# Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-marking-guidelines/ceec81d5-09db-4934-b172-2ef9337317dd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-marking-guidelines/ceec81d5-09db-4934-b172-2ef9337317dd)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                      NOVEMBER 2019
                                                GRAAD 11

                                         REKENINGKUNDE
                                           VRAESTEL 2

                                          NASIENRIGLYNE
  PUNTE: 150

   NASIENBEGINSELS:
   1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
       die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
       Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
   2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
       kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
   3.  Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
   4.  Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
       syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in memo vir
       komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
   5.  Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
       die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
   6.  Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
       differensieer.
   7.  Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd
       gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
   8.  Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
       syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
       redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
   9.  Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
       ondersoek en ten minste een deel korrek wees voor die punt toegeken word.
   10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
       Let wel: kontroleer bewerking moet ŉ +, -, x, ÷, wees of per kandidaat se antwoord.
   11. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie - hierdie is ook
       van toepassing op verhoudings.
   12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
       foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
   13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
   14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding.

  Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
   Rekeningkunde/V2                        2                               GP/November 2019
                                    Graad 11 – Nasienriglyn

   VRAAG 1: KONSEPTE EN VERVAARDIGINGSREKENINGE

1.1     KONSEPTE
         1.1.1 Direkte arbeidskoste                              ✓
         1.1.2 Direkte materiaalkoste                            ✓
         1.1.3 Verkoop en Verspreidingskoste                     ✓
         1.1.4 Administratiewekoste                              ✓
                                                                                               5
         1.1.5 Fabrieks-oorhoofsekoste / Bokoste                 ✓

1.2.  GROOTBOEKREKENING EN KOSTEBEREKENINGE
1.2.1  ALGEMENE GROOTBOEK VAN WISHY-WASHY VERVAARDIGERS
DT                       GRONDSTOFVOORRAAD               B1                                        KT
2018                                 2019    Goedere-in-
                                                         GJ
Maart 1   Saldo       a/b   ✓ 95 000 Feb  28 bewerking ✓                                 ✓ 535 000
2019      Krediteure-
      28              KJ   ✓ 521 000         Saldo       o/b                                 110 500
Feb       kontrole ✓
          Bank ✓
                      KBJ   ✓ 29 500
              (Vraggeld)
                                    645 500                                                  645 500
2019
Maart   1     Saldo        a/b    110 500

                                                                                                    8

1.2.2   KOSTEBEREKENINGE
  Direkte arbeidskoste
  Fabriekslone (272 800 + 28 000)                                                     ✓ 300 800

  Fabrieksoorhoofse / bokoste
  Indirekte materiaal (20 500✓ + 77 500✓ – 18 000✓)           Een deel korrek          80 000
  Salaris: Fabrieksvoorman                                                           ✓ 105 000
  Onderhoud : Fabriekstoerusting (37 000 + 11 000)                                  ✓✓ 48 000
  Water en elektrisiteit (21 000 x 0,8)                       Een deel korrek       ✓ 16 800
  Huuruitgawe (108 000 x 0,8)                                 Een deel korrek       ✓ 86 400
  Waardevermindering: Fabriek                                                        ✓ 60 500
                                                                                        396 700

                                                                                                   13

   Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                           3                               GP/November 2019
                                    Graad 11 – Nasienriglyne

1.3 BEREKENINGE VIR EENHEIDSKOSTE

1.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid.
       Direkte materiaalkoste per eenheid

       768 960 ÷ 4 320
       R178✓ een deel korrek

                                                                                            2

1.3.2 Bereken die gelykbreekpunt

            518 400 ✓
       R400 ✓ – R245 ✓ OF R155 vir twee punte
       3 344,5 of 3 345 tafels  een deel korrek

                                                                                            4

1.3.3 Behoort die onderneming tevrede te wees met die aantal eenhede wat
      gedurende 2019 vervaardig is? Verduidelik en verskaf relevante inligting
      en berekeninge.

       Ja ✓
       Aantal tafels vervaardig is 4 320 bokant die gelykbreekpunt van 3 345 ✓✓
       Die besigheid maak dus ŉ wins ✓

                                                                                            4

1.3.4 Die direkte materiaalkoste per eenheid is R152 in 2018. Verduidelik TWEE
      redes vir die verskil tussen die kostes oor die afgelope die twee finansiële
      jaar.
       Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓                (een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord)
       • Verhoging in die prys van grondstowwe van verskaffers.
       • Vermorsing van grondstowwe deur die arbeiders – hulle is nie behoorlik
          opgelei nie of daar is nie voldoende toesig nie.
       • Swak beheer oor grondstowwe, voorraad blootgestel aan die risiko van
          diefstal.
       • Verhoging in vervoerkoste.

                                                                                            4
                                     TOTALE PUNTE

                                              40

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                            4                                GP/November 2019
                                     Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 2: REKONSILIASIES, INTERNE KONTROLE EN ETIEK
2.1. BANKREKONSILIASIE

2.1.1 Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is vir ŉ besigheid om
      maandeliks ŉ Bankversoeningstaat op te stel.
Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓

•   Om bedrog te voorkom / te verminder / te voorkom
•   Interne kontrole doeleindes
•   Foute en weglatings te bepaal
•   Opsporing van uitstaande tjeks / deposito’s
•   Kontroleer of die banksaldo van die besigheid ooreenkom met die bankstaat.

                                                                                           4

2.1.2 Verduidelik hoekom die boekhouer tjek nr. 706 gekanselleer het en in
      watter joernaal hy die inskrywing gekanselleer het?
 • Tjek het verjaar / verval / ouer as 6 maande ✓✓
 • KOJ ✓

                                                                                           3

2.1.3    BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2019
                                                                Debiet           Krediet

Kt saldo soos per bankstaat                                                          ✓ 6 380

Kt uitstaande deposito                                                              ✓ 13 800

Dt uitstaande tjeks:

                       Nr. 950                                     ✓ 1 800

                       Nr. 980                                     ✓ 8 400

                       Nr. 992                                     ✓ 4 420

Dt bedrag verkeerdelik gekrediteer deur die                       ✓✓ 1 500
bank

Kt saldo soos per bankrekening                                   ✓ 5 560
                        een metodepunt vir beide totale
                                                                  20 180             20 180

                                                                                         10
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          5                                GP/November 2019
                                   Graad 11 – Nasienriglyne

2.2 KREDITEUREREKONSILIASIE

                              KREDITEURE-                          KREDITEUR SE
                              GROOTBOEK                           REKENINGSTAAT
Saldo                              16 555                           22 655

         A                          -3 500 ✓

         B                                                            -2 700 ✓✓

         C                                                             -640 ✓✓

         D                          -1 040 ✓ ✓
                          - 520 - 520 1 punt elk
         E                                                             -3 000 ✓

         F                          -2 000 ✓

         G                          + 6 300 ✓

Korrekte saldo                       16 315       1 punt vir beide    16 315

                                                                                       11
2.3 INTERNE KONTROLE EN ETIEK

2.3.1 Watter DRIE stappe moet geneem word aangaande die twee verlore
      tjeks?

Enige DRIE geldige redes (2x3)

Die bankstaat moet gekontroleer en die volgende moet nagegaan word:
  • Of hierdie tjeks aangebied is by die bank vir betaling. ✓✓
  • Indien hulle aangebied is vir betaling, identifiseer die begunstigdes en die
      bedrae op die tjek. ✓✓
  • Indien die tjeks nie vir betaling aangebied is nie, stop onmiddellik die betaling
      van die tjeks. ✓✓

  OF
  • Die boekhouer moet vir ondervraging / voor 'n dissiplinêre verhoor gebring
     word.
  • Neem regstappe teen die boekhouer of werknemers verantwoordelik hiervoor
  • Die bedrae wat gesteel is moet of van die boekhouer / werknemers se
     salarisse afgetrek word / of hulle moet dit terugbetaal.
  • Ontslag / Afdanking van die werknemers / boekhouer verantwoordelik vir die
     bedrog
  Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord

                                                                                        6

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                            6                        GP/November 2019
                                     Graad 11 – Nasienriglyne

2.3.2 Wat is die implikasies om “Onttrekkings” aan te teken as “Donasies”?
      Verduidelik EEN punt.

Enige EEN geldige punt ✓✓

•   Donasies word hanteer as ŉ bedryfsuitgawe van die besigheid en sal getoon word
    in die wins-en-verliesrekening
                                          OF
•   Donasies sal die netto wins van die besigheid verminder.
•   Die eienaar sal dan aanspreeklik wees vir ŉ laer persoonlike inkomstebelasting
    betaalbaar aan die SAID a.g.v. die laer wins.

een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord

                                                                                 2

2.3.3 Gee DRIE voorstelle aan bestuur vir effektiewe kontrole oor kontant.
Enige DRIE geldige redes ✓✓            ✓✓     ✓✓

•    Die bankversoening moet maandeliks opgestel word.
•    Die interne ouditeur moet die inskrywings in die kontantjoernale kontroleer teen
     brondokumente en stawende dokumente.
                                         OF
•    Gereelde kontrole van die kontantbetalingsjoernaal teen die tjekboek
•    Daar moet verdeling pligte wees
•    Die bestuur / eienaar moet die betalings per tjek magtig
•    Maak gebruik van EFO-betalings en versoek 'n SMS-kennisgewing van die
     bank
een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord

                                                                                 6

                                TOTALE PUNTE

                                        42

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         7                                    GP/November 2019
                                  Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 3: BEGROTINGS, ETIEK EN FINANSIËLE AANWYSERS

3.1.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
             Kredietverkope                        November                    Desember
September                         144 000                14 400
Oktober                           149 760                ✓✓ 89 856                 ✓✓ 14 976
November                          161 280                ✓✓ 40 320                     96 786
Desember                          187 200                                              46 800
                                                       *    144 576                  158 562

                                                       * een punt vir beide
totale                                                                                     7

3.1.2 KONTANTBEGROTING VIR TWEE MAANDE GEËINDIG DESEMBER 2018

ONTVANGSTES                                                 November             Desember
Kontantverkope                                                  241 920            ✓ 280 800
Invorderings van debiteure                sien 3.1.1           144 576             158 562
Rente op vaste deposito                                                             ✓✓ 1 300
Huurinkomste                                                          5000           ✓ 5 000
TOTALE ONTVANGSTE                                           *     391 496           445 662
BETALINGS
Kontantaankope van handelsvoorraad                               ✓✓ 67 200             78 000
Betalings aan krediteure                                           138 320      ✓✓✓ 148 960
Lening terugbetaling                                                                 ✓ 24 000
Rent op lening                                                       3 000          ✓✓ 2 800
Salaris insluitend die bonus (winkelbestuurder)                     20 000         ✓✓ 48 000
Verkoopsassistente se salarisse                                     60 000         ✓✓ 62 400
Onttrekkings                                                        30 000           ✓ 50 000
Toerusting                                                                           ✓ 20 000
Ander bedryfsuitgawes                                        ✓✓ 138 000               145 866
TOTALE BETALINGS                                            *     456 520            580 026
Kontantsurplus (tekort)                     metode                (65 024)        (134 364)
Saldo aan die begin van die maand                                  138 400           73 376
Saldo aan die einde van die maand            metode               73 376           (60 988)

                                                                                          29

* een punt vir beide totale

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                        8                         GP/November 2019
                                 Graad 11 – Nasienriglyne

3.1.3 Verwys na transaksie J, en verduidelik waarom die werknemers nie
       tevrede sal wees met die verhoging van 4% op hul salarisse nie.
• Die verhoging is laer as die inflasiekoers teenoor die 20% verhoging aan die
    bestuur. ✓✓
    (Aanvaar enige inflasiekoers tussen 4,1% en 6%) / Huidige koers van 4,96%
                                   hoër as 4%

                                                                                  2

3.2 FINANSIËLE AANWYSERS
3.2.1   Bereken die volgende aanwysers vir die jaar geëindig 28 Februarie
        2019:
Gemiddelde krediteure-betalingsperiode                                (4)

  ½ (43 000 + 47 000) ✓✓ x 365
        235 000 ✓           1
     = 69,9 dae of 70 dae 

Voorraadhoudingstydperk                                                     (4)

  ½ (30 000 + 40 000) ✓✓ x 365
          235 000 ✓         1

= 54,3 dae of 54 dae 

3.2.2 Vergelyk die finansiële aanwysers vir 2018 en 2019 en
      beantwoord die volgende vrae.
      Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelheid en
      voorraadhoudingstydperk.
      (Haal syfers aan)                                                     (2)
      • Voorraadomsetsnelheid het gedaal van 8 keer na 6,7 keer / met
         1,3 keer in 2019. ✓
      • Voorraadhoudingstydperk het verhoog van 45,6 dae tot 54 dae in
         2019 ✓ (see 3.2.1)

       Verduidelik waarom Nkosi Handelaars bekommerd behoort te
       wees oor die twee aanwysers en gee EEN punt van advies aan
       Nkosi Handelaars.                                                (4)
       Verduideliking ✓✓
       • Die onderneming kan te veel voorraad aanhou / beweeg te stadig
       • Kontant wat gebruik kan word om inkomste te genereer, is in
          voorraad opgesluit
       Advies ✓✓
       • Verminder die hoeveelheid voorraad wat aangekoop word
       • Verbeter die promosie- of advertensiestrategieë

                                  TOTALE PUNTE

                                           52
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
       Rekeningkunde/V2                             9                             GP/November 2019
                                             Graad 11 – Nasienriglyn

VRAAG 4: BTW EN TASBARE BATES

4.1      BTW

 4.1.1 en 4.1.2
          BTW                 BTW              BTW                BTW-inset           BTW-uitset
        Ingesluit           Uitgesluit        Bedrag
           (R)                 (R)              (R)
           ✓ 575 000           500 000               75 000                                   75 000
              287 500          250 000             ✓ 37 500             37 500
                                                      1 830             ✓ 1 830
                                 6 400                  960                                   ✓ 960
                                 9 800              ✓ 1 470             ✓ 1 470
                 5 405                              ✓✓ 705                ✓ 705
 TOTALE                                                                  41 505               75 960

                                                                                                10

4.1.3 Bereken die bedrag betaalbaar aan / ontvangbaar van die SAID.

         6 700 + 75 960 - 41 505 = 41 155 ✓ een deel korrek

                                                                                                 2

4.2        Verduidelik die TWEE maatreëls wat jy in plek sal stel om te voorkom dat
           werknemers besigheidsbates vir persoonlike gewin te gebruik?

Enige TWEE geldige punte ✓✓                ✓✓

•     Onwillekeurige kontrole van besigheidsbates teen vaste bateregisters.
•     Uittekenregister vir skootrekenaars wanneer dit gebruik word.
•
      een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord

                                                                                                 4

                                                   TOTALE PUNTE

                                                         16
       Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting GR 11 MEMO P2](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr-11-memo-p2/f9a548d1-d440-49ce-a056-afe41e478cf5) — Accounting · Memo · 2019
- [Gr11 Accounting P2 (ENG) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p2-eng-nov-possible-answers/befdaccd-3076-4717-8512-3fb2893e0a0d) — Accounting · Memo · 2021 · Eng
- [Gr11 Accounting P2 (AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p2-afr-nov-possible-answers/9e515382-95cd-45cc-8bff-a40fed69f07a) — Accounting · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
