# Economics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-economics-qp-p2-s2-afr/1ca1c135-8581-4567-b1a0-26446a808bd2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-economics-qp-p2-s2-afr/1ca1c135-8581-4567-b1a0-26446a808bd2)

## About this document

Economics · Grade 10 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                 GRAAD 10

                                EKONOMIE V2

                              NOVEMBER 2024

TOTAAL: 150
TYD: 2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Ekonomie/V2                              2                        NW/November 2024
                                      Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

   AFDELING A:       VERPLIGTEND
   AFDELING B:       Beantwoord TWEE van die drie vrae.
   AFDELING C:       Beantwoord EEN van die twee vrae.

2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagsien word
   NIE.

3. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.

5. Lees die vrae aandagtig deur.

6. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van die vrae oop.

8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
   konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9. Gebruik slegs swart of blou ink.

10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 3

Ekonomie/V2                                 3                      NW/November 2024
                                         Graad 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1                                                     30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
      Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
      (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.

      1.1.1   'n Markstruktuur waar die aard van die produk uniek is met geen naby
              plaasvervangers nie, staan bekend as ....

              A      monopolie
              B      oligopolie
              C      monopolistiese mededinging.
              D      volmaakte mededinging.

      1.1.2   Die bedrag geld of ander goedere of dienste wat 'n persoon bereid is
              om te ruil vir 'n bepaalde goed of diens staan bekend as ...

              A      ekonomiese waarde
              B      sosiale waarde
              C      ruilwaarde
              D      gebruikswaarde

      1.1.3   Nut wat afgelei word van die bykomende eenheid van 'n gegewe
              goedere wat deur die verbruiker verbruik is, staan bekend as … nut

              A      marginaal
              B      totaal
              C      gemiddeld
              D      eenheid

      1.1.4   Belasting wat indirek deur verbruikers betaal word deur die aankoop
              van goedere en dienste staan bekend as ...

              A      Direkte belasting
              B      Indirek belasting
              C      meriete
              D      nie-meriete

      1.1.5   'n Kromme wat die kombinasie van enige twee goedere of dienste toon
              wat verkry kan word indien al die beskikbare hulpbronne ten volle en
              doeltreffend gebruik word, staan bekend as die … kromme.

              A      onverskilligheid
              B      vraag
              C      aanbod
              D      produksie moontlikheids

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 4

Ekonomie/V2                                4                      NW/November 2024
                                        Graad 10

      1.1.6   'n Mark waar fisiese en geestelike pogings wat in die produksie van
              goedere gebruik word, verhandel word, staan bekend as ...

              A      produk mark
              B      arbeidsmark
              C      goedere mark
              D      buitelandse mark

      1.1.7   'n Toename in die produktiewe kapasiteit van die ekonomie oor tyd
              staan bekend as ...

              A      ekonomiese ontwikkeling
              B      ekonomiese regstelling
              C      ekonomiese groei
              D      ekonomiese transformasie

      1.1.8   Die beweging van mense van een land na 'n ander om voordeel te
              trek uit die groter ekonomiese geleenthede in die ontvangende land
              staan bekend as ...

              A      verstedeliking
              B      globalisering
              C      bevolking
              D      migrasie                                              (8 x 2)       (16)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 5

Ekonomie/V2                                5                        NW/November 2024
                                          Graad 10

1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
    letter (A – I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK
    neer, bv. 1.2.9 J.

                KOLOM A                                  KOLOM B
     1.2.1      Volmaakte mark        A   goedere wat saam gekomineerd is om ‘n
                                          behoefte te bevredig, bv. CD en ‘n CD speler.
     1.2.2      Komplementêre
                goedere               B   ‘n organisasie van werkers wat die belange van
                                          sy lede bevorder en beskerm
     1.2.3      Geleentheidskoste
                                      C markstruktuur wat ‘n groot aantal kopers en
     1.2.4      Vakbond                 verkopers het wat nie die prys kan beïnvloed
                                        nie.
     1.2.5      Arbeidsregte
                                      D die waarde van die naasbeste alternatief wat
     1.2.6      Ekonomiese              opgeoffer is wanneer ‘n keuse gemaak word.
                gemarginaliseerde
                groep                 E   wetlike en morele regte wat die belange van
                                          werkers beskerm en regverdige behandeling in
     1.2.7      Werklooshieds-            die werksplek verseker.
                koers
                                      F   werkloosheid wat plaasvind wanneer ‘n werker
     1.2.8      Volle indiensneming       van werk verander of bedank het om na ‘n nuwe
                                          werk te soek.

                                      G wanneer al die mense wat wil werk, wat werk
                                        soek, werk kan werk kry.

                                      H die persentasie van die EAB wat werkloos is
                                        binne ‘n spesifieke area of demografiese groep

                                      I   ‘n segment van die samelewing wat beduidende
                                          ekonomiese uidagings en hindernisse in die
                                          gesig staar, wat hul toegang tot huplbronne,
                                          geleenthede en sosiale mobiliteit beperk
                                                                                 (8 x 1) (8)

  Kopiereg voorbehou                                                    Blaai asseblief om

### Page 6

Ekonomie/V2                              6                         NW/November 2024
                                        Graad 10

1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
    vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings,
    voorbeelde en akronieme sal NIE aanvaar word NIE.

     1.3.1 Die mate van tevredenheid wat 'n huishouding of verbruiker verkry of verwag
           om te verkry uit die verbruik van 'n goed of diens

     1.3.2 'n Vorm van finansiële bystand of voordeel van die regering aan besighede
           om spesifieke ekonomiese aktiwiteite te bevorder

     1.3.3 Wanneer die mark goedere en dienste verskaf volgens die smaak en
           voorkeure van verbruikers

     1.3.4 'n Wet wat die organisatoriese regte van vakbonde reguleer, kollektiewe
           bedinging by die werkplek bevorder en fasiliteer

     1.3.5 Werkloosheid wat veroorsaak word deur 'n wanverhouding tussen die
           vaardighede wat die werkgewers benodig en die vaardighede wat
           werknemers bied

     1.3.6 Die regverdigheid en geregtigheid in die verspreiding van rykdom, inkomste
           en ander ekonomiese hulpbronne                                       (6 x 1)     (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:           30

  Kopiereg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 7

Ekonomie/V2                               7                           NW/November 2024
                                       Graad 10

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1 Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem enige TWEE vlakke van die openbare sector                       (2 x 1)     (2)

      2.1.2 Hoe beïnvloed 'n styging in die prys van suiker die vraag na tee? (1 x 2) (2)

2.2 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                       DINAMIKA VAN VRAAG EN AANBOD
     Om te verstaan waarom pryse verandering, een van die belangrikste en
     fassinerende probleme in ekonomie is.

     Die wet van aanbod en die wet van vraag stel voor dat 'n toename in aanbod
     pryse verlaag terwyl 'n toename in vraag pryse laat styg, maar die komplekse
     binnewerking van hierdie meganisme bly gedeeltelik verduister.

                                                         [Aangepas uit Physics Magazine]

      2.2.1 Identifiseer in die uittreksel hierbo die term wat na die verkopers se kant (1)
            van die mark verwys.

      2.2.2 Noem EEN determinant van aanbod.                                                 (1)

      2.2.3 Beskryf kortliks die term vraag.                                                 (2)

      2.2.4 Verduidelik die verhouding tussen pryse en die hoeveelhede goedere
            gevra.                                                                           (2)

      2.2.5 Hoe word pryse in die mark bepaal?                                   (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 8

Ekonomie/V2                                8                          NW/November 2024
                                        Graad 10

2.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                          Bron: www.economicshelp.org

     2.3.1    Identifiseer die kromme wat in die grafiek hierbo uitgebeeld word.             (1)

     2.3.2    Wat is die geleentheidskoste om 27 eenhede van 'n diens te vervaardig?         (1)

     2.3.3    Beskryf kortliks die term pareto-doeltreffendheid.                             (2)

     2.3.4    Waarom word punt D as pareto-ondoeltreffend beskou?                            (2)

     2.3.5    Verduidelik kortliks hoe verbruikers die probleem van skaarsheid
              kan oplos.                                                       (2 x 2)       (4)

2.4 Onderskei tussen volmaakte mark en onvolmaakte mark.                         (2 x 4)     (8)

2.5 Ontleed die uitdagings wat ekonome in die gesig staar in die meting van nut.
                                                                            (4 x 2)          (8)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 9

Ekonomie/V2                              9                          NW/November 2024
                                       Graad 10

 VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae

       3.1.1 Noem enige TWEE maniere waarop werkloosheidsyfers in Suid-Afrika
             verkry word.                                            (2 x 1)                (2)

       3.1.2 Wat is die negatiewe impak van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes
             op besighede?                                              (1 x 2)             (2)

3.2   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                 STAALINDUSTRIE-UNIES WORD GEMAAK OM EISE IN
                       LOON-ONDERHANDELINGS TE MATER

       Die staking het geëindig nadat werkers, hoofsaaklik dié wat by die Nationale
       Unie van Metaalwerkers van Suid Afrika (NUMSA) geaffilieer is, ’n
       loonverhoging van 6% aanvaar het.

       In 2022 en 2023 het werkers verhogings gelykstaande aan 5% ontvang.
       NUMSA, die grootste vakbond in die staalbedryf, het die loonooreenkoms
       onderteken met die Steel and Engineering Industries Federation of Southern
       Africa (SEIFSA), die staalbedryf se grootste werkgewersliggaam, wat 18
       organisasies verteenwoordig wat sowat 170 000 werkers in diens het.
                                                           [Aangepas uit Daily Maverick]

       3.2.1 Identifiseer die vakbond wat 'n loonaanbod van 6% uit die uittreksel
             hierbo aanvaar het.                                                            (1)

       3.2.2 Hoeveel werkers is in diens van Steel and Engineering Industries
             Federation of Southern Africa?                                                 (1)

       3.2.3 Beskryf kortliks die term kollektiewe bedinging.                               (2)

       3.2.4 Verduidelik kortliks die uitwerking van stakings op die ekonomie.              (2)

       3.2.5 Waarom is dit voordelig vir werknemers om by vakbonde aan te sluit?
                                                                         (2 x 2)            (4)

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai asseblief om

### Page 10

Ekonomie/V2                               10                      NW/November 2024
                                        Graad 10

3.3   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                           [Aangepas uit ResearchGate]

       3.3.1 Waarvoor staan die akroniem SEB?                                             (1)

       3.3.2 Watter staatsdepartement is verantwoordelik vir die implementering van
             die Wet op Breë Swart Basis Ekonomiese Bemagtiging?                          (1)

       3.3.3 Beskryf kortliks die term kapitaal.                                          (2)

       3.3.4 Wat sal met die werkloosheidskoers gebeur as die regering daarop
             fokus om die vaardighede van Suid-Afrikaanse burgers te ontwikkel?           (2)

       3.3.5 Verduidelik kortliks die suksesse van die Wet op Breë Swart Basis
             Ekonomiese Bemagtiging wet in Suid Afrika.                 (2 x 2)           (4)

3.4   Bespreek kortliks die ekonomies gemarginaliseerde groepe in Suid-Afrika.
                                                                             (4 x 2)      (8)

3.5   Hoe kan die regering ondersteuning bied aan Klein-Medium en Mikro
      Ondernemings (KMMO’s)?                                                  (4 x 2)     (8)
                                                                                          [40]

 Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 11

Ekonomie/V2                               11                       NW/November 2024
                                        Graad 10

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1 Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1 Noem enige TWEE vorme van nut.                                   (2 x 1)       (2)

      4.1.2 Wat is die doel van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en-
            siektes?                                                    (1 x 2)            (2)

4.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          DIE BOU VAN 'N VAARDIGE GENERASIE: DIE BELANGRIKHEID
            VAN JEUGVAARDIGHEIDSONTWIKKELING IN SUID-AFRIKA

     Met erkenning van die kritieke belangrikheid van die ontwikkeling van
     jeugvaardighede, het beide die regering en die privaatsektor verskeie
     inisiatiewe geloods wat daarop gemik is om die uitdagings aan te spreek.

     Programme soos die Nasionale Jeugbeleid, die Wet op Vaardigheids-
     ontwikkeling en die Youth Employment Service (YES) is ontwerp om opleiding,
     mentorskap en werksgeleenthede aan jongmense te bied.

                                                         [Aangepas uit Biz Community]

      4.2.1 Identifiseer EEN vaardigheidsontwikkelingsprogram wat die regering in
            die uittreksel hierbo begin het.                                               (1)

      4.2.2 Watter groep mense het by hierdie programme baat gevind?                       (1)

      4.2.3 Beskryf kortliks die term leerlingskap.                                        (2)

      4.2.4 Wat is die belangrikheid van menslike hulpbronontwikkeling om die
            ongelykhede van die verlede aan te spreek?                                     (2)

      4.2.5 Hoekom is vaardigheidsontwikkeling belangrik in die arbeidsmark?
                                                                          (2 x 2)          (4)

 Kopiereg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 12

Ekonomie/V2                               12                         NW/November 2024
                                        Graad 10

4.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          HOEVEELHEID            TOTALE NUTTIGHEID            MARGINALE NUT
           LEMOENE
                  0                          0                         0
                  1                         35                         35
                  2                         45                         10
                  3                         50                         5
                  4                         57                         7
                  5                         57                         0
                  6                         50                         -7

      4.3.1 Identifiseer die produk wat verbruik word uit die tabel hierbo.                  (1)

      4.3.2 Watter hoeveelheid lemeone gee geen ekstra bevrediging wanneer dit
            verbruik word nie?                                                               (1)

      4.3.3 Beskryf kortliks die term waarde.                                                (2)

      4.3.4 Wat gebeur met marginale nut wanneer die 6de lemoen verbruik word?               (2)

      4.3.5 Gebruik die inligting uit die tabel hierbo om 'n duidelik benoemde totale
            nutsgrafiek te teken.                                                            (4)

4.4 Bespreek kortliks die funksies van markte.                                  (4 x 2)      (8)

4.5 Wat is die uitwerking van werkloosheid op lede van die samelewing?          (4 x 2)      (8)
                                                                                             [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:              80

 Kopiereg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 13

Ekonomie/V2                                  13                           NW/November 2024
                                                 Graad 10

AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
                                                                                        PUNTE-
                            STRUKTUUR VAN OPSTEL:
                                                                                      TOEKENNING
    Inleiding
    Die inleiding is 'n laer-orde antwoord.
     'n Goeie beginpunt sal wees om die sleutelkonsep wat met die vraag
      verband hou, te definer of te omskryf.
     MOENIE enige deel van die vraag by jou inleiding insluit NIE.                     Maks. 2
     MOENIE enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal NIE.
     MOENIE in die inleiding noem wat jy in die liggaam gaan bespreek NIE.
    Liggaam
    Hoofgedeelte: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/Ondersoek                   Maks. 26
    Bespreek /Krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/
    Assesseer/Debatteer
    'n Maksimum van 8 punte mag vir opskrifte/voorbeelde toegeken word.

    Addisionele deel: Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer krities/Lei af/ Vergelyk/
    Onderskei/Stel voor/ Interpreteer/ Debatteer/Hoe                                   Maks. 10
    ‘n Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken word.
    Slot
    Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:                               Maks 2
     'n Kort opsomming van wat bespreek is, sonder die herhaling van feite wat
       reeds genoem is
     Enige mening/opinie waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
     Addisionele ondersteun om die bespreking/analise te versterk
     'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
     Aanbevelings
    TOTAAL                                                                                40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                                     40 PUNTE – 40 MINUTE

    Bespreek in detail die metodes wat die regering gebruik om in die ekonomie in te gryp. (26)

    Hoe kan die doeltreffendheid van ondernemings in staatsbesit verbeter word?                    (10)
                                                                                                    [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE STREWES                                   40 PUNTE – 40 MINUTE

    Met verwysing na die oorsake en gevolge, bespreek werkloosheid in detail.
                                                                                                    (26)
    Hoe help openbare werke-programme om die werkloosheidsyfer in die land te verminder?
                                                                                                    (10)
                                                                                                    [40]

                                                                            TOTAAL AFDELING C:      40
                                                                                GROOTTOTAAL:        150

       Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-question-paper/209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-2023-possible-answers/b747a8a2-04b8-4756-87d1-8eafc722b30b) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
