# Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng June 2018 QP (Afr)

> Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/986ce545-da0d-4b92-9e67-3b398daef485
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng June 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/986ce545-da0d-4b92-9e67-3b398daef485)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 Phy P2 (English and Afrikaans) June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-english-and-afrikaans-june-2018-possible-answer/90de8ad3-d5d4-4736-8702-c5ba535b10d1) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              PROVINSIALE EKSAMEN
                                         JUNIE 2018
                                          GRAAD 10

                                 FISIESE WETENSKAPPE

                                         VRAESTEL 2

TYD: 90 minute / 1½ uur

PUNTE: 100

10 bladsye, 1 datavel en 1 grafiekblad

                                                       b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE
                                               (Vraestel 2)        GRAAD 10                  2

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                   FISIESE WETENSKAPPE

                                                                   TYD: 90 minute

                                                                   PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou naam in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDBOEK neer.

2.   Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK.

3.   Verwyder die grafiekpaper op bladsy 12 en handig dit saam met jou antwoordboek in

4.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

5.   Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

6.   JY WORD AANGERAAI OM DIE AANGEHEGTE GEGEWENSBLADSY TE GEBRUIK.

7.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

9.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in jou antwoordboek

10. Laat EEN reël oop tussen twee sub-vrae, byvoorbeeld tussen Vraag 2.1 en
    Vraag 2.2.

11. Toon AL die formules en substitusies in ALLE berekeninge.

12. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale plekke af.

13. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

                                                                                              b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    FISIESE WETENSKAPPE
                                                    (Vraestel 2)        GRAAD 10                  3

AFDELING A

VRAAG 1

Vier opsies word as moontlike antwoorde tot die volgende vrae verskaf. Elke vraag het slegs EEN
korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.10) in jou
antwoordboek neer. Elke antwoord tel TWEE PUNTE

1.1    Noem skeidingsmetode wat in die illustrasie hieronder uitgebeeld word.

       A   distillasie
       B   chromatografie
       C   purifikasie
       D   sifting                                                                                       (2)

1.2    Wanneer ŉ metaalatoom met ŉ nie-metaal-atoom verbind, sal die nie-metaal atoom …

       A   elektrone verloor en verminder in grootte.
       B   elektrone verloor en vergroot in grootte.
       C   elektrone bykry en verminder in grootte.
       D   elektrone bykry en vergroot in grootte.                                                       (2)

1.3    Watter een van die onderstaande name teenwoordig die wetenskaplike wat goudfoelie
       met positiewe deeltjies gebombardeer het, en gevind het dat hierdie deeltjies deur ŉ
       nukleus gereflekteer word?

       A   Rutherford
       B   Dalton
       C   Bohr
       D   Thomson                                                                                       (2)

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE
                                                (Vraestel 2)        GRAAD 10                4

1.4   In watter een van die volgende opsies is die opskrifte van die vloeidiagram korrek?

             1              2           3             4              5               6
       A Suiwer        Onsuiwer    Elemente      Verbindings   Heterogene     Homogene
         stof          stof                                    mengsel        mengsel
       B Suiwer        Onsuiwer    Elemente      Verbindings   Homogene       Heterogene
         stof          stof                                    mengsel        mengsel
       C Onsuiwer      Suiwer      Verbin-       Elemente      Heterogene     Homogene
         stof          stof        dings                       mengsel        mengsel
       D Onsuiwer      Suiwer      Elemente      Verbindings   Homogene       Heterogene
         stof          stof                                    mengsel        mengsel              (2)

1.5   ŉ Neutron het ŉ _______________lading.

      A   neutrale
      B   positiewe
      C   negatiewe
      D   magnetiese                                                                               (2)

1.6   Watter een van die volgende groep atome / ione het dieselfde hoeveelheid elektrone?

      A    Br-, Kr, K+
      B    Mg2+, Ca2+, Be2+
      C    Na+, Mg2+, Al3+
      D    Cℓ, Br, I                                                                               (2)

1.7   Die korrekte elektronkonfigurasie vir Magnesium is …

      A   1s22s22p63s2
      B   1s22s22p63s1
      C   1s22s22p63s6
      D   1s22s22p63s24s2                                                                          (2)

                                                                                            b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 FISIESE WETENSKAPPE
                                                 (Vraestel 2)        GRAAD 10             5

1.8    Watter EEN van die volgende simbole verteenwoordig die atoom met die grootste radius
       in periode 4 van die periodieke tabel?

       A   As
       B   Se
       C   Kr
       D   Br                                                                                        (2)

1.9    Chemiese bindings KAN NIE deur … gevorm word nie.

       A   breking van elektrone
       B   verkryging van elektrone
       C   verlies van elektrone
       D   deel van elektrone                                                                        (2)

1.10   Indien atoom Z van die element in Groep 3 verander na Z+3, sal die ...

       A   atoomgetal van Z afneem.
       B   massagetal van Z groter word.
       C   lading op die nukleus verander.
       D   getal elekrone in omringende energievlakke afneem.                                        (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING A:               20

                                                                                              b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    FISIESE WETENSKAPPE
                                                                    (Vraestel 2)        GRAAD 10              6

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Mareriale word gekies vir hulle eienskappe in alledaagse toepassings. Gee VIER (4)
      eienskappe van materiale wat die keuse van toepassing sal beïnvloed.                                            (4)

2.2   Onderskei tussen ŉ homogene en heterogene mengsels.                                                             (2)

2.3   ŉ Mengsel van soutwater en skoon sand wat in ŉ Erlenmeyer fles is, kan geskei word deur
      dekantering.

      2.3.1                     Wat beteken dekantering?                                                              (1)

      2.3.2                     Nadat die sand uit die water verwyder is, hoe kan die sout vanuit die water
                                verwyder kan word.                                                                    (2)

2.4   Die tipe binding wat tussen twee metale plaasvind word ŉ metaalbinding genoem.
      Bespreek kortliks hoe hierdie binding plaasvind.                                                                (4)
                                                                                                                     [13]

VRAAG 3

Kyk na die volgende diagram beantwoord die vrae:

        Temperatuur – celsius
                                       5

                                      4                  3

                                                                        1
                                                             2

                                                             Tyd – minute

                                                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   FISIESE WETENSKAPPE
                                                   (Vraestel 2)        GRAAD 10                     7

3.1   Pas die volgende kolomme bymekaar om aan te dui watter gedeelte van die grafiek pas by
      watter fase:

               KOLOM A                             KOLOM B

      3.1.1    Gas fase                 A: 1
                                        B: 2
      3.1.2    Soliede fase             C: 3
                                        D: 4
      3.1.3    Vloeistof fase           E: 5                                                               (3)

3.2   Die volgende resultaattabel verteenwoordig die temperatuur wat elke 5 minute vir ŉ uur
      geneem is.

              Tyd      0      5    10   15   20    25    30   35    40    45    50    55       60
              (min)
              Temp     -5     -2   0    0      1   4     8    12    12    16    20    23       26
              (oC)

      Gebruik die inligting in die tabel en teken ŉ grafiek om die data te toon. Gebruik die
      GRAFIEKPAPIER op bladsy 12.                                                                          (5)
                                                                                                           [8]

VRAAG 4

Daar is 118 elemente wat bekend is en in die Periodieke Tabel gevind word. Die elemente word
op ŉ baie spesifieke manier getabuleer. In jou antwoordboek, beantwoord die volgende vrae:

4.1   Wat noem ons die atome wat in Groep 1 gevind word?                                                   (1)

4.2   Verduidelik wat die getal 1 tot 103 op die Periodieke Tabel reflekteer?                              (2)

4.3   Bereken die molêre massa van Ca(OH)2.                                                                (4)

4.4   Teken die Aufbaudiagram asook die elektronkonfigurasie vir Natrium.                                  (3)

4.5   Teken die Lewisstruktuur vir Natriumchloried.                                                        (2)

4.6   Noem die binding wat tussen Natrium en Chloor sal vorm.                                              (1)

                                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE
                                                (Vraestel 2)        GRAAD 10                 8

4.7    Gee die naam vir die volgende simbole / formules:

       4.7.1   Al+3

       4.7.2   Mn

       4.7.3   Ag+

       4.7.4   HCO3-

       4.7.5   MgSO4                                                                                     (5)
                                                                                                        [18]

VRAAG 5

5.1 – 5.8      Voltooi die volgende tabel met behulp van die Periodieke Tabel. Skryf slegs die
               vraagnommer en antwoord in jou antwoordboek.                                              (8)

                  Element         Atoomgetal       Massagetal    Getal neutrone
                  11Na            5.1              23            5.2
                  14
                      C           5.3              5.4           8

                  Ar              5.5              37            5.6
                  19
                       F          9                5.7           5.8

5.9    Watter element is ŉ edelgas?                                                                      (1)

5.10   Watter element is ŉ halogeen?                                                                     (1)

5.11   Watter element is ŉ alkalimetaal?                                                                 (1)

5.12   Watter element sal ŉ negatiewe ioon vorm?                                                         (1)

                                                                                                        [12]

                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 FISIESE WETENSKAPPE
                                                 (Vraestel 2)        GRAAD 10                  9

VRAAG 6

Koolstof vorm die basis vir lewe op aarde. Koolstofverbindings vorm deel van organiese chemie.

6.1     Beskryf kortliks hoe koolstof en waterstofatome sal verbind. Verwys na die tipe en getal
        bindings.                                                                                      (4)

6.2     Verduidelik waarom ŉ persoon ŉ elektriese skok sal kry wanneer ŉ HB potlood in ŉ
        muurprop ingedruk word.                                                                        (2)

6.3     Wat is die kosbaarste allotroop van koolstof?                                                  (1)

6.4     Ons gebruik koolstofisotope om die ouderdom van fossiele te bepaal. Gebruik koolstof
        om te verduidelik wat ŉ isotoop is.                                                            (3)
                                                                                                      [10]

VRAAG 7

Die wetenskap-onderwyser besluit om koekies in die klas te bak om chemiese verandering te
demonstreer.

7.1     Identifiseer TWEE eienskappe wat sal aandui dat ŉ chemiese verandering tydens ŉ
        chemiese reaksie plaasgevind het.                                                              (2)

7.2     Onderskei tussen ŉ fisiese en chemiese verandering.                                            (1)

7.3     Verduidelik die Wet van Kontante Samestelling.                                                 (2)

7.4     Onderskei tussen ŉ ontbindingsreaksie en ŉ sintese reaksie.                                    (2)
                                                                                                       [7]

                                                                                               b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      FISIESE WETENSKAPPE
                                                                      (Vraestel 2)        GRAAD 10               10

VRAAG 8

8.1    Gee die chemiese formule van aluminiumsulfaat.                                                                  (2)

8.2    Verskaf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie tussen Yster en Suurstof
       om roes te vorm.
       Fe+3 + O2                                                                                                      (3)

       Bestudeer die onderstaande grafiek met die ionisasie-energie van die eerste
       20 elemente:

                                                       IONISASIE-ENERGIE VIR DIE EERSTE 20 ELEMENTE

       –1

        ioniseringsenergie kJmol

                                                                 Kernlading Z

      8.3.1                        Wat is die eerste ionisasie-energie vir Silikoon?                                   (1)

      8.3.2                        Waarom is die aktiveringsenergie laer vir Alluminium as vir Chloor, al is beide
                                   in dieselfde periode van die periodieke tabel?                                      (2)

      8.3.3                        Watter gevolgtrekking kan jy van die grafiek af kry aangaande die ionisasie
                                   energie soos dit afwaarts beweeg in ŉ groep?                                        (2)

      8.3.4                        Gee ŉ rede waarom Helium, Neon en Argon sulke hoë ionisasie waardes het?            (2)
                                                                                                                      [12]

                                                                                       TOTAAL VIR AFDELING B:          80

                                                                                                         TOTAAL:      100

                                                                     EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                     FISIESE WETENSKAPPE
                     (Vraestel 2)        GRAAD 10   11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 FISIESE WETENSKAPPE
                                                                 (Vraestel 2)        GRAAD 10   12

VRAAG 3.2

            NAAM: _______________________________________________________________

## Related documents

- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/91d1f496-2df5-48db-a954-69b280ba1b18) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-english-and-afrikaans-june-2018-possible-answer/46072361-f8d1-46fb-a25a-af9e05d99683) — Physical Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/bdfc5a8b-9b3b-483e-a730-d90c972596fa) — Physical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/7d4c6de6-744b-4398-9e8c-0f308c9384cd) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
