# Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afrikaans-november-2019-marking-guideline/0e2d3045-c287-4ffc-b58d-2abccb0a81a0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-afrikaans-november-2019-marking-guideline/0e2d3045-c287-4ffc-b58d-2abccb0a81a0)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                      NOVEMBER 2019
                                                GRAAD 11

                                         REKENINGKUNDE
                                           VRAESTEL 1
                                          NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

   NASIENBEGINSELS:
   1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
       die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
       Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
   2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
       kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
   3.  Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
   4.  Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
       syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
       of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
   5.  Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
       die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
   6.  Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
       differensieer.
   7.  Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd
       gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
   8.  Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
       syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
       redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
   9.  Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
       ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees voor die punt toegeken word.
   10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
       Let wel: kontroleer bewerking moet ŉ +, -, x, ÷, wees of per kandidaat se antwoord.
   11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is - hierdie is ook
       van toepassing op verhoudings.
   12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
       foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
   13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
   14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding.
8 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
      Rekeningkunde V1                      2                           GP/November 2019
                                       Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 1: KONSEPTE EN INKOMSTESTAAT
  1.1     KONSEPTE
           1.1.1 Bedryfslaste                                     ✓
           1.1.2 Bedryfsuitgawes                                  ✓
           1.1.3 Nie-bedryfslaste                                 ✓
           1.1.4 Bedryfsinkomste                                  ✓        4

1.2    MADUNA HANDELAARS
       INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2019
Verkope (800 000 – 14 600✓- 4 500✓)  een deel korrek      780 900
Koste van verkope ( 390 000 - 2 500) een deel korrek ✓  (387 500)
Bruto wins                           kontroleer bewerking              393 400
Ander Bedryfsinkomste                                                    39 100
Huurinkomste (42 000✓ - 3 300✓ ✓)           een deel korrek             38 700
Voorsiening vir oninbare skulde- aansw.                           ✓         400
Bruto Bedryfsinkomste                  kontroleer bewerking            354 300
Bedryfsuitgawes                        kontroleer bewerking           (220 203)
Werkgewersbydrae                                                         10 520
Oninbare skulde                                                           3 600
Korting toegestaan                                                          530
Telefoon                                                                  6 300
Salarisse en lone (150 000 +12 000✓✓)                                  162 000
Bankkoste                                                         ✓         748
Versekering (9 800 -1 400✓✓)                een deel korrek              8 400
Verpakkingsmateriaal ( 8 305 -2 300)                              ✓✓      6 005
Handelsvoorraadtekort (68 000 +2 500 -66 400)                 ✓✓         4 100
Waardevermindering                                                ✓      18 000
Bedryfswins                                                            134 097
Rente inkomste                                                           9 600
Wins voor Rente Uitgawe                                                143 697
Rente uitgawe (205 000+ 8 000-260 000)                        ✓        (25 000)
Netto wins vir die jaar                kontroleer bewerking            118 697        32

                                    Totale punte
                                         36

      Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde V1                               3                                    GP/November 2019
                                          Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 2: KONSEPTE EN TASBARE BATES EN ETIEK

 2.1    KONSEPTE

         2.1.1       Onwaar                                                  ✓
         2.1.2       Waar                                                    ✓
         2.1.3       Onwaar                                                  ✓                           5
         2.1.4       Onwaar                                                  ✓
         2.1.5       Waar                                                    ✓

2.2.1 NOTA TOT FINANSIËLE STATE OP 31 DESEMBER 2018
       TASBARE BATES
                                                             Voertuie                 Toerusting
Drawaarde aan die begin van die jaar                              64 800                  ✓18 800
Kosprys                                                           ✓90 000                    26 000
Opgehoopte waardevermindering                              ✓✓✓✓ (25 200)                  ✓ (7 200)
Bewegings:                                                          23 140                   22 225
Byvoegings teen kosprys                                      ✓✓✓38 000                   ✓✓27 000
                       (sien punte-toekenning hieronder)
Bateverkope teen drawaarde                                                   -    5 punte, sien onderstaande
                                                                                                    (740)
Waardevermindering (40 060✓ - 25 200*)                           (14 860)      11 punte, sien onderstaande
                                                                                                (4 035)
Drawaarde aan die einde van die jaar                                  87 940                  41 025
Kosprys                                                              128 000                  50 600
Opgehoopte waardevermindering                                         (40 060)    3 punte, sien onderstaande
                                                                                                 (9 575)

                                                                                                      40

 *sien opgehoopte waardevermindering aan die begin

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde V1                           4                                GP/November 2019
                                      Graad 11 – Nasienriglyne

VOERTUIE

 Waardevermindering vir ou voertuig
          2016       90 000 x 20% x 6/12✓             = 9 000✓
          2017       81 000✓ x 20%                    = 16 200✓
                     90 000-9 000                      25 200    Opg. W/V op 1 Jan 2018

          2018       64 800✓ x 20%                    = 12 960✓   Waardevermindering vir
                                                                  die huidige jaar
                     90 000-9 000-16 200

 Waardevermindering vir die jaar

 40 060 - 25 200 = 14 860

 Waardevermindering vir nuwe voertuig

 14 860 -12 960 = 1 900

 Kosprys van nuwe voertuig
  x    x 20%✓ x          3✓ = 1900✓                   1 900 ✓x 12/3✓÷ 20%✓= 38 000
                         12                    OF

            0,05 x       =    1900
            0,05               0,05

                     x   =    38 000

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde V1                             5                                GP/November 2019
                                        Graad 11 – Nasienriglyne

TOERUSTING

    Waardevermindering

    Nuut       27 000✓✓ x 10% x 7/12✓             = 1 575                A
        (25 000 een punt + 2 000 een punt)

    Bate verkoop
              2 400✓ x 10% x 5/12✓                =    100               B

    Ou bate     26 000 - 2 400 = 23 600
                23 600✓ x 10%                    = 2 360                C
                                                  = 4 035 11 punte
    Drawaarde van bate verkoop

    Opgehoopte waardevermindering (01.01.2018)
    2 400 - 840 = 1 560

    2 400✓ - 1 560✓ -100  = 740 (Drawaarde op die datum van verkope)
                       Sien C

    Opgehoopte waardevermindering aan die einde van die jaar

    7 200 + 4 035  - 1 660  = 9 575 

2.2.2 Peter Majoro is nie gelukkig dat sy broer, Joe Majoro, die ou toerusting
           teen 'n bedrag wat laer is as die drawaarde van die onderneming                      3
           gekoop het nie. Gee EEN rede waarom hy ongelukkig is oor hierdie
           transaksie en voorsien berekeninge / syfers om jou antwoord te
           motiveer.

•     Peter is van mening dat hulle die bate teen ŉ wins kon verkoop het OF teen
      drawaarde. ✓
•     Verkoop vir 740 teen drawaarde OF 740 plus wins✓ [Sien 2.2 bateverkope teen drawaarde]

                                     Totale punte
                                          48

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde V1                        6                                     GP/November 2019
                                   Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 3: LOPENDE-/PRIVAATREKENING NOTA EN BALANSSTAAT

3.1 SAPA HANDELAARS
    BALANSSTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2019
                                                                                      R
      BATES
      Nie-Bedryfsbates                    kontroleer bewerking         3            495 810
      Vaste Bates                                                                    423 810
      Vaste Deposito (77 000 -5 000)                                               ✓✓72 000
      Bedryfsbates                        kontroleer bewerking         7            76 476
      Voorraad (39 900 ✓ - 940 ✓ + 101 ✓)      een deel korrek                      39 061
      Handels en ander ontvangbares                                                   10 205
      Kontant en kontantekwivalente (22 210 + 5 000)                               ✓27 210
                                                   een deel korrek
      TOTALE BATES                          kontroleer bewerking       1            572 286
      EKWITEIT EN LASTE
      Ekwiteit                                                         4            484 725
      Kapitaal (216 000 + 180 000)                                                 ✓✓396 000
      Lopende- / Privaatrekeninge                                                    ✓88 725
      Nie-Bedryfslaste                                                                60 000
      Langtermynlening                                                                60 000
      Bedryfslaste                                                     4              27 561
      Handels en ander betaalbares                                    een            27 561
                                   (25 491 + 670✓+1400 ✓✓)            deel
                                                                     korrek
      TOTALE EKWITEIT EN LASTE               kontroleer bewerking      1            572 286

                                                                                            20

3.2 LOPENDE-/PRIVAATREKENING NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG
                             28 FEBRUARIE 2019
                                                       S. Saul                       P. Paul
  Netto wins soos per Inkomstestaat                        130 630                      121 230
  Vennote se salarisse                                     ✓93 600                      ✓93 600
  Rente op kapitaal                                        ✓32 400                      ✓27 000
  Vennoot se bonus                                          ✓4 000                            -
  Primêre verdeling van die wins kontroleer bewerking    130 000                     120 600
  Finale verdeling van die wins                              630                         630
  Onttrekkings (Saul: 80 120 ✓+ 1 200✓✓)                 (81 320)                   ✓ (90 520)
  Behoue inkomste vir die jaar    kontroleer bewerking     49 310                     30 710
  Behoue inkomste aan die begin van die jaar                4 201                       4 504
                                               bewerking
 Behoue inkomste aan die einde van die jaar                           53 511              35 214

                                                                                               18
                                       Totale punte
                                            38

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde V1                        7                         GP/November 2019
                                   Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE

4.1     Bereken die volgende aanwysers vir 28 Februarie 2019:
4.1.1   Clyde se bedryfskapitaalverhouding.                                    3
        Bedryfsbates : Bedryfslaste (Clyde)
          590 000 ✓ : 370 000 ✓
                1,6 : 1       (een deel korrek)

4.1.2   Bonny se voorraadomsetsnelheid                                         4
               Koste van verkope      .
             Gemiddelde voorraad

        =          1 300 000 ✓     .
            ½(130 000 ✓ + 150 000 ✓)

        = 9,3 keer per jaar      (een deel korrek)

4.1.3   Clyde se gemiddelde debiteure-invorderingstermyn                       5
            Gem. Debiteure x 365
            Kredietverkope    1

        =    ½(310 000 ✓ + 344 000 ✓) x 365
                 80% ✓ x 2 500 000 ✓     1

        = 59,7 dae  (een deel korrek)

4.1.4   Bereken die opbrengs op gemiddelde ekwiteit van Bonny’s                5
        Klerewinkel.
              Netto wins (Bonny)             x 100
            Gemiddelde eienaarsbelang           1

        =          200 000 ✓         x 100
            ½(385 000 ✓ + 405 000 ✓)     1

        = 200 000 x 100
          395 000 ✓  1

        = 50,6%  (een deel korrek)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde V1                          8                                    GP/November 2019
                                     Graad 11 – Nasienriglyne

4.2.1   Vergelyk en lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die twee                 8
        besighede, haal TWEE finansiële aanwysers aan.
        Enige twee Finansiële aanwysers ✓ ✓   vergelyk syfers / aanwysers van die twee
                                              besighede ✓ ✓

        Aanwysers               Vergelyking van Bonny en Clyde se
                                Winkels
        Bedryfskapitaal-        Bonny se verhouding is 2.1:1, is hoër / beter
        verhouding              as Clyde se verhouding van 1.6:1 (sien 4.1.1)
        Vuurproefverhouding     Bonny se verhouding is 1.1:1, is hoër / beter
                                as Clyde se verhouding van 0.9:1
        Voorraadomsetsnelheid   Bonny sin is 9,3 keer (sien 4.1.2), is hoër /
                                beter as Clyde sin van 5,5 keer
        Voorraadhoudingstydperk Bonny sin is 39 dae wat beter / korter is as
                                Clyde sin van 66 dae
        Debiteure-invorderings  Bonny sin van 26 dae is beter / korter as
                                Clyde sin van 59.7 dae (sien 4.1.3)
        Krediteurebetalings     Bonny se 58 dae is korter as Clyde se
                                betalingsperiode van 90 dae
        Kommentaar:
        Twee Feite ✓✓       ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrek)
        • Bonny’s Klerewinkel se likiditeitsposisie is beter as Clyde sin. Kontantvloei lyk
          goed, hulle sal nie waarskynlik binne die afsienbare toekoms kontantvloei
          probleme ondervind nie.
        • Bonny’s Klerewinkel is in staat om haar korttermynverpligtinge met gemak na
          te kom.
        • Bonny het goeie beheer oor haar debiteure-invorderingsbeleid. Bonny kan
          egter onderhandel om haar krediteurebetalingstermyn te probeer verleng na
          bv. 90 dae.
        • Clyde gaan sukkel om haar korttermynverpligtinge na te kom. Sy gaan
          ernstige kontantvloei probleme ondervind.

4.2.2   Met verwysing na die opbrengskoers op eienaarsbelang, dink jy dat
        Bonny's Klerewinkel 'n goeie besluit neem om saam met Clyde te
        werk? Gee EEN punt van advies.                                                       3
        Aanwysers ✓         Verduideliking ✓
        Die besluit om bates met Clyde te kombineer is nie goed nie, Bonny se
        opbrengs van 50,5% (sien 4.1.4) is veel groter as die opbrengs van Clyde
        sin (36,6%), wat beteken dat die besigheid van Clyde minder effektief is.
        Advies ✓
          • Bonny moet ŉ ander vennoot soek
          • Sy moet aanhou om haar besigheid as eenmansaak te bedryf
          • Enige geldige verduideliking

                                          Totale punte
                                                28
                                                                                     TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOV 2019 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Accounting P1 GR 11 Exemplar Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/b7463574-b9e0-49d5-b147-5dc24b3a279b) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Accounting P1 (AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-possible-answers/f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662) — Accounting · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
