# Physical Sciences Grade 10 P2 National November 2018 QP

> Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the National November 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/91d1f496-2df5-48db-a954-69b280ba1b18
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: National November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P2 National November 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/91d1f496-2df5-48db-a954-69b280ba1b18)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · National November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 10

                      FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)

                                 NOVEMBER 2018

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                       2                           DBE/November 2018
                                      KABV – Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou naam en klas (bv. 10A) in die toepaslike ruimtes op die
         ANTWOORDEBOEK neer.

2.       Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
         ANTWOORDEBOEK.

3.       Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

5.       Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
         VRAAG 2.2.

6.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.       Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8.       Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

9.       Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

10.      Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
         plekke af.

11.      Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

12.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                       3                             DBE/November 2018
                                      KABV – Graad 10

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke
 vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die
 letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
 bv. 1.11 D.

 1.1     Watter EEN van die volgende stowwe is NIE 'n suiwer stof NIE?

         A     Yster

         B     Suiker

         C     Staal

         D     Grafiet                                                                            (2)

 1.2     Die KORREKTE chemiese formule vir kaliumnitraat is ...

         A     K3N

         B     PNO 3

         C     KNO 3

         D     K 2 NO 3                                                                           (2)

 1.3     Verskillende isotope van dieselfde element het verskillende ...

         A     atoomgetalle.

         B     getalle neutrone.

         C     getalle protone.

         D     getalle elektrone.                                                                 (2)

 1.4     Watter EEN van die volgende ionisasievergelykings verteenwoordig die
         tweede ionisasie van magnesium?
                                       +
         A     Mg(g) + energie → Mg + e-

         B           +
               Mg (s) + energie → Mg + 2e
                                           2+   -

         C           +
               Mg (g) + energie → Mg + 2e
                                           2+   -

                                       +
         D     Mg(s) + energie → Mg + e-                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                            4                    DBE/November 2018
                                           KABV – Graad 10

 1.5     Watter PAAR elemente het waarskynlik 'n soortgelyke rangskikking van buite-
         elektrone en soortgelyke chemiese gedrag?

         A     Boor en aluminium

         B     Helium en fluoor

         C     Koolstof en stikstof

         D     Chloor en suurstof                                                             (2)

 1.6     Watter EEN van die volgende stellings is VERKEERD oor die eienskappe van
         'n fisiese verandering?

         A     Wanneer 'n fisiese verandering plaasvind, kan die verbindings hulself
               herrangskik, maar die bindings tussen die atome sal nie breek nie.

         B     Fisiese verandering in materie is omkeerbaar.

         C     Energie word geabsorbeer wanneer materie van 'n vaste stof na 'n
               vloeistof verander.

         D     Molekule bly nie gedurende 'n fisiese verandering behoue nie.                  (2)

 1.7     In die verbinding, H2 O, is die verhouding van die MASSA van waterstof tot
         suurstof altyd …

         A     1 : 2.

         B     2 : 1.

         C     1 : 8.

         D     1 : 16.                                                                        (2)

 1.8     Een mol H2 SO4 bevat ...

         A     7 atome.

         B     1 molekuul.

         C     6,02×1023 molekule.

         D     42,14×10
                          23
                               molekule.                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                      5                          DBE/November 2018
                                     KABV – Graad 10

 1.9     Watter EEN van die volgende oplossings sal NIE 'n neerslag vorm as dit by 'n
         oplossing silwernitraat gevoeg word NIE?

         A     NaCl(aq)

         B     MgBr2 (aq)

         C     KI(aq)

         D     Mg(NO3 )2 (aq)                                                                 (2)

 1.10    Die sfeer waarin minerale gevind word, staan as ... bekend.

         A     atmosfeer

         B     biosfeer

         C     litosfeer

         D     stratosfeer                                                                    (2)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                          6                      DBE/November 2018
                                         KABV – Graad 10

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon drie verskillende stowwe, P, Q and R.

          STOF P                          STOF Q                     STOF R

                                         SLEUTEL

                             Waterstof                             Chloor

                             Suurstof                              Swawel

                             Natrium                               Yster

2.1      Definieer die term element.                                                            (2)

Gebruik die diagram en die sleutel wat verskaf is om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.2      Skryf 'n LETTER neer wat die volgende verteenwoordig:

         2.2.1       Suiwer stof                                                                (1)

         2.2.2       Homogene mengsel                                                           (1)

         2.2.3       Heterogene mengsel                                                         (1)

2.3      Dui aan of die suiwer stof wat in VRAAG 2.2.1 geïdentifiseer is, 'n element of
         'n verbinding is.                                                                      (1)

2.4      Watter fisiese metode sou jy gebruik om stof Q in sy komponente te skei?               (1)

2.5      Skryf die fisiese eienskap neer waarop die skeidingstegnieke gebaseer is om
         die volgende stowwe in hul individuele komponente te skei:

         2.5.1       Q                                                                          (1)

         2.5.2       R                                                                          (1)
                                                                                                [9]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                        7                          DBE/November 2018
                                                       KABV – Graad 10

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die dampdruk-teenoor-temperatuurgrafiek hieronder is vir vier onbekende vloeistowwe
(A, B, C en D) verkry. Atmosferiese druk word as 101,3 kPa gemeet.
                                           Dampdruk teenoor temperatuur

                       200
                                                                         A
                                                                               B
                                                                                         C
                       150

                                                                                                  D

      Dampdruk (kPa)
                               101,3 kPa
                       100

                       50

                       0       0            25           50           75           100            125
                                                         Temperatuur (°C)
3.1                    Definieer die term kookpunt.                                                               (2)

Gebruik die inligting wat in die grafiek gegee word om die vrae wat volg, te
beantwoord.
3.2                    Skryf neer die:

                       3.2.1       Kookpunt van vloeistof B                                                       (1)
                       3.2.2       Vloeistof wat by 115 °C 'n vloeistof bly                                       (1)
                       3.2.3       Vloeistof wat die waarskynlikste water is                                      (1)

3.3                    Noem die FASEVERANDERING wat plaasvind op die stadium wanneer die
                       dampdruk aan atmosferiese druk gelyk is.                                                   (1)

3.4                    Wat gebeur gedurende 'n faseverandering met die temperatuur van 'n
                       vloeistof? Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE neer.                            (1)

3.5                    Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.4.                                                     (2)

3.6                    Watter vloeistof (A, B, C of D) het die swakste intermolekulêre kragte? Gee 'n
                       rede vir die antwoord.                                                                     (3)

3.7                    Wat is die verhouding tussen dampdruk van die vloeistof en temperatuur?                    (2)
                                                                                                                  [14]
Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                         8                        DBE/November 2018
                                        KABV – Graad 10

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 ELEMENT/IOON                 GETAL                  GETAL              GETAL
                             PROTONE               NEUTRONE           ELEKTRONE
         P                      11                     12                 11
         Q                      14                     16                 14
         R                      16                     16                 18

4.1      Definieer die term atoomgetal.                                                        (2)

4.2      Skryf neer die:

         4.2.1       Chemiese simbool van element Q deur die notasie AZX te gebruik            (2)

         4.2.2       Element (P, Q of R) wat 'n alkalimetaal is                                (1)

         4.2.3       Chemiese simbool van R                                                    (2)

4.3      Element P reageer met suurstof om die verbinding met die chemiese formule
         P 2 O te vorm.

         4.3.1       Voorspel die chemiese formule wat element Rb in die periodieke
                     tabel sal vorm wanneer dit met suurstof reageer.                          (2)

         4.3.2       Verduidelik die antwoord op VRAAG 4.3.1.                                  (2)

4.4      Wat is die neiging in ionisasie-energie soos jy van element P na element R
         beweeg? Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE neer.
         Verduidelik die antwoord.                                                             (4)

4.5      Hoeveel elektrone het 'n IOON van element P? Trek die Aufbau-diagram van
         hierdie ioon.                                                                         (3)

4.6      As orbitale (baanfunksies) met identiese energie beskikbaar is, word
         elektrone in individuele orbitale geplaas voordat hulle afgepaar word. Gee die
         naam van hierdie reël.                                                                (1)

4.7      Element Y kom as hierdie isotope in die volgende verhoudings voor:

         Y – 28(92,23%); Y – 29(4,68%); Y – 30(3,09%)

         Bereken die relatiewe atoommassa van element Y.                                       (3)
                                                                                               [22]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                           9                  DBE/November 2018
                                          KABV – Graad 10

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Bestudeer die fisiese en chemiese prosesse hieronder en beantwoord die vrae wat
volg.

X:    H2 O(s) → H2 O(g)
Y:    CaCO3 (s) → CaO(s) + CO2 (g)
                 ∆

Z:    Yster + Suurstof → Yster(III)oksied

5.1      Definieer die term fisiese verandering.                                           (2)

5.2      Skryf die LETTER neer van die proses wat die volgende verteenwoordig:

         5.2.1       Fisiese verandering                                                   (1)

         5.2.2       Ontbindingsreaksie                                                    (1)

5.3      Gee die naam van die fisiese verandering wat in VRAAG 5.2.1 genoem is.            (1)

5.4      Noem TWEE eienskappe van 'n reaksie wat aandui dat 'n chemiese
         verandering plaasgevind het.                                                      (2)

5.5      Vir proses Z, skryf neer:

         5.5.1       Wat die simbool ∆ verteenwoordig                                      (1)

         5.5.2       'n GEBALANSEERDE CHEMIESE REAKSIE (Toon die fases van
                     AL die reaktanse en produkte.)                                        (4)

5.6      'n 20 g-monster CaCO3 (s) in proses Y ontbind om 11,2 g CaO te vorm. In 'n
         tweede monster ontbind 30 g om x g CO2 te vorm.

         5.6.1       Noem die wet van konstante samestelling.                              (2)

         5.6.2       Gebruik die wet in VRAAG 5.6.1 om massa 𝑥 van die CO2 wat gevorm
                     het, te bereken.                                                 (4)
                                                                                      [18]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                        10                     DBE/November 2018
                                        KABV – Graad 10

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Bestudeer die diagram hieronder wat twee verskillende stowwe (A en B) toon en
beantwoord die vrae wat volg.

                         STOF A                             STOF B

6.1      Kies die stof (A of B) wat die volgende beskryf:

         6.1.1       Metaalstruktuur                                                         (1)

         6.1.2       Struktuur van magnesiumchloried                                         (1)

6.2      Verduidelik hoe die tipe binding in stof A vorm.                                    (2)

6.3      Noem die tipe binding wat in stof B bestaan.                                        (1)

6.4      Magnesium en chloor reageer om verbinding magnesiumchloried te vorm.

         6.4.1       Definieer die term verbinding.                                          (2)

         6.4.2       Skryf die NAAM van die groep neer waaraan magnesium behoort.            (1)

         6.4.3       Skryf die valensie van 'n chlooratoom neer.                             (1)

         6.4.4       Gebruik die Lewis-kol-diagram om die vorming van magnesiumchloried
                     te toon.                                                           (3)
                                                                                        [12]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                         11                    DBE/November 2018
                                         KABV – Graad 10

VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

'n Groep leerders berei 'n 0,25 mol∙dm-3-oplossing natriumkarbonaat deur 'n
14,2 g-monster gehidrateerde natriumkarbonaat (Na 2 CO 3 ∙xH 2 O) in 200 cm3 water op
te los.

7.1      Verduidelik die betekenis van die term gehidrateer.                                 (1)

7.2      Skryf 'n GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKING neer om te toon
         hoe natriumkarbonaat in water dissosieer (ontbind).                                 (2)

7.3      Leerders neem dan 10 cm3 van die bereide oplossing en laat dit volledig met
         5 cm3 verdunde soutsuur reageer, volgens die volgende gebalanseerde
         chemiese vergelyking:

                              Na2 CO3 + 2HCl → 2NaCl + H2 O + CO2

         7.3.1       Definieer die term 'n mol van 'n stof.                                  (2)

         7.3.2       Watter tipe chemiese reaksie word deur die chemiese vergelyking
                     hierbo verteenwoordig?                                                  (1)

         7.3.3       Bereken die getal mol soutsuur in 5 cm3 soutsuur indien die
                     konsentrasie daarvan 1 mol∙dm-3 is.                                     (3)

7.4      Bereken die massa natriumchloried wat in die reaksie in VRAAG 7.3 gevorm
         word.                                                                               (5)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                           12                       DBE/November 2018
                                           KABV – Graad 10

VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Leerders ondersoek hoe die tipe stof die elektriese geleidingsvermoë van die stof
beïnvloed. Hulle voer drie eksperimente onder dieselfde toestande met drie
verskillende stowwe uit, soos in die tabel hieronder getoon.

  EKSPERIMENT              MASSA VAN                  TIPE STOF         TEMPERATUUR
                            STOF (g)                                        (°C)
          1                    2                 Oplossing van CaCl 2        25
          2                    2                  Oplossing van KCl          25
          3                    2                 Oplossing van suiker        25

8.1      Definieer die term elektroliet.                                                         (2)

8.2      Vir die ondersoek, skryf neer die:

         8.2.1       Ondersoekende vraag                                                         (2)

         8.2.2       Afhanklike veranderlike                                                     (1)

         8.2.3       Onafhanklike veranderlike                                                   (1)

         8.2.4       Beheerde veranderlike                                                       (1)

8.3      Vir die ondersoek, voorspel met redes die stof wat die volgende sal lewer:

         8.3.1       Die hoogste geleidingsvermoë                                                (2)

         8.3.2       Nul geleidingsvermoë                                                        (2)

8.4      Die stof wat in Eksperiment 3 getoets is, is ontleed. Daar is gevind dat dit
         40% koolstof, 6,67% waterstof en 53,33% suurstof bevat.

         Bepaal die molekulêre formule indien die molêre massa 180 g∙mol-1 is.                   (7)
                                                                                                 [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                        13                         DBE/November 2018
                                        KABV – Graad 10

VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Twee proefbuise, A en B, bevat beide 'n natriumsoutoplossing. Nadat 'n klein
hoeveelheid bariumchloried bygevoeg is, vorm die oplossing in beide proefbuise 'n wit
neerslag.

                                      Bariumchloriedoplossing

                                    Proefbuis A    Proefbuis B

9.1      Skryf die tipe reaksie wat in die proefbuise plaasvind, neer.                           (1)
9.2      'n Gekonsentreerde salpetersuuroplossing word dan by elke proefbuis
         gevoeg om vas te stel watter een karbonaat-ione en watter een sulfaat-ione
         bevat.
         Borrels word in proefbuis A gevorm. Daar is geen reaksie in proefbuis B nie.

                                     Proefbuis A    Proefbuis B

         9.2.1        Identifiseer watter IONE (KARBONAAT of SULFAAT) in proefbuis B
                      teenwoordig is.                                                            (1)
         9.2.2        Skryf 'n GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKING neer wat
                      die reaksie tussen salpetersuur en die neerslag wat in proefbuis A
                      gevorm het, verteenwoordig.                                                (3)
9.3      'n Oplossing natriumkarbonaat is berei deur 5 g van die poeier in
         100 cm3 water op te los. Die oplossing het met 'n bariumchloriedoplossing
         gereageer, volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking:
                         Na2 CO3 (aq)+ BaCl2 (aq) → BaCO3 (s) + 2NaCl(aq)
         9.3.1        Bereken die massa bariumkarbonaat wat in hierdie reaksie behoort
                      te vorm.                                                                   (5)
         Daar is gevind dat slegs 8,3 g neerslag gevorm het.
         9.3.2       Bereken die persentasie opbrengs.                                            (2)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                      14                       DBE/November 2018
                                      KABV – Graad 10

VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon hoe die hidrosfeer met die biosfeer verbind is. Bestudeer
die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

                           A            Waterdamp          B
         PLANTE                                                      WOLKE

                                           C

10.1     Onderskei tussen die hidrosfeer en biosfeer.                                    (2)

10.2     Skryf neer die naam van proses:

         10.2.1       A                                                                  (1)

         10.2.2       B                                                                  (1)

         10.2.3       C                                                                  (1)

10.3     Beskryf die energieveranderinge gedurende proses A en B. Skryf slegs
         ENERGIE GEWEN of ENERGIE VERLOOR neer.                                          (2)

10.4     Beskryf die interaksie tussen die hidrosfeer en plante.                         (4)
                                                                                         [11]

                                                                          TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                                  DBE/November 2018
                                     KABV – Graad 10

                         DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
                                 PAPER 2 (CHEMISTRY)

                 GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
                            VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

      NAME/NAAM                 SYMBOL/SIMBOOL            VALUE/WAARDE
Standard pressure
                                       pθ              1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
                                       Vm              22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
                                       Tθ              273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
                                       e               1,6 x 10-19 C
Lading op elektron

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

   m                                         N
n=                                      n=
   M                                         NA
   n                     m                   V
c=       OR/OF c =                      n=
   V                     MV                  Vm

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Fisiese Wetenskappe/V2
                                                Downloaded from hlayiso.com                                                                                                           DBE/November 2018
                                                                                                  KABV – Graad 10

                           TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

       1           2           3           4           5           6           7           8            9           10          11           12       13          14         15            16          17         18
      (I)         (II)                                                                                                                               (III)       (IV)        (V)          (VI)        (VII)      (VIII)
                                                                                   Atomic number
        1                                        KEY/SLEUTEL                         Atoomgetal                                                                                                                     2
2,1    H                                                                                                                                                                                                          He
        1                                                                                  29                                                                                                                      4
        3            4                             Electronegativity                                     Symbol                                           5           6           7            8           9       10
                                                  Elektronegatiwiteit                1,9   Cu            Simbool
1,0    Li   1,5    Be                                                                      63,5                                                    2,0    B    2,5    C    3,0    N     3,5   O     4,0    F      Ne
       7            9                                                                                                                                    11          12          14           16          19       20
       11           12                                                                                                                                   13          14          15           16          17       18
                                                              Approximate relative atomic mass
0,9   Na    1,2   Mg                                          Benaderde relatiewe atoommassa                                                       1,5   Aℓ    1,8   Si    2,1    P     2,5    S    3,0   Cℓ       Ar
       23           24                                                                                                                                   27          28          31           32          35,5     40
       19           20         21          22          23          24          25          26           27          28          29           30          31          32          33           34           35      36
0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5   Ti    1,6    V    1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe     1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu     1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As     2,4   Se    2,8   Br       Kr
       39           40         45          48          51          52          55          56           59          59          63,5         65          70          73          75           79          80       84
       37           38         39          40          41          42          43          44           45          46           47          48          49          50          51           52          53       54
0,8   Rb    1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag     1,7   Cd    1,7   In    1,8   Sn    1,9   Sb     2,1   Te    2,5    I       Xe
       86           88         89          91          92          96                      101          103         106         108          112         115         119         122          128         127      131
       55           56         57          72          73          74          75           76           77         78          79            80          81          82          83           84          85       86
0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6   Hf          Ta          W           Re          Os            Ir         Pt          Au           Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9   Bi     2,0   Po    2,5   At      Rn
      133          137         139         179         181         184         186         190          192         195         197          201         204         207         209
       87           88          89
0,7    Fr   0,9    Ra          Ac                      58          59      60              61           62          63          64           65          66          67          68           69          70      71
                   226
                                                   Ce          Pr          Nd          Pm          Sm           Eu          Gd           Tb          Dy          Ho          Er           Tm          Yb         Lu
                                                   140         141         144                      150         152         157          159         163         165         167          169         173        175
                                                       90          91      92              93           94          95          96           97          98          99      100          101         102        103
                                                   Th          Pa              U       Np           Pu         Am          Cm            Bk          Cf          Es          Fm           Md          No          Lr
                                                   232                     238
            Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/7d4c6de6-744b-4398-9e8c-0f308c9384cd) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-english-and-afrikaans-november-2018-possible-answers/7f5b9337-091b-44ff-8aed-b9795485f0ca) — Physical Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (English and Afrikaans) June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-english-and-afrikaans-june-2018-possible-answer/90de8ad3-d5d4-4736-8702-c5ba535b10d1) — Physical Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr 10 Physical Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
