# Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)

> Grade 10 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/66a2c024-0d17-46df-b026-8e8702c685a6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/66a2c024-0d17-46df-b026-8e8702c685a6)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-english-and-afrikaans-june-2016-possible-answers/bd87dfab-9c38-428e-b164-1caed1d757b5) — Memo · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          PROVINSIALE EKSAMEN
                                 JUNIE 2016
                                    GRAAD 10

                          FISIESE WETENSKAPPE

                                 (VRAESTEL 1)

TYD: 90 minute

PUNTE: 100

11 bladsye + 1 inligtingsblad en 1 antwoordblad

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                            FISIESE WETENSKAPPE         GRAAD 10     2
                                            (Vraestel 1)

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                           FISIESE WETENSKAPPE
                                                           (Vraestel 1)

                                                           TYD: 90 minute

                                                           PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Haal die ANTWOORDBLAD op bladsy 13 af, skryf jou naam daarop en handig dit saam
     met jou antwoordboek in.

3.   ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

4.   Jy mag toespaslike wiskundige instrumente gebruik.

5.   Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE op bladsy 12 te gebruik.

6.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik is.

7.   Skryf netjies en leesbaar.

8.   Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy op jou ANTWOORDBOEK.

9.   Laat EEN lyn oop na elke subvraag, byvoorbeeld tussen Vraag 2.1 en Vraag 2.2.

10. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

11. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ŉ maksimum van TWEE desimale plekke af,
    waar van toepassing.

12. Gee kort motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

                                                                                         b.o

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE        GRAAD 10       3
                                                (Vraestel 1)

AFDELING A

VRAAG 1

Vier opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir elk van die volgende vrae. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Omkring slegs die korrekte letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1 – 1.10) op die voorsiende ANTWOORDBLAD.

1.1    Kyk na die volgende diagram van ŉ golf met ŉ frekwensie van 12 Hz.)

                                          A

                                          B

       Die afstand AB kan beskryf word as ...

       A       die golflengte.
       B       die amplitude.
       C       die periode.
       D       dubbel die amplitude.                                                     (2)

1.2    Ultraklank word deur dokters gebruik om ŉ ongebore fetus te bestudeer. Die
       beginsel van ultraklankondersoeke word op ... gebasseer.

       A       resonansie
       B       weerkaatsing
       C       breking
       D       superposisie                                                              (2)

1.3    Wat moet ŉ dromspeler doen om die klank van ŉ drom ŉ hoër toonhoogte te
       gee? Hy moet ...

       A       die drom harder slaan.
       B       die drom sagter slaan.
       C       die drom se vel stywer vasmaak.
       D       die drom se vel losser maak.                                              (2)

                                                                                               b.o

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE            GRAAD 10     4
                                              (Vraestel 1)

1.4   Vyf golwe in ŉ slinky vat 1,5 sekondes om verby ŉ vaste punt te beweeg. Die
      lengte van elke golf is 0,2 m. Die periode is ...

      A       0,3 s.
      B       3,3 s.
      C       0,04 s.
      D       7,5 s.                                                                     (2)

1.5   Indien ŉ golf met ŉ frekwensie van 0,6 Hz en ŉ golflengte van 10 m het, wat sal
      die snelheid wees?

      A       8 m.s-1
      B       16 m.s-1
      C       6 m.s-1
      D       40 m.s-1                                                                   (2)

1.6   ŉ Glasstafie besit ŉ positiewe lading deurdat dit met ŉ satynlappie gevryf word.
      Gedurende die proses, word ...

      A       elektrone oorgedra vanaf die glasstafie na die satynlappie.
      B       elektrone oorgedra vanaf die satynlappie na die glasstafie.
      C       protone oorgedra vanaf die satynlappie na die glasstafie.
      D       protone oorgedra vanaf die glasstafie na die satynlappie.                  (2)

1.7   Watter skakeling sal tot ŉ totale weerstand van 4 Ω lei as elke resistor 4 Ω is?

      A

      B

      C

      D

                                                                                         (2)

                                                                                               b.o

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE           GRAAD 10    5
                                             (Vraestel 1)

1.8    Watter een van die volgende stellings omtrent die effek van geomagnetiese
       storms is waar?

       Geomagnetiese storms veroorsaak ...

       A      induserende elektriese stroom in kragdrade en pyplyne, wat
              kragonderbrekings tot gevolg het
       B      onderbreking van kommunikasie en navigasiestelsels
       C      dat satelliete beskadig word.
       D      skuif in geografiese pole van die aarde                                 (2)

1.9    Twee identiese metaalsfere op geïnsuleerde staanders, dra ladings van X C en
       -5 C onderskeidelik. Hulle word in kontak met mekaar gebring en dan weer
       geskei. Elke sfeer het nou ŉ lading van +3 C. Die waarde van X is ...

       A      -5 C
       B      +5 C
       C      11 C
       D      +8 C                                                                    (2)

1.10   Die eenheid waarin elektriese stroom gemeet word, is ...

       A      coulomb.
       B      ampère.
       C      volt.
       D      ohm.                                                                    (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING A: 20

                                                                                            b.o

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      FISIESE WETENSKAPPE           GRAAD 10    6
                                                      (Vraestel 1)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Bestudeer die volgende diagram en benoem A – D:
                                            A                B

                           C

                                                       D
                                                                                               (4)

2.2   Die diagram hieronder toon twee golwe , A en B, wat dieselfde golflengte het
      maar verskillende amplitude, wat mekaar se pad kruis.
                                                                           Golf A ______

                                                                           Golf B
                                       

       Posisie (m)
                                                                                         Tyd (s)
                                 0,5            1.0    1,5           2.0            2,5
                                                0
                                                                 20 cm

                           

      2.2.1          Watter tipe golf word deur die patroon hierbo verteenwoordig?             (1)

      2.2.2          Watter omringde nommerpunte (1 – 4), dui ŉ enkele siklus aan?             (1)

      2.2.3          Bepaal die volgende vir Golf A:

                     (a)       Frekwensie                                                      (2)
                     (b)       Periode                                                         (2)
                     (c)       Amplitude                                                       (3)

      2.2.4          Teken die resultante vorm wanneer die twee golwe (A en B) mekaar
                     ontmoet. Toon op die diagram die resulterende amplitude.                  (3)

      2.2.5          Watter golfeienskap word in Vraag 2.2.4 geïllustreer?                     (1)

      2.2.6          Benoem en beskryf die beginsel wat toegepas was om Vraag 2.2.4 te
                     beantwoord.                                                               (3)
                                                                                               [20]
                                                                                                     b.o

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE            GRAAD 10    7
                                               (Vraestel 1)

VRAAG 3

3.1   Op die ANTWOORDBLAD, toon die gegewe golf as M. Op dieselfde as, toon die
      golf wat met dieselfde spoed, maar met die helfte van die frekwensie van die
      gegewe golf beweeg. Benoem dit as P.                                               (4)

                     1

                     0        2    4       6      8     10    12      14

                     -1

3.2   Vlermuise het baie swak sig en gebruik ekolokasie om hul weg te vind. Die
      frekwensie wat deur vlermuise geproduseer word is 100 kHz. As die spoed van
      klank in die grot 345 m.s-1 is, hoe diep is die grot as die vlermuis piepgeluide
      maak wat 0,15 s neem om terug te keer na die vlermuis toe?                         (3)

3.3   Teken ŉ klankgolf en dui die amplitude, verdigting en verdunning aan.              (4)
                                                                                         [11]

                                                                                               b.o

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE               GRAAD 10     8
                                             (Vraestel 1)

VRAAG 4

4.1   Waarom is elektromagnetiese golwe uniek in vergelyking met ander golwe?             (2)

4.2   Verduidelik hoe elektromagnetiese golwe ontstaan.                                   (3)

4.3   Indien ŉ mikrogolf golwe met ŉ golflengte van 100 mm gebruik, bereken die
      energie van die foton binne-in die mikrogolfoond.                                   (4)

4.4   Die volgende tabel toon ŉ paar elektromagnetiese golwe met hul golflengtes:

                  Radiasie                                  Golflengte (m)
                                                                         -10
                   X-strale                                  2,11 x 10
                                                                          -7
                Ultraviolet lig                               3,00 x 10
                                                                          -6
                  Sigbare lig                                 5,13 x 10
                                                                          -5
                   Infrarooi                                  4,05 x 10
                                                                          2
           Mediumgolf radiogolwe                              6,21 x 10

       4.4.1   Watter een van die strale in die tabel, het die hoogste deurlatingsvermoë?
               Verskaf ŉ rede hiervoor.                                                   (2)

       4.4.2   ŉ Onbekende bron straal elektromagnetiese golwe uit waar ŉ foton,
               energie van 6,63 x 10-19 J het. Gebruik ŉ berekening om te bepaal
               watter elektromagnetiese golf dit is.                                      (4)

4.5    Ultraviolet gloeilampe word gereeld in slaghuise gebruik ten spyte daarvan dat
       dit die potensiaal het om mense se oë beskadig.

       4.5.1   Verduidelik waarom UV ligstrale skadelik vir mense se oë is.               (1)

       4.5.2   Verduidelik waarom UV ligstrale in slaghuise gebruik word.                 (1)
                                                                                          [17]

                                                                                                b.o

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE         GRAAD 10        9
                                             (Vraestel 1)

VRAAG 5

In die meegaande diagram word staal skuifspelde A en B aan ŉ toutjie vasgemaak wat
aan ŉ tafel vasgemaak is. Die skuifspelde bly in die posisie onder die magnete, soos
aangedui in die skets.

                                                       TAFEL

5.1    Definieer die term magnetiese veld.                                              (2)

5.2    Sal die bokant van die skuifspeld A, Noord of Suid pool wees?                    (1)

5.3    Twee staafmagnete word naby aan mekaar geplaas soos in die diagram
       aangedui.

       Op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is, voltooi die magnetiese patroon
       tussen die twee magnete.                                                         (3)

5.4    As die afstand tussen die twee pole vermeerder, sal die magnetiese krag tussen
       die magnete VERMEERDER, VERMINDER OF DIESELFDE BLY? Verskaf ŉ
       rede.                                                                            (3)
                                                                                        [9]

                                                                                              b.o

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE           GRAAD 10        10
                                             (Vraestel 1)

VRAAG 6

Twee identiese geïnsuleerde, grafiet-bedekte polistireen sfere hang aan draadjies. Die
sfere word op ŉ klein afstand van mekaar afgehou. Die ladings op die twee Sfere P en
Q is onderskeidelik – 2,4 nC en + 5,6 nC.

                                     P                      Q

Wanneer die sfere vrygelaat word, beweeg hulle na mekaar.

6.1   Verduidelik waarom die twee sfere na mekaar toe beweeg wanneer hulle
      vrygelaat word.                                                                     (2)

Die twee sfere raak nou aanmekaar en word weer geskei.

6.2   Bereken die lading op elke sfeer nadat hulle aangeraak het.                         (2)

6.3   Skryf die hoeveelheid elektrone neer wat op Sfeer P gevind word nadat dit aan Q
      geraak het.                                                                         (2)

6.4   In watter rigting sal die elektrone beweeg? Skryf slegs vanaf P tot Q, of vanaf Q
      tot P, of geen rigting.                                                             (1)

6.5   Verskaf ŉ rede vir jou antwoord in Vraag 6.4.                                       (2)
                                                                                          [9]

                                                                                                b.o

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE          GRAAD 10      11
                                               (Vraestel 1)

VRAAG 7

Leerders voer ŉ eksperiment uit om te bepaal of resistors wat as stroomverdelers
gekoppel is, se effektiewe weerstand minder sal wees, as wanneer die resistors as
potensiaalverdelers gekoppel is.

       STROOMBAAN A                                               STROOMBAAN B

                     V                                                      V

      A                                                       A
                                                                                2Ω

               2Ω          5Ω     15Ω                                           5Ω

                                                                                15Ω

7.1    Formuleer ŉ doel vir hierdie eksperiment.                                         (2)

7.2    Identifiseer die:

       7.2.1    Gekontroleerde veranderlike                                              (1)

       7.2.2    Onafhanklike veranderlike                                                (1)

7.3    Verskaf ŉ rede waarom die ammeter gekonnetteer is soos in die diagramme
       aangetoon.                                                                        (1)

7.4    Bereken die totale weerstand vir stroombaan B.                                    (3)

7.5    ŉ Lading van 2,3 C vloei deur die filament van ŉ gloeilampie in 7 minute.
       Bereken ...

       7.5.1    die elektriese stroom wat deur die filament beweeg.                      (3)

       7.5.2    die potensiaalverskil as 30 J energie benodig is om die lading van een
                punt na ŉ ander punt oor te dra.                                         (3)
                                                                                         [14]

                                                                   TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                TOTAAL: 100

                                              EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           FISIESE WETENSKAPPE          GRAAD 10   12
                                                                           (Vraestel 1)

                                GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
                                           VRAESTEL 1 (FISIKA)

 TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

                  NAME / NAAM                                 SYMBOL / SIMBOOL               VALUE / WAARDE
 Acceleration due to gravity                                                 g                   9,8 m·s-2
 Swaartekragversnelling
 Speed of light in a vacuum                                                  c                3,0 x 108 m·s-1
 Spoed van lig in 'n vakuum
 Planck's constant                                                           h                6,63 x 10-34 J·s
 Planck se konstante
 Charge on electron                                                          e                 -1,6 x 10-19 C
 Lading op elektron
 Electron mass                                                             me                 9,11 x 10-31 kg
 Elektronmassa

 TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES

 MOTION / BEWEGING

 v f  v i  a t                                                   x  v i t  21 at 2
                                   v  vi 
 v f  v i  2ax
   2        2
                             Δx   f      Δt
                                   2 
WORK, ENERGY AND POWER / ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

 U  mgh or/of E P  mgh                                                     1                1
                                                                        K     mv 2 or/of Ek  mv2
                                                                             2                2

 WAVES, SOUND AND LIGHT / GOLWE, KLANK EN LIG

  vf                                                                        1
                                                                        T
              f
                             c
  E = hf or/of E = h
                             λ

 ELECTRIC CIRCUITS / ELEKTRIESE STROOMBANE

  Q  I t

 Rs  R1  R2  ...                                                  W
                                                              V
                                                                     q

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE       GRAAD 10    13
                                               (Vraestel 1)

ANTWOORDBLAD

NAAM VAN LEERDER: __________________________                  GRAAD 10: __________

AFDELING A
VRAAG 1

   1.1        A       B       C       D
   1.2        A       B       C       D
   1.3        A       B       C       D
   1.4        A       B       C       D
   1.5        A       B       C       D
   1.6        A       B       C       D
   1.7        A       B       C       D
   1.8        A       B       C       D
   1.9        A       B       C       D
  1.10        A       B       C       D

3.1
         1

         0        2       4       6   8   10      12     14

         -1

5.3

## Related documents

- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2017-question-paper/6d187645-c5d2-4682-bb7b-e110bda17e26) — Physical Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-english-and-afrikaans-june-2018-possible-answer/46072361-f8d1-46fb-a25a-af9e05d99683) — Physical Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-english-and-afrikaans-june-2017-possible-answers/0fb0998a-6926-4c87-87d7-e2d3feecd5a3) — Physical Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 10 Physical Sciences P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
