# Accounting Grade 11 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting memorandum from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2017-possible-answer/0a9487b7-2820-43b6-a356-3c05a6ce940c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2017-possible-answer/0a9487b7-2820-43b6-a356-3c05a6ce940c)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2017
                          GRAAD 11

                       REKENINGKUNDE

                        MEMORANDUM

13 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM REKENINGKUNDE                      GRAAD 11

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                      REKENINGKUNDE

                                                      MEMORANDUM

NASIENRIGLYNE

1.   Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte
     op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item-
     strafpunte vir misplaaste items nie).

2.   Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
     wat voorsien is.

3.   Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die
     bewerkingspunt toe vir daardie syfer (Nie die metodepunt vir die antwoord nie).

4.   Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
     geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is
     nie, aanvaar dat die syfer positief is.

5.   Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
     kandidate te differensieer.

6.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid
     van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.

7.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
     enige item wat gedeeltelik foutief is nie.

8.   Kode: f = vreemde item

                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         MEMORANDUM REKENINGKUNDE                  GRAAD 11

VRAAG 1

1.1.1       Oortrokke Bank ✓
1.1.2       Gedishonoreerde tjek ✓
1.1.3       Debietorder ✓
1.1.4       Vooruitgedateerde tjek register ✓
                                                                                                  5
1.1.5       Stop betaling✓

1.2         Bereken die regte totale vir die Kontantontvangstejoernaal en die
            Kontantbetalingsjoernaal vir September 2017.
            Wys die besonderhede van die diverse rekening.

               Kontantontvangstejoernaal            Kontantontvangstejoernaal
              Besonderhede van     Bedrag         Besonderhede van     Bedrag
               diverse rekeninge                   diverse rekeninge
             Totaal                 49 926       Totaal                  49 800
             Handelsvoorraad✓        ✓150        Handelsvoorraad ✓        ✓300
             Skryfbehoeftes✓         ✓500        Advertensie✓             ✓180
                                                 (640-460)
             Rente-inkomste✓           ✓4 100   Versekering✓               1 520
             Debiteurekontrole                   Bankkoste✓                  ✓786
             (I. May)✓
                                       55 076                             52 586       19
                                                                                                  19

1.3
                               Algemene Grootboek van Mercby Handelaars
                                          Bank                              B1
      Sep 30 Totale              CRJ 55 076  Sept 1 Saldo        b/d   ✓✓1 830
             ontvangste✓
                                                     30 Totale       KBJ
                                                        Betalings
                                                        ✓                   52 586
                                                        Saldo        c/d        660
                                        55 076                                  55 076
      Okt    1   Saldo           b/d     660                                                 7

                                                 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                MEMORANDUM REKENINGKUNDE                             GRAAD 11

1.4              Bankversoeningstaat op 30 September 2017
                                                                                      Debiet   Krediet
            Dt saldo volgens Bankstaat                                                           680
            Kt Uitstaande deposito                                                             2 500
            Dt uitstaande tjeks
                • 112                                                                  800
                • 113                                                                  400
                • 117                                                                 1320
            Kt saldo volgens bankrekening                                              660
            Bewerking indien een gedeelte korrek is               vir albei totale    3 180   3 180     7
                                                Vreemde items -1 maksimum -2

1.5.1   Verduidelik kortliks aan Tommy hoekom dit belangrik is dat hy aan
        die einde van elke maand bankversoening doen. Verskaf DRIE redes.
        Goeie verduideliking = 2, Bevredigend = 1, verkeerd = 0 ✓✓
        •     Verbeter interne beheer deur die vermindering van bedrog of foute,
              want rekords word nagegaan teen ŉ eksterne bron.

        •           Verbeter interne beheer deur die identifisering van uitstaande tjeks
                    en deposito’s.

        •           Om die boeke van die onderneming te vergelyk met die van die
                    bank. Om foute en oneerlikheid op ŉ vroeë stadium op te spoor.

        Verwagte antwoorde vir 1 punt
        1.   Interne beheerdoeleindes
        2.   Om die bankrekening te versoen                                                               6

1.6     Gee DRIE voordele van internetbankdienste
        Enige geldige punt ✓✓✓
        •     Nie nodig om in ŉ ry te staan om betalings te maak nie
        •     Dit is nie nodig om met kontant rond te loop nie
        •     Jy kan jou eie internetlimiet beheer
        •     Betalings kan onmiddellik gemaak word
        •     Stuur bewys van betaling na begunstigde                                                     3

                                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM REKENINGKUNDE                              GRAAD 11

1.7     Verduidelik wat die term witboordjie misdaad beteken en gee EEN
        voorbeeld daarvan.
        Enige geldige punt ✓✓
        •     ŉ Misdaad gepleeg deur bestuur/uitvoerende hoof terwyl hy in
              diens van die besigheid is
                                                                                            3
        Voorbeeld: Bedrog, Omkopery , Belastingontduiking.

                                          50

VRAAG 2

2.1     Kies ŉ beskrywing in KOLOM B wat pas by die Konsep in KOLOM A
2.1.1   E✓
2.1.2   A✓
2.1.3   D✓
2.1.4   B✓
2.1.5   C✓                                                                                   5

2.2     KREDITEUREGROOTBOEK VAN BEKI HANDELAARS OP 30
        SEPTEMBER 2017
         Saldo volgens grootboekrekening                                     57 312
         Fout op faktuur 223                                               ✓✓- 512
         Aansuiwering vir korting                                          ✓✓1 000
         Regstelling van fout op faktuur 105                              ✓✓ (6 929)
         Rente                                                                  ✓69
                                                       Een gedeelte reg    50 940           8

2.3     KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2017
         Saldo volgens Krediteurerekeningstaat           51 163
         Kredietnota verkeerdelik opgeteken (618 X 2) ✓✓ (1 236)
         Korting nog nie ontvang nie                  ✓✓ (2 532)
         Handelskorting weggelaat                       ✓ (981)
         Faktuur uitgereik na datum op staat             ✓4 526
         Saldo volgens Krediteuregrootboek             50 940
                                          Een gedeelte reg                                  7

                                          20

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                       MEMORANDUM REKENINGKUNDE          GRAAD 11

VRAAG 3
3.1.1 Historiese koste ✓
3.1.2 Bateregister ✓
3.1.3 Boekwaarde of drawaarde ✓
3.1.4 Opgehoopte waardevermindering ✓                                                 4

  3.2.1
(a) Waardevermindering op toerusting

Oud: 210 000 – 60 000 – 45 000 = 105 000 x 10/100 = 10 500✓
Nuut: 45 000 x 10/100 x 7/12                     = 2 625✓             16 125
Verkoop: 60 000 x 10/100 x 6/12                  = 3 000✓     (Een gedeelte korrek)

(b) Waardevermindering op ou voertuig

810 000 – 387 600 x 20%           = 84 480✓
330 000 x 20% x 2/12              = 11 000✓                           95 480
                                                              (Een gedeelte korrek)

(c) Waardevermindering op verkoopte voertuig

Opgehoopte waardevermindering op verkoopte voertuig              ✓118 080
200 000 - 72 000 - 9 920                                      (Een gedeelte korrek)

(d) Waardevermindering op voertuig op 28 Februarie 2017

387600✓ +  95 480 - ✓118 080                                       365 000
             sien (b)       sien (c)                          (Een gedeelte korrek)   13

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM REKENINGKUNDE                       GRAAD 11

3.2.2    VASTEBATEREGISTER
 BATE                         DATUM VAN
                Toerusting                             1 Junie 2013
                              AANKOPE
 KOSPRYS        R60 000       WAARDEVERMINDERINGSKOERS 10% @ kosprys
 REKORD VAN WAARDEVERMINDERING
                                                    Opgehoopte
 Datum                Waardevermindering                                  boekwaarde
                                                 waardevermindering
 28 Februarie 2014            4 500                        4 500             55 500
 28 Februarie 2015            6 000                       10 500             49 500
 28 Februarie 2016            6 000                       16 500             43 500
 1 September 2016            ✓3 000                     ✓ 19 500            ✓40 500        3

        3.2.3
Dt                             BATEVERKOPE                                  Cr N
                                                 Opgehoopte
                                                 waardevermindering
                                                 op voertuig✓
        Voertuig✓               ✓200 000          (97 600 + 20 480)        118 080
                                                 Bank ✓                     ✓72 000
                                                 Verlies met verkoop         ✓9 920
                                                 van bate✓
                                 200 000                                      200 000
                                                                                           8

3.2.4
 VASTE BATES                           Grond &
                                                       Voertuie          Toerusting
                                       geboue
 Drawaarde aan die begin van                             422 400           88 000
 die jaar
 Kosprys                               4 789 720        ✓810 000          ✓165 000
 Opgehoopte                                            ✓ (387 600)         ✓ (77 000)
 waardevermindering
 Beweging
 Toevoeging teen kosprys               ✓2 000 000        ✓330 000           ✓45 000
 Verkope teen drawaarde                ✓ (980 000)       (81 920)         (40 500)
                                                                             Sien 3.2.2
 Waardevermindering                                      (95 480)         (16 125)
                                                                          Sien 3.2.1 (a)
 Drawaarde aan die einde van          ✓5 809 720        575 000           76 375
 die jaar
 Kosprys                                 5 809 720       ✓940 000          ✓150 000
  Opgehoopte                                            (365 000)         (73 625)       22
 waardevermindering                                     Sien 3.2.1 (d)

                                            50

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM REKENINGKUNDE                    GRAAD 11

   VRAAG 4
   4.1.1 F√
   4.1.2 E√
   4.1.3 G√
   4.1.4 D√
   4.1.5 A√
   4.1.6 H√
   4.1.7 C√
   4.1.8 B√
                                                                                8

4.2 BLUE WINKEL
    INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2017
 Verkope (4 220 700✓ – 12 500✓ – 850✓)                       4 207 350
 Koste van verkope (1 100 720√ – 680√)                       (1 100 040)
 Bruto wins                                                  3 107 310
 Ander bedryfsinkomste                                            5 460
 Handelsvoorraad surplus (698 900 – 697 400)                      √√1 500
 Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer (3 450 – 3 090)         √√360
 Oninbare skuld ingevorder.                                        √3 600
 Bruto bedryfsinkomste                                       3 112 770
 Bedryfsuitgawes                                              (872 250)
 Salarisse en lone (288 090✓ + 25 000✓ + 2 625✓ + 250✓)        315 965
 Oninbare skuld (2 790✓ + 540✓)                                   3 330
 Huuruitgawe (63 360✓ – 5 280✓✓)                                 58 080
 Advertensie                                                    √292 330
 Water & Elektrisiteit (72 000✓ + 11 000✓)                       83 000
 Verpakkingsmateriaal                                            ✓15 700
 Bankkoste (1675✓ + 670✓)                                         2 345
 Versekering                                                      √18 300
 Waardevermindering                                              ✓83 200
 Bedryfswins                                                 2 240 52
 Rente-inkomste (847✓ + 13 000✓)                                 13 847
 Wins voor rente uitgawe                                     2 254 367
 Rente uitgawe (315✓ + 89 600✓√)                               (89 915)
                                                                               48
 Netto wins vir die jaar                                     2 164 452

                                          8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM REKENINGKUNDE       GRAAD 11

4.2.2
•   Handels- en ander ontvangbares
Handelsdebiteure (63 190✓ – 850✓ – 540✓ + 11 700✓)     √73 500
Voorsiening vir oninbare skuld                         ✓ (3 090)
Netto Handelsdebiteure                                  70 410
Vooruitbetaalde uitgawes                                √5 280
                                                       75 690             9

•   Handels- en ander betaalbares
Handelskrediteure (197 000✓ – 680✓ +                  √212 450
11 700✓+2 580√+1850√)
Opgelope uitgawes                                      ✓11 00
Krediteure vir salarisse (48 000✓ + 18 375√✓)          66 375
Pensioenfonds(6 500✓ + 2 625✓ + 1 875✓)                11 000
SAID(12 000✓ + 4 500✓)                                 16 500
WVF(1 500✓ + 250✓ +250✓)                                ✓2 000
                                                       319 325            25

                                       90

                                        9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                       MEMORANDUM REKENINGKUNDE                    GRAAD 11

VRAAG 5

5.1 KAPITAAL                                   Gous          Naidoo        Totaal
Saldo aan die begin van die jaar           ✓2 080 000     ✓1 920 000
Bydrae van kapitaal gedurende die jaar      ✓800 000
Onttrekking van kapitaal gedurende die
jaar
Saldo aan die einde van die jaar       ✓2 880 000         ✓1 920 000    4 800 000              5

 5.2 RENTE OP KAPITAAL
 Gous
 2 080 000 x 8/100✓ x 9/12         =   ✓124 800
 2 080 000 x 12/100✓ x 3/12        =   ✓ 62 400                           187 200

 Naidoo
 1 920 000 x 8/100✓ x 9/12 =       ✓115 200

 1 920 000 x 12/100✓ x3/12 =       ✓ 57 600                               172 800            10

5.3 PRIVAATREKENINGE                       Gous          Naidoo          Total
Vennote salarisse                          ✓780 000       ✓780 000
Rente op kapitaal                          187 200      172 800
Vennote bonusse                          ✓✓101 500
Primêre verdeling van wins               1 068 700      952 800      2 021 500
Finale verdeling van wins                     5 100        3 400        8 500
Wins volgens die inkomstestaat           1 073 800     956 200       2 030 000
Onttrekkings gedurende die jaar           (875 000)    ✓✓(905000)
Behoue inkomste vir die jaar               198 800       51 200
Saldo aan die begin van die jaar            ✓25 000     ✓ (112 000)
Saldo aan die einde van die jaar           223 800       (60 800)    ✓163 000
                                                                                               25

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM REKENINGKUNDE    GRAAD 11

5.4 Balansstaat op 28 Februarie 2017
Vennote-ekwiteit                                     4 963 000
Kapitaal                                             4 800 000
Privaatrekenings                                      163 000
Niebedryfslaste
Verbandlening (1 000 000  100 000  100 000)        ✓✓800 000
Bedryfslaste                                          925 000
Oortrokke Bank                                         ✓705 000
Handels- en ander betaalbares                          ✓120 000
Korttermynlening                                       ✓100 000
Totale ekwiteit en laste                            ✓6 688 000        10

                                          50

                                          11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                     MEMORANDUM REKENINGKUNDE                     GRAAD 11

VRAAG 6

6.1   Bereken die persentasie opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang van die
      vennote. Lewer kommentaar en gebruik die syfers om jou antwoord te staaf.

      58 000                      X 100 ✓
      (420 000 + 234 000) / 2 ✓      1

      58 000 ✓   X      100
      327 000 ✓✓         1
                                                                                             6
      17.74 % 
      KOMMENTAAR
      Die persentasie verdienste deur die besigheid se eienaarsbelang ✓ verminder ✓ van
      24% tot 17. 74%. ✓
      Die verdienste persentasie is hoër as die wanneer die geld buite belê word teen 10%,
      maar die feit dat dit afneem is rede tot kommer aangesien dit wys dat die besigheid
      se wins ook afgeneem het.                                                              3

6.2   Bereken die persentasie opbrengs wat deur Mikyl verdien word op haar
      gemiddelde eienaarsbelang. Moet sy tevrede wees? Motiveer jou antwoord.

                      37 000                               X    100
      (200 000 ✓ +160 000 ✓+8 000 ✓+2000 ✓ ) / 2 ✓               1

       37000     X    100 ✓
      185 000          1
                                                                                             7
      20% 
      KOMMENTAAR:
      JA ✓
      Die opbrengs van 20% is hoër as wanneer geld buite belê word teen ŉ rentekoers         2
      van 10% p.j. ✓

                                               12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                    MEMORANDUM REKENINGKUNDE                    GRAAD 11

6.3   Bereken die skuld: eienaarsbelang verhouding vir 2017
      360 000 ✓ : 420 000 ✓
      0.86 : 1                                                                            3

6.4   Was dit ŉ goeie idee om die lening te verhoog? Motiveer jou antwoord deur
      gebruik te maak van die finansiële aanwysers met getalle/persentasies om jou
      antwoord te staaf.
      JA ✓
      Die skuld: ekwiteitsverhouding ✓ het verbeter/afgeneem ✓ van
      1,2:1 tot 0.86:1✓
                                               OF
      NEE ✓
      Die toename in die skuld: ekwiteitsverhouding ✓ is as gevolg van die toename in
      kapitaalbydrae deur beide vennote en nie as gevolg van die toename in die lening
      nie. ✓
      Die rentekoers op die terugbetaling van die lening is 21% wat hoër is.✓             4

6.5   Lewer kommentaar oor die likiditeit posisie van die vennootskap. Haal DRIE
      toepaslike finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings / persentasies)
      en hul neigings aan.
      Bedryfskapitaalverhouding ✓ verbeter ✓ van 1,6:1 tot 2,29:1✓
      Vuurproefverhouding ✓ verbeter ✓ van 0.6:1 tot 1,57:1✓
                                                                                           9
      Gemiddelde debiteure invorderingstermyn ✓ verbeter ✓ van 55 dae tot 30 dae. ✓

6.6   Lewer kommentaar oor die volgende finansiële aanwysers. Let wel die beoogde
      winsgrens is 50% op koste van verkope.

      Bruto wins op koste van verkope

      Persentasie afgeneem/verbeter ✓van 60% tot 50%✓
                                                                                           3
      expenses, as there was a decrease in expenses ✓

      Bedryfsuitgawes op omset
      Persentasie afgeneem/verbeter ✓van 50% tot 40%✓
      Daar is beter kontrole oor die bedryfsuitgawes omdat daar ŉ afname
      in uitgawes was ✓
                                                                                           3

                                              40

                                              300

                                              13

## Related documents

- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2018-possible-answers/9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2016-possible-answer/89316d18-f700-4910-a490-4c101ea30e1f) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2016-question-paper/fbbd5ffb-5728-4b05-b1dd-24b25c5eb58d) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
