# Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afr-june-2022-possible-answer/b3626a47-7834-45d8-8dd2-d4375efb1370
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afr-june-2022-possible-answer/b3626a47-7834-45d8-8dd2-d4375efb1370)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2022. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    PROVINSIALE EKSAMEN
                                     JUNIE 2022
                                      GRAAD 11
                              NASIENRIGLYNE

                          REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1)

10 bladsye

Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
    die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaasde items nie). Geen
    dubbelpenalisering is toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
    kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die deelpunt vir die bewerking
    toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
    die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer
    positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
    syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
    antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg wees voor die punt toegeken word.
9. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
    Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ŉ +, -, x, ÷, of volgens memo wees.
10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is
    ook van toepassing op verhoudings.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
    gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie. Dui deur middel
    van .
12. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 1) GRAAD 11

VRAAG 1
1.1    1.1.1   B√
       1.1.2   E√
       1.1.3   A√
                                                                              4
       1.1.4   C√

1.2 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE/INKOMSTESTAAT VAN BEST BUY SHOES
    VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2022

Verkope (916 000 – 8 000 √ – 540 √√)                             907 460 
Koste van verkope (510 000 – 450 √)                             (509 550) 
Bruto wins                                                       397 910 
Ander bedryfsinkomste                                             31 576 
  Korting ontvang                                                      480
  Fooi Inkomste (16 000 – 250 √)                                    15 750
  Huur Inkomste (12 360 + 2640 √√)                                  15 000
  Oninbare skuld ingevorder                                          190 √
  Voorsiening vir oninbare skuld ingevorder (1 000 – 844)           156 √√
Bruto bedryfsinkomste                                            429 486 
Bedryfsuitgawes                                                 (306 738) 
  Verbruiksgoedere                                                   13 000
  Korting toegestaan                                                    600
  Salarisse en lone ( 175 000 + 8 000 √)                           183 000
  Pensioen bydrae ( 24 500 + 540 √)                                  25 040
  Vaardigheidsontwikkelingsheffing (9 900 + 80 √)                     9 980
  Skryfbehoeftes (4 700 – 420 √ – 700 √)                              3 580
  Oninbare skuld ( 6 550 + 300 √)                                     6 850
  Versekering ( 5 400 – 1 800 √)                                      3 600
  Water en elektrisiteit ( 7 200 + 560 √)                             7 760
  Telefoon ( 30 750 + 4 670 √)                                       35 420
  Waardevermindering                                               13 458 √
  Handelsvoorraad tekort ( 68 000 – 72 000 + 450 )                 4 450 √√
  Bedryfswins                                                    122 748 
  Rente inkomste (2 750 + 820 √ + 240 √ + 40 √)                       3 850
  Wins voor rente uitgawe                                        126 598 
  Rente uitgawe                                                 (20 000) √√
                                                                              36
  Netto wins vir die jaar                                        106 598 
                                          TOTAAL

                                             40

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2

2.1

      Berekening vir die rente op kapitaal: Mac        Berekening vir die rente op kapitaal: Adam

                         9                                                6
      100 000 x 10% x      √=       7 500             100 000 x 10% x      √ =   5 000 
                        12                                               12
                         3                                                6
      200 000 x 10% x      √=       5 000             80 000 x 8% x        √ =   3 200 
                        12                                               12
                                 -----------                                      -----------
      Totaal                     12 500               Totaal                      8 200 

                        OF

                        12
      100 000 x 10% =      √ =       10 000 
                        12
                         3
      100 000 x 10% =      √ =        2 500 
                        12
                                     -----------
      Totaal                         12 500 

                                                                                                10

2.2

       Bereken die jaarlikse onttrekkings van
                        Mac.

       6 700 x 12 = 80 400 √√

       80 400 + 4 670 √ + 8 790 √

       = 93 860 
                                                                                                5

                                                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

2.3   MacAdam Stores

      2.3.1 Kapitaal Nota

                                                       Mac           Adam
            Saldo aan die begin van die jaar          100 000 √      100 000 √
            Verhoging gedurende die jaar              100 000 √                  ---
            Vermindering gedurende die jaar                  ---     (20 000) √

            Saldo aan die einde van die jaar         200 000        80 000 

                                                                                            6

      2.3.2 Privaatrekening Nota

                                                     Mac            Adam               Totaal
            Netto wins soos per inkomstestaat       155 000       156 300             311 300
            Vennote se salarisse                    80 400 √√      102 000 √
            Vennote se bonusse                        16 000 √             ---
            Rente op kapitaal                        12 500         8 200 
            Primêre verdeling van wins              108 900       110 200 
            Finale verdeling van wins/(verlies)      46 100        46 100 
            Onttrekkings vir die jaar               (93 860)      (132 600)
            Behoue inkomste vir die jaar             61 140        23 700 
            Saldo aan die begin van die jaar           6 300 √      (1 400) √

            Saldo aan die einde van die jaar         67 440        22 300            89 740 

                                                                                            19

                                           TOTAAL

                                               40

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3

3.1.1 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
Netto handels debiteure                          68 900
   Handelsdebiteure (73 600 – 1 800√)            71 800
   Voorsiening vir oninbare skuld                 (2 900)√
Vooruitbetaalde uitgawes (1 980 + 7 280√√)        9 260
Opgelope inkomste                                 12 000√
                                                             8
                                                   90 160

3.1.2 HANDELS EN ANDER BETAALBARES

Handelskrediteure (42 700 - 1 800 √)             42 700
Opgelope uitgawes                                 1 300√
Vooruitontvangde inkomste                        13 650√
Krediteure vir salarisse                         37 520√
Pensioenfonds                                     1 700√
Mediesefonds (2 300√ + 2 600√)                   4 900
LBS                                               6 000√
WVF (480 + 480 )                                   960√√

                                                 106 930     12

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

BALANSSTAAT/STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2022

BATES
Nie-bedryfsbates                                                 (TB-BB)      3 055 685

  Vaste/Tasbare bates                                                          1 840 000

  Vaste deposito: FND                              (Nie BB-Vaste bates)      1 215 685√

Bedryfsbates                                                   (BL x 1.5)      242 895 

  Voorraad                                      (BB-Debiteure -Kontant)         84 735 

  Handels en ander ontvangbares                               (van 3.1.1)       90 160 

  Kontant en kontantekwivalente                                                   68 000

Totale bates     slegs indien dit dieselfde is as totale ekwiteit en laste    3 298 580

EIENAARSBELANG EN LASTE

Eienaarsbelang                                                (NCL ÷ 0.5)     2 091 100

  Kapitaal                                                                       600 000

  Privaatrekeninge (balanserende getal eienaarsbelang – Kapitaal              1 491 100

Nie-bedryfslaste                                                               1 045 550

  Lening Capitec Bank (1 100 550 – 55 000)                                   1 045 550√

Bedryfslaste                                                                   161 930 

  Handels en ander betaalbares                                (van 3.1.2)      106 930 

  Korttermynlening                                                               55 000√

                                                                                           15
Totale ekwiteit en laste                                                      3 298 580

                                                          TOTAAL

                                                               35

                                                                6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4

4.1   4.1.1     Gerat √

      4.1.2     Bedryfsdoeltreffendheid √

      4.1.3     Likiditeit √

      4.1.4     Opbrengs op ekwiteit √                    4

4.2   4.2.1 Persentasie bruto wins op koste van verkope

             Bruto wins                 100
                                    x
          Koste van verkope              1

          3 213 000 - 2 142 000 √   100
      =                           x
                2 142 000       √    1

      = 50%                                              3

      4.2.2 Persentasie bedryfsuitgawes op omset

          Bedryfsuitgawes           100
                                x
              Omset                  1

           512 640 √                100
      =                     x
          3 213 000 √                1

      = 16% 
                                                          3

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

      4.2.3 Vuurproefverhouding

      Bedryfsbates – Voorraad : Bedryfslaste

                  72 900 ✓✓
      = (430 560 √ – 357 660 √) : 201 150 √

      = 0,3 : 1   aanvaar     0,4 : 1                                                     4

      4.2.4 Skuld-ekwiteitsverhouding

      Nie-bedryfslaste : Eienaarsbelang

      = 380 000 √ : 496 610 √

      = 0,7 : 1     aanvaar    0,8 : 1 
                                                                                           3

4.3   Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid vir 2022. Haal TWEE
      finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te staaf.
Finansiële aanwyser en tendens √√     Gevolgtrekking √√
Die bedryfskapitaalverhouding verminder van 2,2 : 1 (2021) tot 2,1 : 1 (2022)

Die vuurproefverhouding verswak van 0,7 : 1 (2021) tot 0,4 : 1 (2022)

Voorraadomsetkoers verander van 12,2 keer (2021) tot 8 keer (2022)

Voorraad hou periode verander van 30 dae (2021) tot 45 dae(2022)

GEVOLGTREKKING

Die besigheid is nie likied nie.
Die vuurproefverhouding van 2022 is 0,4 : 1. Dit impliseer dat te veel van die besigheid
se bates in voorraad vasgemaak is.
Die onderneming sal nie sy korttermynskuld kan dek nie. Die kwessie van te veel
handelsvoorraad kan ŉ probleem word aangesien voorraad verouderd kan raak.
                                                                                           4

                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

4.4 Die besigheid het sy beleid met betrekking tot die winsopslag verander van 2021
    tot 2022. Wat was die verandering in beleid? Wat is die risiko’s wat hiermee
    verband hou en watter effek het hierdie verandering op die besigheidsinkomste
    gehad?
VERANDERING IN BELEID:

Die winspersentasie was 40% in 2021 en is 50% in 2022. Die winspersentasies verhoog
met 10%. √

RISIKO’S:

Produkte sal duurder word, gevolglik kan die besigheid kliënte verloor. √√

EFFEK OP BESIGHEID:

Daar was geen negatiewe effek vir die besigheid nie, trouens, was daar ŉ toename in die
netto wins vir die jaar. √
                                                                                           4
(Enige toepaslike antwoord.)

4.5   Het die besigheid goeie kontrole oor sy uitgawes? Haal EEN finansiële aanwyser
      en syfers aan om jou antwoord te staaf.

1 punt vir JA of NEE
1 punt vir finansiële aanwyser en tendens
1 punt vir gevolgtrekking

JA/NEE

Indien JA

Die bedryfsuitgawes op omset was 17,3% in 2021. Dit het in 2022 tot 16% afgeneem.
ŉ Kleiner persentasie van die verkope word gebruik vir uitgawes. √

Indien NEE

Alhoewel die bedryfsuitgawes op omset van 17,3% (2021) tot 16% (2022) afgeneem het,
is die persentasie verkope wat vir uitgawes gebruik word steeds te hoog. Dit moet verder   3
daal.

                                               9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

4.6   Die vennote wil die besigheid uitbrei, maar hulle sal ten minste R900 000 nodig hê
      om dit te doen. Bespreek elke opsie en gee jou mening oor elkeen. Moenie syfers
      aanhaal om jou antwoord te staaf nie. Maak ŉ gevolgtrekking en gee die vennote
      raad oor hoe hulle die uitbreiding moet finansier.

Opsie 1:

Die toevoeging van kapitaal sal lei tot ŉ toename in die vennote ekwiteit en sal
veroorsaak dat die besigheid laer gerat word. √√
Die opbrengs op ekwiteit sal ook verbeter met byvoeging van kapitaal.
Daar is geen bykomende uitgawes (rente op lening) nie. Geen terugbetaling van die
lening wat in ŉ later stadium kontantvloei kan beïnvloed.

(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Opsie 2:

Die aangaan van ŉ lening sal die skuld-ekwiteitsverhouding verhoog en gevolglik sal die
besigheid hooggerat word. √√
Daar sal bykomende uitgawes wees (rente op lening).
Die lening sal terugbetaal moet word wat die kontantvloei sal beïnvloed.

(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Opsie 3:

Die inname van ŉ nuwe vennoot sal bykomende kapitaal tot gevolg hê wat die ekwiteit sal
verhoog en die hefboomfinansiering sal verlaag. √√
Die vennoot sal ook bykomende vaardighede by die besigheid voeg wat handig te pas sal
kom.
Daar is geen bykomende uitgawes (rente op lening). Geen terugbetaling van ŉ lening wat
kontantvloei op ŉ later stadium sal beïnvloed nie.

(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Gevolgtrekking/Advies:

Neem ŉ derde vennoot in of elk van die twee vennote hulle kapitaalbydrae moet
verhoog. √                                                                                7

                                          TOTAAL

                                              35

                                                                                TOTAAL: 150

                                              10

## Related documents

- [Gr11 ACC P1 (AFR) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afr-june-2022-answer-book/b68d2e14-ae19-45a6-92fe-707a0340b178) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr11 ACC P1 (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-eng-june-2022-question-paper/c352552e-e7e7-4ea3-a1d6-33b3262523ba) — Accounting · QP · 2022 · Eng
- [Gr11 ACC P2 (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-eng-june-2022-possible-answers/ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2022-english/88d6eef7-a681-4de5-9666-b667a0f71a40) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [Gr11 ACC P2 (AFR) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afr-june-2022-answer-book/16b42200-379b-4214-b262-156f8ad71c5a) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr11 ACC P2 (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-eng-june-2022-question-paper/716473af-e84e-470a-9dd5-68ad9e4eae8b) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
