# Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-accn-n16-qp-afr/bda5dde5-0855-42b1-a71a-cb162406882c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accn-n16-qp-afr/bda5dde5-0855-42b1-a71a-cb162406882c)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                             NOVEMBER 2016

                            REKENINGKUNDE

PUNTE:        300

TYD:          3 uur

                                      *IACCNA*

         Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ŉ 15-bladsye antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        REKENINGKUNDE                                  (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING
    1.   Beantwoord AL die vrae in die antwoordeboek wat voorsien word.
    2.   Waar van toepassing, moet bewerkings getoon word om deelpunte te verdien.
    3.   Nieprogammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
    4.   Jy mag ŉ donker potlood of swart/blou ink gebruik om die vrae te beantwoord.
    5.   Waar van toepassing, maak alle berekeninge korrek tot een desimale punt.
    6.   ŉ Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd
         vir elke vraag te hou. Ten einde goeie tydsbeplanning te beoefen, probeer om
         NIE hiervan af te wyk NIE.
                                   VRAAG 1: 60 punte; 36 minute
    Hoofonderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
                                      Bestuursrekeningkunde
    Koste berekeninge - Vervaardiging  Begrippe, koste berekeninge en grootboekrekeninge
                                       Eenheidskoste en gelykbreek ontleding
                                   VRAAG 2: 40 punte; 24 minute
    Hoofonderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
                                        Finansiële rekeningkunde
                                         Krediteurerekonsiliasie
    Rekonsiliasies, Interne Beheer en
                                         BTW – begrippe en berekeninge
    BTW
                                        Bestuur van hulpbronne
                                         Interne beheer en etiek
                                   VRAAG 3: 70 punte; 42 minute
    Hoofonderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
                                        Finansiële rekeningkunde
    Vaste bates en Finansiële state      Begrippe, Inkomstestaat, Balansstaat en notas
                                        Bestuur van hulpbronne
                                         Waardevermindering, berekeninge, bestuur van vaste bates
                                   VRAAG 4: 40 punte; 24 minute
    Hoofonderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
    Vennootskappe -                     Finansiële rekeningkunde
    Grootboekrekeninge en                Begrippe, Privaatrekening, Finansiële Aanwysers en
    Interpretasie                           Interpretasie
                                   VRAAG 5: 35 punte; 21 minute
    Hoofonderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
                                        Bestuur van hulpbronne
    Begrotings                           Voltooi en ontleed die Geprojekteerde Inkomstestaat
                                         Interne beheer prosesse
                                   VRAAG 6: 55 punte; 33 minute
    Hoofonderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
                                        Finansiële rekeningkunde
                                         Ledegeldrekening van ŉ sportklub
    Klubs, Voorraadstelsels en
                                        Bestuur van hulpbronne
    Probleemoplossing
                                         Deurlopende en periodieke voorraadstelsels
                                         Probleemoplossing

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    REKENINGKUNDE                                               3

VRAAG 1:       KOSTE BEREKENINGE - VERVAARDIGING                         (60 punte; 36 minute)

1.1    Kies ŉ gepaste voorbeeld uit kolom B om te pas by die term in kolom A. Skryf
       slegs die letter (A tot E) teenoor die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK
       (bv.: 1.1.1 E).

                         KOLOM A                                  KOLOM B
       1.1.1   Verkoops- en verspreidingskoste      A Hout gebruik om banke te maak
       1.1.2   Direkte grondstofkoste               B Advertensiekoste
       1.1.3   Fabrieksbokoste                      C Kantoor skryfbehoeftes uitgawe
       1.1.4   Administrasiekoste                   D Fabriekshuur uitgawe
       1.1.5   Direkte arbeidskoste                 E Produksielone                            (5)

1.2    BEECUM BOUERS

       Beecum Bouers vervaardig skoolbanke. Die inligting voorsien, handel oor die
       finansiële jaar geëindig 29 Februarie 2016.

       GEVRA:

       1.2.1    Bereken die volgende:
                    Direkte grondstofkoste                                                    (6)
                    Direkte arbeidskoste                                                      (7)

       1.2.2    Voltooi die tabel vir fabrieksbokoste.                                         (10)

       1.2.3    Boek oor na die Goedere-in-bewerkingrekening in die algemene
                grootboek.                                                                     (8)

       1.2.4    Bereken die bruto wins verdien vir die finansiële jaar geëindig
                29 Februarie 2016.                                                             (8)

       INLIGTING:

       A.   Voorraadsaldo’s:
                                                    29 FEBRUARIE 2016      1 MAART 2015
                                                           (R)                  (R)
            Grondstowwe                                    34 530                 23 500
            Goedere-in-bewerking                           26 600                 27 270
            Klaar produkte                                 42 600                 37 275
                                                         240 banke           210 banke

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      REKENINGKUNDE                                 (EC/NOVEMBER 2016)

       B.   Transaksies gedurende die jaar:

                                                                                   (R)
            Kontant- en kredietaankope van grondstowwe                          488 400
            Vervoerkoste van grondstowwe                                         14 230
            Beskadigde grondstowwe teruggestuur aan verskaffers                   8 600
            Kontantaankope van indirekte grondstowwe                             23 750
            Produksielone                                                              ?
            Salarisse en lone                                                   213 800
            Huuruitgawe                                                         278 400
            Versekering                                                          46 800
            Water en elektrisiteit                                              134 900
            Diverse fabrieksuitgawes                                             38 699

       C.   Produksielone:

                Aantal werkers                                               5
                Gewone tyd (ure per werker)                             1 840 ure
                Oortyd (ure per werker)                                   77 ure
                Tarief vir gewone tyd                                    R45,60
                Tarief vir oortyd                                 1,5 keer normale tarief
                Afrekkings en bydraes:
                                                              WERKER           WERKGEWER
                 Pensioenfonds                            7% van basies       9% van basies
                 Werkloosheidsversekeringsfonds
                                                          1% van basies       1% van basies
                 (WVF)

       D.   Verbruiksgoedere in die fabriek gebruik, R22 450.

       E.   Indirekte arbeid, insluitend alle voordele, beloop R81 000.

       F.   Die huuruitgawe moet in die verhouding 5 : 2 : 1 verdeel word tussen die
            fabriek, verkoopsdepartement en die kantoor.

       G.   75% van die water en elektrisiteit moet aan die fabriek toegedeel word.

       H.   2
                van die versekering uitgawe is vir die fabriek.
            3

       I.   Gedurende die jaar is 8 000 banke vervaardig teen ŉ koste van R177,50
            per eenheid. Banke word verkoop teen ŉ vaste verkoopprys van R250 elk.

                                                                                       1.3/…

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       REKENINGKUNDE                                            5

1.3    ZONDO VERVAARDIGERS

       Zondo vervaardig plastiekskryfbehoeftes-sakkies vir matrikulante. Die gegewe
       inligting is van hul rekords vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie.

       GEVRA:

       1.3.1     Bereken die bedrae aangedui deur (a) en (b) in die inligting.                 (4)

       1.3.2     Verifieer die aantal eenhede vir die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar
                 geëindig 30 Junie 2016 deur ŉ berekening te wys.                              (4)

       1.3.3     Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunt en die vlak van produksie
                 vir beide jare. Haal relevante syfers aan in jou kommentaar.                  (4)

       1.3.4     Gee ŉ geldige rede vir die verandering in direkte grondstofkoste per
                 eenheid.                                                                      (2)

       1.3.5     Gee EEN voorstel wat die besigheid kan gebruik om produktiwiteit en
                 winsgewendheid te verbeter. Haal syfers aan.                                  (2)

       INLIGTING:
                                                   30 JUNIE 2016                  2015
                                               TOTALE       EENHEIDS-          EENHEIDS-
                                               KOSTE          KOSTE              KOSTE
       Vaste koste                                    ?         25,00            23,50
       Fabrieksbokoste                         224 640          18,00            17,00
       Administrasiekoste                           (a)          7,00             6,50
       Veranderlike koste                             ?             ?            59,50
       Direkte arbeidskoste                    349 440          28,00            25,60
       Direkte grondstofkoste                  374 400            (b)            25,00
       Verkoops- en verspreidingskoste         106 080           8,50             8,90

       Aantal eenhede vervaardig en verkoop     12 480                         11 800
       Verkoopprys per eenheid                  R92,50                         R83,00
       Aantal eenhede vir gelykbreekpunt        12 000                         11 800

                                                                                               60

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                             REKENINGKUNDE                                             (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 2:        REKONSILIASIES, INTERNE BEHEER EN BTW                                        (40 punte; 24 minute)

2.1    KREDITEUREREKONSILIASIE

       Dolphin Winkels het ŉ rekeningstaat ontvang van ŉ krediteur, Titan Verskaffers.

       GEVRA:

       2.1.1       Rekonsilieer die rekening van Titan Verskaffers in die Krediteure-
                   grootboek van Dolphin Winkels, met die staat wat ontvang is. Toon
                   negatiewe bedrae in hakies.                                                                           (16)

       2.1.2       Faktuur 780 op 12 Julie 2016, was vir goedere deur die eienaar
                   aangekoop vir sy privaatgebruik. Watter advies kan jy hom gee oor
                   hierdie transaksie? Haal ŉ gepaste AARP-beginsel aan in jou antwoord.                                 (3)

       2.1.3       Die interne ouditeur wil die interne beheer oor voorraad en krediteure
                   verbeter. Gee TWEE beheermaatreëls wat hy kan oorweeg.                                                (4)

       INLIGTING:

       A. Krediteuregrootboek van Dolphin Winkels
          Titan Verskaffers (K6)
               DATUM                BESONDERHEDE                  FOL      DEBIET          KREDIET        SALDO
           Julie     1 Rekening gelewer/Saldo                     a/b                                           37 420
                     5 Faktuur Nr. 154                            KJ                          7 830             45 250
                     8 Debietnota Nr. 43                          KAJ                           520             45 770
                    12 Faktuur Nr. 780                            KJ                          2 500             48 270
                    16 Tjek Nr. 887                               KBJ        12 500                             35 770
                       Korting ontvang                            KBJ           625                             35 145
                    27 Faktuur Nr. 991                            KJ                          3 560             38 705

       B    Rekeningstaat ontvang van Titan Verskaffers
                                               TITAN VERSKAFFERS
                                                                                                     Nr: 1123
            Aan : Dolphin Winkels
                  Peddie                                                                         25 Julie 2016
               DATUM                       BESONDERHEDE                           BEDRAG                SALDO
            Julie     1    Saldo                                                                                37 420
                      5    Faktuur Nr. 154                                               8 730                  46 150
                      8    Kredietnota Nr. 90                                            (520)                  45 630
                     16    Kwitansie Nr. 6651                                         (12 500)                  33 130
                     24    Kredietnota 112                                               (375)                  32 755
                     25    Rente op agterstallige rekening                                 248                  33 003
                B&FW
                                      Staat sluit alle transaksies tot 25 Julie 2016 in.

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                          REKENINGKUNDE                                                  7

       C.   Addisionele inligting:

            (i)          Faktuur Nr. 154 is verkeerd ingeskryf op die staat.

            (ii)         Die goedere teruggestuur op die 8ste is verkeerd in die
                         krediteuregrootboek rekening oorgeboek.

            (iii)        Faktuur Nr. 780 in die krediteuregrootboek was vir goedere
                         aangekoop van ŉ ander verskaffer, Titanic Winkels.

            (iv) Titan Verskaffers het nie ŉ korting toegestaan met die betaling op die
                 16de nie, aangesien die betaling te laat was om vir die korting te
                 kwalifiseer.

            (v)          Kredietnota Nr. 112 op die staat was ŉ fout op die staat. Goedere is
                         nie deur die onderneming teruggestuur nie

            (vi) Rente op die agterstallige rekening moet nog in berekening gebring
                 word.

2.2    BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)

       2.2.1       Dui aan of die volgende stellings Waar of Onwaar is.

                   (a)       Alle formele besighede moet vir BTW geregistreer wees.

                   (b)       Geregistreerde besighede moet hul BTW-opgawes elke maand
                             indien.

                   (c)       Salarisse en lone is van BTW vrygestel.                                    (3)

       2.2.2       Kies die korrekte antwoord uit die moontlikhede tussen hakies.

                   (a)       BTW betaal aan verskaffers met die aankoop van voorraad,
                             word (BTW-inset / BTW-uitset) genoem.

                   (b)       BTW is betaalbaar aan (SAID / SARB).                                       (2)

       2.2.3       Bereken die ontbrekende bedrae in die gegewe tabel. Die
                   standaardkoers vir BTW is 14%.
                          BEDRAG, BTW                                          BEDRAG, BTW
                                                    BTW BEDRAG
                           UITGESLUIT                                           INGESLUIT
                              14 500                     (a)                         (b)
                                (c)                      (d)                       40 584               (8)

       2.2.4       Ernest Polle koop gereeld voorraad van Pinetown Groothandelaars. Die
                   winkelbestuurder van Pinetown Groothandelaars het vir Ernest ŉ
                   spesiale prys van R56 800, ( BTW ingesluit) aangebied, in plaas van die
                   gewone prys van R76 200 vir handelsvoorraad, op voorwaarde dat
                   Ernest kontant betaal en nie aandring op enige dokumentasie nie.

                        Watter advies het jy vir Ernest oor hierdie transaksie? Verduidelik.           (4)

                                                                                                        40

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      REKENINGKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 3:        VASTE BATES EN FINANSIЁLE STATE                     (70 punte; 42 minute)

Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Monday Handelaars, met vennote
Mona en Daysee. Die finansiële jaar het geëindig op 29 Februarie 2016.

GEVRA:

3.1   Voltooi die volgende rekeninge in die algemene grootboek:

      3.1.1    Opgehoopte waardevermindering op toerusting                                 (12)

      3.1.2    Bateverkope rekening op 31 Oktober 2015.                                    (10)

3.2   Voltooi die nota tot die Balansstaat vir Handels en ander ontvangbare bedrae.        (8)

3.3   Voltooi die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.                   (40)

INLIGTING:

A.    Saldo’s en totale op 29 Februarie 2016 (tensy anders aangedui):

                                                                             R
      Geboue                                                               963 000
      Toerusting (kosprys)                                                 367 000
      Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1 Maart 2015)           172 500
      Lening: Kewl Bank                                                    709 400
      Vaste deposito: Oryt Bank (8,5% p.j.)                                120 000
      Handelsvoorraad                                                      224 330
      Debiteurekontrole                                                     48 220
      Voorsiening vir oninbare skuld (1 Maart 2015)                          1 420
      Verkope                                                              852 000
      Koste van verkope (winsgrens is 50% op kosprys)                            ?
      Huurinkomste                                                          42 500
      Kommissie-inkomste                                                    19 440
      Diverse bedryfsinkomste                                                7 760
      Rente op beleggings                                                    7 650
      Salarisse en lone                                                    141 360
      Verbruiksgoedere                                                       9 370
      Oninbare skuld                                                         3 980
      Versekering                                                           14 740
      Herstelwerk en onderhoud                                              13 930
      Diverse bedryfsuitgawes                                               10 660

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      REKENINGKUNDE                                           9

B.    Die vaste bates bestaan uit Geboue en Toerusting.
      Op 31 Oktober 2015, is ou toerusting ingeruil vir nuwe toerusting. Die transaksie
      is nie aangeteken nie. Besonderhede van die transaksie is as volg:
        Kosprys van die nuwe toerusting aangekoop                             R165 000
        Kosprys van die ou toerusting ingeruil                                 R93 500
        Opgehoopte waardevermindering op hierdie toerusting op 1 Maart 2015    R62 000
        Inruilwaarde ontvang                                                   R29 600

      Toerusting word verminder teen 20% p.j. volgens die verminderde saldo-metode.

C.    Addisionele aansuiwerings nie in berekening gebring nie:

      (i)     Uitstaande debiteure van R3 220 moet afgeskryf word en die voorsiening
              vir oninbare skuld moet aangepas word tot 4% van debiteure.

      (ii)    Die huur vir Februarie is nog nie ontvang nie. Neem in ag dat die huurder
              ŉ R1 500 verlaging in huur gedurende November 2015 toegestaan is
              omdat herstelwerk aan die geboue gedoen is.

      (iii)   ŉ Brandversekeringspolis is uitgeneem op 1 Julie 2015. Die jaarlikse
              premie van R7 020 is ten volle betaal.

      (iv)    Die leningstaat vir Februarie 2016 toon ŉ uitstaande saldo van R742 000.
              Rente op lening is gekapitaliseer. ŉ Vaste paaiement, rente ingesluit, word
              betaal op die 27ste van elke maand.

      (v)     Rente op vaste deposito moet in berekening gebring word. Die belegging
              is gemaak gedurende Junie 2012. Rente word nie gekapitaliseer nie.

      (vi)    Die jaarlikse voorraadopname toon dat voorraad ter waarde van R2 460
              vermis word.
              Ongebruikte verbruiksgoedere beloop R880.

      (vii)   Herstelwerk aan die geboue vir R5 320 is verkeerdelik oorgeboek na die
              Geboue rekening.

                                                                                             70

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       REKENINGKUNDE                            (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 4:        VENNOOTSKAPPE – GROOTBOEKREKENINGE EN INTERPRETASIE
                                                     (40 punte; 24 minute)
Fountain Handelaars is ŉ vennootskap wat deur vennote Lyanda en Keenan besit
word. Die finansiële jaar eindig op 31 Augustus 2016.
GEVRA:
4.1   Voltooi die Privaatrekening: Keenan op 31 Augustus 2016.                                 (9)
4.2   Bereken die volgende finansiële aanwysers op 31 Augustus 2016.
      4.2.1    Vuurproefverhouding                                                             (4)
      4.2.2    Skuld/ekwiteitsverhouding                                                       (3)
      4.2.3    Persentasie opbrengs verdien deur die vennote                                   (7)
4.3   Die vennote is bekommerd oor die likiditeitsposisie van die besigheid.
      Verduidelik waarom hulle so voel. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers)
      aan om jou verduideliking te steun.                                                      (6)
4.4   Lewer kommentaar oor die persentasie opbrengs deur vennoot Lyanda verdien.
      Behoort sy tevrede met hierdie persentasie te wees? Verduidelik en haal
      relevante finansiële aanwysers en/of syfers aan.                                         (5)
4.5   Vennoot Keenan voel die besigheid behoort die lening te verhoog. Vennoot
      Lyanda wil nie meer skuld maak nie. Verduidelik kortliks wie jy sal ondersteun.
      Voorsien TWEE finansiële aanwysers (met syfers) om jou antwoord te motiveer.             (6)
INLIGTING:
A.    Saldo’s geneem uit die finansiële rekords:
                                                 31 AUGUSTUS 2016         31 AUGUSTUS 2015
      Vaste deposito                                  100 000                 125 000
      Bedryfsbates, voorraad ingesluit                165 600                 176 200
      Voorraad                                         62 200                  54 000
      Vennote se ekwiteit                           1 700 000               1 270 300
      Kapitaal: Lyanda                                875 000                 500 000
      Kapitaal: Keenan                                675 000                 750 000
      Privaatrekening: Lyanda                          45 150      (Kt)        12 400   (Dt)
      Privaatrekening: Keenan                         104 850      (Kt)        32 700   (Kt)
      Verbandlening (12% p.j.)                        425 000                 762 180
      Bedryfslaste                                     66 240                  58 700
B.    Inligting uit die Privaatrekeninge-nota op 31 Augustus 2016:
                                                 VENNOOT LYANDA           VENNOOT KEENAN
      Jaarlikse salaristoelae                            265 200             225 216
      Rente op kapitaal                                   78 750              60 750
      Bonus                                                    -              13 784
      Onttrekkings vir die jaar                          322 400                   ?
      Vennote se deel van oorblywende wins                36 000                   ?

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    REKENINGKUNDE                                        11

C.     Die totale primêre verdeling beloop R643 700.

D.     Die vennote verdeel die oorblywende wins/verlies in die verhouding 2 : 1
       onderskeidelik tussen Lyanda en Keenan.

E.     Finansiële aanwysers op 31 Augustus:

                                                        2016              2015
       Bedryfsverhouding                                  2,5 : 1             3:1
       Vuurproefverhouding                                      ?             2:1
       Voorraadomsetsnelheid                           11,2 keer          9,4 keer
       Gemiddelde debiteure invorderingstermyn           38 dae            33 dae
       Skuld/ekwiteitsverhouding                                ?           0,6 : 1
       Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend          33,5%             30,3%
       Opbrengs verdien deur vennote                            ?           40,5%
       Opbrengs verdien deur vennoot Lyanda                 54%               56%
       Opbrengs verdien deur vennoot Keenan                 90%               84%
       Rentekoers op lenings                                12%               12%

                                                                                          40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 REKENINGKUNDE                             (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 5:        BEGROTINGS                                             (35 punte; 21 minute)
Die verkorte Geprojekteerde Inkomstestaat van Thando Handelaars vir die drie
maande geëindig Desember 2016 word hieronder gegee.
GEVRA:
5.1   Lys TWEE items in die Geprojekteerde Inkomstestaat hieronder, wat nie in ŉ
      Kontantbegroting sal verskyn nie.                                                      (2)
5.2   Voltooi die Debiteure Invorderingskedule om die totale bedrag wat na verwagting
      gedurende November 2016 van debiteure ontvang sal word, aan te toon.                   (7)
5.3   Bereken:
      5.3.1    Verwagte verkope in Desember 2016                                             (3)
      5.3.2    Die persentasie brutowins op verkope vir Oktober 2016                         (3)
      5.3.3    Die persentasie verhoging in huurinkomste                                     (4)
      5.3.4    Die persentasie kommissie om na verwagting elke maand te ontvang              (2)
      5.3.5    Die bedrag vir versekering vir elke maand                                     (3)
      5.3.6    Die leningsbedrag wat op 1 Desember 2016 terugbetaal sal word                 (5)
5.4   Verwys na Inligting G (begrote en werklike syfers vir November 2016):
      Lewer kommentaar oor die afwyking vir elke gegewe item. Voorsien EEN punt
      van advies wat die besigheid kan gebruik in elkeen van die gevalle.                    (6)
INLIGTING:
A.    Verkorte Geprojekteerde Inkomstestaat van Thando Handelaars vir die drie
      maande geëindig 31 Desember 2016.
                                OKTOBER 2016        NOVEMBER 2016      DESEMBER 2016
      Verkope                              98 000          102 900           ?
      Koste van verkope                    78 400           82 320           ?
      Bruto wins                           19 600           20 580           ?
      Ander bedryfsinkomste                12 220           12 465           ?
      Huurinkomste                          6 500            6 500                 7 280
      Korting ontvang                         820              820                   820
      Kommissie-inkomste                    4 900            5 145           ?
      Bruto bedryfsinkomste                31 820           33 045               38 970
      Bedryfsuitgawes
      Salarisse en lone                     8 400              8 400         ?
      Versekering                      ?                   ?                 ?
      Waardevermindering               ?                   ?                 ?
      Advertensies                          5 200              5 200               5 200
      Oninbare skuld                        1 800              1 960         ?
      Telefoon                              3 300              3 300               3 300
      Diverse uitgawes                      1 250              1 260               1 270
      Bedryfswins
      Rente op lening                       2 500              2 500               2 000
      Netto wins (verlies)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                 REKENINGKUNDE                                          13

B.     Alle verkope is op krediet. Na verwagting sal verkope met 20% in Desember
       styg.

C.     Debiteure word 30 dae krediet toegestaan. Ontvangstes is gewoonlik as volg:

       45% van debiteure betaal hul rekeninge in die maand van verkope
       53% van debiteure betaal hul rekeninge in die maand wat volg op verkope
       2% van debiteure word gewoonlik afgeskryf as oninbare skuld

D.     Kommissie-inkomste is gewoonlik ŉ vaste persentasie van verkope.

E.     Die versekeringspremie word elke kwartaal betaal. Die laaste betaling van
       R2 400 is op 30 September 2016 gemaak.

F.     Rente op lening teen 10% p.j. word aan die einde van elke maand betaal.

G.     Die boekhouer het die werklike en begrote syfers vir die volgende items vir
       November 2016 voorsien:

                                                 NOVEMBER 2016
                                      BEGROTE BEDRAE        WERKLIKE BEDRAE
       Verkope                               102 900                82 320
       Advertensies                            5 200                 1 500
       Telefoon                                3 300                 5 450

                                                                                         35

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                         REKENINGKUNDE                              (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 6:             NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIES, VOORRAADSTELSELS en
                      PROBLEEMOPLOSSING                      (55 punte; 33 minute)

 6.1        KLUBS – LEDEGELDREKENING

            Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Fore! Gholf Klub vir die
            finansiële jaar geëindig 31 Desember 2015.

 GEVRA:

            6.1.1      Voorsien die ontbrekende besonderhede aangedui deur (a) tot (d) in die
                       Ledegeldrekening wat gegee word.                                              (4)

            6.1.2      Vul die ontbrekende bedrae in wat aangedui word deur (e) en (f) in die
                       Ledegeldrekening.                                                             (4)
            6.1.3      Bereken:
                          Die fooie wat afgeskryf is op 31 Desember 2015                            (3)
                          Die aantal lede wat agterstallig was met hul ledegeld vir 2015            (3)
                          Die bedrag wat vir Ledegeld-inkomste oorgedra moet word na die
                           Inkomste en Uitgawerekening                                               (8)
            6.1.4      Die voorsitter voel dat lidmaatskap nie effektief beheer word nie.
                          Voorsien bewyse uit die inligting wat die voorsitter se bekommernis
                           staaf. (Gee TWEE punte.)                                                  (4)
                          Voorsien TWEE voorstelle om hierdie probleem op te los.                   (2)
 INLIGTING:
       A.     Inligting i.v.m. ledegeld:
              (i)     Die jaarlikse ledegeld is R2 400 per lid. Dit is verhoog met R300 p.j. op
                      1 Junie 2015. Lede wat voor 1 Junie 2015 betaal, betaal die ou fooi.
              (ii)    Op 1 Januarie 2015, was 280 lede by die klub geregistreer.
              (iii)   Die kasboek toon dat ou lede wat hul ledegeld betaal het, dit voor 1 June
                      2015 gedoen het.
              (iv) 12 nuwe lede het by die klub op 1 Februarie 2015 aangesluit en 8 nuwe
                   lede het op 1 Oktober 2015 aangesluit. Nuwe lede betaal slegs vir die
                   oorblywende aantal maande in die eerste jaar van registrasie.
              (v)     9 ou lede het gedurende Januarie 2015 bedank. Twee van hierdie lede
                      het hul volle ledegeld reeds betaal. Die komitee het besluit om hul volle
                      ledegeld terug te betaal.
              (vi) Die uitstaande ledegeld vir 2014 moet afgeskryf word en hierdie lede moet
                   van die klub se rekords afgehaal word.
              (vi) Die komitee het ŉ toekenning van R2 700 aan die sekretaresse
                   goedgekeur. Sy het besluit dat dit teen haar ledegeld moet afgaan.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                          REKENINGKUNDE                                                   15

  B.    Die half-voltooide Ledegeldrekening:

                              ALGEMENE GROOTBOEK VAN FORE! GHOLF KLUB
                                         LEDEGELDREKENING
 2015                                                     2015
 Jan
          1     (a)                               31 200 Jan      1   (b)                               9 600
 Des      31    Vooruitontvange inkomste          (e)     Des     31 Bank: 2014                        16 800
                (c)                               (f)                         2015                            ?
                Inkomste en Uitgawe                ?                          2016                     13 500
                                                                      Opgelope inkomste                35 100
                                                                      (d)                               2 700
                                                                      Ledegeld afgeskryf                ?

 6.2    VOORRAADSTELSELS
        Bezzie se Sentrum verkoop materiaal en naaldwerk bybehore. Die besigheid
        gebruik die periodieke voorraadstelsel om voorraad aan te teken. Die finansiële
        jaar eindig op 31 Oktober 2016.

        GEVRA:

        6.2.1          Verduidelik EEN verskil tussen die deurlopende voorraadstelsel en die
                       periodieke voorraadstelsel.                                                          (2)

        6.2.2          Ontleed transaksies (ii) en (iii) volgens die rekeningkundige
                       vergelyking. Voltooi die tabel wat voorsien word. Dui toenames (+)
                       en afnames (-) aan vir bates, eienaarsbelang en laste.                               (8)

        6.2.3          Bereken die koste van verkope vir die finansiële jaar geëindig
                       31 Oktober 2016.                                                                     (8)

        INLIGTING:
        A.     Voorraadsaldo 1 November 2015, R134 600.

        B.     Transaksies gedurende die huidige finansiële jaar:                              R
                (i)    Kontant- en kredietaankope van handelsvoorraad                      622 400
               (ii)    Afleweringskoste vir handelsvoorraad per tjek betaal                 92 200
               (iii)   Beskadigde goedere teruggestuur aan krediteure                       45 300
               (iv)    Goedere geskenk aan plaaslike skool (fondsinsameling)                 5 500
               (v)     Goedere geneem deur eienaar vir persoonlike gebruik                   3 750
               (vi)    Koste van goedere teruggestuur deur debiteure, opgeneem in
                                                                                             7 250
                       voorraad

        C.     Voorraadopname op 31 Oktober 2016 toon daar is R98 350 se voorraad
               op hande.

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                      REKENINGKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2016)

 6.3    BESTUUR VAN VOORRAAD – PROBLEEMOPLOSSING

        Fundani Elektronika is ŉ kleinhandelaar wat motorbykomstighede verkoop. Die
        besigheid het takke in Queens, Cofimvaba en Tsolo.

        Fundani, die eienaar, was bekommerd oor die verkope van ŉ spesifieke soort
        motorradio en het die syfers vir hierdie produk van elke tak aangevra.

        Die gegewe inligting is vir die drie maande geëindig 31 Julie 2016.

        GEVRA:

        Identifiseer ŉ verskillende probleem vir elke tak, en haal relevante syfers aan vir
        elkeen. Voorsien ook ŉ moontlike oplossing vir die geïdentifiseerde probleme.          (9)

        INLIGTING:

        Inligting aangaande die spesifieke soort motorradio:
                                                  QUEENS       COFIMVABA        TSOLO
         Saldo van voorraad op 1 Mei 2016              230          160              85
         Aantal eenhede verkoop vir die periode        180           40              85
         Saldo van voorraad op 31 Julie 2016            35          120             Nul
         Verkoopprys per radio                      R1 120       R1 120          R1 120
         Inkomste uit verkope gedeponeer          R201 600      R44 800         R81 760
         Advertering van radio’s                    R1 400       R6 720          R6 120
         Maandelikse salaris van verkoopsman        R7 000       R7 500          R7 500

                                                                                               55

                                                                                TOTAAL:       300

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 ACCN N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accn-n16-qp-eng/69b16764-e243-44da-a4b9-51d469d7d1bd) — Accounting · QP · 2016 · Eng
- [Gr11 ACCN N16 AnswerBook Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accn-n16-answerbook-eng/d24910fb-8bb8-4f13-bf5a-5c0f818ae813) — Accounting · Addendum · 2016 · Eng
- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2016-question-paper/fbbd5ffb-5728-4b05-b1dd-24b25c5eb58d) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Acc November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-november-2016-question-paper/0125692c-c5fc-4347-a4e7-8a2c41e9077b) — Accounting · QP · 2016
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2022-english/f43f0b46-185b-41cf-bed5-88654714f772) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
