# Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afr-june-2022-possible-answer/2d0fc11f-34cf-4dbd-b36d-7c70c8faf74e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afr-june-2022-possible-answer/2d0fc11f-34cf-4dbd-b36d-7c70c8faf74e)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2022. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    PROVINSIALE EKSAMEN
                                      JUNIE 2022
                                       GRAAD 11
                              NASIENRIGLYNE

                          REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2)

9 bladsye

Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
    die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaasde items nie).
    Geen dubbelpenalisering toepassing nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
    kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
    daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
    die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer
    positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
    syfer getoon word nie
8. Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
    antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg wees voor die punt toegeken word.
9. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
    Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ŉ +, –, x, ÷ of volgens memo wees.
10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toegeken word nie indien noemer en deler omgeruil
    is. Dit is ook van toepassing op verhoudings
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
    gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel
    van .
12. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 2) GRAAD 11

VRAAG 1.1: KONSEPTE EN BANKVERSOENING

1.1    1.1.1.1    Onwaar √√
       1.1.1.2    Waar √√
                                                                                 6
       1.1.1.3    Onwaar √√

1.1.2.1 Verduidelik aan Mabuto, die eienaar van Butros Traders, waarom dit
        belangrik is dat hy die Bankversoeningstaat aan die einde van elke
        maand opstel. Verskaf DRIE redes

        Goeie verduideliking = √√      Gedeeltelike verduideliking = √

        Verwagte antwoord vir 2 punte:
        • Verbeter interne beheer deur bedrog of foute te minimaliseer omdat
            rekords teen ŉ eksterne bron vergelyk word.
        • Verbeter interne beheermaatreëls deur uitstaande EFO’s en uitstaande
            deposito’s te identifiseer.
        • Om die boeke van die besigheid met die van die bank te vergelyk om
            foute en oneerlikheid in ŉ vroeë stadium op te spoor.

        Verwagte antwoord vir 1 punt:
         • Interne beheermaatreëls
         • Om die Bankrekening te rekonsilieer
        (Enige ander geldige antwoord.)                                              (6)

1.1.2.2 Waarvoor staan die afkorting EFO?
        Elektroniese Fonds Oorplasing √√
                                                                                     (2)

1.1.2.3 Noem VIER voordele van internetbankdienste
         • Moet nie in rye staan om rekeninge te betaal nie/nie beperk tot
            besigheidsure nie/spaar tyd. √√
         • Behoort nie met kontant rond te loop nie; dus minder bedrog en
            diefstal. √√
         • Handhaaf jou eie internetbankdienste limiete. √√
         • Betalings/kwitansies kan onmiddellik gemaak word/rekeninge word
            onmiddellik opgedateer. √√
         • Stuur bewys van betaling onmiddellik aan die begunstigde.
         • Gerieflik en maklik om te gebruik.
         • Bankkoste is goedkoper.
        (Enige ander geldige antwoord.)                                              (8)

                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          REKENINGKUNDE
                                                     NASIENRIGLYNE
                                                                                          (VRAESTEL 2) GRAAD 11

1.1.2.4 Jane, die boekhouer, is toegewys om alle EFO’s te verwerk en te beheer.
        Gee TWEE redes waarom die interne ouditeur daaroor bekommerd moet
        wees.
        • Te veel verwante werkfunksies/Geen verdeling van pligte nie/(geen tjeks
            en saldo’s nie)/Moontlikheid van bedrog. √√
        • Sy is dalk nalatig in die uitvoering van haar pligte. √√
        • Gebrek aan toesig kan tot misbruik lei.
        • Betalings mag nie betyds gemaak word as Jane afwesig is nie, daar mag
            dalk geen kontinuïteit wees nie.
        Deelpunte vir onduidelike antwoorde.
        (Enige ander geldige antwoord.)                                                                       (4)

                                                                                                             20

VRAAG 1.2: BANKVERSOENING
1.2.1
 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                                     KONTANTBETALINGSJOERNAAL
Totale                         a/b            477 400 Totale                               a/b     413 500
                                             28 000 √                                            36 000 √√

                                               (90 000 +
                                                  6 750)
                                                                                                  34 000 √
                                           96 750 √√
                                               400 √                                              52 000 √
                                                                                                   1 750 √
                                          602 550                                               537 250 
Kan R34 000 in KOJ hê en ook R34 000 in KBJ. Dan slegs 1 punt indien al drie geboekstaaf is.

                                                                                                        11

                                                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                      (VRAESTEL 2) GRAAD 11

 1.2.2
                ALGEMENE GROOTBOEK VAN BUTROS TRADERS
                                BANK
Datum Besonderhede Fol  Bedrag Datum Besonderhede Fol                          Bedrag
                           b/d                          Totale                 537 250
2022   Saldo                        299 600√ 2022                        KBJ
Mar 01                                       Mar 31     betalings √                 

Mar 31 Totale              KOJ 602 550                 Saldo            o/b   364 900
       Ontvangste √
                                     902 150                                   902 150

2022                       a/b
         Saldo                      364 900
Apr 01

                                                                                         6

 1.2.3
 BUTROS TRADERS
 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MAART 2022
                                                           Debiet        Krediet
 Saldo volgens Bankstaat                                                 249 400 
 KT uitstaande deposito                                                  124 500 √
 DT uitstaande EFO's √
                          Nr. 480                           25 000 √
                          Nr. 481                           18 000 √
 KT bedrag verkeerdelik gedebiteer/regstelling van
                                                                          34 000√√
 fout √
 DT Saldo volgens bankrekening (vanaf 1.2.2)              364 900 

                                 √ vir beide totale         407 900       407 900

                                                                                         11

                                               TOTAAL

                                                 54
                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                    (VRAESTEL 2) GRAAD 11

VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING

                   ANTWOORD
2.1    2.1.1            E √√

       2.1.2            A √√

       2.1.3            D √√

       2.1.4            B √√

       2.1.5            C √√                                                                10

 2.2   Verskaf TWEE redes waarom ŉ Krediteureversoening opgestel word.

       •       ŉ Interne beheermaatreël om te verseker dat alle betalings, opbrengste
               en afslag afgetrek word en dat alle fakture wat gehef word, wettig is. √√
       •       Om al die inskrywings tussen die grootboek en die staat te versoen. √√
       •       Om te verseker dat die korrekte bedrag aan die krediteure betaal word.

       Deelpunte vir onduidelike antwoorde.
       (Enige ander geldige antwoord.)                                                      (4)

 2.3   Die eienaar van Seb’s Sound Clinic is nie heeltemal tevrede met die
       diens en kwaliteit van die goedere wat van Big Music ontvang is nie. Hy
       dink daaraan om ŉ nuwe verskaffer te soek. Noem DRIE faktore wat hy
       moet oorweeg voordat hy na ŉ ander verskaffer verander.

       •       Die krediet terme wat aangebied word. √√
       •       Sal hulle afslag gee vir vroeë betalings? √√
       •       Sal die alternatiewe verskaffer in staat wees om aan die vereistes van
               die besigheid te voldoen? √√
       •       Die kwaliteit van die produkte wat hulle kan lewer.
       •       Die prys van die goedere wat hulle aanbied.

       Deelpunte vir onduidelike antwoorde.
       (Enige ander geldige antwoord.)                                                      (6)

                                                                                           10

                                                 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                         (VRAESTEL 2) GRAAD 11

2.4 Krediteureversoening

 Nommer          Krediteuregrootboek                     Rekeningstaat

 2.4.1                                42 794                          46 820
                                    (67 + 67)
 2.4.2
                                     - 134 √√
 2.4.3                              + 110 √√

 2.4.4                                                             + 1 600 √√

 2.4.5                                                             - 4 000 √√

 2.4.6                             - 1 350 √√
                                                             - 2 840 √ - 160 √
 2.4.7                                                        OF
                                                                    - 3 000 √√
 Totale                            41 420                          41 420 
Totale hoef nie dieselfde te wees om ŉ deelpunt te kry nie

                                                                                          14

                                                 TOTAAL

                                                    34

                                                     6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 2) GRAAD 11

VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE

3.1

Nommer                          Berekeninge                           Antwoord

A.       460 000 – 396 750                                             63 250 √√
                                                                                    2

B.       5 000 000 + 650 000                                         5 650 000 √√
                                                                                    2

C.       564 000 √ + 132 000 √ - 576 000 √                             120 000 
                                                                                    4
D.       Verkoop : 118 800 x 10%                     = 11 880
               118 800 √ – 11 880 √                  = 106 920
               106 920 x 10% x 7/12 √                = 6 237
         Oud : 576 000 √ -132 000 √                   = 444 000
                                     25 080
                                                                        10 145 
              460 000 √ – (13 200 √ + 11 880 )   = 434 920
              444 000  – 434 920 = 9 080 x 10% =       908
         Nuut : 120 000 (sien C)  x 10% x 3/12 √  = 3 000
         Totale waardevermindering : 6 237  + 908  + 3 000 
                                                                                    15
E.                               31 317
         132 000 √ – (13 200 √ + 11 880 (sien D) + 6 237 (sien) √     100 683 
         132 200 – 31 317                                                           5
F.       460 000 x 15% = 69 000
         Die drawaarde is slegs 63 250
                                                                       63 249 √
         Daarom kan die waardevermindering slegs 63 250 wees
         (sien A) – 1                                                               2
G.
         396 750 √ + 63 249 
                                                                       459 999 
                     (sien F)
                                                                                    3

                                                                                         33

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                 (VRAESTEL 2) GRAAD 11

 3.2
                      ALGEMENE GROOTBOEK VAN RATIZA TRADERS
                                  BATEVERKOPEREKENING

Datum Besonderhede Fol          Bedrag    Datum      Besonderhede        Fol   Bedrag

2021     Voertuig √             132 000 2021       Opgehoopte
                                                                               31 317 
Sep 30                                √ Sep 30     waardevermindering
                                                                                 (sien E)
                                                   op voertuig √
                                                   Bank √                      81 348 √

                                                   Verlies met verkoop           19 335
                                                   van bate                        √

                                132 000                                         132 000

                                                                                                  9

 3.3     Gee EEN voorstelling wat die interne ouditeur kan gebruik om te kyk of
         enige roerende bates gesteel is.

         • Voer ŉ fisiese inspeksie uit ( gereeld en onverwags) √√
         • Vergelyk met Vaste Bate Register
         (Enige ander geldige antwoord.)                                                    (2)

 3.4     Grond en geboue is vyf jaar gelede vir R5 000 000 gekoop. Die
         eiendomspryse het sedertdien met 20% gestyg. Vennoot Oratile het
         voorgestel dat die waarde van hierdie bate teen ŉ hoër bedrag
         aangeteken word sodat die bykomende R1 000 000 as ŉ wins in die
         Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) weerspieël word.
         Vennoot Zama stem nie saam nie
         Gee EEN rede waarom jy met vennoot Zama saamstem. Verwys na
         AARP beginsels in jou antwoord.
         • Historiese kostebeginsel √ –Bates word teen hul oorspronklike (koop) prys
            aangeteken en winste/verliese word slegs by vervreemding van die bate
            bereken. √√

         Een punt vir AARP beginsel
         Twee punte vir verduideliking
         Deelpunte vir enige onduidelike antwoord                                           (3)

                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 2) GRAAD 11

3.5   Die vennote vermoed dat sommige van die bestuurders die
      besigheidsvoertuie vir hulle private doeleindes gebruik.
      3.5.1 Verskaf TWEE punte om hul bekommernisse te regverdig. Haal
             syfers aan om jou antwoord te staaf. Wenk: Verwys na
             INLIGTING F.
      •    Brandstof en olie vermeerder van R65 200 tot R114 100, ŉ verhoging
           van R48 900. Dit is ŉ verhoging van 75%
      •    Verkope vermeerder van R740 000 tot R932 400, ŉ verhoging van
           R192 400. Dit is ŉ verhoging van 26%.

      Twee punte vir elke verduideliking √√√√
      Een punt vir elke beginsel en een punt vir elke bedrag √√ √√              (8)
      3.5.2 Noem TWEE punte van advies oor hoe die vennote beter beheer
             oor die gebruik van die besigheidsvoertuie kan uitoefen.
      •    Installeer opsporingstoestelle in voertuie. √√
      •    Gebruik ŉ logboek om rekord te hou van die kilometers. √√
      •    Maak seker dat alle voertuie by die werk geparkeer is na werksure.
      •    Ken voertuie op ŉ daaglikse basis toe aan bestuurders.
      Deelpunte vir enige onduidelike antwoord.
      (Enige ander geldige antwoord.)                                           (4)

3.6   Ses van die bestuurders is ontevrede met hul salarisverhoging en
      beplan ŉ staking. Is hulle regverdig? Verduidelik. Haal syfers aan om
      jou antwoord te staaf.

      JA/NEE√
      •   Salarisse het van R388 200 tot R408 240 gestyg, ŉ verhoging van
          R20 040. Dit is ŉ verhoging van omtrent 5%, wat laer as die
          inflasiekoers is. √√
      •   Verkope vermeerder met 40%, tog kry die bestuurders net ŉ verhoging
          van 5%.

      Een punt vir Ja/Nee
      Twee punte vir tendens en syfers
      Deelpunte vir enige onduidelike antwoord.
      (Enige ander geldige antwoord.)                                           (3)

                                                                                  20

                                       TOTAAL

                                          62
                                                                          TOTAAL: 150

                                          9

## Related documents

- [Gr11 ACC P2 (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-eng-june-2022-possible-answers/ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [Gr11 ACC P2 (AFR) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afr-june-2022-answer-book/16b42200-379b-4214-b262-156f8ad71c5a) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr11 ACC P2 (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-eng-june-2022-question-paper/716473af-e84e-470a-9dd5-68ad9e4eae8b) — Accounting · QP · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-english/4c0cad8a-f3d3-4318-bcbe-6354a4b81cf9) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [Gr 11 Accounting P2 (English) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p2-english-november-2022-possible-answers/f9181d83-1d51-4791-b6ff-7a96d108c1db) — Accounting · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
