# Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2018, 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-siviele-dienste/77da9da4-54ce-404b-ac53-32294ed35961
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-siviele-dienste/77da9da4-54ce-404b-ac53-32294ed35961)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                           NOVEMBER 2018

     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE        (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

 1.1     1.1.1   Veiligheidshelm / Hardehoed                                      (1)
         1.1.2   Alle bouterreine / konstruksieterreine                           (1)

 1.2     1.2.1   Loshangende klere – Maak vas / Verwyder                          (1)
         1.2.2   Tipe skoene in ŉ werkswinkel – Glyvaste sole / Harde punt        (1)
         1.2.3   Wanneer skerp voorwerpe gedra word – Punt na onder               (1)
         1.2.4   Gevaarlike bewegende dele van kraggereedskap – Met skerm
                 toegerus wees                                                    (1)
         1.2.5   Aantal operateurs wat ŉ masjien bedryf – Slegs een               (1)

 1.3     Kontrakteur                                                              (1)

 1.4     Enige VIER veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is op die
         berging van ontvlambare vloeistowwe.
             Vertrek goed geventileer
             Deur moet ŉ drumpel hê
             Geen materiaal wat ŉ vonk kan veroorsaak
             Vloeistowwe wat chemies op mekaar kan reageer, nie naby
               mekaar stoor
             Houers goed geseël                                      (4 x 1)     (4)

 1.5     1.5.1   Betonhangvloere – Gewapende beton                                (1)
         1.5.2   Lateie bokant deuropeninge – Voorafgegiete beton                 (1)
         1.5.3   Fondamente vir enkelverdieping geboue – Ongewapende beton        (1)

 1.6     Enige EEN gebruik van gidspleister.
             Afwerking van vloere en mure
             Bekledingsmateriaal
             Gelykmakingslaag vir hangvloere
             Geïsoleerde dakgidspleister                                         (1)

 1.7     Enige TWEE redes waarom kalk by ŉ daghamengsel gegooi kan word.
             Verhoog plastisiteit
             Maak mengsel meer bewerkbaar                          (2 x 1)       (2)

 1.8     (1) Goedkoop en (2) maklik bewerkbaar                                    (2)

 1.9     1.9.1   Waar                                                             (1)

         1.9.2   Onwaar                                                           (1)

         19.3    Onwaar                                                           (1)

         1.9.4   Waar                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                            3

 1.10    (1) Hoë higiëniese eienskappe en (2) maklik om skoon te maak              (2)

 1.11    (1) Twee of meer metale (2) word gekombineer om (3) ŉ nuwe metaal te
         vorm / met beter / ander eienskappe                                       (3)

 1.12    Enige EEN gebruik van termoverharde plastiek.
             Rioleringspype
             Geute
             Koue- en warmwaterpype                                    (1 x 1)    (1)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE             (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

 2.1     2.1.1   Kamhamer                                                              (1)

         2.1.2   Stene / blokke af te werk / Gladde oppervlaktes grof te maak          (2)

         2.1.3   (1) Kapwerk op harde stene (2) verweer die kam / maak kam
                 stomp                                                                 (2)

 2.2     (1) Verstekwinkelhaak
         Enige DRIE gebruike daarvan.(3)
              Toets haaksheid
              Uitmerk van loodreg lyne
              Kan as liniaal gebruik word
              Merk van haaks lyne
              Toets of oppervlakte reguit is
              45° lyne te trek                                                        (4)

 2.3     (1) Radiaalsaag
         Enige DRIE versorgingsmaatreëls daarvan.(3)
              Hou in stand – olie en verstel volgens aanwysings
              Maak skoon na gebruik
              Herstel beskadigde koorde
              Hanteer versigtig sodat akkuraatheid nie beskadig word nie
              Gebruik slegs vir bestemde doel
              Moet nie die saag forseer nie
              Vermy stomp lemme
              Hou ventileergate oop
              Versien gereeld                                                         (4)

 2.4     Enige TWEE versorgingsmaatreëls vir ŉ betonmenger.
             Maak binnekant behoorlik skoon na gebruik
             Moenie water in drom laat nie
             Olie binnekant van drom wanneer dit vir ŉ lang tydperk gestoor
               word                                                      (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                               5

 2.5    2.5.1   Terreinplan                                                            (1)

        2.5.2   124                                                                    (1)

        2.5.3   Bougrens                                                               (1)

        2.5.4   2.5.B – Mangat
                2.5.C – Steekoog                                                       (2)

 2.6    FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ŉ onvoltooide deursnee-aansig
        van ŉ eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20 en toon
        die volgende dele met simbole en byskrifte:

        2.6.1   ŉ Strookfondament van 700 x 250 mm met die bodemvlak
                van 400 mm                                                             (3)

        2.6.2   ŉ Eensteenmuur met ŉ hoogte van 2 700 mm vanaf die vloervlak
                en 10 mm pleisterwerk aan die binne- en buitekant                      (5)

        2.6.3   Die hardepuinvulling van 250 mm                                        (1)

        2.6.4   Die vogweerlaag                                                        (2)

        2.6.5   Die blinderingslaag van 50 m                                           (1)

        2.6.6   Die betonvloerblad van 90 mm                                           (1)

        2.6.7   ŉ Deuropening met ŉ hoogte van 2 100 mm                                (1)

        2.6.8   ŉ Betonlatei met ŉ dikte van 70 mm bokant die deuropening              (2)

        2.6.9   ŉ Muurplaat van 114 x 38 mm                                            (2)

        2.10    Toon enige TWEE byskrifte.                              (2 x 1)         (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE              (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)

 3.1    FIGUUR 3.1 toon die fondamentmuur van ŉ gebou. Die breedte van die
        muur is 220 mm en die hoogte 450 mm.
        Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD B en bereken die
        volgende:

        3.1.1   Bereken die hartlyn van die fondamentmuur.                               (6)

        3.1.2   Bereken hoeveelheid stene benodig om die fondamentmuur te
                bou en maak voorsiening vir 5% steen breekskade.                         (9)

 3.2    (1) Deeglike beskrywing van die (2) item wat gemeet is en (3) enige
        voorlopige berekeninge of sketse                                                 (3)

 3.3    (1) Smeer kleefstof aan albei oppervlaktes, (2) laat droog word en (3)
         wanneer byna droog is, word dele opmekaar geklamp                               (3)

 3.4    Epoksie                                                                          (1)

 3.5    Enige TWEE eienskappe van mastiek digtingsmiddel.
            Werk goed op metale
            Voorkom dat stof deurdring in voe
            Buigbaar, maar hou verbinding bymekaar
            Vasklewing vir sowat 5 jaar
            Gladde buitekant
            Kan buite gebruik word
            Waterdig
            Bestand teen lae en hoë temperature
            Verswak nie deur blootstelling aan die son nie                 (2 x 1)      (2)

3.6    3.6.1    Vetput

                                                                                           (2)

       3.6.2    Dreineerkraan

                                                                                           (2)

       3.6.3    Afgewerkte hout
                                                                                           (2)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                                  7

 VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING
          (SPESIFIEK)

 4.1   Enige TWEE oorsake van waterbesoedeling / soortgelyke aanvaarbare
       antwoorde.
           Lekkende rioolstelsels
           Fabriekafval
           Storting van riool naby riviere
           Rioolvuil wat na grondwater syfer                          (2 x 1)               (2)

 4.2   Soortgelyke antwoord:
       (1) Rioolvuil bevat skadelike mikro-organismes / bakterieë / virusse /
       parasiete (2) wat skadelik / ongesond is vir mense                                    (2)

 4.3   Soortgelyke antwoord:
       (1) Inaseming van (2) giftige dampe te voorkom                                        (2)

 4.4   Growwe aggregaat – Klip / Rots
       Fyn aggregaat – Sand                                                                  (2)

 4.5   4.5.1     ... is geskik om te gebruik as rioleringspype.
                 B      Grys gietyster                                                       (1)

                 ... is ideaal vir gebruik as warmwaterpype.
       4.5.2     C       Koper                                                               (1)

       4.5.3     ... is geskik vir buitenshuise waterkrane.
                 A      Geelkoper of
                 D      Koper                                                                (1)

 4.6   Enige DRIE eienskappe van termoplastiek.
           Kan omvorm word
           Maklik om te hanteer
           Lig in gewig
           Breek nie maklik nie
           Beskikbaar in verskillende kleure of deursigtig
           Onderhoudskoste is laag
           Maklik om te sny, vyl, boor
           Lasplekke is sterk
           Bestand teen krimping en uiteensetting
           Swak geleier van hitte
           Lae hittebestandheid                                                 (3 x 1)     (3)

 4.7   4.7.1     Plaatmetaal te sny – Blikskêr                                               (1)

       4.7.2     Klinknaelkoppe te vorm – Bolpenhamer                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                            SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE    (EC/NOVEMBER 2018)

 4.8    Identifiseer die gereedskapstukke in FIGURE 4.8.1 en 4.8.2 en noem EEN
        gebruik van elk.

        4.8.1        Universele tang
                         Vasvat
                         Afknip
                         Buig
                         Trek drade                                                (2)

        4.8.2        Waterpomptang
                        Loodgieterpype vas te klamp                                (2)

 4.9    4.9.1        Waar                                                           (1)

        4.9.2        Onwaar                                                         (1)

        4.9.3        Waar                                                           (1)

 4.10 4.10.1         Knelkoppeling.                                                 (1)

        4.10.2       4.10.A – Knelmoer
                     4.10.B – Beslagring                                            (2)

        4.10.3       Koperpyp                                                       (1)

 4.11 Gegroefde naatlas vir plaatmetaal

                                                                                    (2)

 4.12 Enige EEN soortgelyke antwoord.
          Voorkom oksidasie
          Bevorder vloei van soldeersel
          Help met skoonmaak van soldeermateriaal                                   (1)
                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                  9

 VRAAG 5: GRAFIKA EN KONSTRUKSIE IN SIVIELE DIENSTE (SPESIFIEK)

 5.1    FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon ŉ 45° afsnyding van ŉ silindriese
        pyp. Gebruik ANTWOORDBLAD C en ontwikkel en teken die ontvouing van
        die afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1 : 1.                   (14)

 5.2    5.2.1        Vuilwaterbuigstuk                                          (1)

        5.2.2        Inspeksie-oog                                              (1)

        5.2.3        87,5°                                                      (1)

        5.2.4        Vuilwaterpyp                                               (1)

        5.2.5        40/50 mm                                                   (1)

        5.2.6        135°                                                       (1)

        5.2.7        D – Rioolput E – Tapkraan F – P-sperder.                   (3)

 5.3    Kapillêre las om koperpype te illustreer.

                                                                                (2)

 5.4    5.4.1        D – Nabehandeling

        5.4.2        E – Bekisting

        5.4.3        C – Verdigting                                  (3 x 1)    (3)

 5.5    5.5.1        100 mm                                                     (1)

        5.5.2        150 mm                                                      (1)
                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE            (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING EN
          SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK)

 6.1    Stoomstelsels / Industriële installasies                                           (1)

 6.2    Enige DRIE nadele van vlekvrye staalpype.
            Moeilik om te buig
            Baie duur
            Instandhouding is duur
            Spesiale sweiswerk word vereis                                    (3 x 1)     (3)

 6.3    Enige DRIE voordele van hoëdigtheidspoliëtileenpype.
            Lang gebruiksduur
            Weerstand teen sterk sure
            Lig
            Bestand teen rowwe behandeling
            Maklik om te las
            Hoë rigiditeit en treksterkte
            Hoë vloeikapasiteit
            Geen kraking of vervorming
            Elasties                                                          (3 x 1)     (3)

 6.4    6.4.1        Terugslagklep                                                         (1)

        6.4.2        Afsluitklep                                                           (1)

        6.4.3        6.4.B                                                                 (1)

        6.4.4        Om terugvloeiing in pypstelsel wat water na hoërliggende dele
                     pomp, te voorkom                                                      (1)

 6.5    6.5.1        Aftapkraan
                                                                                           (2)

        6.5.2        Vlotterklep

                                                                                           (2)

        6.5.3        Buitekraan
                                                                                           (2)

        6.5.4        Watermeter                          Of
                                               M
                                                                                           (2)

 6.6    Beheer watertemperatuur                                                            (1)

 6.7    Vakuumbreker                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                           11

 6.8    6.8.1        6.8.A – Uitlaat
                     6.8.B – Isolasie
                     6.8.C – Vloeibuise
                     6.8.D – Kopbuis
                     6.8.E – Inlaat
                     6.8 F – Spieëlglas                                                    (6)

        6.8.2        Enige TWEE funksies van deel 6.8.F.
                         Hou vuiligheid uit
                         Hou hitte binne                                      (2 x 1)     (2)

 6.9    FIGUUr 6.9 op ANTWOORDBLAD D toon die kantaansig van die
        onvoltooide skematiese voorstelling van die sanitêre toebehore wat
        gekoppel moet word aan ŉ eenpyprioolstelsel. Voltooi op
        ANTWOORDBLAD D die volgende sanitêre pypwerk met behulp van
        netjiese lynsketse.

        6.9.1        Afvoerstam en lugpyp
                     Dui die lugpyp aan met behulp van ŉ netjiese byskrif.                 (2)

        6.9.2        Sperders vir die muurmeublement                                       (2)

        6.9.3        Vuilwaterafvoerpype                                                   (2)

        6.9.4        Drekwaterafvoerpyp                                                    (1)

 6.10 6.10.1         Verspreiding – (1) Deur wind veroorsaak, veranderde lugdruk
                     veroorsaak (2) beweging van water, wat oor die kroon vloei.           (2)

        6.10.2       Kompressie – (1) Wanneer die hoofpyp vloei veroorsaak dat (2)
                     druk opbou by laer vlakke.                                            (2)
                                                                                          [40]

                                                                             TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE              (EC/NOVEMBER 2018)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD           A        GENERIES
                                                        NAAM:

2.6     FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ŉ onvoltooide deursnee-aansig van
        ŉ eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20.

                                                     2.6.1    Strookfondament        3
                                                     2.6.2    Eensteenmuur           5
                                                     2.6.3    Hardepuinvulling       1
                                                     2.6.4    Vogweerlaag.           2
                                                     2.6.5    Blinderingslaag        1
                                                     2.6.6    Betonvloerblad         1
                                                     2.6.7    Deuropening            1
                                                     2.6.8    Betonlatei             2
                                                     2.6.9    Muurplaat              2
                                                     2.6.10   2 Byskrifte.           2
                                                              TOTAAL                20

                                       2xByskrifte

                                                               NGV

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                       13

                             SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD            B        GENERIES
                                                         NAAM:

VRAAG 3.1

      A              B   C                                 D
                              3.1.1      HARTLYN:                                (6)

                              2 x 9 m = 18 m

                              2 x 6 m = 12 m

                                           = 30 m

                              Minus: 4 x 0.22 m = 0.88 m

                                      TOTALE HARTLYN = 29.12 m

                              3.1.2      AANTAL STENE:                     (9)

                              OPPERVLAK :
                              Totale muuroppervlak
      1         29.12
                 0.45 13.104. Dus: Totale muuroppervlak = 13.104 m²
                        ....
                                TOTALE STENE
               13.104           100 stene/ m2 vir eensteenmuur
                 100 1 310.4 Dus: 1 311 stene vir totale muur
                      310......
                        .... 5% BREEKSKADE

                              5/
                                   100 x 1 311

                              = 66 stene

                              TOTALE STENE :
                              1 311 + 66 = 1 377 aantal stene

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/NOVEMBER 2018)

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD             C     SIVIELE DIENSTE
                                                         NAAM:

5.1    FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon ŉ 45° afsnyding van ŉ silindriese
       pyp. Gebruik ANTWOORDBLAD C en ontwikkel en teken die ontvouing van
       die afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1:1.                 (14)

                                 0   1   2   3   4   5    6     7   8   9     1    1   1
        SYAANSIG                                                              0    1   2

            9
       10         8
 11                   7
12
 0                    6

  1                   5
       2         4
            3

      BO-AANSIG

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/NOVEMBER 2018)     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          15

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
   ANTWOORDBLAD          D      SIVIELE DIENSTE
                                                       NAAM:

6.9 FIGUUR 6.9 op ANTWOORDBLAD D toon die kantaansig van die onvoltooide
    skematiese voorstelling van die sanitêre toebehore wat gekoppel moet word aan ŉ
    eenpyprioolstelsel. Voltooi op ANTWOORDBLAD D die volgende sanitêre pypwerk
    met behulp van netjiese lynsketse:

      LUGPYP
                                                 Afvoerstam + lugpyp.
                                                 Byskrif.                       2
                                                 Sperders                       2
                                                 Vuilwaterafvoerpype.           2
                                                 Drekwaterafvoerpyp.            1
                                                 TOTAAL                         7
                              WHB

         SK
                                    BHB

 Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH GRD 11 MEMO WOODWORKING ENG D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-woodworking-eng-d/0c949e26-dd00-453a-b9ba-02dfb10bc39b) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-Eng CT CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-eng-ct-construction/3e8968f2-6360-4925-8808-baa7bf13f42f) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CIVIL TECH GRD 11 MEMO KONSTRUKSIE AFR D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-konstruksie-afr-d/a833678f-ed1c-40c5-b07a-26ba77e4dc1d) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-Eng CT CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-eng-ct-civil-services/949512e7-12a5-4c5f-82d0-1196bc4a5b45) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-AFRK CT HOUTBEWERKING](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-houtbewerking/e2a52fe8-59d0-4050-a612-bf25f67c4663) — Civil Technology · Memo · 2018
- [CIVIL TECH GRD 11 QP CONSTRUCTIONS ENG D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-qp-constructions-eng-d/1196db5c-18c1-4a77-92bd-46233279a6b3) — Civil Technology · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
