2 (English) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-november-2022-question-paper/38ddf19f-4fe7-4a67-8d45-930a8aeb92af) — Mathematics · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 10 Mathematics

- [Grade 10 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/ce3b0a71-94ab-4e5e-8316-cc54779fc61a) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
