# Accounting Grade 11 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting memorandum from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2018-possible-answers/9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2018-possible-answers/9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2018
                          GRAAD 11

                       REKENINGKUNDE

                        MEMORANDUM

19 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM REKENINGKUNDE                         GRAAD 11

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                     PROVINSIALE EKSAMEN

                                                          REKENINGKUNDE

                                                          MEMORANDUM

Merk beginsels:

1.   Strafpunte vir vreemde inskrywings word slegs toegeken indien die kandidaat nie elders in
     die vraag vir die item punte verloor nie.
     (Geen vreemde strafpunte vir misplaasde items nie)
2.   Volpunte vir ŉ korrekte antwoord. Indien antwoord verkeerd is, merk die korrekte
     werk wat verskaf word
3.   Indien ŉ voorafveranderde syfer as ŉ finale syfer getoon word, gee punt deur die
     deelmerkmetode vir die syfer.(Nie die metodemerk vir dié antwoord nie)
4.   Tensy anders aangedui moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer
     oorweeg word by die merk van die vraag. As geen + of - teken of ŉ hakkie gebruik
     word nie aanvaar die syfers is positief.
5.   Waar aangedui mag gedeeltelike punte toegeken word om onderskeid te tref tussen
     die kwaliteit van die antwoorde van kandidate.
6.   Waar metodemerk toegepas word vir werk gedoen, moet die merker seker maak
     van die redelikheid van die antwoord voordat punte gegee word.
7.   Wanneer metodepunte toegeken word maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
     enige item wat nie korrek is nie.
8.   Kode f = vreemde item

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM REKENINGKUNDE                GRAAD 11

VRAAG 1                                                       (40 punte; 24 minute)
1.1.1     Verouderde tjek✓

1.1.2     Aftrekorder✓

1.1.3     Bankkostes ✓

1.1.4     Geweierde tjek ✓

1.1.5     Oortrokke rekening ✓

                                                                                  5

                                                                                  5

  1.2.1 Algemene grootboek              Bank                          B1

  Debiteure                  1 000 Saldo                        9 228
  kontrole 
  Donasies                       420 Debiteure kontrole         600
                                        Verkope                    720
                                        Onttrekkings            1 440
                                        Bankkostes                 80
                                        Rente op Oortrokke          60
                                        rekening 
                                        Handelsvoorraad           540
                                        Verkope                 10 000
  Saldo                          21 248
                                 22 668                           22 668
                                        Saldo                   21 248

                                                                                 18

                                                                                 18

                                             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  MEMORANDUM REKENINGKUNDE    GRAAD 11

1.2.2       Berei die bank versoeningsstaat voor soos op 30 Junie 2018.

                                                                  Debiet     Krediet
Saldo soos per bankstaat                                           18 948
Uitstaande deposito                                                              5 620
Uitstaande tjeks
         503                                                       5 648
         537                                                         212
         549                                                       1 420
         Uitstaande EFO betaling                                     640
Kredietbalans soos per bankrekening                                          21 248 
Berekening vir albei totale moet dieselfde wees                   26 868    26 868 
Nie-toepaslike inskrywing -1 maksimum -2

                                                                                       9

                                                                                       9

                                                        4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             MEMORANDUM REKENINGKUNDE                  GRAAD 11

      1.2.3
      (a)          Hoekom behoort die ouditeur bekomerd te wees oor die verskil van
                   R10 000?
                   Enige 2 x ✓ ✓
                   Die moontlikheid van rollende kontant
                   Bedrog
                   Verduistering van fondse
                                                                                             4
                                                                                             4

      (b)          Watter interne beheermetodes, behalwe ‘n bankversoening, kan die
                   besigheid implementer om te voorkom dat dit weer gebeur? Gee TWEE
                   metodes.
                   Enige 2 x ✓ ✓
                   Verdeling van dienste
                   EFO depositos en betalings
                   Eienaar doen self die banksake
                   SMS-boodskappe vanaf die bank ontvang
                                                                                             4
                                                                                             4

                                                      40

                                                      40

              VRAAG 2                                          (20 punte; 12 minute)

2.1           Kies ŉ beskrywing van KOLOM B wat by die begrip in KOLOM A
              pas.

2.1.1         D

2.1.2         C

2.1.3         A

2.1.4         B

                                                                                         4

                                                                                         4

                                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                       MEMORANDUM REKENINGKUNDE               GRAAD 11

2.2    KREDITEUREGROOTBOEK VAN RAI HANDELAARS OP 31 JULIE 2018

  Saldo soos per grootboek rekening                               6 038
  Fout reggemaak op faktuur 4260✓                                 (2 700)

  Rente✓                                                           69

                             Een deel korrek                      3 407               6

                                                                                       6

 2.3       KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2018

           Saldo soos per Krediteurestaat                         14 846

           Afslag nog nie opgeteken nie                           (320)

           Kredietnota 261 verkeerdelik ingeskryf                 (50)

           Tjek 2368 uitgereik nadat die staat uitgereik is       (10 000)

           Afslag ontvang nadat die state voltooi is              (1 069)

           Saldo soos per Krediteursgrootboek                     3407

                                                Een deel korrek

                                                                                   7

                                                                                   7

                                                6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM REKENINGKUNDE                           GRAAD 11

2.4   Verduidelik hoekom die krediteurskontrolerekeningsbalans altyd dieselfde           (2)
      as die totaal van die krediteurelys moet wees.

            Beide word vanaf dieselfde inligtingsdokumente opgestel. 

            Die krediteurebeheer rekening is ŉ opsomming van die
             krediteuregrootboek. 

2.5   Wat is die doel daarvan om ŉ krediteureversoening te doen?                         (1)

      Om die balans van die staat of rekening van die besigheid te versoen met die
      rekords van die besigheid. 

                                                                                           3
                                                                                           3

                                                  20

                                                  20

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                       MEMORANDUM REKENINGKUNDE                   GRAAD 11

VRAAG 3                                                                 (60 punte; 36 minute)
3.1
         Nr.     Antwoord

        3.1.1      D√

        3.1.2      B√

        3.1.3      G√

        3.1.4      F√

        3.1.5      C√

                                                                                       5

                                                                                       5

3.2.1
        Berekenings                                                            Bedrag

        Ou toerusting:

        405 000  x 20% =                                                        81 000 
        Nuwe toerusting:

        60 000 √ x 20% = 12 000 / 12 x 3 √ =                                      3 000 

        Totale waardevermindering vir die jaar                                    84 000 

                                                                                   8

                                                                                   8

3.2.2 WAARDEVERMINDERINGSKEDULE OP VOERTUIG VERKOOP

                                                             Opgehoopte
               Datum         Prys      Waardevermindering    vermindering    Drawaarde

          2015/12/31        160 000              8 000 √√           8 000       152 000

          2016/12/31         160 000             15 200 √√        23 200        136 800

          2017/07/01         160 000              6 840 √√        30 040       129 960 √√

                                                                                   13

                                                                                   13

                                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM REKENINGKUNDE                      GRAAD 11

3.2.3
                  ALGEMENE GROOTBOEK VAN WESTVILLE AFLEWERAARS
                             NOMINALE REKENINGE AFDELING
                                  BATEVERKOPE N 20
        Datum      Besonderhede     Bedrag   Datum    Besonderhede              Bedrag

                                              Julie 01   Opgehoopte
        Jul 01   Voertuie √       160 000 √              waardevermindering:    30 040 
                                                         Voertuie √
                                                         Bank √
                                                                                89 960 
                                                         Verlies op verkoop
                                                         van vaste bates √      40 000 √

                                    160 000                                      160 000

                                                                                  8

                                                                                  8

Berekening vir waardevermindering op voertuie:

Ou voertuie:
1 340 000 – 160 000 =1 180 000
530 000 -23 200 = 506 800

1 180 000 – 506 800 = 673 200 x 10/100 = 67 320

                                          9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM REKENINGKUNDE            GRAAD 11

3.2.4
                                WESTVILLE AFLEWERAARS
             NOTAS TOT FINANSIËLE STATE SOOS OP 31 DESEMBER 2017
                                        Grond en
 VASTE / TASBARE BATES                   geboue       Voertuie     Toerusting
 Drawaarde aan die begin van die jaar
                                             740 000    810 000      285 000 
 Kosprys
                                            740 000 √  1 340 000 √    405 000 

 Opgeloopte waardevermindering                             (530 000)     (120 000)

 Bewegings

 Aankope teen kosprys                         62 000 √                    60 000 √

 ? Verkope teen drawaarde ✓                              (129 960) 
 Waardevermindering vir die jaar
 (6 840 ☑ + 67 320 √√)                                      (74 160)    (84 000) 

 Drawaarde aan die einde van die jaar         802 000     605 880      261 000 

 Kosprys                                  802 000 √      1 180 000 √    465 000 

 Opgehoopte waardevermindering                           (574 120)    (204 000) 

                                                                         20

                                                                         20

                                         10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM REKENINGKUNDE                       GRAAD 11

3.3   Die eienaar is bekommerd oor die swak toestand van die vaste bates asook dat die
      syfers vir die vaste bates in die boeke en in die finansiële state onbetroubaar lyk. Jy
      is aangestel as die nuwe interne ouditeur. Gee DRIE voorstelle hoe om die
      potensiële probleem op te los.

      Enige DRIE √√        √√     √√

         fisiese sekuriteit moet verbeter word (bv.kameras, veiligheidswagte)

         behoorlike logboeke (aangetekende rekords) moet ingestel word, alle
          werknemers moet dit invul

         behoorlike toesig – steekproewe op berekeninge, opskryf van transaksies

         die vastebateregister moet te alle tye op datum gehou word en gereeld
          nagegaan word

         skeiding van pligte – die verskillende aspekte met betrekking tot vaste bates
          moet nooit deur een persoon alleen gedoen word nie

         behoorlike toestemming vir aankope en verkope van vaste bates

          (Enige ander redelike antwoord)

                                                                                         6

                                                                                         6

                                             60

                                             60

                                             11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                               MEMORANDUM REKENINGKUNDE                    GRAAD 11

VRAAG 4                                                        (50 punte; 30 minute)

ALGEMENE GROOTBOEK VAN BEMBE………………………………………

                        BALANSSTAATREKENINGE AFDELING
Dr                          Lopende rekening: B. Bembe                              Cr
                           b/                      Rente op
        Saldo              d     √2 300            kapitaal✓                36 200
        Onttrekkings:
        Bembe✓
        (25 000 + 45 000)       √√70 000           Salaris Bembe✓          323 300
        Verdelings-
        rekening✓              250 300
        Saldo                     60 750           Bonus: Bembe✓             23 850

                                 383 350                                     383 350
                                                   Saldo                    60 750

                                                                               13

                                                                               13

BEREKENINGE:
SALARIS: BEMBE

                26 500 X 10 = 265 000√
26 500 X 110/100 = 29 150√ X 2 = 58 300
                      TOTAAL = 323 300

                                         12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                               MEMORANDUM REKENINGKUNDE               GRAAD 11

RENTE OP KAPITAAL: BEMBE

360 000 – 140 000 = 220 000
220 000√ X 12/100 X 5/12√ = 11 000
360 000√ X 12/100 X 7/12√ = 25 200
                 TOTAAL = 36 200

                                                                              8
                                                                              8

4.2                            Verdelingsrekening                 F
         Rente op kapitaaI✓     59 400        Wins en verlies✓       1 200 000
         Salaris: Bembe✓       323 300
         Salaris: McCarthy✓    389 200
         Bonus: Bembe✓               23
         26 500 x 90/100              850
                                     28
         Bonus: McCarthy✓             800
         Lopende rekening:
         Bembe✓                250 300
         Lopende rekening:
         McCarthy✓             125 150
                               1 200 000                               1 200 000

                                                                         18

                                                                         18

                                        13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM REKENINGKUNDE                     GRAAD 11

4.3   Bereken die persentasie wins verdien deur McCarthy op sy algemene
      aandele. Behoort hy tevrede te wees? Motiveer jou antwoord.      (11)

      389 200 + 28 800 + 23 200                  X 100
(760 000 + 680 000 + 4 500 – 12 300)/2            1
= 441 200
 716 100
=62%

Ja✓ die vennoot behoort tevrede te wees met sy winste. Dit is baie meer as wat hy
van enige ander belegging sou kry.✓

                                                                                11

                                                                                11

                                          50

                                          50

                                          14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                    MEMORANDUM REKENINGKUNDE       GRAAD 11

VRAAG 5                              (75 punte; 45 minute)

5.1

5.1.1   E√
5.1.2   C√
5.1.3   A√
5.1.4   B√
5.1.5   D√

                                                    5
                                                    5

                          15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM REKENINGKUNDE                           GRAAD 11

5.2 INKOMSTE STAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018
                                                     Nota
Verkope (2 436 000√ – 12 000√)                         3   2 424 000
Koste van verkope                                      1   √(1 235 000)
Brutowins                                              1   1 189 000
Ander bedryfsinkomste                                  1   244 616
   Kommissie inkomste (12 396√ + 1 170√)               3   13 566
   Huurinkomste (246 400 √ – 19 600√√)                 4   226 800
   Oninbareskulde verhaal                              1   2 475
   Korting ontvang                                     1   √1 775
Bruto bedryfsinkomste                                  1    1 433 616
Bedryfsuitgawes                                        2   (1 070 016)
   Versekering (4 260√ – 220√)                         3   4 040
   Oninbare skulde (1 730√ + 1 170√√)                  4   2 900
   Korting toegestaan (2 340√ – 150√)                  3   2 190
   Bankkostes                                          1   7 410
  Salarisse en lone
  (780 00√ + 27 400√ +1 350√ +1 370√ +274√ +274√)                              7   810 668
  Skryfbehoeftes (27 000√ – 700√ – 3 650√)                                     4   22 650
  Telefoonrekening (43 200√ + 2 800√)                                          3   46 000
  Verpakkingsmateriaal (1 860√√ + 12 100√ – 1 800√)                            5   12 160
  Reklame                                                                      1   √14 690
  Water en elektrisiteit                                                       1   √76 090
  Voorraadverliese (5 000 x 30/100)                                            3   √√√1 500
  ? Voorsiening vir slegte skulde aanpassing                                   2   √163
  ? Waardevermindering                                                         1   √46 920
  ? Diverse uitgawes                                      Ontbrekende getal    2   22 635
Bedryfswins                           Kontroleer bewerking = 15% van verkope   2   363 600
  Rente inkomste (2 300√ + 1 630√ )                                            3   3 930
Wins voor rente uitgawes                                                       1   367 530
  Rente uitgawe (312√ + 75 000√√)                                              4    (75 312)
Netto wins vir die jaar                                                        2   292 218

                                                                                      70
                                                                                      70

                                                                                      75
                                                                                      75

                                            16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM REKENINGKUNDE                      GRAAD 11

VRAAG 6                                                        (55 punte; 33 minute)

6.1 Noem DRIE partye wat belang sal hê by die resultate van die finansiële state.
    Staaf jou antwoord met redes vir ELKEEN.
    (6)

     Enige DRIE √√       √√     √√
     Finansiële instansies – om kort of langtermyn krediet te verskaf

     Handelskrediteure – om te bepaal of die besigheid genoegsame bates het om
     in kontant om te sit om lopende aanspreeklikhede te dek

     SAID – om te bepaal of die belastingsopgawe korrek voltooi is

     Werknemers / Vakbonde – stel belang om sodoende vas te stel of salarisse en
     lone redelike vergoeding is

     Eienaar / besitter – Om die winsgewendheid van die besigheid te monitor
                                                                                6
                                                                                6

                                            17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM REKENINGKUNDE                     GRAAD 11

6.2.1 BALANSSSTAAT OP ………………………………………….
BATES                                                                 Nota
Nie-lopende bates nie                                                  1     2 239 000
   Vaste / tasbare bates
   (780 000√ + 78 000√ +98 000√ + 800 000√)                            5      1 756 000
  Finansiële bates:
  Vaste deposito                                                       3        483 000
Lopende bates                                                                  305 600
  Handelsvoorraad (32 000√ + 1 700√)                                   3         33 700
  Handels en ander ontvangbare goedere
  (48 000√ – 2 300√ + 16 000√ + 4 000√ – 2 000√)                       6         63 700
  Kontant en kontant ekwivalente (1 200√ + 207 000☑ )                  3        208 200
Totale bates                                                           1      2 544 600

AANDELE EN LASTE
Kapitaal en reserwes / Eienaars se aandele                                      2 145 100
  Kapitale                                                                      1 501 570
  Lopende rekeninge                                                              643 530
Nie-lopende laste                                                                224 000
   Verbandlening
   (350 000√ + 15 000√ – 78 000√ – 63 000√)                            5        224 000

Lopende laste                                                          1     175 500
  Handels en ander betaalbares
  (45 000√ + 4 500√ + 12 300√ + 5 400√ + 3 300√ – 2 000√ + 32 000√)    8        100 500
  ?Oortrokke rekening ✓                                                2         √12 000
  ?Kort termynlening ✓                                                 2         63 000
Totale Kapitaal en laste                                                        2 544 600

                                                                                  40

                                                                                  40

                                              18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM REKENINGKUNDE                     GRAAD 11

6.2.2 Bereken die volgende verhoudings en lewer kommentaar op die
      vloeibaarheid van die besigheid.

(a)   Bereken die Bedryfsverhouding.                                            (3)
      305 600 :175 500
      1.74:1

(b)   Bereken die Vuurproefverhouding.                                          (4)
      305 600 -33 700 :175 500
      279 100:175 500
      1.54:1

(c)   Kommentaar.                                                               (2)
      Enige 2 

      Die vloeibare posisie van die besigheid is gunstig.
      Die besigheid sal nie kontantvloei probleme ondervind nie.
      Die bedryfsverhouding toon bates van 1,74 wat höer is as die lopende laste.
      Die vuurproefverhouding toon bates van 1,54 wat höer is as die lopende
      laste.

                                                                                    9

                                                                                    9

                                                                                55

                                                                                55

                                         300

                                         300

                                          19

## Related documents

- [ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2016-possible-answer/89316d18-f700-4910-a490-4c101ea30e1f) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 Acc June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-june-2018-possible-answers/eb0f3b21-20cc-411d-8881-77f6d64804ee) — Accounting · Memo · 2018
- [Gr11 Acc (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-november-2018-question-paper/ef3e6a99-059f-4712-8b54-d03646a624d4) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2016-question-paper/fbbd5ffb-5728-4b05-b1dd-24b25c5eb58d) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Acc June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-june-2018-question-paper/9e5a4e5a-acbf-47cb-89af-ed8447e2e824) — Accounting · QP · 2018

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
