# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-agrs-p2-memo-afr-n17/06b4f7f1-cdd6-40cb-a8ad-f5f4606f28eb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-agrs-p2-memo-afr-n17/06b4f7f1-cdd6-40cb-a8ad-f5f4606f28eb)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   NASIONALE
               SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                 NOVEMBER 2017

         LANDBOUWETENSKAPPE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                   (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1   C √√ Xileem                                                                     (2)

        1.1.2   B √√   ii, iii en iv                                                            (2)

        1.1.3   B √√   Drupbesproeiing                                                          (2)

        1.1.4   A √√   eutrofikasie.                                                            (2)

        1.1.5   D √√ stingelsteggies.                                                           (2)

        1.1.6   D √√ Graan- en vrugtebeskadiging voor dit volwassenheid bereik                  (2)

        1.1.7   C √√ suurstof.                                                                  (2)

        1.1.8   B √√   Tensiometer                                                              (2)

        1.1.9   B √√   stikstof.                                                                (2)

        1.1.10 C √√ sekondêre bewerking.                                                     (2)
                                                                                            (20)

 1.2    1.2.1   D √√ Mislukking van lewensvatbare saad om te ontkiem                            (2)

        1.2.2   F √√   Sny, omkeer en verbryseling van grond met roterende ploeë                (2)

        1.2.3   I √√   Mikrobiale omskakeling van nitrate na stikstofgas                        (2)

        1.2.4   E √√   Ontvang stuifmeel gedurende bestuiwing                                   (2)

        1.2.5   A √√   Benodig vir stikstoffiksering                                         (2)
                                                                                            (10)

 1.3    1.3.1   Brakheid √√                                                                     (2)

        1.3.2   Sistemiese onkruiddoders √√                                                     (2)

        1.3.3   Mutasie √√                                                                      (2)

        1.3.4   Hidroponika √√                                                                  (2)

        1.3.5   Monokultuur √√                                                               (2)
                                                                                            (10)

 1.4    1.4.1   Pypdreine √                                                                     (1)

        1.4.2   Vegegatiewe/Ongeslagteliike √                                                   (1)

        1.4.3   Osmose √                                                                        (1)

        1.4.4   Nekrose √                                                                       (1)

        1.4.5   Kompos √                                                                        (1)
                                                                                                (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:               45
Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                    3

 AFDELING B:

 VRAAG 2: PLANTVOEDINGSTOWWE

 2.1    2.1.1    (a)      Granum/Grana √                                                         (1)

                 (b)      Stroma/Vloeibare matriks √                                             (1)

        2.1.2         Suurstofvrystelling √
                      Vervaardiging van suikers/koolhidrate √
                      Storingsorgane soos vrugte is kos vir mense √
                      Plantorgane word gebruik as grondstowwe vir verwerking en
                       produksie √                                          (Enige 2 x 1)        (2)

        2.1.3         Wortels √
                      Bolle √
                      Stingels √
                      Blare √
                      Vrugte √
                      Sade √                                                (Enige 2 x 1)       (2)

        2.1.4     Energie word geproduseer/gestoor by fotosintese. √                            (1)
                  Energie word gebruik/vrygestel tydens respirasie. √                           (1)

 2.2    2.2.1    Aktiewe ioon-opname √                                                           (1)

        2.2.2    Aktiewe ioon-opname √                                                           (1)

        2.2.3    Passiewe ioon-opname √                                                          (1)

 2.3    2.3.1     Dit verbeter grondstruktuur √
                  Dit verbeter waterhouvermoë √
                  Dit is ŉ ryk bron van stikstof √                                              (3)

        2.3.2    Kalsiet/Kalsitiese landboukalk/CaCO3 √
                 Dolomitiese kalk/CaCO3.MgCO3 √                                                  (2)

        2.3.3         Berging en hantering van die mis √
                      Die tipe dier √
                      Die ouderdom van die dier √
                      Die tipe rantsoen wat aan dier gegee is √             (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                      (EC/NOVEMBER 2017)

 2.4    2.4.1               Saamgestelde/Gemengde kunsmis √                                                  (1)

        2.4.2                Die prent toon ŉ mengsel verhouding van 2:3:2 √
                             Die sak bevat meer as een soort bemestingstof √            (Enige 1 x 1)       (1)

        2.4.3               N=3                P=2             K=1

                            Totaal: 3+2+1=6 √
                                        3
                            % stikstof = 6 × 30 √ = 15 √ % √                                                 (4)

 2.5    2.5.1                 Die effek van verskillende voedingstofelemente by die vorming van
                                                      knoppe in roosplante
                             30

                             25

            Aantal knoppe
                             20

                             15

                             10

                              5

                              0
                                    kobalt       stikstof      boor   natrium           sink
                                                Nutriëntelemente
                            Staafgrafiek √                                                (1)
                            Korrekte opskrif √                                            (1)
                            Korrekte plot van punte √                                     (1)
                            Byskrifte en eenhede op y-as √                                (1)
                            Byskrifte en eenhede op x-as √                                (1)                (5)

        2.5.2                       Makro-elemente                      Mikro-elemente
                                       Stikstof √                          Kobalt √
                                       Kalium √                             Sink √
                                                                            Boor √                        (5)
                                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)               LANDBOUWETENSKAPPE V2                                         5

 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE

 3.1    3.1.1    FIGUUR 3.1(a)        Hipogale ontkieming √
                 FIGUUR 3.1(b)        Epigeale ontkieming √                              (2)

        3.1.2     Skraping √
                  Weeking √                                                             (2)

        3.1.3       Genoeg grondvog √
                    Gunstige temperatuur √
                    Genoeg suurstof √
                    Ideale groeimedium √                             (Enige 3 x 1)      (3)

 3.2    3.2.1        FIGUUR 3.2(a) Enting √
                     FIGUUR 3.2(b) Okulering √                                           (2)

        3.2.2       Hulle produseer plante wat eg is aan die soort √
                    Ge-ente en geokuleerde plante produseer vrugte vroeër as
                     plante wat vanaf sade groei. √
                    Hulle benodig geen bestuiwing nie √
                    Om siekte-weerstand of gehardheid deur die wortels te
                     inkorporeer √
                    Om die voorkoms van saadgebonde siektes te verminder √
                                                                      (Enige 3 x 1)      (3)

 3.3    3.3.1    Kruisbestuiwing √                                                       (1)

        3.3.2       Plante vervaardig groot hoeveelhede droë stuifmeelkorrels √
                    Blomme is klein en vaal in voorkoms √
                    Kroonblare is óf klein, óf afwesig √
                    Blomme het groot style en helmknoppe √
                    Blomme is reukloos √                           (Enige 3 x 1)        (3)

        3.3.3       Insekte √
                    Soogdiere √
                    Voëls √
                    Water √
                    Muise √                                          (Enige 3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                LANDBOUWETENSKAPPE V2                      (EC/NOVEMBER 2017)

 3.4    3.4.1       Hulle affekteer slegs die deel van plant waarmee hul in
                     aanraking kom √
                    Gunstig vir eenjarige plante √
                    Hulle beïnvloed nie wortelgewasse nie √
                    Blare kan weer vorm sonder totale skade aan die plant √
                                                                        (Enige 3 x 1)     (3)

        3.4.2       Onkruid groei maklik in versteurde omgewings √
                    Onkruid produseer groot hoeveelhede sade √
                    Onkruidsade het ŉ lang leeftyd √
                    Onkruid het baie saadverspreidingsmetodes √
                    Meeste onkruid is inheems/aanpasbaar tot die omgewing
                     waarin hul met gewasse kompeteer √              (Enige 3 x 1)        (3)

        3.4.3       Onkruid kompeteer met gewasse vir
                     vog/spasie/voedingstowwe/lig √
                    Onkruid meng in met die oes van gewasse √
                    Onkruid dien as gasheerplante vir insekte en plae √
                    Onkruid wat dorings het kan gesondheidsrisiko’s vir plante
                     wees √                                              (Enige 3 x 1)    (3)

 3.5       Gebruik die regte produk vir die pes wat beheer moet word √
           Gebruik die regte hoeveelheid gif √
           Wend produk gedurende regte tyd aan √
           Verseker die korrekte interval vir die aanwend van produk √
           Volg die veiligheidsmaatreëls √
           Moenie gif in waterbronne uitgooi nie √                     (Enige 4 x 1)     (4)

 3.6       Kunsmis, saad, landbou en veemiddels-wet,1947 √
           Landbouplaag Wet, 1983 √
           Wet op Standaard van Landbouprodukte, 1990 √
           Wet vir die Beskerming van Landbouhulpbronne, 1983 √
           Wet vir Regte van Planttelers, 1976 √
           Wet op Genetiese Gemodifiseerde Organismes, 1997 √           (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)               LANDBOUWETENSKAPPE V2                                           7

 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

 4.1    4.1.1       Boere beweeg weg van strookbemesting √
                    Boere dien kunsmis in spesifieke areas toe √
                    Dit stel boere in staat om inligting van oeste te vergelyk √
                    Boere identifiseer onvrugbare areas in hul veld √ (Enige 3 x 1)       (3)

        4.1.2       Globale posisioneringsstelsel/GPS/Satelliete √
                    Rekenaars √
                    Kaarte √
                    Datakaarte √                                        (Enige 2 x 1)     (2)

        4.1.3       Kapitaal/dit is duur/lenings/finansiële ondersteuning √
                    Gebrek aan kennis/tegniese kennis/onderhoudsvaardighede √
                    Gebrek aan ondersteuning/toerusting soos stropers en
                     trekkers √                                          (Enige 2 x 1)     (3)

 4.2    4.2.1    Vloedbesproeiing
                 Vloedbesproeiing is ŉ besproeiingstelsel waar die hele oppervlak
                 van die grond √ met water oorspoel word. √

                 Sprinkelbesproeiing
                 Met sprinkelbesproeiing word water onder hoë druk deur ŉ
                 roterende spreier forseer om die grond in die vorm van aparte
                 druppels √ nat te maak. √                                                 (4)

        4.2.2       Waar die helling meer gelyk/plat is √
                    Waar water volop en goedkoop is √
                    Wanneer ŉ sterk stroom water beskikbaar is √
                    Waar die grond nie sanderig is nie √                (Enige 2 x 1)     (2)

        4.2.3       Nie veel arbeid word benodig nie √
                    Daar is geen verlies aan water deur insyfering nie √
                    Water word akkuraat gemeet √
                    Ongelyke grond kan besproei word √
                    Water word uniform aangewend √                     (Enige 2 x 1)      (2)

 4.3    4.3.1           Skoonbewerking                     Deklaagbewerking
                 B/Kompaksie vind plaas √              D/Geen kompaksie √
                 C/Swak belugting √                    A/Beter lugbeweging √               (4)

        4.3.2    Deklaagbewerking verwys na die spreiding van enige los
                 materiaal soos saagsels of blare op die oppervlak van die grond √
                 om die grond en wortels teen die effek van reëndruppels,
                 korsvorming en verdamping te beskerm. √                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LANDBOUWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2017)

        4.3.3       Deklae verhoed verdamping vanaf grondoppervlak √
                    Dit behou grondvog √
                    Dit beheer onkruid √
                    Dit voorkom erosie √
                    Dit voorkom skade deur reëndruppels √
                    Dit beskerm plantwortels √
                    Dit ontbind om organiese bemesting aan grond te gee √
                                                                     (Enige 2 x 1)        (2)

 4.4    4.4.1   Hidroponika √                                                             (1)

        4.4.2       Die pH van die medium moet neutraal wees √
                    Dit moet ondersteuning aan die plant bied √
                    Dit moet vog hou en spasies hê vir voguitruiling √
                    Dit moet genoeg porieë hê om lugsirkulasie rondom die
                     wortels toe te laat √
                    Dit moet die wortels kan beskerm teen
                     temperatuurskommelings √                           (Enige 3 x 1)     (3)

        4.4.3       Geen grond word benodig nie, plante kan enige plek groei
                     solank daar sonlig is √
                    Laer waterkostes, aangesien dieselfde water gehersirkuleer
                     kan word √
                    Makliker om voedingstofvlakke te beheer √
                    Bewerking, water gee, beroking en onkruidbeheer is nie nodig
                     nie √
                    Makliker om plantsiektes en plae te beheer, aangesien houers
                     geskuif kan word √
                    Hidroponika gebruik minder bemesting √
                    Die groeiseisoen is verleng √                    (Enige 2 x 1)       (2)

 4.5      Om belugting vir wortels te voorsien √
          Om suurstof in die grond te bevorder vir mikrobiale aktiwiteite √
          Om die opbou van braksoute in die bogrond te verminder √
          Om produksie risiko te verlaag √
          Vir veldbewerking soos ploeg √                              (Enige 2 x 1)      (2)

 4.6      Hulle groei beter en vinniger √
          Sommige mense verkies uitheemse rasse √
          Hulle is meer vrugbaar, teel beter en produseer baie nageslag √
          Hulle is meer in aanvraag en voorsien ŉ groter mark √    (Enige 3 x 1)          (3)
                                                                                          [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B: 105

                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [GR11 AGRS P2 MEMO Eng N17](https://www.hlayiso.com/library/gr11-agrs-p2-memo-eng-n17/5b544425-214b-43fd-a80e-ba954a892134) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [GR11 AGRS P2 QP Afr N17](https://www.hlayiso.com/library/gr11-agrs-p2-qp-afr-n17/7bce1be1-d396-459e-9fba-e95a0e6fee3e) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [GR11 AGRS P2 QP Eng N17](https://www.hlayiso.com/library/gr11-agrs-p2-qp-eng-n17/675098f0-6c7d-4823-b044-0f44d2a689bd) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2011 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-english/94869f28-a123-4b24-80d4-38cca1989ca4) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
