# Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/8f4af504-9bda-42e1-84f0-ec8ddb271824
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/8f4af504-9bda-42e1-84f0-ec8ddb271824)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2020
                          GRAAD 11

                       REKENINGKUNDE
                         VRAESTEL 1

                        NASIENRIGLYNE

14 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

NASIENBEGINSELS:

1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
      ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte
      vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
      indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
      wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die
      bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie)
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
      geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word
      nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate
      te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as
      ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8.    Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een
      deel korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ŉ +, -, x, - of volgens memo wees.
9.    ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek. Waar metodepunte
      toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken is. Indien ŉ getal ŉ metodepunt verdien het, sal dit
      as ‘een deel korrek’ beskou word.
10.   In berekeninge, moet punte vir bewerkings nie toegeken word nie indien noemer &
      deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
      enige item wat gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metodepunt
      toeken nie. Dui deur middel van .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                                2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 1                  GRAAD 11

VRAAG 1: FINANSIËLESTATE                                               (55 punte; 42 minute)

Golden Gate Handelaars
Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 30 Junie 2020

Verkope(337 600√ – 1600√)                                                      336 000
Koste van Verkope         (Ken 3 punte toe as = verkope + 4000 /1.6)      (212 500) √√ 
Bruto wins                                                                    123 500 
Ander bedryfsinkomste                                                          18 687 
 Huurinkomste (17 836 – 1 456 √ √ )                                             16 380
 Korting Ontvang (600 – 100 √)                                                     500
 Handelsvoorraad Surplus                                                          437 √ √
 Oninbare skulde ingevorder                                                      1 370 √
Bruto Bedryfskomste                                                           142 187 
Ander bedryfsuitgawes                                                        (136 587) 
 Herstelwerk                                                                       1 618
 Oninbare skuld                                                                     1510
 Telefoon (2 350 + 230 √ )                                                       2 580
 Eiendomsbelasting                                                                 2 850
 Versekering (4 120 - 1 000 √ √ )                                                3 120
 Verpakkingsmateriaal (13 500 x 80%)                                            10800√√
 Water en elektrisiteit                                                            4 830
 Salarisse (78 000 + 4 200 √ )                                                  82 200
 W.V.F. bydrae (3 120 + 42 √ + 42 √ )                                            3 204
 Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering                                       400 √
 Waardevermindering                                                              23 475√
Bedryfswins                                                                      5600 
 Rente inkomste (1 125 + 375 √ √ )                                               1 500
Wins voor rente uitgawe                                                         7 100 
 Rente uitgawe                                                                (6 000) √ 
Netto Wins vir die jaar                                                         1 100 

                                                                                       40

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                   MEMORANDUM VRAESTEL 1               GRAAD 11

Golden Gate Handelaars
Notas tot die Finansiële state 30 Junie 2020

1.2.1 Handels en ander ontvangbares

Handelsdebiteure (31 900 - 1 600 √ + 1 370√ )                         31 670
Voorsiening vir oninbare skuld (550 + 400)                             (950) √
Netto handelsdebiteure                                                 30 720
Vooruitbetaalde uitgawe (moet dieselfde wees asaansuiwering vir       1 000 
versekering)
Opgelope inkomste (moet dieselfde wees as aansuiwering vir rente       375 
inkomste)
                                                                       32 095

                                                                                  6

1.2.2 Handels en ander betaalbares

Handelskrediteure (21 363 + 2 000√)                                    23 363 √
Vooruitontvangde inkomste (moet dieselfde wees as aansuiwering vir      1 456 
Huur )
Opgelope uitgawe (moet dieselfde wees as aansuiwering vir telefoon)        230√
Krediteure vir salarisse (4 200 - 840 -150 - 42)                        3 168 √
SAID : LBS                                                                840 √
Mediese fonds                                                             150 √
W.V.F. (42 √ + 42 √ )                                                     84
                                                                         29 291

                                                                                  9

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   REKENINGKUNDE
                                  MEMORANDUM VRAESTEL 1       GRAAD 11

Berekenings:

Koste van verkope:

336 000 + 4000 /11/160 = 212500

Handelsvoorraad tekort/surplus:

42563 +1000 – 44 000 = 437
Huurinkomste:

15 600 / 12 x 7 = 9 100
15 600 + 12 % = 17 472 / 12 x 5 = 7 280
9 100 + 7 280 = 16 380 – 17 836 = - 1 456

Rente op vaste deposito:

10 000 x 15 % = 1 500 /12 x 3 = 375
10 000 x 15 % = 1 500 – 1 125 = 375

Rente op lening:

18 000 + 48 000 = 66 000 - 60 000 = 6 000

                                            55

                                            5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 1               GRAAD 11

VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE                                              (40 punte; 32 minute)

2.1     WAAR en ONWAAR

        Nommer       Antwoord
         2.1.1           Vals
          2.1.2          Vals
          2.1.3         Waar
          2.1.4          Vals
          2.1.5          Vals

                                                                              5
2.2     Mighty Mouse Handelaars
        Notas tot die Finansiële state op 28 Februarie 2020

        Private rekeninge

                                                Mighty        Mouse         Total
      Netto wins soos per inkomstestaat            61 200       79 800       141 000

        Vennoot salarisse                       54 400 √ √     78 000 √
        Rente op kapitaal                       13 000 √ √       8 000 √
        Primêre verdeling van wins                 67 400        86 000
        Finale verdeling van wins/verlies       (6 200)      (6 200) 

      Onttrekkings vir die jaar             (20 300) √ √      (5 800) √ √
      Behoue inkomste vir die jaar                 40 900        74 000
      Saldo aan die begin van die jaar           (4 800) √       6 200 √

      Saldo aan die einde van die jaar             36 100        80 200      116 300

                                                                              14

                                            6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE
                                  MEMORANDUM VRAESTEL 1                 GRAAD 11

Berekening vir Onttrekkings: Mighty        Berekening vir Onttrekkings: Mouse

20 000 - 700 + 1 000 = 20 300              6 800 – 1 000 = 5 800

Berekening vir salaris: Mighty             Berekening vir salaris: Mouse

49 600 = 11 maande
         4 + 7 (1,2)
         12,4

49 600 = 4000
12,4

4 000 + 20 % = 4 800

49 600 + 4 800
 = 54 400

Berekening vir rente op kapitaal: Mighty   Berekening vir rente op kapitaal: Mouse

100 000 x 8 % = 8 000                      100 000 x 8 % = 8 000

100 000 x 10 % = 10 000 / 12 x 6 = 5 000

8 000 + 5 000 = 13 000

Berekening vir verdeling vir oorblywende wins/verlies:

141 000 – 132 400 – 21 000 = (12 400)

(12 400 / 2 = (6 200)

Verhouding: Elkeen het R100 000 kapitaal bygedra aan die begin van die jaar. Daarom is
die verhouding 1 : 1

Berekening van Totale Bedryfsbates deur gebruik te maak van die Bedryfskapitaal
verhoudinge:

BB : BL

??? : 67 250

1,2 : 1

67 250 x 1,2 = 80 700

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                MEMORANDUM VRAESTEL 1                  GRAAD 11

Berekening van Handels- en ander ontvangbares deur gebruik te maak van die
Vuurproefverhouding:

Ontvangbares + Kontant : BL

??? + 11 500 : 67 250

0,5 : 1

67 250 x 0,5 = 33 625 – 11 500 = 22 125

Berekening van Totale Nie-bedryfslaste deur gebruik te maak van die Skuld-
Ekwiteitsverhouding:

NBL : EB

??? : 416 300

1,5 : 416 300

416 300 x 1,5 = 624 450

Berekening van Voorraad:
:
80 700 – 22 125 – 11 500 = 47 075

Berekening van Vaste bates:

1 108 000 – 80 700 = 1 027 300 – 20 000 = 1 007 300

                                           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                        GRAAD 11

2.3   Mighty Mouse Handelaars
      Staat van Finansiële posisie (Balansstaat) soos op 28 Februarie 2020

  BATES
  NIEBEDRYFSBATES                                                               1 027 300 
  Vastebates                                                                    1 007 300 
  Finansiële bates
  Vaste deposito : Giant Bank (10 000 – 10 000)                                          0
  Vaste deposito: Small Bank (20 000)                                              20 000 √
  BEDRYFSBATES (moet BL x 1,2 wees)                                                80 700 
  Inventaris                                                                       47 075 
  Handels- en ander ontvangbares (moet BL x 0,5 – kontant wees)                    22 125 
  Kontant en kontantekwivalente (500 + 1 000 + 10 000)                           11 500 √ 
  Totale bates (moet dieselfde wees as totale ekwiteit en laste wees)           1 108 000 

  EKWITEIT EN LASTE
  EIENAARSBELANG                                                                  416 300 
  Kapitaal (200 000 + 100 000)                                                   300 000 √ √
  Private rekeninge (moet kom van 2.2)                                            116 300 
  NIE-BEDRYFSLASTE (moet EB x 1,5 wees)                                           624 450 
  Lening : Giant Bank ( ??? – 5 000)                                                624 450
  BEDRYFSLASTE                                                                     67 250 
  Handels- en ander betaalbares (45 050 + 1 200)                                   46 250 √
  Bank oortrokke (12 200 + 5 000 – 1 200)                                        16 000 √ 
  Korttermyn lening                                                               5 000 √ 
  Totale ekwiteit en laste                                                      1 108 000 

                                                                                   21

                                                  40

                                                  9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE
                                MEMORANDUM VRAESTEL 1                   GRAAD 11

VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING                                  (20 punte; 16 minute)

3.1 Bereken King Ben se persentasie verdienste vir die jaar geëindig
    31 Desember 2020. Het hy rede om tevrede te wees? Gee een rede vir jou
    antwoord.

    Verdienste van Ben          x 100
    Gemiddelde ekwiteit van Ben

    165 000 + 60 000 + (37 100 / 2 √)   x 100
    (505 562 + 597 012) / 2 √

    165 000 √ + 60 000 √ + 18 550        x 100
    551 287 √

    243 550 x 100
    551 287

    44,1 % 

    Tevrede √ / Ontevrede

    Rede:

    Sy verdienste van 34,2 % is meer as wat hy sal verdien indien hy sy geld op ŉ
    ander plek belê soos in ŉ vaste deposito, wat tans slegs 5% rente verdien. √ √

    (Enige ander geldige antwoord)                                                   (10)

3.2 Bereken die skuld – ekwiteitsverhouding op 31 Desember 2020.

    Berekening:

    250 000 √ : 1 038 154 √

    0,2 : 1                                                                         (3)

                                          10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                 MEMORANDUM VRAESTEL 1                   GRAAD 11

3.3 Die vennote oorweeg dit om ŉ addisionele lening van R200 000 met ŉ
    rentekoers van 12% per jaar aan te gaan.
    Dink jy dit is ŉ goeie idee? Verwys na EEN finansiële aanwyser en hoe dit
    gerat is om jou antwoord met syfers te motiveer.

    Goeie idee √

    Motivering:

    Skuld- Ekwiteitsverhouding  verbeter van 0,3 : 1 tot 0,2 : 1 √
    Besigheid is laag gerat, het meer eie as vreemde kapitaal.

    (Enige ander geldige antwoord)                                              (3)

3.4 Die vennote is bekommerd oor die likiditeitsposisie van die besigheid.
    Verwys na twee finansiële aanwysers met syfers om jou kommer te
    regverdig

    Finansiële aanwyser 1:
    Bedryfskapitaalverhouding versleg van 1,7 : 1 tot 1,4 : 1 √√

    Finansiële aanwyser 2:
    Vuurproefverhouding versleg van 1,2 : 1 tot 0,8 :1 √√

    1 punt vir elke aanwyser.
    1 punt vir elke syfer.                                                      (4)

                                            20

                                            11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE
                               MEMORANDUM VRAESTEL 1                 GRAAD 11

VRAAG 4: BATEBESTUUR EN INTERNE KONTROLE                      (35 punte; 30 minute)

4.1   Etiek

Nommer      Antwoorde
 4.1.1         E√
 4.1.2         F√
 4.1.3         A√
 4.1.4         D√
 4.1.5         C√
                                                                              5

4.2   Rekeningkundige vergelyking

               Rekening            Rekening                   Eienaars-
Nommer                                              Bates                  Laste
               gedebiteer         gekrediteer                  belang
Voorbeeld        Bank           Kapitaal : Barack     0       + 50 000    - 50 000

  4.2.1       Onttrekkings :         Bank √           0       - √ 8 000   + √ 8 000
                Barack √

  4.2.2       Onttrekkings :    Handelsvoorraad √   - √ 800    - √ 800        0
               Michelle √

                                                                              8

                                       12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                   MEMORANDUM VRAESTEL 1                 GRAAD 11

4.3     Batebestuur

4.3.1   Indien dieselfde metode gebruik word om waardevermindering op alle
        voertuie af te skryf wat is die is die persentasie (koers) wat gebruik
        word deur die besigheid?

        Berekeninge:

        47 500 / 6 x 12 = 95 000

         95 000 √
                   x 100
         380 000 √

        = 25 %                                                                    (3)

4.3.2 Daar word besluit om Voertuig 2 te verkoop (sien die vastebateregister)
      aangesien dit te veel kos om te onderhou en te herstel.

        Voltooi die bateregister om die voertuig se boekwaarde te bepaal op die
        dag wat dit verkoop word. (Rond af tot die naaste rand wanneer die
        berekenings gedoen word vir waardevermindering.)

                                        Beweging
                                                      Opgehoopte
                                         Waardever-
              Datum          Kosprys                  waardever- Drawaarde
                                         mindering
                                                       mindering
        28 Februarie 2018     380 000      47 500        47 500   332 500
        28 Februarie 2019     380 000      83 125       130 625   249 375
        28 Februarie 2020     380 000      62 344       192 969   187 031
        31 Mei 2020           380 000      11 689        204 658      175 342

        Berekeninge:
        Februarie 2020:

        249 375 √ x 25 %  = 62 344 + 130 625√ = 192 969 ;
                       380 000 – 192 969 = 187 031 

        Mei 2020:

        187 031  x 25 % = 46 758 / 12 x 3  = 11 689 + 192 969 
                  = 204 658
                  380 000 – 204 658  = 175 342 

        Aanvaar : 46 757,75 / 46 757      11 689,44 / 11 689,25 / 11 689,50        (10)

                                                                              13

                                          13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                MEMORANDUM VRAESTEL 1                  GRAAD 11

4.4   Probleemoplossing

Rekeningkunde Maklik Gemaak

             Tak             Probleme en getalle              Oplossing

                           Skool is nie vol nie.       Kry meer leerders deur
                           Daar is plek vir nog        meer te adverteer. √
Daveyton
                           60 leerders. √√

                           Te veel leerders.           Verminder die aantal
                           Daar is 40 te veel          leerders. √
Actonville
                           leerders. √√                Kry meer opvoeders.

                           Die skool is nie vol nie.   Adverteer die skool. √
                           Daar word nie               Kry ŉ goedkoper perseel.
                           geadverteer nie.            Neem beheer oor die
Farramere
                           Huur is baie hoog,          uitgawes.
                           R12 000.
                           Vra leerders nie R120 √√

(Vir al die bogenoemde, aanvaar enige ander redelike antwoorde.)

                                                                                9

                                            35
                                                                          TOTAAL: 150

                                            14

## Related documents

- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Accounting P1 (AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-possible-answers/f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2020-afrikaans/e1f5b6b4-a7f4-4a8c-b27e-228a5f075c6b) — Accounting · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
