# Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-question-paper/74ec5c47-837b-4da2-a7d5-fc1e55bbb9b6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-question-paper/74ec5c47-837b-4da2-a7d5-fc1e55bbb9b6)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2021. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                          NOVEMBER 2021
                                 GRAAD 11

                            REKENINGKUNDE
                              VRAESTEL 1

TYD:       2 uur

PUNTE:    150

12 bladsye + 1 formuleblad en ŉ antwoordboek van 10 bladsye

                                                              b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                      2
                                                      VRAESTEL 1  GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Beantwoord AL die vrae.

2.     ŉ Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin AL die vrae beantwoord moet
       word.

3.     ŉ FORMULEBLAD vir die finansiële aanwysers word voorsien aan die agterkant
       van die vraestel. Jy kan dit gebruik indien nodig.

4.     Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.

5.     Jou mag ŉ nie-programeerbare sakrekenaar gebruik.

6.     Jy mag ŉ donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

7.     Waar van toepassing, moet alle berekenings tot EEN desimaalpunt gegee word.

8.     Skryf netjies en leesbaar.

9.     Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ŉ riglyn wanneer die vraestel
       beantwoord word. Probeer om NIE daarvan af te wyk nie.

     VRAAG        ONDERWERP VAN DIE VRAAG                 PUNTE          TYD IN MINUTE

       1          AARP & Vaste Bate Nota                    30              24 minute

       2          Inkomstestaat                             40              32 minute

       3          Balansstaat                               50              40 minute

       4          Ontleding en vertolking                   30              24 minute

     TOTAAL                                                 150            120 minute

                                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE                    3
                                                    VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 1: AARP & VASTE BATE NOTA                                   (30 PUNTE; 24 MINUTE)

1.1 KONSEPTE

1.1   Vul die ontbrekende woord(e) in. Skryf slegs die korrekte woord(e) langs die
      vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK.

      1.1.1    … is die oorblywende waarde van ŉ bate nadat die
               waardevermindering volledig afgeskryf is.

      1.1.2    … is ŉ stel beginsels waarvolgens finansiële state opgestel word.

      1.1.3    Die … beginsel bepaal dat alle inkomste verdien, en uitgawes wat
               aangegaan word, vir dieselfde finansiële periode getoon moet word.

      1.1.4    … is ŉ toegerekende uitgawe.

      1.1.5    … is ŉ negatiewe bate.                                                    (5)

1.2   VASTE BATE NOTA

      Jy word voorsien van die volgende inligting uit die boeke van Good Place
      Handelaars.

      GEVRA:

       1.2.1   Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar geëindig
               31 Desember 2021.                                                         (5)

       1.2.2   Bereken die waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
               31 Desember 2021.                                                         (8)

       1.2.3   Voltooi die Vaste Bate Nota tot die Finansiële State op 31 Desember
               2021.                                                                 (12)

                                                                                         b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                     4
                                                      VRAESTEL 1  GRAAD 11

         INLIGTING:
   A     Die onderstaande inligting is ŉ uittreksel uit die Vooraansuiwerings
         Proefbalans van Good Place Handelaars.

         Lys van saldo’s op 31 Desember 2021

             Voertuie                                                 2 680 000
             Toerusting                                                 810 000
             Opgehoopte waardevermindering op voertuie                1 060 000
             Opgehoopte waardevermindering op toerusting                240 000

   A     Toerusting

         •     Nuwe toerusting met ŉ kosprys van R120 000 is gekoop op
               01 Oktober 2021. Geen inskrywing is gemaak vir die transaksie nie.

         •     Waardevermindering op toerusting word afgeskryf teen 20% p.j met
               behulp van die kosprys metode.

  B      Voertuie

         •     Een van die afleweringsvoertuie was verkoop vir R190 000 op 01 Julie
               2021. Die voertuig was gekoop op 01 Julie 2019 vir R320 000. Die
               opgehoopte waardevermindering op die voertuig op 01 Januarie 2021
               was R46 400.

         •     Waardevermindering op voertuie word afgeskryf teen 10% p.j. met behulp
               van die verminderde saldo metode.
                                                                                        30

VRAAG 2: INKOMSTESTAAT                                               (40 PUNTE; 32 MINUTE)

Die inligting verskaf hieronder word uit die boeke van Westville Handelaars geneem.
Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2021.

GEVRA:

Stel die Inkomstestaat op vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021.                      (40)

                                                                                            b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             REKENINGKUNDE             5
                                             VRAESTEL 1  GRAAD 11

INLIGTING:
  A   Vooraansuiwerings Proefbalans op 28 Februarie 2021
             Balansstaat Rekening Afdeling     Debiet      Krediet
       Kapitaal [01/03/2020]                                510 000
       Onttrekkings                              204 000
       Grond en geboue                           450 000
       Voertuie                                  210 000
       Toerusting                                123 700
       Opgehoopte waardevermindering op                      94 500
       voertuie
       Opgehoopte waardevermindering op                      43 500
       toerusting
       Vaste Deposito: Nedbank [8% p.j.]         125 000
       Lening: Nedbank [12% p.j.]                           390 000
       Handelsvoorraad                           174 120
       Debiteurekontrole                          59 500
       Voorsiening vir oninbare skuld                          3 500
       Bank                                       29 320
       Kleinkas                                    1 000
       Wisselgeld                                  3 000
       Krediteurekontrole                                   110 280
            Nominale Rekeninge Afdeling
       Verkope                                              954 300
       Koste van verkope                         467 630
       Debiteureafslag                            28 620
       Oninbare skuld                              1 020
       Skryfbehoeftes                             12 520
       Verpakkingsmateriaal                       13 670
       Salarisse en lone                         175 170
       Water en elektrisiteit                     45 210
       Versekering                                15 460
       Advertensie                                17 080
       Telefoon                                   21 570
       Motoruitgawes                              25 840
       Herstelwerk                                13 710
       Korting toegestaan                         11 070
       Korting ontvang                                       17 550
       Bankkoste                                   3 560
       Rente op oortrokke rekening                 1 610
       Huurinkomste                                           99 750
       Rente op vaste deposito                                10 000
                                               2 233 380   2 233 380

                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                     REKENINGKUNDE                  6
                                                     VRAESTEL 1  GRAAD 11

A      Aansuiwerings en addisionele inligting

i.     Fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2021 toon die volgende:

       •     Handelsvoorraad, R171 020
       •     Skryfbehoeftes, R1 420
       •     Verpakkingsmateriaal wat gedurende die jaar gebruik is, beloop
             R11 220.

ii.    Water en elektrisiteistrekening met ’n totaal van R3 180 is verskuldig vir
       Februarie 2021, sal eers op 10 Maart 2021 betaal word.

iii.   ŉ Bedrag van R2 100 is aan Reality Ads betaal op 25 Februarie 2021 vir ŉ
       advertensie wat gedurende Maart 2021 sal verskyn.

iv.    Huurinkomste sluit die huur vir Maart 2021 in. Huur is op 1 Januarie 2021
       verhoog met R750 per maand.

v.     Voorsiening vir oninbare skuld moet aangesuiwer word tot 5% van die
       debiteure.

vi.    Die volgende inligting verskyn op die Bankstate wat van Nedbank ontvang
       is:

       •     Diensgeld, R1 120
       •     Internet bankkoste, R320
       •     Rente op oortrokke rekening, R170

vii. Die leningstaat wat van Nedbank ontvang is toon die volgende:

           Saldo op 1 Maart 2020                                     450 000
           Betalings gemaak gedurende die jaar [12 x R5 000]          60 000
           Saldo op 28 Februarie 2021                                399 860

viii. Waardevermindering vir die jaar bedra R33 030.
                                                                                    40

                                                                                         b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  REKENINGKUNDE                     7
                                                  VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 3: BALANSSTAAT                                          (50 PUNTE; 40 MINUTE)

3.1   Pas die konsep in Kolom A by die omskrywing in Kolom B. Skryf slegs die
      letters (A – E) langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.4) in die
      ANTWOORDBOEK.

               KOLOM A                              KOLOM B
       3.1.1 Lopende saak         A   Die vennootskap het genoeg bates om
                                      alle skuld te dek.
       3.1.2 Solvensie
                                  B   Analise van die finansiële posisie van die
       3.1.3 Balansstaat              vennootskap.

       3.1.4 Likiditeit           C   Die vennootskap toon die
                                      handelsvoorraad in die Balansstaat as
                                      R60 000, alhoewel beplan hulle om ŉ
                                      uitverkoping gedurende die volgende
                                      maand te hou. Die voorraad sal dan vir
                                      R40 000 verkoop word.

                                  D   Die vennootskap moet dieselfde
                                      voorraadstelsel van die een finansiële jaar
                                      tot die volgende gebruik.

                                  E   Die vennootskap is in staat om alle
                                      korttermynskuld af te betaal.
                                                                                    (4)

                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE                    8
                                                    VRAESTEL 1  GRAAD 11

3.2   FRANKENSTEIN HANDELAARS

      GEVRA:

      Berei die Eienaarsbelang-en Laste Afdeling van die Balansstaat op
      28 Februarie 2021 voor. Wys alle berekenings met betrekking tot die notas in
      hakies.                                                                        (18)

      INLIGTING:

      Die volgende saldo’s verskyn onder andere, in die Algemene Grootboek
      van Frankenstein Handelaars op 28 Februarie 2021.

        Kapitaal: Frank                                                 200 000
        Kapitaal: Stein                                                 170 000
        Privaatrekening: Frank (Debiet)                                 1 690 Dr
        Privaatrekening Stein (Krediet)                               10 360 Cr
        Tasbare bates teen drawaarde                                    232 000
        Vaste Deposito: ABSA Bank (9% p.j.)                              70 000
        Lening: ABSA Bank (12%)                                          40 000
        Handelsvoorraad                                                  85 980
        Debiteurekontrole                                                64 000
        Krediteurekontrole                                                 9 070
        SAID: LBS                                                          3 500
        Bank (Krediet)                                                20 250 Cr
        Kleinkas                                                           1 200
        Wisselgeld                                                          400
        Voorsiening vir oninbare skuld                                      890
        Pensioenfond                                                        500
        Vooruit ontvangde inkomste                                          700

  A   Aansuiwering en addisionele inligting

      i.     Op 28 Februarie 2021 het Me Stein toerusting ter waarde van R15 000
             en kontant van R15 000 bygedra om haar kapitaalbydrae gelyk te maak.
             Hierdie transaksie is nog nie aangeteken nie.

      ii.    Die vennote het ooreengekom om R20 000 van die lening voor 30 April
             2021 af te betaal.

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                        9
                                                        VRAESTEL 1  GRAAD 11

3.3      MARVELLOUS LEKKERGOEDWINKEL
         Die volgende inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van Marvellous
         Lekkergoedwinkel. Die winkel is ŉ vennootskap tussen Mnr. Marvel en Me. Lane.
         GEVRA:
         Berei die volgende notas voor soos dit in die Balansstaat vir die jaar geëindig
         28 Februarie 2021 sal verskyn.
         •   Kapitaal Nota                                                                    (3)
         •   Privaatrekening Nota                                                            (25)
         INLIGTING:
      A Die volgende saldo’s het in die grootboek van MARVELLOUS
        LEKKERGOEDWINKEL op 28 Februarie 2021 verskyn.

                   Kapitaal: Mnr. Marvel                      R360 000
                   Kapitaal: Me. Lane                         R760 000
                   Privaatrekening: Mnr. Marvel                 R2 300 (DT)
                   Privaatrekening: Me. Lane                    R4 500 (KT)
                   Onttrekkings: Mnr. Marvel                   R25 000
                   Onttrekkings: Me. Lane                      R30 000

      B Addisionele inligting
             i.   Mnr. Marvel het voorraad ter waarde van R35 000 geneem. Dit is in sy
                  persoonlike hoedanigheid as ŉ donasie aan die plaaslike
                  liefdadigheidsorganisasie geskenk. Die transaksie is nie aangeteken nie.
             ii. Op 1 Desember 2020 het Mnr. Marvel sy kapitaal verhoog met
                 R175 000. Geen inskrywing van hierdiedie transaksie is gemaak nie.
             iii. Die vennootskapsooreenkoms het die volgende bepaal:
                  • Vennote is geregtig op 15% p.j. rente op kapitaal op hulle kapitaal
                    saldo’s aan die einde van die finansiële jaar.
                  • Op 01 Januarie 2020 het Mnr. Marvel ŉ 10% verhoging op sy
                    maandelikse salaris van R26 500 ontvang. Geen verdere
                    verhogings was gegee nie.
                  • Me. Lane se salaris vir die jaar was R425 000.
                  • Aan die einde van die finansiële jaar het Me. Lane ŉ bonus
                    gelykstaande aan 12% van haar jaarlikse salaris ontvang.
                  • Mnr. Marvel en Me. Lane verdeel die oorblywende wins of verlies in
                    die verhouding 3:2.

             iv. Me. Lane se gedeelte van die finale verdeling van die wins is
                 R125 000.

             v. Mnr. Marvel het ŉ bonus van R12 000 aan die einde van die finansiële
                                                                                             50
                jaar ontvang.

                                                                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE                        10
                                                       VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING                                  (30 PUNTE; 24 MINUTE)

Die volgende inligting is onttrek uit die rekeningkundige rekords van Micro-touch. Micro-
touch is ŉ vennootskap tussen Mike Ndlovu en Kate Terblanche.

GEVRA:

4.1   Bereken die volgende aanwysers vir 2021:

      4.1.1 Vuurproefverhouding                                                              (4)

      4.1.2 Skuld-ekwiteitsverhouding                                                        (3)

      4.1.3 % opbrengs op gemiddelde ekwiteit wat deur die vennootskap verdien is            (5)

4.2   Moet die vennote bekommerd wees oor die likiditeit van die onderneming vir
      2021? Haal TWEE finansiële aanwysers aan.                                              (5)

4.3   Micro-touch verkoop Latex ondersoekhandskoene aan dokters en apteke. Hulle
      oorweeg dit om hul produkreeks uit te brei na ontsmettingsmiddels en
      gesigsmaskers. Die vennote oorweeg dit om hul lening met R300 000 te verhoog.

      4.3.1 Is dit ŉ goeie idee om R300 000 te leen? Haal EEN finansiële aanwyser
            aan om jou antwoord te staaf.                                                    (4)

      4.3.2 Gee TWEE ander voorstelle wat die vennote kan oorweeg in plaas van om
            die lening te vergroot.                                                          (2)

4.4   Mike is bekommerd oor die % opbrengs wat hy verdien. Is dit ŉ geldige
      bekommernis? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf.                (4)

4.5   Mike is nie tevrede met Kate se huidige bydraes tot die vennootskap nie. Hy
      besluit om ŉ vergadering te hou om die saak met haar te bespreek.
      Noem DRIE punte wat hy tydens hierdie vergadering met haar moet bespreek.              (3)

                                                                                             b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE                      11
                                            VRAESTEL 1  GRAAD 11

INLIGTING:

Uittreksel uit die Balansstaat van Micro-Touch op 28 Februarie:
                                                   2021            2020
                                                    R                R

 Vaste Deposito: Nedbank (10% p.j.)                 300 000         390 000
 Bedryfsbates                                       171 000         304 000
         Voorraad                                    96 000         134 000
         Handels en ander ontvangbares               64 000          45 000
         Kontant en kontant ekwivalente              11 000         125 000
 Kapitaalrekeninge                                  800 000        1 200 000
 Privaatrekeninge                                    58 000          10 000
 Verbandlening : Nedbank (12% p.j.)                 240 000         135 000
 Bedryfslaste                                        84 000          78 000

Uittreksel van die Verdelings- en Privaatrekeninge van Vennote:
                                          Totaal
                                                          Mike       Kate
                                           2021
                                                           R          R
                                            R
 Privaatrekeninge aan die begin van
                                           10 000         40 000    (30 000)
 die jaar
 Privaatrekeninge aan die einde van
                                           58 000       108 000     (50 000)
 die jaar
 Netto wins vir die jaar                  278 000
 Vennote se salarisse                     140 000         70 000     70 000
 Rente op kapitaal (6% p.j.)               54 000         36 000     18 000
 Vennote se deel van oorblywende
                                           84 000         42 000     42 000
 wins
 Vennote se onttrekkings vir die jaar     230 000         80 000    150 000

                                                                                b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

      LET WEL:
           =
i.    Elke vennoot het R600 000 as kapitaal bygedra toe die besigheid begin het,
      maar Kate het haar kapitaal halfpad deur die 2021 boekjaar verminder met
      R400 000.

ii.   Mike het sy kapitaalbydrae gedurende die jaar gehandhaaf op R600 000. Hy het
      ook sy onttrekkings verminder om te verhoed dat die besigheid se bankrekening
      oortrokke raak.

      Finansiële aanwysers:
                                                     2021             2020

       % bedryfswins op verkope                        20%              23%
       % netto wins op verkope                         12%              15%
       Bedryfskapitaalverhouding                     2,2 : 1          3,9 : 1
       Vuurproefverhouding                                ?           2,2 : 1
       Skuld-ekwiteitsverhouding                          ?           0,1 : 1
       Opbrengs op ekwiteit: Mike                      22%              29%
       Opbrengs op ekwiteit: Kate                      36%              21%
       Opbrengs op ekwiteit van vennootskap               ?             18%

                                                                                      30

                                                                             TOTAAL: 150

                                          EINDE

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                     REKENINGKUNDE                    13
                                                     VRAESTEL 1  GRADE 11

FORMULEBLAD

   Bruto wins 100              Bruto wins      100              Netto wins 100
                                                                        
    Verkope    1            Koste van Verkope 1                  Verkope    1

       Bedryfsuitgawes 100                            Bedryfswins 100
                                                                
          Verkope       1                              Verkope     1

Totale verdienste deur vennoot 100                   Netto Wins           100
                                                                       ×
  Gemiddelde vennotebelang      1             Gemiddelde Eienaarsbelang    1

    Bedryfsbates : Bedryfslaste            (Bedryfsbates - voorraad) : Bedryfslaste

  𝐺𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒𝑑𝑒𝑏𝑖𝑡𝑒𝑢𝑟𝑒 365 12                 Gemiddelde krediteure        365    12
                     ×   𝑜𝑓                                                  of
    𝐾𝑟𝑒𝑑𝑖𝑒𝑡 𝑣𝑒𝑟𝑘𝑜𝑝𝑒    1    1        Kredietaankope of koste van verkope 1        1

 𝐺𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑟𝑎𝑎𝑑 365 12                           𝐾𝑜𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑉𝑒𝑟𝑘𝑜𝑝𝑒
                    ×   𝑜𝑓
  𝐾𝑜𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑉𝑒𝑟𝑘𝑜𝑝𝑒   1    1                         𝐺𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑟𝑎𝑎𝑑

  Nie Bedryfslaste : Vennotebelang               Totale bates : Totale Laste

## Related documents

- [Gr11 Accounting P1 (AFR) NOV Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-answer-book/b3397780-f91a-4188-abc4-42546bba18f6) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Gr11 Accounting P1 (ENG) NOV Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-eng-nov-answer-book/7e9a8cc3-4c71-4bba-8169-55eb38c790c9) — Accounting · Addendum · 2021 · Eng
- [Gr11 Accounting P1 (AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-possible-answers/f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Gr11 Accounting P2 (AFR) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p2-afr-nov-question-paper/195ab86e-6c94-4f22-a871-aec3f68a188d) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Gr 11 Accounting P1 (English) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-english-november-2022-question-paper/ef4637d3-96a9-43e3-b8e8-b76b492e87f0) — Accounting · QP · 2022 · Eng
- [Gr11 Acc P1 (English) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-english-november-2019-question-paper/bdf935ed-5668-4b8b-be13-5e4ebedf77ee) — Accounting · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
