# Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2020
                          GRAAD 11

                       REKENINGKUNDE
                         VRAESTEL 2

                        NASIENRIGLYNE

13 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   REKENINGKUNDE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 2                   GRAAD 11

NASIENBEGINSELS:

1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir
    misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe
    vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem
    word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar
    dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ŉ
    negatiewe syfer getoon word nie.
8. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel
    korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ŉ +, -, x, - of volgens memo wees.
9. ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek. Waar metodepunte
    toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
    ondersoek voor die punt toegeken is. Indien ŉ getal ŉ metodepunt verdien het, sal dit as
    ‘een deel korrek’ beskou word.
10. In berekeninge moet punte vir bewerkings nie toegeken word nie indien nie noemer &
    deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige
    item wat gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metodepunt nie
    toegeken word nie. Dui deur middel van  aan.
12. Wees bedag daarop dat party kandidate alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                       MEMORANDUM VRAESTEL 2           GRAAD 11

VRAAG 1

1.1 WAAR OF ONWAAR

     1.1.1    Waar                                    
     1.1.2    Onwaar                                  
     1.1.3    Waar                                    
     1.1.4    Waar                                    
     1.1.5    Onwaar                                                     5

VRAAG 1.2: BANKVERSOENING
1.2.1 Wys die veranderings in die kontantjoernale op 30 November 2020.
  Kontantontvangstejoernaal      Kontantbetalingsjoernaal

                        54 940                     64 800
                        2 300                    8 950
                        1 250                      980
                        2 700                    3 800
                       16 500
                         750
                                                                              8
                        78 440                     78 530

 1.2.2 Bereken die saldo van die Bankrekening

 (9 200) + 78530 – 78 440 = (9 290) 

 (9 200) + 78 440 – 78 530 = (9 290)
                                                                              5

                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                        MEMORANDUM VRAESTEL 2                  GRAAD 11

1.2.3 Berei die bankversoeningstaat voor op 30 November 2020.
                                                 Debiet       Krediet

Debietsaldo volgens Bankstaat                   17 695 
                                              Balanserende
                                                  syfer
Uitstaande deposito                                           19 765
Uitstaande tjeks en EFO
Nr 888                                          5 780
EFO 14                                          8 630
Nr 1044                                         5 900
Krediteer verbetering op fout vir                              8 950
debietorder
Kredietsaldo volgens Bankrekening                             9 290
                                                             Van 1.2.1

                                                 38 005        38 005               7

1.2.4 Die eienaar, J Kirk, besef dat baie mense nou elektroniese fonds
      oorplasings gebruik (EFO) om die besigheid te betaal. Gee TWEE
      voordele van EFO’s.
Enige 2     
      Minder bedrog
      Gemakliker en maklik om te gebruik
      Kan gedoen word van die onderneming se perseel
      Is nie beperk tot besigheidsure nie.
      Minder tydrowend
      Betaling/Ontvangste is onmiddellik/Rekening is onmiddellik
       opgedateer
      Goedkoper bankkostes                                                         2

                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         REKENINGKUNDE
                                          MEMORANDUM VRAESTEL 2                     GRAAD 11

VRAAG 1.3: KREDITEUREVERSOENING

1.3.1 Krediteureversoening van Golden Globe Handelaars

                     Krediteuregrootboek van                    Krediteurestaat van
                     Emmy winkels                                 Golden Globe
                                                                   Handelaars
        Saldo’s                       28 656                           26 228
             1                        +256
             2                                                         (618) 
             3                                                       (1 766) 
             4                     (3 464) 
             5                                                         (490) 
             6                                                       +2 263 

             7                        +169

                                    25 617                          25 617              9

Ken metodepunte toe vir totale slegs as die opening saldo’s ook in aanmerking geneem is

1.3.2 (a)   Watter stappe moet deur die bestuur teen die werknemer geneem word?
            Verskaf TWEE punte.

Enige 2     
     Dissiplinêre verhoor
      ŉ Saak moet oopgemaak word by SAPD
     Skors die werknemer hangende die uitslag van die saak.
     Beëindig die werknemer se dienskontrak oor die oortreding van die
      gedragsreëls.
    Trek die geld van sy salaris af/Verhaal geld deur regstappe.
                                                                                          2
   (Enige relevante antwoord)

                                                   5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 2               GRAAD 11

1.3.2 (b) Verskaf TWEE interne kontrolemaatreëls wat in plek gestel moet word om ŉ
          herhaling te voorkom.
Enige 2  
    Verdeling van dienste.
    Senior personeellid moet aankope goedkeur.
    Wanneer goedere ontvang word, moet die persoon wat dit ontvang
     dit kontroleer teen die faktuur en die bestelvorm.
   Doen interne oudits of kontrole om te kyk vir foute en bedrog.
   Maandelikse versoening van krediteure.
                                                                                2
  (Enige toepaslike antwoorde)

                               40

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 2                GRAAD 11

VRAAG 2
VRAAG 2.1: HAPPY PAWS PET FOOD
2.1.1 Bereken die bedrag roumateriaal wat vir die produksie in 2020 uitgereik is.

      48 000 – 20 000 + 650 000 +12 300 – 35 000 = 655 300                    6

2.1.2 Bereken die direkte arbeidskoste.
Normale tyd:
    9 x 1 240 x 45 =502 200
Bydraes:
   502 200 x 5/100 = 25 110√
   502 200 x 1/100 = 5 022√
          25 100 + 5 022= 30 132
Oortyd:
   9 x 365 x 90 = 295 650
Totale Direkte Arbeidskoste:
502 200 + 30 132 + 295 650 = 827 982
           25 100 + 5 022 (1 punt)                                                  12

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 2             GRAAD 11

2.1.3(a)         ALGEMENE GROOTBOEK VAN HAPPY PAWS PET FOOD
DT                            FABRIEKSBOKOSTE                                    KT
        Huurinkomste                         Goedere-in-bewerking
Sept 30 (68 400 x 40/60)    45 600 Sept 30 voorraad                    358 650
        Fabrieks-
        onderhoud            46 700
        Water en
        elektrisiteit
        75 000 x 40/60      50 000
        Indirekte materiaal
        (7 200 – 7 500
        + 56 000)           55 700
        Diverse uitgawes
        21 000 x 4/7        12 000
        Waarde-
        vermindering         12 800
           Fabrieksvoorman     135 850
                                358 650                                    358 650

                                                                            14

2.1.3(b)                  GOEDERE-IN-BEWERKING VOORRAAD
                                                                             522
                                                                       Balanserende
Okt   1    Saldo                  35 000 Sept 30 Donasies                   bedrag
                                                  Klaarprodukte-
           Roumateriaal          655 300         voorraad             1 801 410
           uitgereik             See 2.1.1        (40 300 x 44,70)
           Direkte               827 982
           arbeidskoste          See 2.1.2        Saldo                    75 000
                                 358 650
           Fabrieksbokoste     See 2.1.3(a)
                                 1 876 932                               1 876 932
Sep 1      Saldo                   75 000

                                                                            9

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 2                 GRAAD 11

VRAAG 2.2: MUFASA VERVAARDIGERS
2.2.1 Bereken die bedrae aangedui deur (a) en (b).
      Berekeninge                               Antwoord

(a)   1 248 000 – 898 560                       R349 440

(b)   748 800 / 24 960                          R30                              4

2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2020.
      Totale vastekoste
Verkoopprys  veranderlike koste

= 24 000 eenhede                                                                 7

2.2.3 Dink jy dat die besigheid gelukkig moet wees met die gelykbreekpunt.
      Gebruik toepaslike syfers om jou kommentaar te verduidelik.
Ja/Nee

Kommentaar 

Ja – Onderneming produseer 960 eenhede meer as die gelykbreekpunt.

Nee – Onderneming produseer slegs 960 eenhede meer as die
gelykbreekpunt, die onderneming maak skaars ŉ wins.                                3

                               55

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 2             GRAAD 11

VRAAG 3
VRAAG 3.1: VOORRAADSTELSELS
3.1.1 Bereken die bedrag van aankope wat na die Handelsrekening geneem sal word.

230 000 + 3 250 – 12 500 – 1 250 = 219 500
                                    OF
230 000 +3 250 – 13 750 = 219 500                                               4

3.1.2 Bereken die verkope bedrag wat na die Handelsrekening geneem sal word

350 000 – 25 000 – 11 250 = 313 750
                                    OF
350 000 – 36 250 = 313 750                                                      4

3.1.3 Bereken die koste van verkope.

          Kyk na 3.1.2
75 000 + 219 500 + 17 500√ – 90 000√ = 222 000
                                                                                4

VRAAG 3.2: INTERNE KONTROLE VAN BATES
3.2.1 Catharine is daarvan bewus dat die meeste bates waarde verloor as
      gevolg van normale slytasie. Watter vaste bate verminder normaalweg nie
      aan die einde van die finansiële jaar waarde nie?
      Verduidelik waarom.
Grond en geboue 
Dit verhoog in waarde                                                          2

                                          10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                       MEMORANDUM VRAESTEL 2                   GRAAD 11

3.2.2 Verduidelik kortliks aan haar die waarde van ŉ vaste bate register.
Dit is ŉ register van al die vaste bates in die onderneming en word gebruik
om die fisiese voorraad van vaste bates te verifieer. 
(Enige toepaslike antwoord)                                                        2

3.2.3 Catharine het ŉ paar klagtes van haar kliënte ontvang dat voorraad in
      hul bergingseenhede verdwyn het. Gee EEN voorstel oor hoe
      hierdie probleem opgelos kan word.
Enige EEN 
      Installeer kameras.
      Huur sekuriteiteswagte om diens te doen rondom die stooreenhede.
      Slegs die huurder van die stooreenheid moet sleutels hê vir die
       eenheid.
      Gebruik elektroniese toegangspunte en slegs gemagtigde personeel
                                                                                   2
       sal toegang hê.

3.2.4 Die onderneming het drie afleweringsvoertuie, elk met sy eie bestuurder.
      Catharine het ontdek dat een van die vragmotors se kilometerlesings
      hoër is as wat dit moet wees. Gee EEN praktiese oplossing oor hoe sy
      die probleem kan oplos.
Enige EEN 
      Teken die kilometers aan in ŉ logboek.
      Installeer ŉ opsporingstoestel.
      Voertuie moet toegesluit word wanneer dit nie gebruik word nie.
      Sleutels moet deur die bestuurder gehou word en die bestuurders
                                                                                   2
       moet dit slegs uitteken wanneer aflewerings gedoen moet word.

                                  20

                                               11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                  MEMORANDUM VRAESTEL 2                  GRAAD 11

VRAAG 4
VRAAG 4.1: PASITEMS
4.1          ANTWOORD

4.1.1 E 
4.1.2 F 
4.1.3 A 
4.1.4 C 
4.1.5 D                                                                     5

VRAAG 4.2: KONTANTBEGROTING

Debiteure-invorderingsskedule vir September en Oktober 2020

                            Kredietverkope    September         Oktober

Julie                        600 000              150 000
Augustus                     750 000              300 000       187 500
September                    720 000          205 200       288 000
Oktober                      690 000                        196 650
Debiteure-invorderings                          655 200       672 150

                                                                                 10

                                         12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 2               GRAAD 11

KONTANTBEGROTING VIR SEPTEMBER EN OKTOBER 2020
                                    September                    Oktober
 ONTVANGSTE
 Verkope                                           240 000         230 000
 Invorderings van debiteure                       655 200        672 150
 Huurinkomste                                       15 000           15 000
 Totale ontvangste          vir beide totale      910 200          917 150

 BETALINGS
 Betaling aan krediteure                            80 000          65 000
 Aankoop van Handelsvoorraad                        65 000          85 000
 Onttrekkings                                       7 500           7 500
 Advertensies                                     10 000         9 600
 Salarisse                                          75 000        79 500
 Totale betalings            vir beide totale     237 500          246 600

 Kontant surplus (tekort)                         672 700        670 550
 Bank: Beginsaldo                                 (127 500)       545 200
 Bank: Eindsaldo                                  545 200       1 215 750

                                                                              20

                               35

                                             13

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2020-afrikaans/e1f5b6b4-a7f4-4a8c-b27e-228a5f075c6b) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCN P2 MEMO GR11NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accn-p2-memo-gr11nov2020-afr-d/38bba4b0-47f1-41bd-9411-5a4b9c511428) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCN GR 11 P2 NOVEMBER 2020 MG - AFR DeJ](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr-11-p2-november-2020-mg-afr-dej/b285fcec-6fab-46ad-b84c-6a4f7f1767c5) — Accounting · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
