# Accounting Grade 11 Gauteng November 2018 Addendum (Afr)

> Grade 11 Accounting addendum from the Gauteng November 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-november-2018-answer-book/b2fca609-8d00-4957-a4dd-0793e9ab97be
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Gauteng November 2018 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-november-2018-answer-book/b2fca609-8d00-4957-a4dd-0793e9ab97be)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2018 · Afrikaans. Addendum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                            NOVEMBER 2018
                                GRAAD 11

                              REKENINGKUNDE

                              ANTWOORDBOEK

   Naam: _____________________________________________________

   Skool: _____________________________________________________

                                Leerder se   Gemodereerde
             Vraag    Punte
                                  punt          punt
               1       55

               2       50

               3       90

               4       25

               5       45

               6       35

             Totaal    300

18 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE                     2
                                           ANTWOORDBOEK          GRAAD 11

VRAAG 1

1.1.1   Wat is die doel daarvan om ŉ Bankrekonsiliasiestaat op te stel?

                                                                             2

1.1.2
(a)     Bereken die banksaldo in die boeke van Rina Handelaars op
        31 Desember 2017.

                                                                             2

(b)     Bereken die korrekte totale vir die Kontantontvangste-joernaal en
        Kontantbetalingsjoernaal vir Januarie 2018.

           Kontantontvangstejoernaal           Kontantbetalingsjoernaal
          Besonderhede van    Bedrag        Besonderhede van      Bedrag
          Diverse rekeninge                 Diverse rekeninge
          Totale a/b              22 100    Totale a/b              17 300

                              

                                                                             20

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE                      3
                                       ANTWOORDBOEK            GRAAD 11

(c)   Berei die Bankrekonsiliasiestaat voor op 31 Januarie 2018.

                                                 Debiet     Krediet

                                                                          8

(d)   Verwys na tjek nr. 270 in die Bankrekonsiliasiestaat van Desember
      2017. Hoe sal die tjek in die Finansiële State opgeteken word aan
      die einde van die finansiële jaar vir Februarie 2018? Verduidelik
      waarom dit so hanteer word.

                                                                          5

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              REKENINGKUNDE                           4
                                              ANTWOORDBOEK            GRAAD 11

1.2       Krediteurerekonsiliasie
  1.2.1
                    Krediteuregrootboek van         Krediteurestaat van Sun
                    Shade Handelaars                Verskaffers
                                   5 600                             4 640
                A
                B
                C
                D
                E
                F
                G
                                                                                          10

1.2.2     Die eienaar van Shade Handelaars is ongelukkig met die foute wat die
          rekenmeester gemaak het. Verduidelik TWEE interne maatreëls wat die
          boekhouer in plek kan stel om beter beheer oor die krediteure te hê en om
          te verhoed dat sulke foute in die toekoms voorkom.

                                                                                           4

1.2.3     Shade Handelaars ondervind kontantvloeiprobleme en is tans nie in staat
          om hul krediteure te betaal nie. Die krediet terme vir hulle kliënte is
          60 dae. Stel TWEE maniere voor wat hulle kan gebruik om die kontantvloei
          van die besigheid te verbeter.

                                                                                           4

                                               55

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                REKENINGKUNDE                 5
                                                ANTWOORDBOEK     GRAAD 11

  VRAAG 2

  2.1

   A

   B

   C

   D

   E                                                                              10

  2.2

2.2.1 Bereken die netto verkope vir die jaar.

                                                                                  5

2.2.2 Bereken die netto aankope vir die jaar.

                                                                                  6

2.2.3 Bereken die eindvoorraad op 28 Februarie 2018. Toon alle berekeninge.

                                                                                  6

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE                          6
                                            ANTWOORDBOEK            GRAAD 11

2.2.4 Stel die Handelsrekening op 28 Februarie 2018 op.

                             HANDELSREKENING

                                                                                   15

2.2.5 Gee TWEE redes om die eienaar te oortuig dat die Deurlopende
      voorraadstelsel die beste is vir sy onderneming.

                                                                                       4

2.2.6 Verskaf ŉ rede, behalwe diefstal van voorraad, om die verlaging in die
      bruto wins op verkope te verduidelik. Wat is die gevolge van die verlaging
      vir die onderneming?

                                                                                       4

                                             50

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               REKENINGKUNDE               7
                                               ANTWOORDBOEK    GRAAD 11

VRAAG 3.1

Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018

Verkope (2 292 660
Koste van verkope
Bruto wins
Ander bedryfsinkomste
Huurinkomste (247 650
Korting ontvang                                                   7 620
Kommissie inkomste (22 680
Oninbare skulde verhaal                                           6 400
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering
Handelsvoorraad surplus
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes

Korting toegestaan                                                9 060
Voertuig uitgawes                                                47 200
Salarisse (336 800
Verpakkingsmateriaal (14 000
Advertensies (39 240
Oninbare skulde (10 000
Herstelwerk                                                      26 400
Diverse uitgawes (265 200
Waardevermindering                                               15 120
Bedryfswins
Rente inkomste (19 600

Wins voor rente uitgawe
Rente uitgawe (29 260

Netto wins vir die jaar                                                   37

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE                             8
                                         ANTWOORDBOEK            GRAAD 11

3.2

3.2.1 Verduidelik hoe ŉ Vastebate-Register die interne ouditeur sal help met die
      uitvoering van sy pligte.

                                                                                       2

3.2.2 Newton Handelaars will hulle eiendom teen kosprys verkoop om die
      kontantvloei van die onderneming te verbeter.

      Stem jy saam met die besluit? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                                                                                       3

3.2.3 Berekening van Waardevermindering

       Waardevermindering op Voertuie verkoop:

       Oorblywende Voertuie:

       Nuwe Voertuie:

       Totale waardevermindering vir die jaar:

                                                                                       9

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                      REKENINGKUNDE                        9
                                      ANTWOORDBOEK          GRAAD 11

3.2.4   Vaste bates               Grond en
                                             Voertuie         Toerusting
                                   geboue
        Drawaarde aan die begin                  328 000           286 420

        Kosprys                                  500 000           410 320

        Opgehoopte                              (172 000)         (123 900)
        waardevermindering

        Bewegings

        Aankope teen kosprys                     150 000

        Verkope teen drawaarde

        Waardevermindering                                         (61 540)

        Drawaarde aan die einde   922 820

        Kosprys                                                    482 320

        Opgehoopte
        waardevermindering
                                                                               11

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE                    10
                                           ANTWOORDBOEK          GRAAD 11

3.2.5                         Balansstaat op 28 Februarie 2018

        BATES

        Vaste Bates                                                 1 647 440

        Tasbare bates                                               1 527 440

        Finansiële bates

        Bedryfsbates

        Voorraad

        Handels en ander debiteure (126 000

        Kontant en kontantekwivalente

        TOTALE BATES                                                1 960 100

        EKWITEIT EN LASTE

        Vennote se ekwiteit                                         1 432 060

        Kapitaal

        Lopende (privaat) rekeninge

        Nie Bedryfslaste

        Lening: United Bank

        Bedryfslaste

        Handels en ander krediteure
        (43 200

        Oortrokke Bank (11 000

        Korttermynlening: Unity Bank
                                                                                 28
        TOTALE EKWITEIT EN LASTE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE                      11
                                          ANTWOORDBOEK           GRAAD 11

VRAAG 4

4.1   Lewer komentaar op die bedryfseffektiwiteit van die onderneming.
      Verwys na TWEE aanwysers met getalle om jou antwoord te staaf.

                                                                                  4

4.2   Bereken die Vuurproefverhouding vir Februarie 2018.

                                                                                  4

4.3   Lewer kommentaar op die Likiditeitsposisie van die onderneming. Noem
      TWEE aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf.

                                                                                  4

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE                        12
                                           ANTWOORDBOEK         GRAAD 11

4.4   Bereken die Skuld-ekwiteitsverhouding en lewer kommentaar op die risiko
      van die onderneming. Gebruik syfers om jou antwoord te staaf.

                                                                                     7

4.5   Bereken S. Slim se opbrengs op sy belegging. Lewer kommentaar.

                                                                                     6

                                      25

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE              13
                                       ANTWOORDBOEK    GRAAD 11

VRAAG 5

5.1
5.1.1 Bereken die grondstowwe gebruik in produksie.

138 800

                                                                       4
5.1.2
(a)                        FABRIEKSBOKOSTE

                                                                       14

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE                14
                                    ANTWOORDBOEK      GRAAD 11

(b)                    GOEDERE-IN-BEWERKINGVOORRAAD

2017      Saldo            31 200
Julie 1

                                                                      10

(c)                    KLAARPRODUKTEVOORRAAD

2017      Saldo            93 200
Julie 1

                                                                       7

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE                     15
                                          ANTWOORDBOEK           GRAAD 11

VRAAG 5.2

5.2.1   Verduidelik vir Katlego hoekom dit vir hom nodig is om die
        gelykbreekpunt te bereken.

                                                                                 2

5.2.2   Bereken die gelykbreekpunt vir Katlego.

                                                                                 6

5.2.3   Lewer komentaar oor die produksievlak van Katlego se onderneming.

                                                                                 2

                                  45

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE                         16
                                         ANTWOORDBOEK               GRAAD 11

VRAAG 6
6.1
Debiteure Invorderingskedule vir 1 Januarie tot 28 Februarie 2018

      Maand       Kredietverkope           Januarie            Februarie

November                    162 000               64 800

Desember                    153 000

Januarie

Februarie

Totaal
                                                                                9

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE                   17
                                          ANTWOORDBOEK      GRAAD 11

6.2   KONTANTBEGROTING VAN REDDAWN HANDELAARS VIR DIE PERIODE
      1 JANUARIE 2018 TOT 28 FEBRUARIE 2018

                                           JANUARIE       FEBRUARIE

Ontvangste

Kontantverkope

Kontant van debiteure

Huurinkomste

Ontvangste van die verkoop van voertuig

Totale Ontvangste                              232 300          196 450

Betalings

Betalings aan krediteure                       100 937

Advertensies                                                      6 000

Ander bedryfsuitgawes                                            38 500

Onttrekkings

Leningterugbetaling

Bonusse

Totale Betalings                               181 587          197 250

Kontant surplus/tekort

Beginsaldo                                     (29 000)

Eindsaldo                                                                  22

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE                       18
                                          ANTWOORDBOEK            GRAAD 11

6.3   Wat is die doel daarvan om ŉ kontantbegroting op te stel?

                                                                               2

6.4   Noem TWEE uitgawes wat nie in die kontantbegroting ingesluit sal word
      nie. Gee ŉ rede hiervoor.

                                                                               2

                                         35

                                        300

                                       EINDE

## Related documents

- [Gr11 Acc (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-november-2018-question-paper/ef3e6a99-059f-4712-8b54-d03646a624d4) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc November 2018 Question Paper Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-november-2018-question-paper-answer-book/f305fcc6-4b02-4d69-b15e-acef50c48451) — Accounting · Addendum · 2018
- [ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2018-possible-answers/9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
