# Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2018, 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-houtbewerking/e2a52fe8-59d0-4050-a612-bf25f67c4663
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-houtbewerking/e2a52fe8-59d0-4050-a612-bf25f67c4663)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                           NOVEMBER 2018

    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye, insluitend 5 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING           (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

 1.1     1.1.1   Veiligheidshelm / Hardehoed                                      (1)
         1.1.2   Alle bouterreine / konstruksieterreine                           (1)

 1.2     1.2.1   Loshangende klere – Maak vas / Verwyder                          (1)
         1.2.2   Tipe skoene in ŉ werkswinkel – Glyvaste sole / Harde punt        (1)
         1.2.3   Wanneer skerp voorwerpe gedra word – Punt na onder               (1)
         1.2.4   Gevaarlike bewegende dele van kraggereedskap – Met skerm
                 toegerus wees                                                    (1)
         1.2.5   Aantal operateurs wat ŉ masjien bedryf – Slegs een               (1)

 1.3     Kontrakteur                                                              (1)

 1.4     Enige VIER veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is op die
         berging van ontvlambare vloeistowwe.
             Vertrek goed geventileer
             Deur moet ŉ drumpel hê
             Geen materiaal wat ŉ vonk kan veroorsaak
             Vloeistowwe wat chemies op mekaar kan reageer, nie naby
               mekaar stoor
             Houers goed geseël                                      (4 x 1)     (4)

 1.5     1.5.1   Betonhangvloere – Gewapende beton                                (1)
         1.5.2   Lateie bokant deuropeninge – Voorafgegiete beton                 (1)
         1.5.3   Fondamente vir enkelverdieping geboue – Ongewapende beton        (1)

 1.6     Enige EEN gebruik van gidspleister.
             Afwerking van vloere en mure
             Bekledingsmateriaal
             Gelykmakingslaag vir hangvloere
             Geïsoleerde dakgidspleister                                         (1)

 1.7     Enige TWEE redes waarom kalk by ŉ daghamengsel gegooi kan word.
             Verhoog plastisiteit
             Maak mengsel meer bewerkbaar                          (2 x 1)       (2)

 1.8     (1) Goedkoop en (2) maklik bewerkbaar                                    (2)

 1.9     1.9.1   Waar                                                             (1)

         1.9.2   Onwaar                                                           (1)

         19.3    Onwaar                                                           (1)

         1.9.4   Waar                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                              3

 1.10    (1) Hoë higiëniese eienskappe en (2) maklik om skoon te maak              (2)

 1.11    (1) Twee of meer metale (2) word gekombineer om (3) ŉ nuwe metaal te
         vorm / met beter / ander eienskappe                                       (3)

 1.12    Enige EEN gebruik van termoverharde plastiek.
             Rioleringspype
             Geute
             Koue- en warmwaterpype                                    (1 x 1)    (1)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

 2.1     2.1.1   Kamhamer                                                              (1)

         2.1.2   Stene / blokke af te werk / Gladde oppervlaktes grof te maak          (2)

         2.1.3   (1) Kapwerk op harde stene (2) verweer die kam / maak kam
                 stomp                                                                 (2)

 2.2     (1) Verstekwinkelhaak
         Enige DRIE gebruike daarvan.(3)
              Toets haaksheid
              Uitmerk van loodreg lyne
              Kan as liniaal gebruik word
              Merk van haaks lyne
              Toets of oppervlakte reguit is
              45° lyne te trek                                                        (4)

 2.3     (1) Radiaalsaag
         Enige DRIE versorgingsmaatreëls daarvan.(3)
              Hou in stand – olie en verstel volgens aanwysings
              Maak skoon na gebruik
              Herstel beskadigde koorde
              Hanteer versigtig sodat akkuraatheid nie beskadig word nie
              Gebruik slegs vir bestemde doel
              Moet nie die saag forseer nie
              Vermy stomp lemme
              Hou ventileergate oop
              Versien gereeld                                                         (4)

 2.4     Enige TWEE versorgingsmaatreëls vir ŉ betonmenger.
             Maak binnekant behoorlik skoon na gebruik
             Moenie water in drom laat nie
             Olie binnekant van drom wanneer dit vir ŉ lang tydperk gestoor
               word                                                      (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                  5

 2.5    2.5.1   Terreinplan                                                            (1)

        2.5.2   124                                                                    (1)

        2.5.3   Bougrens                                                               (1)

        2.5.4   2.5.B – Mangat
                2.5.C – Steekoog                                                       (2)

 2.6    FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ŉ onvoltooide deursnee-aansig
        van ŉ eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20 en toon
        die volgende dele met simbole en byskrifte:

        2.6.1   ŉ Strookfondament van 700 x 250 mm met die bodemvlak
                van 400 mm                                                             (3)

        2.6.2   ŉ Eensteenmuur met ŉ hoogte van 2 700 mm vanaf die vloervlak
                en 10 mm pleisterwerk aan die binne- en buitekant                      (5)

        2.6.3   Die hardepuinvulling van 250 mm                                        (1)

        2.6.4   Die vogweerlaag                                                        (2)

        2.6.5   Die blinderingslaag van 50 m                                           (1)

        2.6.6   Die betonvloerblad van 90 mm                                           (1)

        2.6.7   ŉ Deuropening met ŉ hoogte van 2 100 mm                                (1)

        2.6.8   ŉ Betonlatei met ŉ dikte van 70 mm bokant die deuropening              (2)

        2.6.9   ŉ Muurplaat van 114 x 38 mm                                            (2)

        2.10    Toon enige TWEE byskrifte.                              (2 x 1)         (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)

 3.1    FIGUUR 3.1 toon die fondamentmuur van ŉ gebou. Die breedte van die
        muur is 220 mm en die hoogte 450 mm.
        Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD B en bereken die
        volgende:

        3.1.1   Bereken die hartlyn van die fondamentmuur.                               (6)

        3.1.2   Bereken hoeveelheid stene benodig om die fondamentmuur te
                bou en maak voorsiening vir 5% steen breekskade.                         (9)

 3.2    (1) Deeglike beskrywing van die (2) item wat gemeet is en (3) enige
        voorlopige berekeninge of sketse                                                 (3)

 3.3    (1) Smeer kleefstof aan albei oppervlaktes, (2) laat droog word en (3)
         wanneer byna droog is, word dele opmekaar geklamp                               (3)

 3.4    Epoksie                                                                          (1)

 3.5    Enige TWEE eienskappe van mastiek digtingsmiddel.
            Werk goed op metale
            Voorkom dat stof deurdring in voe
            Buigbaar, maar hou verbinding bymekaar
            Vasklewing vir sowat 5 jaar
            Gladde buitekant
            Kan buite gebruik word
            Waterdig
            Bestand teen lae en hoë temperature
            Verswak nie deur blootstelling aan die son nie                 (2 x 1)      (2)

3.6    3.6.1    Vetput

                                                                                           (2)

       3.6.2    Dreineerkraan

                                                                                           (2)

       3.6.3    Afgewerkte hout
                                                                                           (2)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             7

 VRAAG 4: MATERIALE, GEREEDSKAP, GRAFIKA EN VENSTERS
          (SPESIFIEK)

 4.1   Hardehout en sagtehout                                                      (2)

 4.2   4.2.1     Duurder

       4.2.2     Enige soort hout

       4.2.3     50 mm

       4.2.4     25%                                                               (4)

 4.3   4.3.1     Rolsaag of tafelsaag                                              (1)

       4.3.2     4.3.A – lemskut
                 4.3.B – verstekmaat/skuifblok
                 4.3.C – handwiel versteller
                 4.3.D – verstekmaatgleuf
                 4.3.E – kloofleier/leiblok                                        (5)

 4.4   4.4.1     Boë en sirkels op groot oppervlakte te sny
                 Wye verskeidenheid materiaal te sny soos hardeborde,
                 lamelborde, plastiek en dun metaal                 (Enige 1)      (1)

       4.4.2     Afskuring saam met die draad van hout / Afskuring teen ŉ
                 hoek
                 Afskuring voor poleer/poets tot glans
                 Afskuring tussen lae vernis                         (Enige 1)     (1)

       4.4.3     Oppervlakte en rande van hout (skaafblok) te fatsoeneer
                 Om profiele in ŉ reguitlyn of geboë rande te sny
                 Om groewe te sny
                 Om swaelstertvoeë te sny                            (Enige 1)     (1)

 4.5   ANTWOORDBLAD C – DAKKAP                                                     (12)

 4.6   4.6.1     Vloerlys                                                          (1)

       4.6.2     Kroonlys                                                          (1)

       4.6.3     Sponning                                                           (1)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                           SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING        (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 5: VERBINDINGS, VENSTERS, DEURE EN MUURPANEELWERK
          (SPESIFIEK)

 5.1    Om die kosyn vas te bou / te heg aan die muur                                (1)

 5.2    Steunarms
        Staalrelings
        Sweefrakke
        Tappenne, ondersteunende tappe en skroewe                     (Enige 3)      (3)

 5.3.   5.3.1        Dubbele tapvoeg                                                 (1)

        5.3.2        Deur kosyne                                                     (1)

        5.3.3        Tappe                                                           (2)

        5.3.4        5.3.B – Vlakwang              5.3.C – Kantwang                  (2)

        5.3.5        Tapbeitel                                                       (1)

 5.4    ANTWOORDBLAD D                                                               (7)

 5.5    Krimping en uitsettinG                                                       (2)

 5.6    Z-plankdeur (‘Z-framed, ledged and braced batten door’)

                                                                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                   9

 5.7    Dit gee ŉ aangename, dekoratiewe en duursame voorkoms
        Dit verbloem krake in mure
        Die hele muur hoef nie gepleister te word nie
        Uitsetting en insetting is minimaal, nie dieselfde as soliede hout nie
        Bied goeie isolasie
        Kan direk aan die mure aangebring word; geen raamwerk benodig nie
                                                                               (4 x 1)     (4)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 6: FORMEEL, BEKISTING, SKORING, YSTERWARE EN
          HANGVLOERE )SPESIFIEK)
 6.1    Die boonste fatsoen van die raamwerk moet dieselfde as die onderkant
        van die boog wees
        Moet die gewig van die nat klipmengselwerk of baksteenwerk ondersteun
        totdat die sement tussen die boogstene gebind het
        Formele moet stewig en sterk genoeg wees om die gewig van die
        baksteenwerk van die boog te ondersteun
        Moet maklik verwyder kan word
        Moet met ronde draadspykers vasgesit word vir sterkte
        Grootte van die dele word bepaal deur die ontwerp en konstruksie van die
        formeel                                                            (4 x 1)      (4)
 6.2    Soliede houtstroke 25 mm dik                                                    (1)
 6.3    A. Formeellatwerk
        B. Rib
        C. Stut
        D. Draer
        E. Wigpaar

                                                                                        (5)
 6.4    Enige TWEE.
            Borde is ekonomies
            Plekke waar gladde of gehalte afwerking nie nodig is nie
            Groot blaaie beskikbaar                                        (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                11

 6.5    6.5.1        Om te verhoed dat die beton aan die oppervlakte vaskleef                (2)

        6.5.2        Te verseker dat die oppervlak van die kolom gelyk is                    (2)

        6.5.3        Om oprigting en afbreek van bekisting te vergemaklik                    (2)

 6.6    ANTWOORDBLAD E                                                                      (10)

 6.7    Dit help om die bekisting tot die verlangde hoogte op te lig of te laat sak
        Vergemaklik die verwydering van die bekisting na voltooiing van die
        vloerblad                                                                            (2)

 6.8    Gemaak van hout en metaal en word gebruik om die kis van ŉ vierkantige
        kolom met behulp van moere en boute vas te trek                                      (2)

 6.9    6.9.1        Onwaar                                                                  (1)

        6.9.2        Onwaar                                                                  (1)

        6.9.3        Onwaar                                                                  (1)

        6.9.4        Waar                                                                    (1)

 6.10 A         Hefskanier
      B         Uitswaaiskanier
      C         Tongskanier                                                                  (3)

 6.11 Ventilasie vir die houtvloer te verskaf                                                (1)
                                                                                            [40]

                                                                            TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/NOVEMBER 2018)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD           A        GENERIES
                                                      NAAM:

2.6     FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ŉ onvoltooide deursnee-aansig van
        ŉ eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20.

                                                   2.6.1    Strookfondament        3
                                                   2.6.2    Eensteenmuur           5
                                                   2.6.3    Hardepuinvulling       1
                                                   2.6.4    Vogweerlaag.           2
                                                   2.6.5    Blinderingslaag        1
                                                   2.6.6    Betonvloerblad         1
                                                   2.6.7    Deuropening            1
                                                   2.6.8    Betonlatei             2
                                                   2.6.9    Muurplaat              2
                                                   2.6.10   2 Byskrifte.           2
                                                            TOTAAL                20

                                     2xByskrifte

                                                             NGV

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         13

                             SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD            B        GENERIES
                                                         NAAM:

VRAAG 3.1

      A              B   C                                 D
                              3.1.1      HARTLYN:                                (6)

                              2 x 9 m = 18 m

                              2 x 6 m = 12 m

                                           = 30 m

                              Minus: 4 x 0.22 m = 0.88 m

                                      TOTALE HARTLYN = 29.12 m

                              3.1.2      AANTAL STENE:                     (9)

                              OPPERVLAK :
                              Totale muuroppervlak
      1         29.12
                 0.45 13.104. Dus: Totale muuroppervlak = 13.104 m²
                        ....
                                TOTALE STENE
               13.104           100 stene/ m2 vir eensteenmuur
                 100 1 310.4 Dus: 1 311 stene vir totale muur
                      310......
                        .... 5% BREEKSKADE

                              5/
                                   100 x 1 311

                              = 66 stene

                              TOTALE STENE :
                              1 311 + 66 = 1 377 aantal stene

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/NOVEMBER 2018)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD           C     HOUTBEWERKING
                                                     NAAM:

 4.5   FIGUUR 4.5 op ANTWOORDBLAD C toon die onvoltooide snitaansig
       van twee buitemure en een- binne muur ŉ gebou. Voltooi op skaal
       1 : 50, die SA-tipe dakkap dakkonstruksie met die steunpunte op die
       buitemure. Die dak het ŉ helling van 30° en ŉ oorhang van 300 mm.            (12)

                                                     SA-tipe kap                1
                                                     Bindbalk                   1
                                                     Kapbene                    2
                                                     Hoofstyl                   1
                                                     Stutte                     2
                                                     Posisie op steunpunte      1
                                                     30° Helling                1
                                                     300 mm Oorhang             1
                                                     Skaal                      2

                                                     TOTAAL                    12

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             15

                             SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD          D      HOUTBEWERKING
                                                       NAAM:

 5.4      FIGUUR 5.4 op ANTWOORDBLAD D toon die onvoltooide horisontale snit
          deur die tussenstyl en aangrensende style van ŉ swaairaam met glas. Die
          style is gelip en gedeeltelik in die tussenstyle gespon.
          Voltooi in goeie verhouding die snitaansig deur die linkerkantse styl te
          voltooi:

                                                      Eierprofiellys             2
                                                      Stopverf                   1
                                                      Lip van die styl           2
                                                      Drupgroef                  2

                                                      TOTAAL                      7

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 16                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/NOVEMBER 2018)

                             SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD          E      HOUTBEWERKING
                                                        NAAM:

 6.6   FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD E toon die vertikale aansig van ŉ
       muur, voetplaat en bekistingbord vir ŉ betonvloerblad. Voltooi die tekening
       deur al die onderdele van bekistingondersteuning op skaal 1 : 20 in te
       teken.                                                                      (10)

                                                         Wigpaar                  2
                                                         Stut                     2
                                                         Dwarsdraer               2
                                                         Draer                    2
                                                         Skaal                    2
                                                         TOTAAL                   10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH GRD 11 MEMO WOODWORKING ENG D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-woodworking-eng-d/0c949e26-dd00-453a-b9ba-02dfb10bc39b) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-Eng CT CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-eng-ct-construction/3e8968f2-6360-4925-8808-baa7bf13f42f) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CIVIL TECH GRD 11 MEMO KONSTRUKSIE AFR D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-konstruksie-afr-d/a833678f-ed1c-40c5-b07a-26ba77e4dc1d) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-Eng CT CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-eng-ct-civil-services/949512e7-12a5-4c5f-82d0-1196bc4a5b45) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-AFRK CT SIVIELE DIENSTE](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-siviele-dienste/77da9da4-54ce-404b-ac53-32294ed35961) — Civil Technology · Memo · 2018
- [CIVIL TECH GRD 11 QP CONSTRUCTIONS ENG D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-qp-constructions-eng-d/1196db5c-18c1-4a77-92bd-46233279a6b3) — Civil Technology · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
