# Computer Applications Technology Grade 11 P2 2015 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-catn-p2-n15-memo-afr/39816c10-cd0e-41ec-a7b0-c0ef1a1e5608
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P2 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-catn-p2-n15-memo-afr/39816c10-cd0e-41ec-a7b0-c0ef1a1e5608)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                       NOVEMBER 2015

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              MEMORANDUM

PUNTE:   150

               Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    A    Crop                                                                     (1)
1.2    B    URL                                                                      (1)
1.3    A    Firewall                                                                 (1)
1.4    B    hoax                                                                     (1)
1.5    C    biometriese                                                              (1)
1.6    D    Malware                                                                  (1)
1.7    B    ŉ lisensie benodig om gebruik te word.                                   (1)
1.8    D    Sirkelgrafiek                                                            (1)
1.9    C    Disk cleanup                                                             (1)
1.10   B    Twitter                                                                  (1)
                                                                                     [10]

VRAAG 2: PASITEMS

2.1    J    AUP                                                                      (1)
2.2    M    FireWire                                                                 (1)
2.3    B    UPS                                                                      (1)
2.4    I    cookie                                                                   (1)
2.5    L    Input mask                                                               (1)
2.6    G    Aspect ratio                                                             (1)
2.7    O    Sekondêre geheue                                                         (1)
                                                                         (7 x 1)     [7]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

3.1    ONWAAR  - ROUTER is ŉ netwerktoestel wat gebruik word om twee of
       meer netwerke aan mekaar te koppel.                                           (2)
3.2    WAAR                                                                          (1)
3.3    F ONWAAR  - WEBBLAAIER is die beste program om ŉ HTML bladsy te
       vertoon.                                                                      (2)
3.4    WAAR                                                                          (1)
3.5    ONWAAR  - DOTX is die lêeruitbreiding van ŉ Microsoft Word-templaat.         (2)
                                                                                      [8]

                                                         TOTAAL AFDELING A:           25

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)          REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                3

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

4.1    4.1.1    Enige TWEE van: 
                 Tabletrekenaars het raakskerms as invoertoestelle,
                   skootrekenaars gebruik sleutelborde en muis.
                 Tabletrekenaars is ligter en kleiner as skootrekenaars.
                 Tabletrekenaars het dikwels kleiner geheuekapasiteit as
                   skootrekenaars.
                 Skootrekenaars het ŉ vinniger prosesseringspoed.
                 Tabletrekenaars se batterye het ŉ langer leeftyd as
                   skootrekenaars.
                 Die stoorkapasiteit van tabletrekenaars is kleiner as
                   skootrekenaars.
                 Skootrekenaars kan meer volledige programme as tabletrekenaars
                   gebruik.
                 Skootrekenaars kan gebruik word as alleenstaande toestelle terwyl
                   tabletrekenaars dikwels addisionele rekenaarsisteme benodig.              (2)

       4.1.2    Enige TWEE van: 
                 Dit is duurder as ŉ lessenaarrekenaar.
                 Dit kan makliker gesteel word.
                 Dit is baie duur om op te gradeer.
                 Dit neem lank en is duur om te herstel.                                    (2)

       4.1.3    Enige EEN van: 
                 Die gebruiker kan direk met die skerm kommunikeer.
                 Ideaal vir vinnige rekenaarwerk op kleiner skaal.
                 Batterye hou langer.
                 Kleiner/ligter om mee te werk/draagbaar.
                 Kan handskrif na getikte teks omskakel.                                    (1)

4.2    4.2.1    ŉ Sagteware ‘bug’ is ŉ programmeringsfout in die kode van ŉ
                rekenaarprogram wat ontstaan wanneer die sagteware ontwikkel
                word. Dit is nie ŉ virus nie.                                               (1)

       4.2.2    ‘Patch’: opdatering om ŉ spesifieke ‘bug’ in sagteware reg te stel (het
                gewoonlik met die sekuriteit te doen).
                ‘Service pack’: dit is ŉ uitgawe van alle regstellings vir ‘bugs’ in ŉ
                program ASOOK alle nuwe kenmerke van die program sedert die
                eerste uitgawe van die program; dit word met gereelde tussenposes
                deur maatskappye uitgegee en is groter as ‘patches’.                        (2)

4.3    4.3.1    Data kan verlore gaan/Veroorsaak dat data korrup raak.                      (1)

       4.3.2    Uninterrupted Power Supply (UPS)                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2015)

4.4   4.4.1    Dit word gebruik om data te herwin indien die oorspronklike data
               verlore, beskadig of vernietig is.                                          (1)

      4.4.2    Eksterne hardeskyf                                                          (1)

      4.4.3    ‘Archive’ verwys na die stoor van lêers wat staties is (wat onveranderd
               gaan bly)  op ŉ sekondêre stelsel of DVD. 
                    OF
               ‘Archiving’ is ŉ proses waarvolgens jy lêers wat nie in die nabye
               toekoms gaan verander of gebruik word nie  en skuif dit vanaf die
               hoofstelsel om spasie beskikbaar te maak.                                   (2)

4.5   4.5.1    Voordeel: Hoër resolusie beteken hoër kwaliteit foto’s.                     (1)

      4.5.2    Nadeel: Hoër resolusie beteken groter lêers wat meer stoorspasie
               opneem.                                                                     (1)

4.6   4.6.1    Webgebaseerde e-pos is ŉ diens wat jou toelaat om toegang tot jou e-
               posrekening deur middel van ŉ webblaaier te verkry  vanaf enige
               plek met Internettoegang.                                                   (2)

      4.6.2    Enige EEN van: 
                Kan enige plek toegang tot web e-pos kry indien internetdiens
                   beskikbaar is
                Web e-pos is gratis – betaal slegs vir internettoegang                     (1)

      4.6.3    Jy moet aanlyn wees om jou e-pos te lees, te skep of te ontvang.            (1)

      4.6.4    ‘Message rules’ word gebruik om alle e-posboodskappe te filter soos
               hulle ontvang word. 
               Dit stel jou in staat om geselekteerde e-posse te sorteer voordat hulle
               jou inbox land.                                                             (2)

4.7   Enige TWEE van: 
        ŉ Laer resolusie verstelling van die skerm sal alles vergroot wat op
          die skerm verskyn.
        Die gebruik van ŉ hoër kontrastema op die werkskerm laat die ikone
          duideliker vertoon.
        Indien die dikte van die merker wat flikker verander word, maak dit
          makliker om te sien waar dit is.
        ŉ Sigbare alternatief vir die geluide wat die bedryfstelsel maak sal
          gehoorgestremde gebruikers se aandag vestig op stelselgebeure.                    (2)

4.8   Enige EEN van: 
        Stemherkenningsagteware kan gesproke woord na teks verander in
          gevalle waar gebruikers dit moeilike vind om te tik, bv. mense met
          geen arms of hande of beperkte gebruik van arms en hande, ens.
        Sommige programme herken gesproke woorde en tik dit dan soos
          die gebruikers praat.
        Die sagteware laat ook toe dat gebruikers verbale instruksies aan die
          rekenaar of selfoon gee.                                                          (1)
                                                                                           [25]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)         REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                              5

VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1    ŉ LAN is ŉ netwerk wat ŉ beperkte geografiese area dek. 
       ŉ WLAN is bloot ŉ LAN wat opgestel word deur gebruik te maak van
       koordlose konneksie.                                                              (2)
5.2    Enige TWEE van: 
        Dit is moeiliker en duurder om te installeer.
        Die onderhoud is moeiliker en neem langer om te doen.
        Die sekuriteit kan minder effektief wees as dit nie reg bestuur word nie.
        Die sein kan deur elektronies of elektriese steurings onderbreek word.
        Soos wat meer rekenaars die netwerk gebruik kan die netwerk
           stadiger begin werk.                                                           (2)
5.3    Bedieners is meer kragtige rekenaars as kliëntrekenaars – hulle het meer
       hardeskyf spasie, RAM en ŉ vinniger prosesseerder.                                (1)
5.4    5.4.1    NIC is die fisiese konneksie tussen die rekenaar en die
                kommunikasiemedium.                                                      (1)
       5.4.2    ŉ Modem is ŉ toestel wat dit moontlik maak om data vanaf ŉ rekenaar
                oor ŉ telefoonlyn te stuur.                                              (1)
5.5    Sagteware wat gebruik word om webtuistes te besoek en daardeur te blaai.          (1)
5.6    Enige TWEE van: 
        Maak seker jy het die besigheid se kontakbesonderhede.
        Maak seker die webtuistes is veilig.
        Let op vir sekuriteitswaarborge sowel as ŉ terugstuurbeleid op die webtuiste
        Maak seker van terme en voorwaardes (fyndruk).
        Kontroleer metodes van betaling en afleweringbesonderhede.
        Hou rekord van alles wat jy bestel en op reserwe plaas.
        Wees bewus daarvan dat as jy goed van buiteland bestel jy invoerbelasting
          ook moet betaal.
        Gee slegs kredietkaartbesonderhede en nooit jou PIN of ander
          bankbesonderhede nie.                                                           (2)
5.7    Enige EEN van: 
           Op hoogte van sake bly sonder om elke keer die webwerf te
             besoek.
           Tyd bespaar deur nie elke webtuiste afsonderlik te besoek nie.
           Privaatheid beskerm aangesien jy nie vir e-pos nuusbriewe hoef in te
             teken nie.                                                                   (1)
5.8    Enige TWEE van: 
           Toegang tot data is beskikbaar vanaf enige rekenaar met
             Internetkonneksie.
           Spasie op jou rekenaar se harde skyf kan bespaar word.
           Jy het altyd ŉ opgedateerde weergawe van programme.
           Deel van lêers is baie makliker.                                              (2)
5.9    Om Internetkonneksie aan kliënte teen ŉ maandelikse fooi te verskaf.              (1)
5.10   FTP maak dit moontlik om groot hoeveelhede data vinnig en op effektiewe
       manier oor die Internet te versend.                                               (1)
                                                                                         [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

6.1   6.1.1    Enige TWEE van: 
                Dit is makliker vir deelnemers om vanaf opsies te kies.
                Makliker om data in te lees.
                Makliker om die data te prosesseer deur middel van ŉ sigblad.
                Die doel van die vraelys kan aangepas word volgens die behoefte
                  van die navorsing.                                                      (2)

      6.1.2    Enige TWEE van: 
                Behoorlike inleiding tot die vraelys sodat deelnemers weet wat die
                  doel van die vraelys is.
                Vrae moet kort en op die man af wees.
                Bedank die deelnemers vir hul deelname aan die einde van die
                  vraelys.
                Maak ook voorsiening om basiese inligting van deelnemers soos
                  hul name, ouderdom, ens. te bekom.                                      (2)

6.2   Enige EEN van: 
       Publikasies
       Onderhoude
       Elektroniese media                                                                (1)

6.3   Om ŉ ander persoon se woorde/kennis te gebruik en dit as jou eie aan te bied.
                                                                                         (1)

6.4   Data is ongeprosesseerde feite. 
      Inligting is geprosesseerde data wat sin maak.                                     (2)

6.5   ‘Append’ verwys na die byvoeging van rekords tot ŉ bestaande tabel in ŉ
      databasis deur dit in die bestaande tabel in te voeg.                              (1)

6.6   Die inhoud daarvan kan nie geverifieer of aan enige outoriteit toegedig word
      nie.                                                                               (1)
                                                                                         [10]
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

7.1   Enige EEN van: 
       Joystick
       Raakblad/Trackpad
       Raakskerm                                                                         (1)

7.2   Deur van Kensingtonslotte gebruik te maak                                          (1)

7.3   Enige TWEE van: 
       Skakel toestelle af wanneer nie in gebruik nie.
       Maak gebruik van ‘energy star’-toestelle.
       Gebruik LED-monitors wat minder elektrisiteit gebruik.
       Pas die helderheid van die skerm aan vir minder elektrisiteitsverbruik.
       Stel jou rekenaar op SLEEP/HIBERNATION-modus wanneer daar vir
          ŉ tyd geen handeling was nie.                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)         REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                7

7.4    7.4.1    Sosiale manipulasie is ŉ manier om konfidensiële inligting van ŉ
                    persoon self te verkry eerder as om by ŉ rekenaar in te breek.         (1)

       7.4.2    Enige EEN van: 
                 Skandeer e-pos-aanhegsels voor jy hulle oopmaak.
                 Moenie e-posboodskappe oopmaak as jy nie die afsender ken nie.
                 Moet nooit op skakels in e-posse klik as jy nie die bron vertrou nie.
                 Moenie elke e-posboodskap glo nie. DINK voor jy iets doen.
                 Moenie vreemdes naby jou data vertrou nie.
                 Wees suspisieus en skepties oor aanbiedinge waar jy eers iets
                    moet doen of gee voordat jy iets kan kry.                               (1)

7.5    7.5.1    Sagteware wat die manier waarop ŉ persoon sy rekenaar gebruik
                monitor. Die inligting word dan na derde partye gestuur om te
                gebruik sonder die gebruiker se toestemming.                                (1)

       7.5.2    Enige TWEE van: 
                 Dit word berig deur die anti-spyware-sagteware.
                 Daar kan Internetaktiwiteite plaasvind wat nie deur die gebruiker
                    geïnisieer is nie.
                 Veranderinge gemaak aan Internetverstellings – nie deur die
                    gebruiker nie.
                 Die rekenaar werk drasties stadiger.
                 Die gebruiker word na ŉ ander webbladsy geneem wanneer hulle
                    probeer om ŉ spesifieke webbladsy te besoek.
                 Baie ‘pop-up windows’ verskyn.                                            (2)

7.6    Enige EEN van: 
        Jy moet toegang tot die Internet hê.
        Verhoogde blootstelling aan identiteitsdiefstal en bedrog.
        Baie mense het vals inligting op hulle profiele.
        Verhoogde risiko van verlies aan produktiwiteit by werknemers.
        Kwantiteit van kommunikasie neem toe ten koste van die kwaliteit
          daarvan.                                                                          (1)
                                                                                           [10]

VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

8.1    ŉ Voetnota verskyn aan die einde van ŉ bladsy  terwyl ŉ eindnota aan die
       einde van ŉ dokument verskyn.                                                       (2)

8.2    8.2.1    Section break next page                                                    (1)

       8.2.2    Styles                                                                     (1)

       8.2.3    Enige EEN van: 
                 Kan ŉ outomatiese inhoudsopgawe invoeg
                 Verseker konsekwente formatering van ŉ dokument                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2015)

8.3   Bcc dui aan dat ŉ kopie van die e-pos ook aan die mense gestuur word wie se
      e-posadresse in hierdie veld verskyn. Die ontvangers sal egter nie weet dat ŉ
      afskrif van die e-pos ook aan die persone gestuur is nie.                             (1)

8.4   8.4.1    Wrap text/Text wrap                                                          (1)

      8.4.2    Small                                                                        (1)

8.5   8.5.1    Kolom is nie wyd genoeg nie.                                                 (1)

      8.5.2    Wanneer ŉ selverwysing, wat nie langer geldig is nie, in ŉ
               funksie/formula gebruik word.                                                (1)

8.6   8.6.1    Accommodation.                                                               (1)

      8.6.2    Enige EEN van: 
                Maak gebruik van ŉ List Box
                Validation Rule                                                             (1)

      8.6.3    Query                                                                        (1)

      8.6.4    Dit word gebruik indien jy ŉ objek soos ŉ prentjie of ŉ sigblad wat
               outomaties opdateer in die databasis wil invoeg.                             (1)

      8.6.5    Jy kan die Required-eienskap gebruik om te spesifiseer of ŉ
               waarde in die veld ingevoeg moet word of nie. 
               Indien die eienskap op ‘Yes’ gestel is, dan moet daar ŉ waarde in
               daardie veld ingevoeg word wanneer jy ŉ rekord inlees.                        (1)
                                                                                            [15]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             75
AFDELING C

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

9.1   9.1.1    4 GB                                                                         (1)

      9.1.2    Geheue hou programme en data/lêers slegs tydelik terwyl dit
               geprosesseer word. 
               Die harde skyf (stoor) hou alle programme en data permanent terwyl
               hulle nie in gebruik is nie.                                                 (2)

      9.1.3    Enige EEN van: 
                Geheue is elektronies, stoor is magneties, opties of
                   elektronies.
                Geheue bied vinnige toegang, stoor werk stadig.
                Geheue is duurder per GB, stoor is goedkoper per GB.                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)          REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                9

9.2    9.2.1    Aanlynstoor verwys na stoorspasie op ŉ stoormedium wat aan ŉ
                bedienerrekenaar op die Internet gekoppel is.                               (1)
       9.2.2    Enige TWEE van: 
                 Toegang vanaf enige plek vanaf enige toestel met
                  Internettoegang.
                 Veranderings word op een plek gemaak en alle toestelle het
                  altyd die nuutste weergawes van data.
                 Rugsteun en sekuriteit word deur die maatskappy wat stoorspasie
                  voorsien verskaf.
                 Maklik om lêers met ander mense te deel.
                 As jou rekenaar gesteel of beskadig word, kan toegang tot data
                  steeds verkry word.                                                        (2)
       9.2.3    Enige TWEE van: 
                 Slegs toeganklik deur middel van die Internet.
                 Sommige data kan onbruikbaar wees oor stadige konneksies.
                 Jy betaal vir die stoor van data en die koste van oplaai en aflaai
                  van data.
                 As die maatskappy bankrot raak, verloor jy al jou data.                    (2)
9.3    ŉ Ooreenkoms dat enige herstelwerk aan die rekenaar op die perseel waar die
       skootrekenaar is, gedoen sal word.                                                   (1)
9.4    Die DVD het twee lae waarop daar geskryf kan word wat beteken dat dit twee
       keer soveel stoorspasie het.                                                         (1)
9.5    9.5.1    Die drukker het koordlose vermoëns.                                         (1)
       9.5.2    Dit is ŉ aanduiding van die maksimum aantal bladsye wat per maand
                gedruk kan word  sonder dat die drukker moeilikheid gee of breek.          (2)
       9.5.3    Enige TWEE van: 
                 Dit neem minder spasie op as drie of vier aparte toestelle.
                 Dit is goedkoper as om die toestelle apart aan te koop.
                 Dit voorsien veelvuldige funksies soos skandering, kopiëring en
                  faks in slegs een toestel.                                                 (2)
9.6    9.6.1    ŉ Raakblad is ŉ reghoekige druksensitiewe area op ŉ skootrekenaar
                wat in die plek van ŉ muis as toevoertoestel dien.
                                                  OF
                ŉ Klein druksensitiewe area wat gebruik word as wysertoestel op
                skootrekenaars.                                                              (1)
       9.6.2   Enige EEN voordeel van ŉ raakblad: 
                Geen addisionele hardeware word benodig..
                Geen gesukkel met drade.
                Meer ergonomies – verhoed RSI, ens.
               Enige EEN nadeel van ŉ raakblad: 
                Reageer stadiger as ŉ optiese muis nie geskik vir presiese
                 toevoer nie.
                Linker- en regterknoppie is moeiliker om te gebruik vanweë
                 hulle ligging.
                Benodig ŉ plat oppervlak om te gebruik.
                Nat, sweterige vingers kan die seine belemmer, ens.                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/NOVEMBER 2015)

9.7    Die vermoë om drie verskillende tipe geheuekaarte te lees bv. Mikro SD/SD,
       ens.                                                                             (1)

9.8    9.8.1   Stelselsagteware/Bedryfstelsel                                           (1)

       9.8.2   Enige TWEE van: 
                Bestuur al die hardeware en sagteware van die rekenaar.
                Gee instruksies aan die rekenaar om basiese take af te handel.
                Verskaf ŉ gebruikerskoppelvlak aan verbruiker.
                Hanteer sekuriteit (met behulp van wagwoorde), ens.                     (2)

9.9    9.9.1   ŉ Kantoorpakket is ŉ kombinasie van programme wat algemeen in
               kantore gebruik word  wat as ŉ geïntegreerde eenheid verkoop
               word.                                                                    (2)

       9.9.2   Enige TWEE van: 
                Programme het dieselfde koppelvlak wat dit meer
                 gebruikersvriendelik maak.
                Makliker integrasie tussen programme.
                Goedkoper as om programme afsonderlike aan te koop.
                Makliker om programme te installeer, ens.                               (2)

9.10   9.10.1 Die minimum hardeware en sagteware vereistes wat benodig word om
              ŉ program te installeer en te gebruik.                                    (1)

       9.10.2 Enige TWEE van: 

                Hoeveelheid beskikbare hardeskyf-spasie
                Hoeveelheid geheue beskikbaar
                Spoed van prosesseerder                                                 (2)

9.11   Enige TWEE van: 
        Om die kopie van die program met jou te verbind
        Om te verhoed dat dieselfde program op meer as een rekenaar
           geïnstalleer word
        Om jou as gebruiker van die program vir aanlyn-hulpdoeleindes te
           registreer
        Om die maak van roofkopieë te verhoed.                                          (2)

9.12   9.12.1 Dit gebruik minder elektrisiteit.                                         (1)

       9.12.2 Enige TWEE van: 
               Moenie onnodig dokumente druk nie/drukvoorskou voor druk.
               Druk beide kante van die papier indien moontlik.
               Druk meer as een bladsy per blaai.
               Maak gebruik van elektroniese pos indien moontlik, ens.                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)         REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             11

9.13   9.13.1 Ergonomika is ŉ studie van mense in hul werksomgewing. Dit is die
              ontwerp van toestelle sodat dit gemaklik en veilig is om te gebruik.        (1)

       9.13.2 Enige TWEE van: 
               Sagte sleutels
               Palm/gewrig rusplek
               Geronde sleutelbord
               Toegewyde sleutels vir funksies wat dikwels gebruik word                   (2)

9.14   9.14.1 Bluetooth/Infra rooi                                                        (1)

       9.14.2 Enige TWEE van: 
               Kan maklik gesteel word.
               Duurder om aan te koop.
               Benodig batterye om te werk – kan duur raak.
               Kan van tyd tot tyd seinonderbrekings ondervind.                           (2)

9.15   Wanneer jou harde skyf vol raak, word dele van dieselfde lêers versprei
       oor die harde skyf wanneer jy dit stoor. 
       Defragmentasie herorganiseer slegs die lêers op die harde skyf om dele van ŉ
       lêer weer saam te stoor sonder om hulle tot ŉ kleiner spasie te beperk om
       meer stoorspasie beskikbaar te maak.                                               (2)

9.16   9.16.1 ŉ Blog is ŉ aanlyndagboek/ŉ weblog                                          (1)

       9.16.2 Enige DRIE van: 
               Hou jou blog vars en op datum.
               Daar moet interaksie met jou lesers wees – reageer op hul
                opmerkings.
               Die trant moet gemaklik, informatief en interessant wees.
               Gebruik opskrifte en beelde wat die oog vang.
               Jy moet opinies hê en dit duidelik stel.
               Sit skakels in na jou bronne en ander webtuistes.
               Maak seker dat daar geen spel- of taalfoute in jou blog is nie.
               Hou jou blog kort.
               Alles wat jy pos is in die publiek – wees versigtig wat jy sê en
                hoe jy dit sê.                                                             (3)

9.17   Enige TWEE van: 
        Vinnige, effektiewe kommunikasie
        Deel van hardeware bronne
        Sentralisering van data
        Oordra van lêers
        Ontspanning
        Verbeterde beheer en sekuriteit
        Gebruikers het toegang tot hulle data/lêers vanaf enige rekenaar in die
         netwerk                                                                           (2)

9.18   Sagteware wat op slimfone en tabletrekenaars gebruik word.                         (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:            50
                                                                  GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 CATN P2 N15 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-catn-p2-n15-memo-eng/f72175e0-7b03-494a-a34a-6387d14a9e29) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Gr11 CATN P2 N15 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-catn-p2-n15-qp-eng/6b679dff-ddca-4715-81c0-0a2b906e1662) — Computer Applications Technology · QP · 2015 · Eng
- [Gr11 CATN P2 N15 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-catn-p2-n15-qp-afr/ae9cc27a-0fb8-4bd7-b4f2-6a5832b74de6) — Computer Applications Technology · QP · 2015 · Afr
- [CAT P1 MEMO Afr NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-afr-nov2015/c342a4af-ae47-4211-81ed-3ed9907fb0ef) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CAT P1 GR11 MEMO Eng NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr11-memo-eng-nov2015/0631ef79-dfde-45d1-84d7-d4d3956a6260) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/8d4901fd-9998-4156-9e03-07178e26fb58) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Grade 11 CAT P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/4876f0e2-e346-4e36-8971-81494db33178) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
