# Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2021 QP

> Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2021, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-physical-sciences-p2-afr-nov-question-paper/f036bf65-82fd-4227-8b85-ccdcee068e41
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr10-physical-sciences-p2-afr-nov-question-paper/f036bf65-82fd-4227-8b85-ccdcee068e41)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November Exam · 2021. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                          NOVEMBER 2021
                                 GRAAD 10

                        FISIESE WETENSKAPPE
                               (CHEMIE)

                                (VRAESTEL 2)

TYD:      2 ure

PUNTE:    100

11 bladsye + 2 gegewensblaaie

                                               b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                        FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)            2
                                        (Vraestel 2)           GRAAD 10

INSTRUCTIONS AND INFORMATION

1.    Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.

3.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

4.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

5.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

7.    Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.

8.    Begin elke vraag op ŉ nuwe bladsy in die ANTWOORDBOEK.

9.    Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld, tussen VRAAG 2.1 en
      VRAAG 2.2.

10.   Toon AL die formules en vervangings in AL die berekeninge aan.

11.   Rond die FINALE numeriese antwoorde af tot ŉ minimum van TWEE desimale,
      waar nodig.

12.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)          3
                                               (Vraestel 2)         GRAAD 10

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

1.1    Die kleinste deeltjie wat gevind word in suiker wat nog steeds die
       eienskappe van suiker het, staan bekend as ŉ …

       A    korrel.
       B    molekule.
       C    atom.
       D    elektron.                                                                (2)

1.2    Die deeltjies van ŉ vaste stof …

       A    beweeg vrylik rond.
       B    beweeg glad nie.
       C    beweeg oor mekaar.
       D    vibreer in vaste posisies in die kristal.                                (2)

1.3    Die proses wat plaasvind as ŉ kalsiumatoom met ŉ suurstofatoom reageer om
       kalsiumoksied te vorm, is:

       A    Vier elektrone (twee van elke atoom) word gedeel tussen die atome
       B    Twee elektrone (een van elke atoom) word gedeel tussen die atome
       C    Twee elektrone van die kalsiumatoom word oorgedra na die
            suurstofatoom
       D    Twee elektrone van die suurstofatoom word oorgedra na die
            kalsiumatoom                                                             (2)

1.4    Die onderstaande valens elektronkonfigurasie is moontlik diè van:

                            s2px2py1pz1

       A    Br
       B    P
       C    Si
       D    S                                                                        (2)

                                                                                         b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)          4
                                                (Vraestel 2)         GRAAD 10

1.5   Elemente T, X, Z en Y is onderskeidelik in groepe IA, IIA, VIA en VIIA op die
      periodieke tabel van elemente

      Die formule van die verbinding wat gevorm word uit twee van hierdie elemente
      wat NIE KORREK is NIE, is:

      A         TZ
      B         XY2
      C         T2Z
      D         TY                                                                    (2)

1.6   By STD…

      I         is die molêre volume van waterstof 22,4 dm3.
      II        bestaan 22,4 dm3 van enige gas uit 6,02 x 1023 deeltjies.
      III       bestaan 22,4 dm3 helium uit 1 mol atome.

      Watter van hierdie stelling/s is waar?

      A         Slegs l
      B         Slegs I en II
      C         Slegs II en III
      D         I, II en III                                                          (2)

1.7   Watter grafiek verteenwoordig die atoomradius, R, teenoor die atoomgetal, Z,
      vir die elemente in Periode 2 op die periodieke tabel?

            A                     B                   C                     D

            R                         R                   R                 R

                      Z                   Z                    Z                Z     (2)

1.8   Die energie wat vrygestel word wanneer ŉ elektron by ŉ geïsoleerde neutrale
      atoom gevoeg word om ŉ negatiewe ioon te vorm, word … genoem.

      A         ionisasie-energie
      B         elektronegatiwiteit
      C         kristal-energie
      D         elektron affiniteit                                                   (2)

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)               5
                                          (Vraestel 2)         GRAAD 10

1.9    Die onderstaande gebalanseerde chemiese vergelyking verteenwoordig die
       reaksie tussen metaan (CH4) en stoom (H2O):

                         CH4(g) + H2O(g) → CO(g) + 3H2(g)

       Die volume metaan (in m3) wat benodig word om 150 m3 waterstof by dieselfde
       temperatuur en druk te vorm, is …

       A    25.
       B    50.
       C    75.
       D    150.                                                                      (2)

1.10   Die formule vir Engelse Sout is MgSO4·7H2O.
       Die massa (in gram) Engelse Sout nodig om 1 dm3 oplossing met ŉ
       konsentrasie van 0,1 mol·dm-3 voor te berei, is …

       A    12.
       B    15.
       C    19,2.
       D    24,6.                                                                     (2)
                                                                                     [20]

                                                            TOTAAL AFDELING A:           20

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)              6
                                             (Vraestel 2)         GRAAD 10

AFDELING B

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Om suurstof voor te berei, kan kaliumchloraat verhit word in die teenwoordigheid van
ŉ geskikte katalisator soos hieronder getoon.

          A

Die vergelyking vir die reaksie is: KCℓO3(s) → KCℓ(s) + O2(g)

2.1   Balanseer die vergelyking.                                                           (1)

2.2   Gee die empiriese formule vir kaliumchloraat.                                        (1)

2.3   Wat is die chemiese naam van die produk 'KCℓ'?                                       (1)

2.4   Is kaliumchloraat ŉ suiwer of onsuiwer stof? Verduidelik die antwoord.               (2)

2.5   Teken die Aufbau-diagram van ŉ suurstofatoom.                                        (3)

2.6   Teken die Lewisdiagram van ŉ suurstofmolekule.                                       (2)

2.7   Benoem die apparaat wat A gemerk is.                                              (1)
                                                                                       [11]

                                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)                  7
                                             (Vraestel 2)         GRAAD 10

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die verhittingskurwe in die grafiek toon temperatuur teenoor tyd. Dit verteenwoordig die
verhitting van ys vanaf –10 ° C, teen ŉ konstante tempo van hitte-oordrag.

                Temperatuur (°C)

                                              Tyd (minute)

3.1   Skryf die chemiese formule van ys neer.                                              (1)

3.2   Watter fase/s word gedurende interval A (0 – 5 min) gevind?                          (1)

3.3   Definieer die faseverandering gedurende interval B (5 – 20 min).                     (2)

3.4   Verduidelik wat met die kinetiese en potensiële energie gedurende interval C
      (20 – 80 min) gebeur.                                                                (2)

3.5   Wat is die betekenis van die temperatuur by 80 minute?                               (1)

3.6   Wat sou jy verwag om te gebeur as die verhitting na 100 minute voortduur?            (2)
                                                                                           [9]

                                                                                               b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)                 8
                                                (Vraestel 2)         GRAAD 10

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Natuurlike stikstof (7 N) bestaan uit twee stabiele isotope. Die oorgrote meerderheid
(99,6%) van die stikstof wat natuurlik voorkom, is stikstof-14, en die res is stikstof-15.

4.1    Definieer die term isotoop.                                                            (2)

4.2    Skryf die naam van die deeltjies wat deur 7 in natuurlike stikstof (7 N) voorgestel
       word.                                                                                  (1)

4.3    Bereken die relatiewe atoommassa van stikstof.                                         (3)

4.4    Stikstof is die belangrikste voedingstof vir die groei van plante.
       Een so ŉ kunsmis bevat ammoniumfosfaat ((NH4)3PO4).

       Bereken die persentasie stikstof in hierdie kunsmis.                                   (3)

4.5    Die bereidingsproses van kunsmis gebruik ŉ verbinding wat uit 82,24% stikstof
       en 17,76 waterstof bestaan.

       Benoem die verbinding deur gebruik te maak van ŉ berekening.                           (6)
                                                                                             [15]

                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)           9
                                               (Vraestel 2)         GRAAD 10

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Natriumchloried word berei deur soutsuur met natrium te laat reageer. ŉ
Kleurlose, reuklose en smaaklose gas word geproduseer. (Die praktiese uitvoering is
egter gevaarlik en word dus nie aanbeveel nie.)

Die ongebalanseerde chemiese reaksie is:

                 Na + HCℓ → NaCℓ + H2                   … Reaksie A

Wanneer natriumchloried in water oplos, dissosieer die natriumchloried in ione.

Die vergelyking wat hierdie reaksie voorstel, is:
                   H2 O
           NaCℓ(s) →      Na+(aq) + Cℓ-(aq)             … Reaksie B

5.1   Gee een gebruik van natriumchloried.                                             (1)

5.2   Wat is ŉ positiewe toets vir die gas wat geproduseer word?                       (2)

5.3   Gee een rede waarom hierdie praktiese uitvoering gevaarlik is?                   (1)

5.4   Balanseer die reaksie A.                                                         (1)

5.5   Identifiseer die reaksie wat die volgende verteenwoordig:

      5.5.1    Fisiese verandering                                                     (1)

      5.5.2    Chemiese verandering                                                    (1)

5.6   25 g natriumchloried word in 250 ml water opgelos.

      Bereken die konsentrasie van die oplossing.                                      (4)
                                                                                      [11]
                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                            FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)           10
                                            (Vraestel 2)         GRAAD 10

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Aluminium reageer met jodium in die teenwoordigheid van ŉ katalisator om ŉ
metaalhalied te vorm.

Die gebalanseerde chemiese reaksie is:
                        water
              2Aℓ + 3I2 →       2AℓI3

6.1   Noem die tipe chemiese binding wat in elk van die volgende stowwe voorkom.
      Kies uit kovalente, ioniese of metaalbindings.

      6.1.1    Aluminium                                                            (1)

      6.1.2    Jodium                                                               (1)

      6.1.3    Water                                                                (1)

      6.1.4    Aluminiumjodied                                                      (1)

6.2   Definieer die term mol.                                                       (2)

6.3   317,5 g jodium reageer volledig gedurende die reaksie.

      Bereken die aantal;

      6.3.1    Mol jodium wat reageer                                               (3)

      6.3.2    Aluminiumatome wat gebruik word om aluminiumjodied te vorm.          (3)

6.4   Bereken die massa aluminium wat benodig word om 20,4 g aluminiumjodied te
      vorm.                                                                         (6)
                                                                                   [18]

                                                                                    b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die periodieke tabel is ŉ tabelvertoning van die chemiese elemente. Die struktuur van
die tabel toon die periodieke tendense.

7.1   Definieer die term atoomgetal van ŉ element.                                       (2)

7.2   Waar sal jy die nie-metale op die periodieke tabel aantref?                        (2)

7.3   Gee EEN woord vir die volgende sin:

      ’n Atoom of molekule met ’n netto elektriese lading as gevolg van die wins of
      verlies van een of meer elektrone.                                                 (1)

7.4   Wat is die naam van Groep 2 elemente?                                              (1)

7.5   Hoeveel valenselektrone het elemente in Groep 2?                                   (1)

7.6   Skryf die naam neer van die element in Groep 2 Periode 3.                          (1)

7.7   7.7.1   Definieer die term ionisasie-energie.                                      (2)

      7.7.2   Vergelyk die eerste ionisasie-energie van die elemente in Groep 2.         (2)

      7.7.3   Verduidelik waarom die eerste ionisasie-energie van swawel minder is
              as die van fosfor.                                                         (4)
                                                                                        [16]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          80

                                                                            TOTAAL:     100

                                           EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
PAPER 2 (CHEMISTRY)

GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

NAME/NAAM SYMBOU/SIMBOOL | VALUE/WAARDE
‘ave gaho toneante Na 6,02 x 10 mor"
nai op ciektion e A6x 10°C
Beams m. 911x103" kg

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

cut
v
m Vv N
n=— or/of n=—_- n=
M Vin ln
cm
MV

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                                     FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)                                         13
                                                                                                                                                     (Vraestel 2)        GRAAD 10

                   TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

       1           2           3           4           5           6           7           8               9       10          11          12           13         14          15          16          17         18
      (I)         (II)                                                                                                                                 (III)      (IV)         (V)        (VI)        (VII)      (VIII)
        1                                                                              Atomic number                                                                                                                2
                                                 KEY/SLEUTEL                             Atoomgetal
2,1    H                                                                                                                                                                                                          He
        1                                                                                                                                                                                                          4
        3           4                                                                                29                                                    5           6           7           8           9       10
                                                  Electronegativity                                                    Symbol
1,0    Li   1,5   Be                             Elektronegatiwiteit                           1,9   Cu                Simbool                       2,0   B     2,5   C     3,0   N     3,5   O     4,0   F      Ne
       7           9                                                                                 63,5                                                  11          12          14          16          19      20
       11          12                                                                                                                                      13          14          15          16          17      18
0,9   Na    1,2   Mg                                               Approximate relative atomic mass                                                  1,5   Aℓ    1,8   Si    2,1   P     2,5   S     3,0   Cℓ      Ar
       23          24                                              Benaderde relatiewe atoommassa                                                          27          28          31          32      35,5        40
       19          20          21          22          23          24   25     26     27    28    29                                           30          31          32          33          34       35         36
0,8    K    1,0   Ca     1,3   Sc    1,5   Ti    1,6   V     1,6   Cr    1,5
                                                                           Mn Fe     1,8             1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8   Br      Kr
       39          40          45          48          51          52          55          56              59          59      63,5            65          70          73          75          79          80      84
       37          38          39          40          41          42          43          44              45          46       47             48          49          50          51          52          53      54
0,8   Rb    1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo Tc 1,9         2,2   Ru        2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag    1,7   Cd    1,7   In    1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5    I     Xe
       86          88          89          91          92          96                      101             103         106         108         112         115         119         122         128         127    131
       55          56          57          72          73          74          75           76              77          78         79           80         81          82           83          84         85      86
0,7   Cs    0,9   Ba           La    1,6   Hf          Ta          W           Re Os                       Ir          Pt          Au          Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9   Bi    2,0   Po    2,5   At     Rn
      133         137          139         179         181         184         186         190             192         195         197         201         204         207         209
       87          88           89
0,7   Fr    0,9    Ra          Ac                  58          59          60          61              62          63          64          65          66          67          68          69          70         71
                  226
                                                  Ce           Pr         Nd Pm Sm Eu                                         Gd          Tb          Dy          Ho           Er         Tm Yb                  Lu
                                                  140         141         144                         150         152         157         159         163         165         167         169         173        175
                                                   90          91          92          93              94          95          96          97          98          99         100         101         102        103
                                                  Th           Pa          U          Np              Pu Am Cm Bk                                      Cf         Es Fm Md No                                     Lr
                                                  232                     238

## Related documents

- [Gr10 Physical Sciences P2 (ENG) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-physical-sciences-p2-eng-nov-question-paper/866b5d54-d5db-45d4-bcb1-0ef91e523489) — Physical Sciences · QP · 2021 · Eng
- [Gr10 Physical Sciences P2 (ENG) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-physical-sciences-p2-eng-nov-possible-answers/56d175f0-90e2-40bc-8f76-59f6c8ba13f0) — Physical Sciences · Memo · 2021 · Eng
- [Gr10 Physical Sciences P1 (AFR) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-physical-sciences-p1-afr-nov-question-paper/43cc3e8c-f83b-45c8-a482-cb242b1a9bc4) — Physical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [2021 November Assessment Paper 2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2021-november-assessment-paper-2-qp/fb0d64b1-f5b7-4476-88ee-6058932b13f2) — Physical Sciences · QP · 2021
- [Gr10 Physical Sciences P2 (AFR) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-physical-sciences-p2-afr-nov-question-paper/18669de7-8fad-4d0f-abc7-f38dbd154c7a) — Physical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Physical Science Grade 10 June 2021 QP only](https://www.hlayiso.com/library/physical-science-grade-10-june-2021-qp-only/7e3ef4f1-b30f-4cb0-a49c-073e427f8493) — Physical Sciences · QP · 2021

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
